SlideShare a Scribd company logo
1 of 11
LUKAS 15:11-20
HY het ook gesê: 'n Man het twee seuns gehad. En die jongste
van hulle het vir sy vader gesê: Vader, gee my die deel van die
eiendom wat my toekom. En hy het die goed tussen hulle
verdeel. En nie baie dae daarna nie het die jongste seun alles
bymekaargemaak en weggereis na 'n ver land. En daar het hy
sy eiendom verkwis deur losbandig te lewe. En toe hy alles
deurgebring het, kom daar 'n swaar hongersnood in daardie
land, en hy het begin gebrek ly. Toe het hy hom by een van die
burgers van daardie land gaan voeg. En dié het hom in sy veld
gestuur om varke op te pas.
LUKAS 15:11-20
En hy het verlang om sy maag te vul met die peule wat die
varke eet, en niemand het dit aan hom gegee nie. Maar hy het
tot homself gekom en gesê: Hoe baie huurlinge van my vader
het oorvloed van brood, en ek vergaan van honger! Ek sal
opstaan en na my vader gaan, en ek sal vir hom sê: Vader, ek
het gesondig teen die hemel en voor u, en ek is nie meer werd
om u seun genoem te word nie; maak my soos een van u
huurlinge. En hy het opgestaan en na sy vader gegaan. En toe
hy nog ver was, het sy vader hom gesien en innig jammer vir
hom gevoel en gehardloop en hom
omhels en hartlik gesoen.
2 SAMUEL 11:1-15
EN ná verloop van die jaar, teen die tyd dat die konings uittrek, stuur
Dawid Joab en sy dienaars saam met hom uit en die hele Israel. En hulle
het die land van die kinders van Ammon verniel en Rabba beleër, terwyl
Dawid in Jerusalem gebly het. En teen die aand, toe Dawid van sy bed
opgestaan het en op die dak van die paleis wandel, sien hy van die dak
af 'n vrou wat besig was om 'n bad te neem; en die vrou was baie mooi
van aansien. En Dawid het ondersoek laat doen na die vrou, en hulle
het gesê: Is dit nie Bátseba, die dogter van Elíam, die vrou van Uría die
Hetiet nie? Daarop stuur Dawid boodskappers en laat haar haal. En toe
sy by hom inkom, het hy met haar gemeenskap gehad, terwyl sy haar
juis van haar onreinheid gereinig het. Daarna het sy na haar huis
teruggegaan. En die vrou het swanger geword
en gestuur om Dawid te laat weet: Ek is swanger.
2 SAMUEL 11:1-15
En Dawid het Joab laat weet: Stuur Uría, die Hetiet, na my. En Joab het
Uría na Dawid gestuur. Toe Uría dan by hom kom, vra Dawid of dit goed
gaan met Joab, en of dit goed gaan met die manskappe, en of dit goed
gaan met die oorlog. En Dawid sê vir Uría: Gaan af na jou huis en was
jou voete. En toe Uría uit die paleis uitgaan, het 'n geskenk van die
koning hom gevolg. Maar Uría het gaan slaap by die ingang van die
paleis, by al die dienaars van sy heer, en nie na sy huis afgegaan nie. En
daar is aan Dawid meegedeel en gesê: Uría het nie na sy huis afgegaan
nie. Toe vra Dawid vir Uría: Kom jy nie van 'n reis af nie? Waarom gaan
jy nie af na jou huis nie? En Uría sê vir Dawid: Die ark en Israel en Juda
bly in hutte, en my heer Joab en die dienaars van my heer is gelaer in
die oop veld; sou ek dan in my huis ingaan
om te eet en te drink en by my vrou te slaap?
2 SAMUEL 11:1-15
So waar as u leef en u siel leef, ek sal dit nie doen nie! En Dawid
sê vir Uría: Bly vandag ook hier; dan sal ek jou môre laat gaan.
En Uría het dié dag in Jerusalem gebly. Maar die volgende dag
het Dawid hom genooi, en hy het voor sy aangesig geëet en
gedrink, en hy het hom dronk gemaak. Toe gaan hy in die aand
uit om op sy slaapplek by die dienaars van sy heer te gaan
slaap; maar na sy huis het hy nie afgegaan nie. En in die môre
skrywe Dawid 'n brief aan Joab en stuur dit met Uría weg. En hy
het in die brief geskrywe en gesê: Sit Uría op die voorpunt van
die hewigste geveg; trek julle dan agter
hom terug, dat hy in die slag kan sneuwel.
2 SAMUEL 11:27
Nadat die routyd verby was, het Dawid gestuur en haar in
sy huis opgeneem; en sy het sy vrou geword en vir hom
'n seun gebaar. Maar die ding wat Dawid gedoen het, was
verkeerd in die oë van die Here.
2 SAMUEL 12:1
DAAROM het die Here Natan na Dawid gestuur.
JOHANNES 1:12
Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy
mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat
in sy Naam glo;
SAGARIA 1:3
Keer terug na My, spreek die Here van die leërskare, en
Ek sal na julle terugkeer.
MALEAGI 3:7
Keer terug na My, en Ek wil na julle terugkeer, sê
die Here van die leërskare.
JAKOBUS 4:8
Nader tot God, en Hy sal tot julle nader.
HEBREERS 4:16
Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die
genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en
genade vind om op die regte tyd gehelp te word.
1 JOHANNES 1:9
As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om
ons die sondes te vergewe en ons van alle
ongeregtigheid te reinig.

