SlideShare a Scribd company logo
1 of 36
Die definisie van Satisfied is:
“Gratify, appease, pacify,
please. Satisfy, content refer to
meeting one's desires or wishes.
To satisfy is to meet to the full one's
wants, expectations, etc.”
“Living outside God’s boundaries
and provision leads to fatal
dissatisfaction.”
Wat maak saak op die ou end?
Prediker 1: 2 – 11 (Geloof en Aksie)
2) Alles is sinloos, sê die Prediker.
Absoluut alles. Die lewe het geen
sin nie. Alles loop uit op niks. 3) Elke
dag werk jy hard, maar wat kry jy
van al jou gesukkel? 4) Geslagte
kom en gaan, maar watter sin het
dit? Die lewe gaan maar op sy ou
manier voort.
5) Elke dag kom die son op. Teen
sononder gaan dit moeg onder,
maar die volgende oggend staan
dit weer op. 6En die wind waai
eindeloos heen en weer. Dit waai
nou dié kant toe en dan weer
daardie kant toe.
7) Al die riviere loop see se kant toe,
maar die see word nooit vol nie. Die
riviere se loop see toe bly altyd
dieselfde. Hulle vat altyd dieselfde
pad.
8) Woorde kan ’n mens moeg maak
met ’n moegheid wat niemand kan
beskryf nie. Jou oog kyk en kyk
sonder om ooit klaar te sien. En jou
oor hoor en hoor, maar dit kry nooit
klaar gehoor nie.
9) Wat reeds gebeur het, sal maar
weer gebeur. En wat mense tot nou
toe gedoen het, sal hulle maar môre
en oormôre weer doen. 10) Sal
iemand ooit kan sê: “Kyk, dit is nou
werklik iets nuuts”? Hoegenaamd
nie! Dit het al in die gryse verlede
en lank voor ons tyd bestaan.
11) Niemand dink meer aan die
mense wat lank gelede geleef het
nie. Of aan hulle wat nog moet kom
nie. Elke geslag dink net aan
hulleself. Hulle het die voorgeslag
lankal vergeet.
1. Fisiese Gesondheid
4) Geslagte kom en gaan, maar
watter sin het dit? Die lewe gaan
maar op sy ou manier voort.
“Keep your life in perspective. You’ll
disappear from the scene within a
few decades, but the world will
remain.”
2. Geleerdheid
Prediker 1: 16-17
16) Ek het by myself gedink dat ek
oor die jare sommer baie wysheid
en lewenskennis versamel het. Baie
meer as enigeen wat voor my in
Jerusalem regeer het. Al die kennis
en wysheid het deel van my lewe
geword.
17) Toe het ek besluit om die verskil
tussen wysheid en kennis aan die
een kant en domheid en dwaasheid
aan die ander kant te leer ken. En ek
moet erken dat daar eintlik geen
verskil is nie. Alles is maar ’n sinlose
gejaag na wind.
“Education and knowledge are a
means to an end, not an end
themselves.”
3. Plesier
Prediker 2: 2-3 (Geloof en aksie)
2) Ek het ontdek dat om te lag nie
veel sin het nie en dat vreugde nie
veel beteken nie. 3) Omdat ek na
insig in die lewe gesmag het, het ek
my toe aan wyn en genot oorgegee.
Ek wou vasstel wat goed is vir ’n
mens en wat nie.
4. Werk of Prestasie
Prediker 2: 4 - 6
4) Ek het toe groot projekte
aangepak: ek het huise gebou,
wingerde aangeplant, 5) parke
en tuine uitgelê, verskillende
vrugtebome geplant en 6)
watervore uitgekap om ’n groot
bos met groen bome nat te lei.
5. Rykdom
Prediker 2: 7-8
7) Verder het ek ’n groot klomp
werkers, mans en vroue, in diens
geneem en hulle kinders my
eiendom gemaak. Ek het ook groot
troppe vee vir my gekoop, meer as
wat enige koning voor my gehad
het.
8) Hope silwer en goud het ek
bymekaargemaak. Ek het talle
sangers en sangeresse aangestel, en
baie mooi meisies gekry om my
gelukkig te hou.
“What is the point? I can earn a
billion more dollars, or five or
ten billion more. What’s the
point? How many billions are
enough?”
1 Tim 6: 17
17) Waarsku die mense wat in
hierdie wêreld baie geld het om nie
te veel van hulleself te begin dink
nie. Hulle moet nie hulle hele lewe
op geld en rykdom bou nie, want dit
hou nie baie lank nie. ’n Mens kan
ook nie seker wees dat jy altyd geld
sal hê nie.
Hulle moet eerder hulle lewe bou
deur op God te vertrou. Hy sal sorg
dat ons alles kry wat ons nodig het
om van te leef. Praat mooi met die
ryk mense.
6. Die groot “S” woord.
Prediker 2:8
“…en baie mooi meisies gekry om
my gelukkig te hou.”
1 Konings 11:3
3) Salomo het met 700 prinsesse
van ander lande getrou en dan het
hy ook nog 300 byvroue gehad.
Hulle het sy hart van die Here af laat
wegdraai.
7. Beroemdheid
Prediker 2:9
9) Naderhand was ek groter en
belangriker as enigiemand wat
ooit in Jerusalem gewoon het.
My soektog na wysheid en insig
het ek egter nooit verloor nie.
Prediker 2: 10-11
10) Wat ek in dié tyd wou gehad
het, het ek gekry. Ek het myself niks
ontsê nie. En ek was gelukkig oor
wat ek alles bereik het. Dit was die
beloning vir al my moeite. 11) Toe
het ek alles wat ek gedoen het,
krities begin ondersoek. Oor my
werk en inspanning het ek baie
nagedink.
En ek het besef dat alles sinloos is.
Dit is bloot net ’n mors van tyd. In
hierdie wêreld is daar absoluut géén
sin nie.
“There is no point in simplifying
your life if you are steering
toward an end point that doesn’t
matter to begin with.
1. Gaan dit my vervul
2. Val dit inlyn met God se doel
vir my lewe in die seisoen?
3. Help dit my na ‘n lewe wat
betekenis het het?
12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

