SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
TOTALE VERANDERING
2 Kon 7:1-2, 17-20

Agtergrond
In sy desperaatheid draai Agab sy rug op God
2 Kon 6:33 “.... En die koning sê: Kyk, hierdie onheil kom
van die HERE; wat sou ek langer op die HERE wag?”
Hoe lyk jou terugblik op 2013?
Totale verandering is voor die deur!!!
Israel se situasie was desperaat
Hoe lyk jou situasie?
God is instaat tot totale, onmiddelike verandering!
Die oorsaak van Israel se probleem was wesenlik
1Kon 20:42 En hy sê vir hom: So spreek die HERE:
Omdat jy die man wat deur my banvloek getref was, uit
die hand laat gaan het, daarom sal jou siel in die plek
van sy siel en jou volk in die plek van sy volk wees.
Wat is die oorsprong van jou moeilikheid?
Mat 14:22,24 “En Jesus het dadelik sy dissipels gedwing
om in die skuit te gaan en voor Hom uit te vaar na die
oorkant, terwyl Hy die skare wegstuur. ......... En die
skuit was al in die middel van die see, geteister deur die
golwe; want die wind was teen hulle.”

Ongeag die oorsaak, totale verandering is oppad!!
Wat moet ek doen om dit te ontvang?
Mark 5:36 “Maar dadelik, toe Jesus die woord hoor ...,
sê Hy: Moenie vrees nie; glo net.
Die adjudant het ontvang wat hy geglo het
2Kon 7:2 “Maar die adjudant op wie se arm die koning
geleun het, antwoord die man van God en sê: Al maak
die HERE ook vensters in die hemel, sou dit kan
gebeur?”
Een wonderwerk bring ‘n ander
2Ki 7:6-7 “Want die HERE het die leër van die Arameërs
‘n gedruis van waens en ‘n gedruis van perde, ‘n gedruis
van ‘n groot leërmag laat hoor,.... Daarom het hulle in
die skemer klaargemaak en gevlug, maar hulle tente en
perde en esels, die laer soos dit was, in die steek gelaat;
en hulle het vir hul lewe gevlug.
Terwyl mense wonder oor “of” en “hoe” gee God
uitvoering aan Sy woord
God gaan dit wat jou moeilikheid veroorsaak verander
in die rede vir jou totale verandering!!!
31 des 2013 totale verandering

More Related Content

Viewers also liked

Cidade Alta - Rua Conceição
Cidade Alta - Rua ConceiçãoCidade Alta - Rua Conceição
Cidade Alta - Rua Conceiçãomusaufrn
 
Aula 4 - Professor Panda
Aula 4 - Professor PandaAula 4 - Professor Panda
Aula 4 - Professor PandaRaul Rabelo
 
La papallona
La  papallonaLa  papallona
La papallonadiksha
 
Andy johana montoya jaramillo.
Andy johana montoya jaramillo.Andy johana montoya jaramillo.
Andy johana montoya jaramillo.guestf8e5ed
 
Andy johana montoya jaramillo.
Andy johana montoya jaramillo.Andy johana montoya jaramillo.
Andy johana montoya jaramillo.guestf8e5ed
 
Why America Needs to Talk About Fairness
Why America Needs to Talk About FairnessWhy America Needs to Talk About Fairness
Why America Needs to Talk About FairnessFairnessCoalition
 
Greivance handling
Greivance handlingGreivance handling
Greivance handlingaman sharma
 
Module 2- The Stages of Development and Developmental Tasks
Module 2- The Stages of Development and Developmental TasksModule 2- The Stages of Development and Developmental Tasks
Module 2- The Stages of Development and Developmental Taskstin072787
 

Viewers also liked (17)

Glosario
GlosarioGlosario
Glosario
 
Cidade Alta - Rua Conceição
Cidade Alta - Rua ConceiçãoCidade Alta - Rua Conceição
Cidade Alta - Rua Conceição
 
Aula 4 - Professor Panda
Aula 4 - Professor PandaAula 4 - Professor Panda
Aula 4 - Professor Panda
 
Module 5: PROTECTION
Module 5: PROTECTIONModule 5: PROTECTION
Module 5: PROTECTION
 
La papallona
La  papallonaLa  papallona
La papallona
 
Apostila
ApostilaApostila
Apostila
 
Andy johana montoya jaramillo.
Andy johana montoya jaramillo.Andy johana montoya jaramillo.
Andy johana montoya jaramillo.
 
Tax calendar | IRS- 2016
Tax calendar | IRS- 2016Tax calendar | IRS- 2016
Tax calendar | IRS- 2016
 
Andy johana montoya jaramillo.
Andy johana montoya jaramillo.Andy johana montoya jaramillo.
Andy johana montoya jaramillo.
 
