SlideShare a Scribd company logo
WAT GEE JY VIR IEMAND WAT
ALLES HET?
ROM 12:1-5
Fondasie
Luk 6:47-48 Elkeen wat na My toe kom en na my woorde
luister en dit doen Ek sal julle wys soos wie hy is. Hy is
soos ‘n man wat ‘n huis bou, wat gegrawe en diep
ingegaan en die fondament op die rots gelê het;
Verdien
Liefde gee
Wat gee jy vir iemand wat alles het?
Is daar iets wat ons vir God kan gee?
As ek God lief het, sal ek vir Hom iets van waarde wil gee
Is daar iets wat ons vir God kan gee?
Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, ..., dat julle jul
liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God
welgevallige offer ......
Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, ..., dat julle jul
liggame stel .....
Gee jou liggaam
1 Kor 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van
die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat
julle nie aan julself behoort nie?
Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge
van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en
aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.
Dubelle aanspraak op eienaarskap
Hoe moet ek my liggaam aanbied?
Rom 12:1 ..., dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en
aan God welgevallige offer ....
Hy soek jou!
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het

More Related Content

Viewers also liked

Run David Wingard Run
Run David Wingard RunRun David Wingard Run
Run David Wingard Run
lazarexcf
 
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)Susanna De Waal
 
Aplikasi learn music
Aplikasi learn musicAplikasi learn music
Aplikasi learn music
Rizqinnafi Kartawiria
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
Susanna De Waal
 
Pastoor allen 29 maart 2015
Pastoor allen 29 maart 2015Pastoor allen 29 maart 2015
Pastoor allen 29 maart 2015
Susanna De Waal
 
125th slideshow
125th slideshow125th slideshow
125th slideshow
lumber2013
 
15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)
Susanna De Waal
 
As die storm woed
As die storm woedAs die storm woed
As die storm woed
Susanna De Waal
 
Привет друзья! Открою вам секрет!
Привет друзья! Открою вам секрет!Привет друзья! Открою вам секрет!
Привет друзья! Открою вам секрет!
Владимир Морозов
 
Sy liefde geskryf in bloed
Sy liefde geskryf in bloedSy liefde geskryf in bloed
Sy liefde geskryf in bloed
Susanna De Waal
 
Jy is van rubber gemaak
Jy is van rubber gemaakJy is van rubber gemaak
Jy is van rubber gemaak
Susanna De Waal
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
Susanna De Waal
 
Answer
AnswerAnswer
Answer
Yella Man
 
Diagnóstico endodóntico
Diagnóstico endodónticoDiagnóstico endodóntico
Diagnóstico endodóntico
mishellebc
 
Die Krag van Gebed
Die Krag van GebedDie Krag van Gebed
Die Krag van Gebed
Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
Susanna De Waal
 
Viewers also liked (16)

More from Susanna De Waal

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
Susanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
Susanna De Waal
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
Susanna De Waal
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
Susanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
Susanna De Waal
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
Susanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
Susanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
Susanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
Susanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
Susanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
Susanna De Waal
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
Susanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
Susanna De Waal
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
Susanna De Waal
 
More from Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het

  • 1. WAT GEE JY VIR IEMAND WAT ALLES HET? ROM 12:1-5
  • 2. Fondasie Luk 6:47-48 Elkeen wat na My toe kom en na my woorde luister en dit doen Ek sal julle wys soos wie hy is. Hy is soos ‘n man wat ‘n huis bou, wat gegrawe en diep ingegaan en die fondament op die rots gelê het; Verdien Liefde gee Wat gee jy vir iemand wat alles het? Is daar iets wat ons vir God kan gee?
  • 3. As ek God lief het, sal ek vir Hom iets van waarde wil gee Is daar iets wat ons vir God kan gee? Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, ..., dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer ...... Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, ..., dat julle jul liggame stel ..... Gee jou liggaam
  • 4. 1 Kor 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie? Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens. Dubelle aanspraak op eienaarskap Hoe moet ek my liggaam aanbied? Rom 12:1 ..., dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer .... Hy soek jou!