More Related Content

Viewers also liked (20)

4 September - Liefde wat herstel
4 September - Liefde wat herstel4 September - Liefde wat herstel
4 September - Liefde wat herstel
 
God se meesterstuk
God se meesterstukGod se meesterstuk
God se meesterstuk
 
Hoe sal mense jou onthou
Hoe sal mense jou onthouHoe sal mense jou onthou
Hoe sal mense jou onthou
 
Leef in god se teenwoordigheid4
Leef in god se teenwoordigheid4Leef in god se teenwoordigheid4
Leef in god se teenwoordigheid4
 
Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
Oorwin die reus
Oorwin die reusOorwin die reus
Oorwin die reus
 
Tema Crossing the Rubicon 2
Tema   Crossing the Rubicon 2Tema   Crossing the Rubicon 2
Tema Crossing the Rubicon 2
 
Met watter bril kyk jy
Met watter bril kyk jyMet watter bril kyk jy
Met watter bril kyk jy
 
Die sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerkDie sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerk
 
Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2
 
Tema toegegooi tot georden
Tema   toegegooi tot geordenTema   toegegooi tot georden
Tema toegegooi tot georden
 
6 Okt Buitengewone god
6 Okt Buitengewone god6 Okt Buitengewone god
6 Okt Buitengewone god
 
11 sept - Die beste le nog voor
11 sept - Die beste le nog voor11 sept - Die beste le nog voor
11 sept - Die beste le nog voor
 
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
 
Tema exhausted tot energiek
Tema  exhausted tot energiekTema  exhausted tot energiek
Tema exhausted tot energiek
 
Scrum в управлении проектами
Scrum  в управлении проектамиScrum  в управлении проектами
Scrum в управлении проектами
 
3Com PC3C589C
3Com PC3C589C3Com PC3C589C
3Com PC3C589C
 
Endnoteweb
EndnotewebEndnoteweb
Endnoteweb
 
Clases de Reacciones Químicas
Clases de Reacciones QuímicasClases de Reacciones Químicas
Clases de Reacciones Químicas
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

