SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
GAAN EN WEES LIEF!
Mat 28:19, Mat 22:36-39
Ere aan God!
2015 pad tot hier
God wil mense kom losmaak vir diens
God se liefde vir ons
Joh 15:13 Groter liefde het niemand as dit nie, dat
iemand sy lewe vir sy vriende gee.
Joh 15:9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle
ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.
Sy liefde, die verskil tussen lewe en dood
Niks was te veel gevra om te wys hoe lief Hy ons het nie
Hoe kan ek passief staan teenoor sulke liefde?
Ons liefde vir Hom
Sy liefde vir my is die rede vir my liefde vir Hom
Dit is mos makliker om iemand lief te hê wat jou liefhet
12%20 april%202015%20gaan%20en%20wees%20lief%21
12%20 april%202015%20gaan%20en%20wees%20lief%21

More Related Content

Viewers also liked

Paillardelle, hacia el bicentenario 3 b
Paillardelle, hacia el bicentenario 3 bPaillardelle, hacia el bicentenario 3 b
Paillardelle, hacia el bicentenario 3 bJesús Rosales
 
[S11] Nguyen Chi Thanh _ Bai tot nghiep
[S11] Nguyen Chi Thanh _ Bai tot nghiep[S11] Nguyen Chi Thanh _ Bai tot nghiep
[S11] Nguyen Chi Thanh _ Bai tot nghiepSLIDE FACTORY
 
Flc pv vitoria
Flc pv vitoriaFlc pv vitoria
Flc pv vitoriaikasinfo
 
Letter of recommendation for David
Letter of recommendation for DavidLetter of recommendation for David
Letter of recommendation for DavidDavid Akuien, M.A.M.
 
The existing problems of the bridge bearing capacity evaluation of asymmetric...
The existing problems of the bridge bearing capacity evaluation of asymmetric...The existing problems of the bridge bearing capacity evaluation of asymmetric...
The existing problems of the bridge bearing capacity evaluation of asymmetric...IJERA Editor
 
Nivel secundario (reparado)
Nivel secundario (reparado)Nivel secundario (reparado)
Nivel secundario (reparado)Jesús Rosales
 
New idea for solving safety factor of slope
New idea for solving safety factor of slopeNew idea for solving safety factor of slope
New idea for solving safety factor of slopeIJERA Editor
 
Screening and acclimation of efficient simultaneous nitrification and denitri...
Screening and acclimation of efficient simultaneous nitrification and denitri...Screening and acclimation of efficient simultaneous nitrification and denitri...
Screening and acclimation of efficient simultaneous nitrification and denitri...IJERA Editor
 
Crb tech reviews on seo jobs
Crb tech reviews on seo jobsCrb tech reviews on seo jobs
Crb tech reviews on seo jobsCRB Tech Reviews
 

Viewers also liked (15)

Apunte 1 numeros_enteros_34750_20150414_20140625_122806
Apunte 1 numeros_enteros_34750_20150414_20140625_122806Apunte 1 numeros_enteros_34750_20150414_20140625_122806
Apunte 1 numeros_enteros_34750_20150414_20140625_122806
 
Paillardelle, hacia el bicentenario 3 b
Paillardelle, hacia el bicentenario 3 bPaillardelle, hacia el bicentenario 3 b
Paillardelle, hacia el bicentenario 3 b
 
Flat Plan Final
Flat Plan FinalFlat Plan Final
Flat Plan Final
 
Presentación1
Presentación1Presentación1
Presentación1
 
[S11] Nguyen Chi Thanh _ Bai tot nghiep
[S11] Nguyen Chi Thanh _ Bai tot nghiep[S11] Nguyen Chi Thanh _ Bai tot nghiep
[S11] Nguyen Chi Thanh _ Bai tot nghiep
 
Clep
ClepClep
Clep
 
Flc pv vitoria
Flc pv vitoriaFlc pv vitoria
Flc pv vitoria
 
Letter of recommendation for David
Letter of recommendation for DavidLetter of recommendation for David
Letter of recommendation for David
 
The existing problems of the bridge bearing capacity evaluation of asymmetric...
The existing problems of the bridge bearing capacity evaluation of asymmetric...The existing problems of the bridge bearing capacity evaluation of asymmetric...
The existing problems of the bridge bearing capacity evaluation of asymmetric...
 
Nivel secundario (reparado)
Nivel secundario (reparado)Nivel secundario (reparado)
Nivel secundario (reparado)
 
Os Poliedros
Os PoliedrosOs Poliedros
Os Poliedros
 
New idea for solving safety factor of slope
New idea for solving safety factor of slopeNew idea for solving safety factor of slope
New idea for solving safety factor of slope
 
Screening and acclimation of efficient simultaneous nitrification and denitri...
Screening and acclimation of efficient simultaneous nitrification and denitri...Screening and acclimation of efficient simultaneous nitrification and denitri...
Screening and acclimation of efficient simultaneous nitrification and denitri...
 
