SlideShare a Scribd company logo
Aangebied deur Chris Vermeulen
Sosiale
Media vir
Besigheid
Internet en selfoon
gebaseerde tegnologieë wat
kommunikasie na
interaktiewe dialoog tussen
organisasies, gemeenskappe,
en individue omskakel
Forums en Aanlyn Gemeenskappe
Blogs
Sosiale Netwerke
Deel van Multi Media
Sosiale Boekmerke
Inhoud Kurasie
Inhoud Kurasie
Mikro Blogs
Krag agter Sosiale Media
 Bewustheid
 Bly voorop in teikengehoor se
gedagtes
 Sigbaarheid
 Verhoog die kanse dat iemand van
jou hou
 Geloofwaardigheid
 Bou invloed en bly relevant in
teikengehoor se bewussyn
Sosiale
Media
Mikro
Blogs Inhoud
Netwerke
Videos
Potgooie
Deel
fotos
Neem beheer van jou Sosiale Media
 Bly konsekwent
 Konsekwentheid lei tot vertroue en
vertroue lei tot verhoudings
 Bly op datum
 Hou tred met mark tendense en
tegnologie
 Bly relevant
 Deel aktuele inligting wat jou
voorop in die gedagtes van die
kliënte sal hou
Tradisionele Bemarking
Sosiale Bemarking
Stand van Sosiale Media in Suid Afrika -
2014
 In ‘n studie van World Wide Worx en Fuseware in 2014, is 65 van
Suid Afrika se grootste handelsmerke in die studie ingesluit
het aangedui dat hulle hul begrotings vir sosiale
media in 2015 gaan vergroot
Begrotings gaan bestee word op die aanstelling en opleiding
van interne sosiale media vaardighede en ‘n vermindering van
uitgekontrakteerde spesialis sosiale media agentskappe
84% gaan belê in
YouTube
op van 69%
Beduidende skuiwe in handelsmerk
besteding aan Sosiale Media
gaan wees op inhoud bemarking, gevolg
deur multimedia inhoud (60%)
* Benaderde jaarlikse besteding aan
Sosiale Media deur handelsmerke
in Suid Afrika
67% gaan belê in
Instagram
op van 35%
99% gaan belê in
Twitter
op van 79%
*Benadering deur G. Sperlink van Popimedia
0%
10%
20%
30%
40%
50%
60%
70%
Hindernisse tot Sosiale Media Bemarking
Sukses
Wat verhinder Suid Afrikaanse
maatskappye om sukses met
Sosiale Media te behaal?
2013 tot 2014 Gebruiker’s Tendense
YouTube en Instagram groei die vinnigste van
al die sosiale media platforms in Suid Afrika
Watter kanale gebruik Suid Afrikaners vir
toegang tot Sosiale Media?
verkry toegang tot Facebook dmv ‘n selfoon
verkry toegang tot
Twitter dmv ‘n selfoon
Gebruikers gan hulle Facebook Nuusvoer ‘n
gemiddeld van 15 x per dag met video
inhoud wat die grootste aftrek kry
Die gemiddelde
tydsduur van Suid Afrika
se mees gekykte video
inhoud is 72 sekondes
Watter platform is reg vir my?
 Waar is jou kliënte?
 Gooi jou lyn in waar die visse is
 Ouderdom / Demografie
 Media verbruiks patrone
 Konsentreer op jou sterkpunte
 Video (YouTube, Vimeo, Facebook)
 Fotos (Instagram, Flickr)
 Inhoud (Blogs, Facebook, Twitter, LinkedIn)
 Besigheid tot Besigheid Netwerking (LinkedIn, Google+)
 Watter platforms werk?
 Gooi uit wat nie werk nie en Herhaal jou suksesse
Die groot 4
 Video groei
 #1 in verwysing verkeer op
sosiale media
 #1 in sosiale netwerke
 #1 in aankope beïnvloeding
 Groei stadig
 Top bestuur onrus
 Onseker produk rigting
 #1 vir Besigheid tot Besigheid
 64% van sosiale besoeke na
korporatiewe ruimtes