  • 1.
  • 2.
  • 3. Die definisie van Satisfied is: “Gratify, appease, pacify, please. Satisfy, content refer to meeting one's desires or wishes. To satisfy is to meet to the full one's wants, expectations, etc.”
  • 4. “Living outside God’s boundaries and provision leads to fatal dissatisfaction.”
  • 5. Wat maak saak op die ou end?
  • 6. Prediker 1: 2 – 11 (Geloof en Aksie) 2) Alles is sinloos, sê die Prediker. Absoluut alles. Die lewe het geen sin nie. Alles loop uit op niks. 3) Elke dag werk jy hard, maar wat kry jy van al jou gesukkel? 4) Geslagte kom en gaan, maar watter sin het dit? Die lewe gaan maar op sy ou manier voort.
  • 7. 5) Elke dag kom die son op. Teen sononder gaan dit moeg onder, maar die volgende oggend staan dit weer op. 6En die wind waai eindeloos heen en weer. Dit waai nou dié kant toe en dan weer daardie kant toe.
  • 8. 7) Al die riviere loop see se kant toe, maar die see word nooit vol nie. Die riviere se loop see toe bly altyd dieselfde. Hulle vat altyd dieselfde pad. 8) Woorde kan ’n mens moeg maak met ’n moegheid wat niemand kan beskryf nie. Jou oog kyk en kyk sonder om ooit klaar te sien. En jou oor hoor en hoor, maar dit kry nooit klaar gehoor nie.
  • 9. 9) Wat reeds gebeur het, sal maar weer gebeur. En wat mense tot nou toe gedoen het, sal hulle maar môre en oormôre weer doen. 10) Sal iemand ooit kan sê: “Kyk, dit is nou werklik iets nuuts”? Hoegenaamd nie! Dit het al in die gryse verlede en lank voor ons tyd bestaan.
  • 10. 11) Niemand dink meer aan die mense wat lank gelede geleef het nie. Of aan hulle wat nog moet kom nie. Elke geslag dink net aan hulleself. Hulle het die voorgeslag lankal vergeet.
  • 12. 4) Geslagte kom en gaan, maar watter sin het dit? Die lewe gaan maar op sy ou manier voort.
  • 13. “Keep your life in perspective. You’ll disappear from the scene within a few decades, but the world will remain.”
  • 15. Prediker 1: 16-17 16) Ek het by myself gedink dat ek oor die jare sommer baie wysheid en lewenskennis versamel het. Baie meer as enigeen wat voor my in Jerusalem regeer het. Al die kennis en wysheid het deel van my lewe geword.
  • 16. 17) Toe het ek besluit om die verskil tussen wysheid en kennis aan die een kant en domheid en dwaasheid aan die ander kant te leer ken. En ek moet erken dat daar eintlik geen verskil is nie. Alles is maar ’n sinlose gejaag na wind.
  • 17. “Education and knowledge are a means to an end, not an end themselves.”
  • 19. Prediker 2: 2-3 (Geloof en aksie) 2) Ek het ontdek dat om te lag nie veel sin het nie en dat vreugde nie veel beteken nie. 3) Omdat ek na insig in die lewe gesmag het, het ek my toe aan wyn en genot oorgegee. Ek wou vasstel wat goed is vir ’n mens en wat nie.
  • 20. 4. Werk of Prestasie
  • 21. Prediker 2: 4 - 6 4) Ek het toe groot projekte aangepak: ek het huise gebou, wingerde aangeplant, 5) parke en tuine uitgelê, verskillende vrugtebome geplant en 6) watervore uitgekap om ’n groot bos met groen bome nat te lei.
  • 23. Prediker 2: 7-8 7) Verder het ek ’n groot klomp werkers, mans en vroue, in diens geneem en hulle kinders my eiendom gemaak. Ek het ook groot troppe vee vir my gekoop, meer as wat enige koning voor my gehad het.
  • 24. 8) Hope silwer en goud het ek bymekaargemaak. Ek het talle sangers en sangeresse aangestel, en baie mooi meisies gekry om my gelukkig te hou.
  • 25. “What is the point? I can earn a billion more dollars, or five or ten billion more. What’s the point? How many billions are enough?”
  • 26. 1 Tim 6: 17 17) Waarsku die mense wat in hierdie wêreld baie geld het om nie te veel van hulleself te begin dink nie. Hulle moet nie hulle hele lewe op geld en rykdom bou nie, want dit hou nie baie lank nie. ’n Mens kan ook nie seker wees dat jy altyd geld sal hê nie.
  • 27. Hulle moet eerder hulle lewe bou deur op God te vertrou. Hy sal sorg dat ons alles kry wat ons nodig het om van te leef. Praat mooi met die ryk mense.
  • 28. 6. Die groot “S” woord.
  • 29. Prediker 2:8 “…en baie mooi meisies gekry om my gelukkig te hou.” 1 Konings 11:3 3) Salomo het met 700 prinsesse van ander lande getrou en dan het hy ook nog 300 byvroue gehad. Hulle het sy hart van die Here af laat wegdraai.
  • 31. Prediker 2:9 9) Naderhand was ek groter en belangriker as enigiemand wat ooit in Jerusalem gewoon het. My soektog na wysheid en insig het ek egter nooit verloor nie.
  • 32. Prediker 2: 10-11 10) Wat ek in dié tyd wou gehad het, het ek gekry. Ek het myself niks ontsê nie. En ek was gelukkig oor wat ek alles bereik het. Dit was die beloning vir al my moeite. 11) Toe het ek alles wat ek gedoen het, krities begin ondersoek. Oor my werk en inspanning het ek baie nagedink.
  • 33. En ek het besef dat alles sinloos is. Dit is bloot net ’n mors van tyd. In hierdie wêreld is daar absoluut géén sin nie.
  • 34. “There is no point in simplifying your life if you are steering toward an end point that doesn’t matter to begin with.
  • 35. 1. Gaan dit my vervul 2. Val dit inlyn met God se doel vir my lewe in die seisoen? 3. Help dit my na ‘n lewe wat betekenis het het?