Cvc presentation
Cvc presentationCvc presentation
Cvc presentation
 
Crb tech reviews on seo jobs
Crb tech reviews on seo jobsCrb tech reviews on seo jobs
Crb tech reviews on seo jobs
 

More from agsupington

19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homagsupington
 
5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!agsupington
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevorderingagsupington
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!agsupington
 
12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....agsupington
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlikagsupington
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nouagsupington
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons kenagsupington
 
Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,agsupington
 
Past allen luister
Past allen luisterPast allen luister
Past allen luisteragsupington
 
31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van verandering31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van veranderingagsupington
 
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)agsupington
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheidagsupington
 
8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wagagsupington
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014agsupington
 

More from agsupington (16)

19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken
 
Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,
 
Past allen luister
Past allen luisterPast allen luister
Past allen luister
 
31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van verandering31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van verandering
 
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
Bring lewe
Bring leweBring lewe
Bring lewe
 
8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014
 

12%20 april%202015%20gaan%20en%20wees%20lief%21

  • 1. GAAN EN WEES LIEF! Mat 28:19, Mat 22:36-39
  • 2. Ere aan God! 2015 pad tot hier God wil mense kom losmaak vir diens God se liefde vir ons Joh 15:13 Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee. Joh 15:9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.
  • 3. Sy liefde, die verskil tussen lewe en dood Niks was te veel gevra om te wys hoe lief Hy ons het nie Hoe kan ek passief staan teenoor sulke liefde? Ons liefde vir Hom Sy liefde vir my is die rede vir my liefde vir Hom Dit is mos makliker om iemand lief te hê wat jou liefhet

