SlideShare a Scribd company logo
1 of 10
2Ki 24:18 Een en twintig jaar was Sedekía oud toe hy koning
geword het, en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer; en die naam
van sy moeder was Hamútal, ‘n dogter van Jeremía, uit Libna.
2Ki 24:19 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE
net soos Jójakim gedoen het.
2Ki 24:20 Want weens die toorn van die HERE het dit oor
Jerusalem en Juda gekom, totdat Hy hulle van sy aangesig
weggewerp het. En Sedekía het teen die koning van Babel
gerebelleer.
2Ki 9:1 Toe roep die profeet Elísa een van die profete-seuns en sê vir hom: Gord jou
heupe en neem hierdie kruik met olie in jou hand en gaan na Ramot in Gílead.
2Ki 9:2 As jy daar kom, kyk dan waar Jehu, die seun van Jósafat, die seun van Nimsi, is;
en gaan in en laat hom opstaan onder sy broers uit en bring hom in ‘n binnekamer;
2Ki 9:3 neem dan die kruik met olie en giet dit op sy hoof uit en sê: So spreek die
HERE: Ek salf jou tot koning oor Israel. Maak dan die deur oop en vlug en vertoef nie.
2Ki 9:4 En die jongman, die dienaar van die profeet, het gegaan na Ramot in Gílead.
2Ki 9:5 Toe hy aankom, het die owerstes van die leër juis daar gesit; en hy sê: Ek het ‘n
woord vir u, owerste. En Jehu vra: Vir wie van ons almal? En hy antwoord: Vir u,
owerste!
2Ki 9:6 En hy het opgestaan en in die huis ingegaan. Toe giet hy die olie op sy hoof uit
en sê vir hom: So spreek die HERE, die God van Israel: Ek salf jou as koning oor die volk
van die HERE, oor Israel.
2Ki 9:7 En jy sal die huis van Agab, jou heer, verwoes, sodat Ek die bloed van my
knegte, die profete, en die bloed van al die knegte van die HERE op Isébel kan wreek;
2Ki 9:8 en die hele huis van Agab sal omkom, en Ek sal van Agab uitroei al wat manlik
is in Israel, sonder uitsondering.
2Ki 9:9 Want Ek sal die huis van Agab maak soos die huis van Jeróbeam, die seun van
Nebat, en soos die huis van Baésa, die seun van Ahía.
2Ki 9:10 En die honde sal Isébel eet op die dorpsgrond van Jísreël, en daar sal niemand
wees wat haar begrawe nie. Daarna het hy die deur oopgemaak en gevlug.
2Ch 36:13 En hy het ook gerebelleer teen koning Nebukadnésar wat hom by God
laat sweer het; maar hy was hardnekkig en het sy hart verhard, sodat hy hom nie tot
die HERE, die God van Israel, bekeer het nie.
2Ch 36:14 Ook al die owerstes van die priesters en die volk het baie ontrou
gehandel, volgens al die gruwels van die heidene, en die huis van die HERE
wat Hy in Jerusalem geheilig het, verontreinig.
2Ch 36:15 En die HERE, die God van hulle vaders, het vroeg en laat na hulle gestuur
deur die diens van sy boodskappers; want Hy het medelyde met sy volk en met sy
woning gehad.
2Ch 36:16 Maar hulle het die boodskappers van God uitgelag en sy woorde verag
en met sy profete gespot, totdat die grimmigheid van die HERE teen sy volk
opgekom het, totdat daar geen genesing meer was nie.
1Ki 16:30 Ahab son of Omri did more evil in the eyes of the LORD than any of those
before him.
1Ki 16:31 He not only considered it trivial to commit the sins of Jeroboam son of
Nebat, but he also married Jezebel daughter of the king of the Sidonians, and began to
serve Baal and worship him.
1Ki 16:32 He set up an altar for Baal in the temple of Baal that he built in Samaria.
1Ki 16:33 Ahab also made an Asherah pole and did more to provoke the LORD, the
God of Israel, to anger than did all the kings of Israel before him.
2Ki 10:29 However, he did not turn away from the sins of Jeroboam son of Nebat,
which he had caused Israel to commit—the worship of the golden calves at Bethel and
Dan.
2Ki 10:30 The LORD said to Jehu, "Because you have done well in accomplishing what
is right in my eyes and have done to the house of Ahab all I had in mind to do, your
descendants will sit on the throne of Israel to the fourth generation."
2Ki 10:31 Yet Jehu was not careful to keep the law of the LORD,
the God of Israel, with all his heart. He did not turn away from the
sins of Jeroboam, which he had caused Israel to commit.
2Ki 10:29 However, he did not turn away from the sins of Jeroboam son of Nebat,
which he had caused Israel to commit—the worship of the golden calves at Bethel and
Dan.
2Ki 10:30 The LORD said to Jehu, "Because you have done well in accomplishing what
is right in my eyes and have done to the house of Ahab all I had in mind to do, your
descendants will sit on the throne of Israel to the fourth generation."
2Ki 10:31 Yet Jehu was not careful to keep the law of the LORD,
the God of Israel, with all his heart. He did not turn away from the
sins of Jeroboam, which he had caused Israel to commit.