Mapa 1 frankli
Mapa 1 frankliMapa 1 frankli
Mapa 1 frankli
 
Why America Needs to Talk About Fairness
Why America Needs to Talk About FairnessWhy America Needs to Talk About Fairness
Why America Needs to Talk About Fairness
 
The Fairness Test
The Fairness TestThe Fairness Test
The Fairness Test
 
Greivance handling
Greivance handlingGreivance handling
Greivance handling
 
Cateq pt 05
Cateq pt 05Cateq pt 05
Cateq pt 05
 
Module 5: NUTRITION
Module 5: NUTRITIONModule 5: NUTRITION
Module 5: NUTRITION
 
Ciencias naturales
Ciencias naturalesCiencias naturales
Ciencias naturales
 
Module 2- The Stages of Development and Developmental Tasks
Module 2- The Stages of Development and Developmental TasksModule 2- The Stages of Development and Developmental Tasks
Module 2- The Stages of Development and Developmental Tasks
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

31 des 2013 totale verandering

  • 1. TOTALE VERANDERING 2 Kon 7:1-2, 17-20 Agtergrond In sy desperaatheid draai Agab sy rug op God 2 Kon 6:33 “.... En die koning sê: Kyk, hierdie onheil kom van die HERE; wat sou ek langer op die HERE wag?” Hoe lyk jou terugblik op 2013? Totale verandering is voor die deur!!!
  • 2. Israel se situasie was desperaat Hoe lyk jou situasie? God is instaat tot totale, onmiddelike verandering! Die oorsaak van Israel se probleem was wesenlik 1Kon 20:42 En hy sê vir hom: So spreek die HERE: Omdat jy die man wat deur my banvloek getref was, uit die hand laat gaan het, daarom sal jou siel in die plek van sy siel en jou volk in die plek van sy volk wees.
  • 3. Wat is die oorsprong van jou moeilikheid? Mat 14:22,24 “En Jesus het dadelik sy dissipels gedwing om in die skuit te gaan en voor Hom uit te vaar na die oorkant, terwyl Hy die skare wegstuur. ......... En die skuit was al in die middel van die see, geteister deur die golwe; want die wind was teen hulle.” Ongeag die oorsaak, totale verandering is oppad!! Wat moet ek doen om dit te ontvang? Mark 5:36 “Maar dadelik, toe Jesus die woord hoor ..., sê Hy: Moenie vrees nie; glo net.
  • 4. Die adjudant het ontvang wat hy geglo het 2Kon 7:2 “Maar die adjudant op wie se arm die koning geleun het, antwoord die man van God en sê: Al maak die HERE ook vensters in die hemel, sou dit kan gebeur?” Een wonderwerk bring ‘n ander 2Ki 7:6-7 “Want die HERE het die leër van die Arameërs ‘n gedruis van waens en ‘n gedruis van perde, ‘n gedruis van ‘n groot leërmag laat hoor,.... Daarom het hulle in die skemer klaargemaak en gevlug, maar hulle tente en perde en esels, die laer soos dit was, in die steek gelaat; en hulle het vir hul lewe gevlug.
  • 5. Terwyl mense wonder oor “of” en “hoe” gee God uitvoering aan Sy woord God gaan dit wat jou moeilikheid veroorsaak verander in die rede vir jou totale verandering!!!

