SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
BREEK LOS UIT DIE
WURGGREEP VAN
SATAN
Oorsig
- God openbaar die dodelike vyand
- Die luislang se plan is om die lewe uit jou uit te druk
- Nie langer sy prooi nie
Begin ’n kettingreaksie
Die oorspronklike “Jail House Rock”
Wanneer dinge begin verkeerd loop in jou lewe moet jy
op die regte reaksie op die ketting besluit.
Soms loof jy God nie net vir jouself nie.
“The jailhouse rocked”
Geestelike Stockhölm Sindroom
Dit is met goeie reg dat ek optree soos ek optree
Jy het ’n kettingreaksie nodig
Joh 8:36 As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle
waarlik vry wees.
Rise and shine
- ’n Lig het in die tronk geskyn.
- Kies om op te staan.
- Petrus moes die engel by die gevangenis uit volg.
SAMEVATTING
Kan dit weer gebeur?
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16

More Related Content

Viewers also liked (8)

28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd 25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd
 
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
 
Teoria general de sistemas e. bustos
Teoria general de sistemas   e. bustosTeoria general de sistemas   e. bustos
Teoria general de sistemas e. bustos
 
담아 발표Ppt
담아 발표Ppt담아 발표Ppt
담아 발표Ppt
 
MBA pdf
MBA pdfMBA pdf
MBA pdf
 
Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.
 

More from Susanna De Waal

28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
Susanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
 

25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16

  • 1. BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN
  • 2. Oorsig - God openbaar die dodelike vyand - Die luislang se plan is om die lewe uit jou uit te druk - Nie langer sy prooi nie Begin ’n kettingreaksie Die oorspronklike “Jail House Rock” Wanneer dinge begin verkeerd loop in jou lewe moet jy op die regte reaksie op die ketting besluit.
  • 3. Soms loof jy God nie net vir jouself nie. “The jailhouse rocked” Geestelike Stockhölm Sindroom Dit is met goeie reg dat ek optree soos ek optree Jy het ’n kettingreaksie nodig Joh 8:36 As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees.
  • 4. Rise and shine - ’n Lig het in die tronk geskyn. - Kies om op te staan. - Petrus moes die engel by die gevangenis uit volg. SAMEVATTING Kan dit weer gebeur?