More Related Content

Similar to 1. Konings 1

Similar to 1. Konings 1 (7)

Afrikaans - Book of Baruch.pdf
Afrikaans - Book of Baruch.pdfAfrikaans - Book of Baruch.pdf
Afrikaans - Book of Baruch.pdf
 
Afrikaans - Testament of Benjamin.pdf
Afrikaans - Testament of Benjamin.pdfAfrikaans - Testament of Benjamin.pdf
Afrikaans - Testament of Benjamin.pdf
 
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdf
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdfAfrikaans - Testament of Naphtali.pdf
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdf
 
Sabbat slide show.pptx
Sabbat slide show.pptxSabbat slide show.pptx
Sabbat slide show.pptx
 
Afrikaans - Testament of Issachar.pdf
Afrikaans - Testament of Issachar.pdfAfrikaans - Testament of Issachar.pdf
Afrikaans - Testament of Issachar.pdf
 
10 OKTOBER 2021.pptx
10 OKTOBER 2021.pptx10 OKTOBER 2021.pptx
10 OKTOBER 2021.pptx
 
Die tabernakel deel 7 die heilige plek
Die tabernakel deel 7 die heilige plekDie tabernakel deel 7 die heilige plek
Die tabernakel deel 7 die heilige plek
 

More from AGS Lofoord Upington

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

1. Konings 1

  • 1.
  • 2. 2Ki 24:18 Een en twintig jaar was Sedekía oud toe hy koning geword het, en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hamútal, ‘n dogter van Jeremía, uit Libna. 2Ki 24:19 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE net soos Jójakim gedoen het. 2Ki 24:20 Want weens die toorn van die HERE het dit oor Jerusalem en Juda gekom, totdat Hy hulle van sy aangesig weggewerp het. En Sedekía het teen die koning van Babel gerebelleer.
  • 3. 2Ki 9:1 Toe roep die profeet Elísa een van die profete-seuns en sê vir hom: Gord jou heupe en neem hierdie kruik met olie in jou hand en gaan na Ramot in Gílead. 2Ki 9:2 As jy daar kom, kyk dan waar Jehu, die seun van Jósafat, die seun van Nimsi, is; en gaan in en laat hom opstaan onder sy broers uit en bring hom in ‘n binnekamer; 2Ki 9:3 neem dan die kruik met olie en giet dit op sy hoof uit en sê: So spreek die HERE: Ek salf jou tot koning oor Israel. Maak dan die deur oop en vlug en vertoef nie. 2Ki 9:4 En die jongman, die dienaar van die profeet, het gegaan na Ramot in Gílead. 2Ki 9:5 Toe hy aankom, het die owerstes van die leër juis daar gesit; en hy sê: Ek het ‘n woord vir u, owerste. En Jehu vra: Vir wie van ons almal? En hy antwoord: Vir u, owerste! 2Ki 9:6 En hy het opgestaan en in die huis ingegaan. Toe giet hy die olie op sy hoof uit en sê vir hom: So spreek die HERE, die God van Israel: Ek salf jou as koning oor die volk van die HERE, oor Israel.