More Related Content

Featured

Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)contently
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024Albert Qian
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsKurio // The Social Media Age(ncy)
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Search Engine Journal
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summarySpeakerHub
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Tessa Mero
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentLily Ray
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best PracticesVit Horky
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementMindGenius
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...RachelPearson36
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Applitools
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at WorkGetSmarter
 
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...DevGAMM Conference
 
Barbie - Brand Strategy Presentation
Barbie - Brand Strategy PresentationBarbie - Brand Strategy Presentation
Barbie - Brand Strategy PresentationErica Santiago
 
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them well
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them wellGood Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them well
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them wellSaba Software
 

Featured (20)

Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work
 
ChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slidesChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slides
 
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike RoutesMore than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
 
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
 
Barbie - Brand Strategy Presentation
Barbie - Brand Strategy PresentationBarbie - Brand Strategy Presentation
Barbie - Brand Strategy Presentation
 
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them well
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them wellGood Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them well
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them well
 

10 OKTOBER 2021.pptx

  • 1.
  • 2. LUKAS 15:11-20 HY het ook gesê: 'n Man het twee seuns gehad. En die jongste van hulle het vir sy vader gesê: Vader, gee my die deel van die eiendom wat my toekom. En hy het die goed tussen hulle verdeel. En nie baie dae daarna nie het die jongste seun alles bymekaargemaak en weggereis na 'n ver land. En daar het hy sy eiendom verkwis deur losbandig te lewe. En toe hy alles deurgebring het, kom daar 'n swaar hongersnood in daardie land, en hy het begin gebrek ly. Toe het hy hom by een van die burgers van daardie land gaan voeg. En dié het hom in sy veld gestuur om varke op te pas.
  • 3. LUKAS 15:11-20 En hy het verlang om sy maag te vul met die peule wat die varke eet, en niemand het dit aan hom gegee nie. Maar hy het tot homself gekom en gesê: Hoe baie huurlinge van my vader het oorvloed van brood, en ek vergaan van honger! Ek sal opstaan en na my vader gaan, en ek sal vir hom sê: Vader, ek het gesondig teen die hemel en voor u, en ek is nie meer werd om u seun genoem te word nie; maak my soos een van u huurlinge. En hy het opgestaan en na sy vader gegaan. En toe hy nog ver was, het sy vader hom gesien en innig jammer vir hom gevoel en gehardloop en hom omhels en hartlik gesoen.