Editor's Notes

  1. #2 Kon 7:1-2, 17-20#AgtergrondDaar was ’n geskiedenis van konflik tussen Israel en Aram, of Sirië soos ons dit vandag ken. Ongeveer 9jr voor hierdie insident het dieselfde koning plundertogte in Israel gevoer. T.s.v. D feit dat die Arameers ’n oormag was, het God hulle in Agab se hande gegee. Die koning van Aram het selfs gesweer dat hy nie weer Israel sou pla nie. Agab, die koning van Israel was veronderstel om die koning van Aram dood te maak. In stede sluit hy met hom ’n verdrag. U kan dit alles gaan lees in 1 Kon 20. Hier is Benhadad, die koning van die Arameers nou weer. Hierdie keer het hy Israel behoorlik in ’n wurggreep. Hy het die stad beleër met die gevolg dat daar geweldige hongersnood in die stad was. In v28-29 van Hfstk 6 hoor ons ’n storie van hoe desperaat die situasie werklik was. Mense het hul kinders begin eet. #Agab is so desperaat hy draai sy rug op God#2 Kon 6:33 “.... Dit is die Here wat hierdie sleg oor my en ons gebring het. Hoe kan ek n God wat slegte goed laat gebeur vertrou om ook goeie goed te laat gebeur. Ek wag in elk geval al so lank en niks het nog gebeur nie, hoekom sal dit more anders wees. Ek gaan nou maar doen wat ek dink reg is om te doen, maak nie saak wat Hy dink of se nie.#Hoe lyk jou terugblik op 2013?Ons is in die laaste paar minute van die jaar. Miskien was daar ook vir jou slegte goed wat in die jaar gebeur het. Goed wat, as jy kon, liewer sou wou vergeet. Dalk sit jy hier en dit voel vir jou asof die slegte net nie wil ophou nie. Dalk het jy vroeer vandag of die maand nog met die goed gestoei. Maak nie saak wat jy probeer nie, dit voel vir jou daar is nie einde aan die moeilikheid nie. Inteendeel, dit word groter. Nou is jy daar waar jy sê dit help in elk geval nie om God te vertrou nie, ek gaan nou doen wat ek dink ek moet doen en dalk al lankal moes doen. Al sou niks vernader nie het ek niks verloor nie maar ten minste die satisfaksie gehad om my eie ding te doen. Sake so bietjie in eie hande te neem. God wil vanaand, deur Sy Woord vir jou kom sê:......#Totale verandering is voor die deur!!!Dalk wil jy sê: “ja, ja ek hoor.” ek het dit al ’n paar x gehoor, ek het ook so gehoop maar niks goeds het gebeur nie. Ek wil sommer ook vir jou sê: “niks goeds gaan ook gebeur nie”. Vriend, luister mooi, in Jesus Naam wil ek vanaand vir jou kom verseker: “totale verandering is voor die deur!!!”.
  2. #Israel se situasie was desperaatSo desperaat ’n donkiekop het R30 000 gekos en skeppie duiwemis, R50 . Of dit regtig duiwemis was en of dit bloot verwys na iets wat normalweg nie ge-eet sou word nie is nie seker nie. Nietemin is die situasie baie erg. Dit was so erg ’n ma was bereid om haar kind te eet. Hierdie tipe van krisis verander nie oornag nie. Wanneer dit verander, verander dit oor tyd. Met ’n hongersnood situasie moet kos eers weer verbou word. Vandag kan dit dalk ingevoer word maar selfs dan neem dit tyd alvorens dit ’n invloed op die prys sal hê. #Hoe lyk jou situasie?Is dit so erg soos hierdie mense se situasie? Jou eie situasie lyk mos gewoonlik vir jou die ergste en slegste. Dalk sê jy ook dat al sou dinge vandag vir jou begin verander sal dit tyd neem voordat jy weer in ’n leefbare posisie sal wees. #God is instaat tot totale, onmiddelike verandering!Ek wil BG herhaal: “....... “ Is jy bereid om dit te glo en daarop te reageer?#Die oorsaak van Israel se probleem was ’n wesenlike oorsaakBenhadad en die Arameers was ’n groot klomp mense. Hulle was boonop aangevuur deur 2 lelike loesings wat Israel hulle net ’n paar jaar vantevore toegedien het. Hul, het ’n punt gehad om te bewys. Daar was baie woede en haat teenoor die jode. Die oorsaak was egter nog groter as dit. Agab het hierdie moeilikheid oor hom en sy volk gebring vanwee sy ongehoorsaamheid aan God. God het by geleentheid hierdie koning en sy mense in Agab se hande gegee met die opdrag om hulle te vernietig en hy dink dit toe goed om met hulle ’n verdrag te sluit. #1Kon 20:42 .......
  3. #Wat is die oorsaak van jou moeilikheid?Ek wil vra, dink net eers so bietjie mooi na voordat jy sommer net die antwoord gee. Meeste van die tyd is ons self maar die oorsaak van ons probleme.Daar is egter omstandighede waar dit vir ’n tyd mag voorkom asof God ons in die moeilikheid ingelei het. Onthou u die dissipels in die skuit met die storm wat gewoed het#Mat 14:22,24 Dalk was jy gehoorsaam aan die stem van God en nou die moeilikheid. Kind van God, aan die einde van 2013 en met 2014 wat oor ’n paar minute gaan aanbreek, hoor mooi: ......#Ongeag die oorsaak, totale verandering is oppad!! (x2)Maak nie saak hoe onmoontlik dit vir jou mag lyk nie. Sal enige iets vir God te wonderbaar wees. God is geen aannemer van persoon nie. Wat Hy in die verlede vir ander gedoen het kan en sal Hy ook vir jou doen.# Wat moet ek doen om dit te ontvang?God vra nie vanaand geld of enige iets anders wat moeilik is nie. Al wat Hy vra is dat jy Hom sal glo. Onthou jy nog die verhaal van Jairus wat osn so tyd gelede oor gesels het. Toe die berig kom dat hy nie langer vir Jesus moet pla nie want sy dogtertjie was reeds dood toe antwoord Jesus#Mark 5:36 ... As die rede vir jou moeilikheid jou eie toedoen is, glo vanaand God. Hy wil jou vergewe en vir jou doen ver meer as wat jy gedink het moontlik is. As die rede vir jou probleem gehoorsaamheid aan God is, soveel te meer is Hy bloot besig met n “setup” vir n magtige w/werk vir jou.
  4. #Die adjudant het ontvang wat hy geglo het#2Kon 7:2 .....#Een wonderwerk bring ‘n anderTerwyl hierdie gesprekkke tussen Elisa en die koning plaasvind is God reeds besig met ’n massiewe wonderwerk.#2Ki 7:6-7 ......
  5. #Terwyl mense wonder oor of en hoe gee God uitvoering aan Sy woordU sien was die weermag wat die moeilikheid gebring het kleiner, het Agab dalk self vir hulle kans gesien. Was hulle kleiner was daar nie so baie kos en ander buit vir die stad Samaria nie. God is in beheer.#God gaan dit wat jou moeilikheid veroorsaak verander in die rede vir jou totale verandering!!!Ek profeteer dit vanaand oor mense en omstandighede in Jesus naamAs dit vir jou is en jy glo en vat dit vanaand, staan saam met my