Editor's Notes

  1. #Fondasie Die Here is besig om ’n pad van totale verandering met ons te loop. Kan jy ervaar hoe Hy met jou besig is? Sien jy al die verandering in jou lewe en omstandighede. Die verandering gaan o.a. Ook kom deur fondasies wat herstel word. Hy wil hê dat ons stormbestand sal wees. Storms gaan daar wees, maar die storms hoef ons nie onder te kry nie. Die storms wat Hy sal toelaat sal in elk geval nie te groot vir ons wees nie. Met ’n behoorlike fondasie sal jy na groot storms nog staande bly. Selfs al lê daar dalk ’n paar huise plat om jou, sal jou sterk fondasie verseker dat jy nie omval nie. Wat is nou weer die fondasie, dit wat ons stormbestand maak? #Luk 6:47-48 .... Wanneer ons Rom 12 lees, sien ons dat hierdie vers op ’n ander manier dieselfde beginsel wil kom vaslê. U sien, ons het maar nodig om dieselfde ding op verskillende maniere te hoor. Paulus sê dit ook. #Verdien Omdat daar bykans niks op die aarde verniet is nie, glo ons dat wanneer dit by die geestelike kom, ons ook moet verdien. Dit is nie waar nie. Daar is niks wat ek en jy kan doen wat kan maak dat ons enige iets goeds van God verdien nie. Alles wat ons het en is, is die genade van die Here. Ons liefde vir God maak tog dat ons wil gee. #Liefde gee Het die stelling al paar keer gemaak die laaste paar weke maar ek moet hom vanoggend weer herhaal. Ek kan gee sonder om lief te hê, maar ek kan nie liefhe sonder om te gee nie. Dit is net hoe dit is. Liefde vir iemand maak jou hart teennoor daardie persoon oop en ’n oop hart maak dat ek ook my beursie oopmaak. Wanneer ons praat van beursie dink ons dadelik net aan geld. Daar is ’n geldbeursie, maar dit is nie die enigste beursie nie. Ons het almal ook , tyd beursie, (24 uur in dag), vermoeens/gawes en talente beursie en ’n paar ander beursies. #Wat gee jy vir iemand wie alles het? Dalk het u ook al by die werklikheid gekom. Volgens jou is daar niks wat die persoon nog nie het nie, in elk geval nie wat jy kan bekostig nie. As dit waar is van aardse vriende en familie, wat maak ons wanneer dit by God kom? #Is daar iets wat ons vir God kan gee? Dit is mos glad nie so lekker as jy iets vir iemand gegee het net om later uit te vind hy het alreeds so iets nie. ’n Tablet as geskenk is baie wonderlik, tensy jy alreeds die grootste en beste een het. So kan ons enige ander item noem. Wat kan ek en jy vir God gee? Is daar iets? Die Bybel sê vir ons al die silwer, al die goud, al die diere en plante, al die mense, visse en voëls, alles behoort aan die Here. So wat maak ek nou.
  2. #As ek God lief het, sal ek vir Hom iets van waarde wil gee Iets wat Hy nog nie het nie. Iets wat vir Hom kosbaar sal wees. Net so terloops, ek dink dit is die verskil tussen mense wat die Here regtig lief het vir wie Hy is en hulle wie dit net doen vir wat hulle kan kry. Mense wat die Here werklik lief het vir wie Hy is se klem lê by wat hulle vir Hom kan gee. Daarteenoor is ander se klem net by wat hulle kan kry. Geen liefdesverhouding gaan net oor wat jy kan kry nie. Liefde gee. Dit bring ons terug by die vraag .... #Is daar iets wat ons vir God kan gee? Daar is iets. Om die waarheid te sê is daar net een ding wat ek en jy vir God kan gee wat Hy nog nie het nie. Dit is jouself. Daar is nie nog ’n persoon op hierdie hele aardbol soos jy nie. Paulus stel dit so .... #Rom 12:1 ... Die griekse woord vir vermaan is parakaleio wat met versoek of beroep vertaal word. Paulus doen dus die beroep op ons om ons lewe, onsself, vir Hom