  • 4. 2 SAMUEL 11:1-15 EN ná verloop van die jaar, teen die tyd dat die konings uittrek, stuur Dawid Joab en sy dienaars saam met hom uit en die hele Israel. En hulle het die land van die kinders van Ammon verniel en Rabba beleër, terwyl Dawid in Jerusalem gebly het. En teen die aand, toe Dawid van sy bed opgestaan het en op die dak van die paleis wandel, sien hy van die dak af 'n vrou wat besig was om 'n bad te neem; en die vrou was baie mooi van aansien. En Dawid het ondersoek laat doen na die vrou, en hulle het gesê: Is dit nie Bátseba, die dogter van Elíam, die vrou van Uría die Hetiet nie? Daarop stuur Dawid boodskappers en laat haar haal. En toe sy by hom inkom, het hy met haar gemeenskap gehad, terwyl sy haar juis van haar onreinheid gereinig het. Daarna het sy na haar huis teruggegaan. En die vrou het swanger geword en gestuur om Dawid te laat weet: Ek is swanger.
  • 5. 2 SAMUEL 11:1-15 En Dawid het Joab laat weet: Stuur Uría, die Hetiet, na my. En Joab het Uría na Dawid gestuur. Toe Uría dan by hom kom, vra Dawid of dit goed gaan met Joab, en of dit goed gaan met die manskappe, en of dit goed gaan met die oorlog. En Dawid sê vir Uría: Gaan af na jou huis en was jou voete. En toe Uría uit die paleis uitgaan, het 'n geskenk van die koning hom gevolg. Maar Uría het gaan slaap by die ingang van die paleis, by al die dienaars van sy heer, en nie na sy huis afgegaan nie. En daar is aan Dawid meegedeel en gesê: Uría het nie na sy huis afgegaan nie. Toe vra Dawid vir Uría: Kom jy nie van 'n reis af nie? Waarom gaan jy nie af na jou huis nie? En Uría sê vir Dawid: Die ark en Israel en Juda bly in hutte, en my heer Joab en die dienaars van my heer is gelaer in die oop veld; sou ek dan in my huis ingaan om te eet en te drink en by my vrou te slaap?
  • 6. 2 SAMUEL 11:1-15 So waar as u leef en u siel leef, ek sal dit nie doen nie! En Dawid sê vir Uría: Bly vandag ook hier; dan sal ek jou môre laat gaan. En Uría het dié dag in Jerusalem gebly. Maar die volgende dag het Dawid hom genooi, en hy het voor sy aangesig geëet en gedrink, en hy het hom dronk gemaak. Toe gaan hy in die aand uit om op sy slaapplek by die dienaars van sy heer te gaan slaap; maar na sy huis het hy nie afgegaan nie. En in die môre skrywe Dawid 'n brief aan Joab en stuur dit met Uría weg. En hy het in die brief geskrywe en gesê: Sit Uría op die voorpunt van die hewigste geveg; trek julle dan agter hom terug, dat hy in die slag kan sneuwel.
  • 7. 2 SAMUEL 11:27 Nadat die routyd verby was, het Dawid gestuur en haar in sy huis opgeneem; en sy het sy vrou geword en vir hom 'n seun gebaar. Maar die ding wat Dawid gedoen het, was verkeerd in die oë van die Here. 2 SAMUEL 12:1 DAAROM het die Here Natan na Dawid gestuur.
  • 8. JOHANNES 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
  • 9. SAGARIA 1:3 Keer terug na My, spreek die Here van die leërskare, en Ek sal na julle terugkeer. MALEAGI 3:7 Keer terug na My, en Ek wil na julle terugkeer, sê die Here van die leërskare. JAKOBUS 4:8 Nader tot God, en Hy sal tot julle nader.
  • 10. HEBREERS 4:16 Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.
  • 11. 1 JOHANNES 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.