 1/3 van professionele persone het
‘n profiel op LinkedIn
 #2 in verwysing verkeer op
sosiale media
 Unieke gehoor – meestal vroue
 Dryfveer vir grootste omset
Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki
1) Wanneer jy ‘n projek begin, begin om navolgers te kry –
proses neem 6 tot 12 maande
2) Segmenteer jou dienste
 Facebook – Mense
 Twitter – Persepsies
 Google+ - Belangstellings
 Pinterest – Pen fotos
 LinkedIn – “Verkoop” jouself
Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki
3) Skep‘n uitstekende profiel
 Jou avatar moet hoofsaaklik uit jou gesig
bestaan
 Doel is om te wys jy is aangenaam,
betroubaar, en vaardig
4) Dis moeilik genoeg om inhoud te skep.
Word ‘n inhoud kurator
5) Gaan kyk wat is die tendens op Twitter,
wat kook op Google+ en Facebook en
plaas dieselfde storie
Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki
6) Doel van sosiale media is om ‘n kragtige
bemarkings platform daar te stel. Dit
gaan nie om nuwe vriende te kry nie,
maar om navolgers te vestig. Jy wil die
navolgers verdien en dan die reg hê om
1 uir 20 keer jouself te bemark
7) Sluit ‘n foto of video in by elke plasing
wat jy doen
8) Reageer op aanmerkings in jou plasing
Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki
9) Moenie negatiewe opmerkings in sosiale
media maak nie. Bly positief. Onthou
drie rondtes reël.
10) Herhaal jou plasings, bv 4 plasings oor 8
ure periode
Watter sosiale media strategie
om te volg?
Sosiale Media Strategie
Sosiale Media Strategie
Sosiale Media Strategie
Sosiale Media Strategie
Sosiale Media Strategie
Diegene wat daagliks sosiale media
gebruik is heelwaarskynlik:
Toegang tot Sosiale Media ten
minste daagliks
• Ouer
• Min slimfone
• Kinders uit die huis
• Űber gebruikers
91%
• Vroue
• Jonger
• Kinders in die huis
• Űber gebruikers
53%
• Mans
• Jonger
• Kinders in die huis
• Pa’s
• Űber gebruikers
21%
• Mans
• Jonger
• Pa’s
• Űber gebruikers
14%
Sosiale Media Strategie
Sosiale Media Strategie
70% innemende
inhoud wat
mense graag
met ander wil
deel
30% promosie
inhoud
Sosiale Media Strategie
Sosiale Media Strategie
Sosiale Media Strategie
Sosiale Media Toepassings
 Sprout Social
 Sprout Social is sosiale media
bestuur toepassing
 Met Sprout Social kan jy jou sosiale
media in plek moniteer, opvolg en
opdateer
 Die toepassing kan outomaties
opdaterings oor verskeie platforms
skeduleer
 Jy kan dit gebruik om inhoud kurasie
vanaf jou Twitter lyste en jou
gunsteling RSS voer te doen
 Koste: $59/maand
Sosiale Media Toepassings
 Buffer
 Buffer laat jou toe om sosiale media
plasings te skeduleer
 Wanneer jy inhoud lees wat jy graag
wil deel kan jy Buffer gebruik om dit
te plaas gebaseer op jou vooraf
bepaalde skedule
 Die “Awesome” plan kos $102/jaar
Sosiale Media Toepassings
 Hootsuite
 Hootsuite is ‘n sosiale media
bestuurstelsel vir handelsmerk bestuur
 Die paneelbord ondersteun sosiale
network integrasie vir Twitter,
Facebook, LinkedIn, Google+,
Foursquare, MySpace, WordPress,
TrendSpottr, en Mixi
 Addisionele integrasies is beskikbaar vir
Instagram, MailChimp, Reddit, Storify,