Editor's Notes

  1. #Oorsig Ons het aan die einde gekom van ’n 16 week pad saam rondom hierdie onderwerp. Wat het vir jou iets beteken/uitgetsaan? Ons het gekyk #-God openbaar die dodelike vyand Daar is ’n slang in die hoenderhok. Atmosfeer is alles. Raak ontslae van die slangeiers #Die luislang se plan is om die lewe uit jou uit te druk Hy wil jou stem stilmaak wat Hom loof, wat Sy woord verklaar. “Fatal distraction” #Nie langer sy prooi nie Die krag van gebed, geloof, lofprysing, “dress for succes”. Vanaand gaan ons afsluit met die volgende tema: #Begin ’n kettingreaksie Ons word baie keer gefanissineer deur ontvlug kunstenaars. Mense wat in kettings gebind is en dan in die water gegooi word ens. Daar is iets binne in ons wat mense wil help wat op n manier vasgebind en in gevaar is. As ons die vyand toelaat gaan hy om ons draai soos kettings om hierdie kunstenaars. Hierdie kettings gaan ons stop om te beweeg en selfs asem te haal. Hierdie kettings kan verskillende vorms aanneem. Dwelms, swak selfbeeld, angs, depressie, eet versteurings, pornografie. Wannneer die vyand hierdie kettings om jou wil gooi moet jy ’n reaksie gereed het, ek noem dit ’n kettingreaksie. Nie die waarmee ons bekend is nie. Dit is daardie reaksie wanneer die vyand sy kettings om ons wil kom gooi. As jy vry wil wees moet jy reageer teenoor alles en almal wat jou vryheid wil steel. Lofprysing en aanbidding is kettingreaksies #Die oorspronklike “Jail House Rock” Daar is heel waarskynlik nie ’n groter ontsnapping uit die tronk as die van Paulus en Silas nie. Die Bybel se Paules en Silas was geslaan, valslike beskuldig, kaal uitgetrek en in die tronk gegooi. Die NBste deel van die storie is nie lg. nie, maar hulle reaksie op lg. Hulle reaksie was nie normaal nie. #Wanneer dinge begin verkeerd loop in jou lewe moet jy op die regte reaksie op die ketting besluit. Jy kan toelaat dat die probleem homself om jou draai en jou vrede, vreugde uit jou uit druk totdat jy begin vrees en depressief raak. Jy kan of so besluit of jy kan ’n kettingreaksie hê. Paulus en Silas was onregverdig geslaan en opgesluit. Teen middernag het hulle gebid en lofliedere gesing. Dit is die behoorlike kettingreaksie. Weier om die prooi en slagoffer van die luislang te word. Neem die besluit: ek gaan God vertrou en loof. Die Bybel sê die ander gevangenes het hulle gehoor.
  2. #Soms loof jy God nie vir jouself nie. Soms is daar mense om in in stryd en probleme. Al wat nodig is, is dat hulle jou sal hoor God loof en prys. Die Bybel sê dat toe die teenwoordigheid van God die gevangenis getref het, het dit begin skud, #“The jailhouse rocked” hy het so geskud dat elke boei afgeval en elke gevangene bevry is. Elkeen in die gevangenis was bevry vanweë Paulus en Silas se kettingreaksie. #Geestelike Stockhölm Sindroom Die Stockhölm sindroom verwys na in studie wat in 1973 in Stockhölm gedoen was. Die studie het bevind dat slagoffers van traumatiese gebeure soos verkragting, ontvoering en mishandeling ’n emosionele band met hulle kriminele gevorm het. Hulle ontwikkel ’n simpatie vir hulle eie situasie en begin dit aanvaar asof dit maar is soos dit moet wees. Daar is baie mense wat aan geestelike Stockhölm sindroom lei. Hulle is al vir so lank deur die vyand mishandel, hulle het dit aanvaar as hoe dit maar moet wees. Hulle sal dinge dink soos: #Dit is met goeie reg dat ek optree soos ek optree Jy het so gewoond geraak aan mislukkings en verloor, dat jy lojaal begin raak het aan die gevoel. Met geestelike SS gaan jy begin glo wat jou captor, die luislang vir jou, van jou sê. Dit is hoekom ’n baie maer meisie in die spieël kyk en haarself as oorgewig sien. #Jy het ’n kettingreaksie nodig Jy het ’n kettingreaksie nodig wat sê; “ek weier hierdie kettings”, hierdie kettings behoort nie by ’n kind van God nie. #Joh 8:36 ... Waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. Wanner jy die regte kettingreaksie het, gaan dit ander in jou geisn ook positief beïnvloed.
  3. #Rise and shine In Hand 12 was Petrus, aan hande en voete, geboei in die gevangenis. Hier is ’n paar sleutels: #1.’n lig het in die tronk geskyn. Dit is wat nou hier gebeur. Jy is erens gebind in ’n gevangenis en ek bring God se woord wat soos ’n lig in jou omstandighede in skyn. #2.Kies om op te staan Die engel nooi Petrus om uit te stap. Toe hy hy opstaan het die kettings van hom afgeval. Die 2de sleutel is dat jy moet kies om op te staan. #Petrus moes die engel by die gevangenis uit volg. God gaan die deure van vryheid vir jou laat oop bars. Die lig skyn, maar jy moet volg waar dit skyn. #SAMEVATTING ’n Klomp jaar gelede was daar ’n verslag oor die besoedelingsprobleem in ’n groot stad. Die verslag het aangedui dat daar geen oplossing vir die probleem is nie. Wat hy wel gesê het, is dat hulle ’n wind van ’n ander plek af nodig het wat die besoedeling sal wegwaai. As jy vandag na jou geestelike lewe kyk en besoedeling sien is daar net een oplossing: ’n Wind wat van ’n ander plek af die besoedeling gaan moet kom wegwaai. In Mal 1 lees ons hoe God die sonde van die volk beskryf en dan maak God die uitspraak: geen offer is goed genoeg vir hulle sonde nie. Tussen die O/T en N/T gaan 600jt verby. God praat glad nie met die mens nie. Dan lees ons in Hand 2:1-2 ...... Daar het ’n wind van ’n ander plek kom waai. Toe hierdie wind van God begin waai het, het dit mense, stede en lande verander. Dit is wat die kerk vandag nodig het. Die nuwe wind. Daar is geen ander oplossing vir die sonde besoedeling nie. Nie die sielkunde of selfs ander berading kan jou skoonmaak van hierdie besoedeling nie. Dit is net die wind van ’n ander plek. Ons het ’n konstante waai van hierdie wind nodig aangesien die vyand ons voortdurend gaan aanval. Ons maniere van dink en doen, moet voortdurend vernuwe word. Hierdie wind gaan jou laat vas en bid. Dit gaan jou na jou Bybel laat gryp. #Kan dit weer gebeur? In 1900 het studente in Topeka Kansas begin wonder oor die doping in die HG en spreek in tale. Uiteindelik het die honger so groot geword, hulle het ’n vas uitgeroep einde 1900 en hulle het begin bid vir die uitstorting van die HG. OP Nuwejaarsdag 1901 het die nuwe wind gekom. Dit was slegs die begin. In 1905 Lucy Farrow en 1906 Seymour. Net soos die bene in Ese 37 bymekaargekom het deur die ander wind, kan hierdie selfde wind ons, ons huise, dorpe en land bymekaarbring en herstel. Wanneer die ander Wind begin waai is niks onmoontlik nie. Selfs voorspoed in tye van hongersnood is moontlik. Dit is tyd dat die ander Wind oor ons sal kom waai. Hoe honger is jy vir daardie wind? Wat is jy bereid om te gee dat daardie wind oor jou sal kom waai? Die wind waai waar die minste weerstand is. Dit is hoekom die wind so sterk in nou gangetjies of oor die see waai. Die HG soek na hulle wie oop is vir ’n ander Wind.