Editor's Notes

  1. #Ere aan God! Vanoggend eer ek die Here vir Sy Woord, Sy HG, die feit dat Hy ons so ongelooflik lief het en die feit dat Hy ons vertrou om die werk wat Hy begin het hier op aarde kan voltooi. Ek eer Hom dat ons nie hoef te wonder wat vir Hom NB is of wat ons moet doen nie. Sy Woord staan vir ewig onveranderlik vas en Hy is dieselfde gister, vandag en tot in alle ewigheid. #2015 pad tot hier Dit is NB dat ons sal onthou waar het ons hierdie jaar begin asook waarheen is die Here met ons op pad. Ons het begin met die opdrag om die muur te gaan herstel. Om die swak- en oopplekke in ons geestelike lewe te gaan regmaak. Om te begin bou, gefokus te bou en nie toe te laat dat die vyand ons aandag aftrek nie. Ek het met u gedeel hoe ons gekom het waar ons nou is ook t.o.v. die pad wat die Here wil hê ons moet loop. Wat is die pad? GAAN EN WEES LIEF. #God wil mense kom losmaak vir diens Van u het die boodskap aan die begin gehoor, verstaan en wou gehoorsaam wees. Dit was egter vir u asof u nie in beweging kan kom nie. Daar is iets wat jou vashou. Ons het gesien dat die Here mense wil losmaak vir diens en ek glo dat Hy dit ook gedoen het. Het gelees van die donkie wat hulle moes gaan losmaak sodat Jesus op sy rug die stad kon inry. Is jy al los sodat jy kan gaan lief wees. Los van godsdiens, tradisie, vooropgestelde idees en los van die eie ek? As die vyand jou nog met hierdie, of ander goed bind, kan ek en jy nie deur God gebruik word nie. Kan ons nie uitvoering gee aan die groot opdrag of groot gebod soos God veronderstel het dat ons daaraan uitvoering moet gee nie. Omdat ons Hom lief het, wil ons mos doen wat Hy sê? Ons wil Hom mos nie teleurstel of at Hy Hom vir ons moet skaam nie. Soos wat ek regtig God se liefde vir my begin verstaan, so sal my lewe nie onveranderd of onaangeraak kan bly nie. As ons maar net Sy liefde vir ons beter kon verstaan!!! Wat hierdie liefdesaak betref het ons toe begin deur te kyk na .... #God se liefde vir ons Hierdie is die vrymakende element. Dit is Sy liefde wat my wil kom red en verlos van sonde. Dit is ook Sy liefde wat my lewe kom verander (transformeer) Ons het uit die Woord gesien dat Sy liefde vir ons is geskryf in bloed, Sy eie bloed. #Joh 15:13 ... Die grootste prys wat ’n mens vir iemand anders kan betaal. Daar is geen hoër prys as hierdie prys nie. Om jou lewe vir iemand te gee en nie seker te wees of hierdie persoon hierdie prys gaan aanvaar en die voordeel daarvan gaan geniet nie. Jesus gaan ook verder en gee die opdrag: .... #Joh 15:9 .... Die opdrag impliseer dat ons onder hierdie liefde uit kan beweeg. Hoe bly ons in hierdie liefde? Is daar iemand wat kan onthou? V10 “wanneer ons doen wat Hy sê en dit goed doen”. God se liefde so groot, dit is geskryf in bloed. God se liefde so groot, Hy wil hê dat ons die hele tyd in hierdie liefde sal bly omdat Hy weet dit is die beste , mooiste en veiligste plek waar enige mens homself kan bevind. Ons het verder gesien dat ....
  2. #Sy liefde, die verskil tussen lewe en dood Hier het ons na ’n paar vb.’e gekyk maar begin met die voorbeeld van die vrou wat betrap is terwyl sy egbreuk gepleeg het. Die skare wou haar stenig. Dit is mos wat met so vrou moet gebeur. Jesus liefde is vir haar die verskil tussen lewe en dood. Fisiese lewe en fisiese dood, maar baie groter ook geestelike lewe en geestelike dood. Jesus sê vir haar gaan en sondig nie meer nie. Almal wat haar wou doodmaak moes toe koponderstebo daar wegstap. Ons het ook gekyk na die vb. van die Samaritaanse vrou by die put asook die besetene van Gadara. Jesus se liefde, die verskil tussen lewe en dood. Hierdie was so klein kykie op Jesus se liefde vir ons. #Niks was te veel gevra om te wys hoe lief Hy ons het nie Niks nie, niks nie, niks nie. Niemand kan jou liefhe soos Jesus jou lief het nie. Hy het jou lief met ’n ewige liefde. Niks kan ons skei van die liefde van Jesus nie. Nou is die vraag? #Hoe kan ek passief staan teenoor sulke liefde? Hoe kan ek bloot net daarvan kennis neem en aangaan met my lewe soos ek wil? Hoekom sal ek die liefde, wat vir my die verskil is tussen lewe en bestaan sal wil ignoreer of aanpas en afwater sodat dit my pas? Hoekom sal ek die liefde wil minag wat vir my die verskil maak tussen die hemel en die hel? Enige mens met verstand en logika sal vir jou sê dit is die domste ding om te doen. Geen regdenkende mens sal so iets doen nie. Tog is dit presies wat die oorgrote meerderheid van die wereldbevolking vandag doen. Hulle is besig om Sy liefde te vertrap. Hoe kan ek so sê? Ons optrede sê dit. Die manier waarop ons van en met ander praat sê dit. Die goed wat ons aan ander doen en nie doen nie, sê dit. Hoe kan ek op ander neersien as ek in die Bybel lees dat God elke ander persoon op hierdie aarde net so lief het as vir my? So waaroor gaan ons nou verder gesels op hierdie reis van “GAAN EN WEES LIEF? Ons gaan nou kyk na ..... #Ons liefde vir Hom Gaan volgende week meer tyd op die onderwerp spandeer. As God ons dan so lief het, wat kan ek doen om positief te reageer op Sy liefde? Op watter manier kan ek vir Hom wys dat ek Sy liefde waardeer. Hoe kan ek vir Hom lief wees? Dit is dan ook die 1ste en Nbste komponent van ons slagspreuk, “GAAN EN WEES LIEF! Dit is ons liefde vir Hom. U sien, dit is onmoontlik om te gaan liefwees as ek nie eers kennis dra van Sy liefde vir my nie. #Sy liefde vir my is die rede vir my liefde vir Hom My liefde vir Hom is nie ’n guns wat ek Hom bewys nie. Dit is ook nie iets ekstra of spesiaal wat ek doen wat my nou onderskei as wonderlik of spesiaal nie. My liefde vir Hom is eintlik niks anders as ’n spontane uitvloeisel van my begrip en waardering van Sy liefde vir my nie. So waar ons sê: “GAAN EN WEES LIEF”, is dit in die eerste plek om vir Hom te gaan lief wees. Miskien is dit hoe u dit nog van die begin af gesien het. Miskien is dit vir u so ’n mate van verligting. # Dit is mos makliker om iemand lief te hê wat jou liefhet Dit is so. Dit moet ook mos makliker wees om Jesus lief te hê as wat dit is om mekaar lief te hê? So my uitdaging vir u is om in hierdie week te gaan kyk op watter maniere kan ons elke dag vir Jesus lief wees. Ons gaan dan volgende Sondag daaroor begin gesels. Moontlik is hier iemand vanoggend wat vir die 1ste keer mooi Jesus se liefde vir jou beter verstaan. Omdat jy dit so bietjie beter verstaan wil jy graag ophou om Sy liefde vir jou te ignoreer. Jy wil hê dat Sy liefde geskryf in bloed, ook vir jou die verskil sal maak tussen lewe en dood. Jy wil graag die lewe ervaar en ophou om net te bestaan. Jy wil ook ’n mede-erfgenaam word van Sy K/k. Dan wil ek saam met jou bid. Terwyl ek bid wil ek jou aanmoedig om self jou sonde te bely en jou lewe vir die Here te gee.