te gee. Hy gebruik die woord offer. ’n Offer kan nie besluit wat met hom gebeur nie. Hy is oorgegee. Vanuit my dankbaarheid wat Hy vir my gedoen het aan die kruis gee ek my lewe in liefde vir Hom. #Rom 12:1 ..... #Gee jou liggaam Ons dink baie keer om die Here te dien is bloot net ’n geestelike oefening. Paulus praat van liggaam en die grieks bevestig dit is ons fisiese liggaam. U sien dit sê vir my iets van totaal oorgee. Dit sê vir my ek begin dink soos Hy dink wat my brein is mos deel van die liggaam. Ek kyk na en sien waarna Hy sou kyk en sien, luister, praat, vat, loop ens. Sluit so mooi aan by ...
  3. #1 Kor 6:19 ... Wat kan ek vir iemand gee wat reeds alles het? Myself. Paulus stel dit baie duidelik hier dat ons in der waarheid nie aan onsself behoort nie. Ons kan dus nie sommer maak soos ek wil nie. Voor my geboorte is ek reeds vir ’n baie hoë prys gekoop. J.C. het met Sy lewe vir my kom betaal. Ek behoort aan Hom. Alles wat ek is en het, het Hy vir my gegee. Ons het egter die vermoë om ons rug op God te draai en te maak asof ons aan onsself behoort of ons kan onsself aan ons regmatige eienaar oorgee. Rom 12:1 sluit af met ... #Rom 12 :1 .... Redelik kan ook vertaal word met logiese. Hoekom is dit dan so logies? Wanneer behoort iets aan jou? Wanneer jy daarvoor betaal het. Het, ons vir onself betaal. Is ons bestaan aan ons eie toedoen te danke. Die antwoord op beide vrae is nee. Ons is deur God geskape. O.a Jer. 1:5 en Ps. 139 sê dit baie duidelik vir ons. As jy iets gemaak het behoort dit mos aan jou. Dit verander slegs van eienaar wanneer iemand anders dit by jou kom koop en daarvoor betaal. Betaling kan ook vriendskap of goeie saak wees. Jesus het ons nie net gemaak nie, Hy het ook vir ons betaal Joh. 3:16 .... #Dubelle aanspraak op eienaarskap God het eintlik dubelle aanspraak op ons eienaarskap want Hy het ons geskape en daarna vir ons betaal. Kan jy dit glo? As ek na hierdie feit kyk dan lyk dit vir my ons is vir Hom baie kosbaar. So met hierdie dubbel aanspraak op eienaarskap kan ek verstaan hoekom Paulus sê dat om jou liggaam (jouself) vir Hom te gee is die logiese (redelike) ding om te doen. #Hoe moet ek my liggaam aanbied? #Rom 12:1 ..., Toe ek dit lees toe was dit asof ek net besef hoe billik God se versoek is. Al wat Hy eintlik vra is dat ek dit wat Hy vir My gegee en moontlik gemaak het weer vir Hom sal teruggee en Hom daarmee vertrou. Waarvan praat ek. Paulus gebruik hier 3 woorde: lewende, heilige en God welgevallige. Is daar enige iemand in hierdie gebou wat lewe kan skep? Enige iemand wat homself kan heilig? Enige iemand wat uit homself so kan leef dat God op jou sal trots wees? Ons almal weet die antwoord op al 3 vrae is nee? Al 3 hierdie dinge is net by God te kry. #Hy soek jou! Jy kan vir God, aan wie alles behoort iets van groot waarde gee. Iets waarvan daar net een is en dit is jouself. Hierdie gee van die self is nie iets wat met woorde gebeur nie. Dit gebeur met dade. Ek behoort nie bloot aan God omdat ek dit gese het nie. Ek behoort aan Hom wanneer my lewe daarvan spreek. U sien wanneer ek myself aan hom gegee het bepaal Hy mos nou wat ek se en doen asook hoe ek dit se en doen. God kan nie sondig nie. Hy sal ook nooit jou en my gebruik om te sondig nie. Daarom, wanneer ek myself gegee het, die logiese ding gedoen het, sal my lewe anders daaruit sien. My lewe sal begin verander. Totale verandering. My geestelike huis sal vasstaan want die Bewaarder van Israel is nou die Een wat daaroor waak.