Tumblr, Vimeo, en YouTube
 Kostes: Gratis en $9.99/maand
Sosiale Media Toepassings – Data Analise
 Followerwonk
 Het jy al ooit gewonder hoe jou
gemeenskap hul tyd aanlyn
deurbring?
 Wil jy weet wanneer jou tweets die
maksimum blootstelling gaan hê?
 Followerwonk los die misterie vir jou
op
 Die toepassing analiseer jou
navolgers en bepaal wat die beste
tyd is om te tweet en sal outomaties
sinkroniseer met jou Buffer rekening
 Koste: $99/maand of $149/maand
Sosiale Media Toepassings – Data Analise
 Simply Measured
 Simply Measured kan jou help om jou
blootstelling op Twitter, Instagram,
Facebook, Google Plus, LinkedIn of
Vine, te verhoog
 Simply Measured bied ‘n
verskeidenheid gratis verslae wat jou
sosiale media rekenings sal analiseer
 Dit sal jou help om jou inhoud voor
die regte mense op die regte tyd te
kry
 Pakkette wissel tussen $500, $800,
$2000/maand
Sosiale Media Toepassings – Navorsing
 BuzzSumo
 BuzzSumo is ‘n oulike soek
toepassing wat jou kan help om jou
kliënte beter te verstaan asook
huidige inhoud na te vors en jou top
mededingers te identifiseer
 BuzzSumo sal jou help wanneer jy
navorsing doen vir jou volgende blog
 Koste: Wissel tussen $99 en
$299/maand
Sosiale Media Toepassings – Navorsing
 SEMRush
 SEMRush help jou om die
sleutelwoorde wat potensiële kliënte
gebruik, om jou produk of diens
aanlyn te vind
 Gebruik SEMRush om insig oor
mededingers te verwerf, en
geleenthede te identifiseer
 Kostes wissel tussen $69.95,
$149.95, en $549.95/maand
Sosiale Media Toepassings – Inhoud Kurasie
 PostPlanner
 Het jy al ooit gewonder watter
inhoud om volgende te deel op jou
sosiale platform?
 PostPlanner integreer direk met
Facebook
 Die toepassing identifiseer populêre
inhoud op Facebook en doen inhoud
kurasie na jou PostPlanner rekening
 Daarna kan plasing maklik en vining
na jou Facebook bladsye geskeduleer
word
Sosiale Media Toepassings – Inhoud Kurasie
 Alltop
 Alltop beantwoord die vraag – Wat
gebeur? in al die onderwerpe waarin
jy belangstel
 Hoe is dit verskillend van ‘n
soekenjin?
 ‘n Soekenjin beatwoord die vraag
“hoeveel mense leef in Suid Afrika?”
 Maar sukkel om die vraag te
beantwoord “Wat gebeur in Suid
Afrika?”
 Alltop beantwoord die vraag beter as
‘n soekenjin
Sosiale Media Toepassings – Inhoud Kurasie
 SmartBrief
 SmartBrief is ‘n digitale Besigheid
tot Besigheid media maatskappy
 SmartBrief lewer elke dag se mees
relevante industrie nuus na meer as
5.8 miljoen senior sakelui,
meningsvormers, en ingeligte
industrie kenners
 Meer as 200 nis e-pos nuusbriewe in
samewerking met handels assosiasies
en professinele vereenigings op ‘n
maandelikse basis
Sosiale Media Toepassings – Grafiese Ontwerp
 Canva
 Hoe gaan jy visuele inhoud skep
sonder Photoshop vaardighede?
 Canva is ‘n ideale oplossing as jy jou
sosiale media plasings meer visueel
wil maak
 Kostes: $12.95/maand
Sosiale Media Toepassings – Grafiese Ontwerp
 PicMonkey
 PicMonkey is soortgelyk aan Canva
 Die toepassing sal verseker dat jou
visuele inhoud professioneel lyk
 Kostes: $4.95/maand

