SlideShare a Scribd company logo
1 of 10
Wat?
Skrifgedeelte: Hand.9:1-18
• Weet jy wat God wil hê jy moet
doen?
• Deel van die goeie nuus – elke mens
het ‘n unieke roeping/lied
• Paulus ontmoet Jesus en groei deur
3 vrae – jy word ook genooi om te
groei
• Hy vra die belangrike vraag : Wat wil
U hê moet ek doen?
• Waarvoor is jy gemaak/bestem?(
Ef.2:10)
Hoe kan ek weet wat God se
plan/roeping is vir my?
1. Maak jou lewe oop vir Jesus
• Paulus het sy roeping verkeerd
verstaan tot hy Jesus ontmoet het
• Ontdek vanuit verhouding met Hom
• Proses om Jesus te leer ken
...aanhou vra WIE
• Is daar ‘n proses waarin jou
verhouding met Hom groei?
2) Ontdek dit een dag op ‘n slag
• Paulus ontdek die plan oor tyd...
• Jy kry nie ’n uitgeskryfde plan in die
hand nie
• Jy gaan moet aanhou vra WAT
3) Leef met visie en verwagting
• Wat is jou gawes/sterk punte ?
• Verstaan jy wie jy is?
• Waarvoor het jy passie?
• Wat glo jy wil God deur jou doen?
4) Jou roeping staan in diens van God
se plan
• Daar is ‘n duidelike plan waarvan ek
en jy deel is (Matt.28:19)
• Jy is deel van ‘n koninkryk wat
herstel
• Sodat ander ook van die duisternis
na die lig toe kan bekeer
(Hand.26:18)
Moontlike vrae vir jou eendag:
• Wat het jy gedoen met Jesus? Het jy
jou lied gesing?

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 

WWW Preek Reeks Deel 3

  • 1.
  • 3. • Weet jy wat God wil hê jy moet doen? • Deel van die goeie nuus – elke mens het ‘n unieke roeping/lied • Paulus ontmoet Jesus en groei deur 3 vrae – jy word ook genooi om te groei
  • 4. • Hy vra die belangrike vraag : Wat wil U hê moet ek doen? • Waarvoor is jy gemaak/bestem?( Ef.2:10)
  • 5. Hoe kan ek weet wat God se plan/roeping is vir my? 1. Maak jou lewe oop vir Jesus • Paulus het sy roeping verkeerd verstaan tot hy Jesus ontmoet het • Ontdek vanuit verhouding met Hom
  • 6. • Proses om Jesus te leer ken ...aanhou vra WIE • Is daar ‘n proses waarin jou verhouding met Hom groei?
  • 7. 2) Ontdek dit een dag op ‘n slag • Paulus ontdek die plan oor tyd... • Jy kry nie ’n uitgeskryfde plan in die hand nie • Jy gaan moet aanhou vra WAT
  • 8. 3) Leef met visie en verwagting • Wat is jou gawes/sterk punte ? • Verstaan jy wie jy is? • Waarvoor het jy passie? • Wat glo jy wil God deur jou doen?
  • 9. 4) Jou roeping staan in diens van God se plan • Daar is ‘n duidelike plan waarvan ek en jy deel is (Matt.28:19) • Jy is deel van ‘n koninkryk wat herstel • Sodat ander ook van die duisternis na die lig toe kan bekeer (Hand.26:18)
  • 10. Moontlike vrae vir jou eendag: • Wat het jy gedoen met Jesus? Het jy jou lied gesing?