  • 4. 2Ki 9:7 En jy sal die huis van Agab, jou heer, verwoes, sodat Ek die bloed van my knegte, die profete, en die bloed van al die knegte van die HERE op Isébel kan wreek; 2Ki 9:8 en die hele huis van Agab sal omkom, en Ek sal van Agab uitroei al wat manlik is in Israel, sonder uitsondering. 2Ki 9:9 Want Ek sal die huis van Agab maak soos die huis van Jeróbeam, die seun van Nebat, en soos die huis van Baésa, die seun van Ahía. 2Ki 9:10 En die honde sal Isébel eet op die dorpsgrond van Jísreël, en daar sal niemand wees wat haar begrawe nie. Daarna het hy die deur oopgemaak en gevlug.
  • 5.
  • 6.
  • 7. 2Ch 36:13 En hy het ook gerebelleer teen koning Nebukadnésar wat hom by God laat sweer het; maar hy was hardnekkig en het sy hart verhard, sodat hy hom nie tot die HERE, die God van Israel, bekeer het nie. 2Ch 36:14 Ook al die owerstes van die priesters en die volk het baie ontrou gehandel, volgens al die gruwels van die heidene, en die huis van die HERE wat Hy in Jerusalem geheilig het, verontreinig. 2Ch 36:15 En die HERE, die God van hulle vaders, het vroeg en laat na hulle gestuur deur die diens van sy boodskappers; want Hy het medelyde met sy volk en met sy woning gehad. 2Ch 36:16 Maar hulle het die boodskappers van God uitgelag en sy woorde verag en met sy profete gespot, totdat die grimmigheid van die HERE teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing meer was nie.
  • 8. 1Ki 16:30 Ahab son of Omri did more evil in the eyes of the LORD than any of those before him. 1Ki 16:31 He not only considered it trivial to commit the sins of Jeroboam son of Nebat, but he also married Jezebel daughter of the king of the Sidonians, and began to serve Baal and worship him. 1Ki 16:32 He set up an altar for Baal in the temple of Baal that he built in Samaria. 1Ki 16:33 Ahab also made an Asherah pole and did more to provoke the LORD, the God of Israel, to anger than did all the kings of Israel before him.
  • 9. 2Ki 10:29 However, he did not turn away from the sins of Jeroboam son of Nebat, which he had caused Israel to commit—the worship of the golden calves at Bethel and Dan. 2Ki 10:30 The LORD said to Jehu, "Because you have done well in accomplishing what is right in my eyes and have done to the house of Ahab all I had in mind to do, your descendants will sit on the throne of Israel to the fourth generation." 2Ki 10:31 Yet Jehu was not careful to keep the law of the LORD, the God of Israel, with all his heart. He did not turn away from the sins of Jeroboam, which he had caused Israel to commit.
  • 10. 2Ki 10:29 However, he did not turn away from the sins of Jeroboam son of Nebat, which he had caused Israel to commit—the worship of the golden calves at Bethel and Dan. 2Ki 10:30 The LORD said to Jehu, "Because you have done well in accomplishing what is right in my eyes and have done to the house of Ahab all I had in mind to do, your descendants will sit on the throne of Israel to the fourth generation." 2Ki 10:31 Yet Jehu was not careful to keep the law of the LORD, the God of Israel, with all his heart. He did not turn away from the sins of Jeroboam, which he had caused Israel to commit.