More Related Content

What's hot

Small Business Day - 15 november 2013 - Workshop Facebook marketing
Small Business Day - 15 november 2013 - Workshop Facebook marketingSmall Business Day - 15 november 2013 - Workshop Facebook marketing
Small Business Day - 15 november 2013 - Workshop Facebook marketing
The Social
 
20130528 SEO en Social Media - Vevida
20130528 SEO en Social Media - Vevida20130528 SEO en Social Media - Vevida
20130528 SEO en Social Media - Vevida
Paulus Veltman
 
Social Media: Hype or not?
Social Media: Hype or not?Social Media: Hype or not?
Social Media: Hype or not?
Luk Balcer
 
Vriend met een pandabeer
Vriend met een pandabeerVriend met een pandabeer
Vriend met een pandabeer
Saristos
 
20190228 Oxfam Wereldwinkels Gent
20190228 Oxfam Wereldwinkels Gent20190228 Oxfam Wereldwinkels Gent
20190228 Oxfam Wereldwinkels Gent
I Like Media
 
Communicatie Springbreak - Lessen die je al had kunnen leren
Communicatie Springbreak - Lessen die je al had kunnen lerenCommunicatie Springbreak - Lessen die je al had kunnen leren
Communicatie Springbreak - Lessen die je al had kunnen leren
Van Hulzen Public Relations
 
Presentatie 28 nov. Hogeschool Zuyd
Presentatie 28 nov. Hogeschool ZuydPresentatie 28 nov. Hogeschool Zuyd
Presentatie 28 nov. Hogeschool ZuydOpmax BV
 
Naar een social media strategie voor nonprofits
Naar een social media strategie voor nonprofitsNaar een social media strategie voor nonprofits
Naar een social media strategie voor nonprofits
Socius - steunpunt sociaal-cultureel werk
 
20210326 Instagram voor beginners
20210326 Instagram voor beginners20210326 Instagram voor beginners
20210326 Instagram voor beginners
I Like Media
 
Facebook bedrijfs- of fan-pagina maken
Facebook bedrijfs- of fan-pagina makenFacebook bedrijfs- of fan-pagina maken
Facebook bedrijfs- of fan-pagina maken
Erwin Sigterman
 
Workshop social media en arbeidsmarktcommunicatie
Workshop social media en arbeidsmarktcommunicatieWorkshop social media en arbeidsmarktcommunicatie
Workshop social media en arbeidsmarktcommunicatie
Ernst Schipper
 
20191204 Sociale media inzetten voor meer bereik en impact Cultuurraad Leuven
20191204 Sociale media inzetten voor meer bereik en impact Cultuurraad Leuven20191204 Sociale media inzetten voor meer bereik en impact Cultuurraad Leuven
20191204 Sociale media inzetten voor meer bereik en impact Cultuurraad Leuven
I Like Media
 
Facebookupdate Augustus 2013
Facebookupdate Augustus 2013Facebookupdate Augustus 2013
Facebookupdate Augustus 2013We Are Blossom
 
20180124 - Workshop ondernemers: Sociale media in je onderneming
20180124 - Workshop ondernemers: Sociale media in je onderneming20180124 - Workshop ondernemers: Sociale media in je onderneming
20180124 - Workshop ondernemers: Sociale media in je onderneming
I Like Media
 
Sociale media anno 2011
Sociale media anno 2011Sociale media anno 2011
Sociale media anno 2011KiwiMedia
 
20190315 aan de slag met sociale media
20190315 aan de slag met sociale media20190315 aan de slag met sociale media
20190315 aan de slag met sociale media
I Like Media
 
PR & Contentmarketing Social Media School Maart 2012 Jos Govaart Coopr #SMS12
PR & Contentmarketing Social Media School Maart 2012 Jos Govaart Coopr #SMS12PR & Contentmarketing Social Media School Maart 2012 Jos Govaart Coopr #SMS12
PR & Contentmarketing Social Media School Maart 2012 Jos Govaart Coopr #SMS12
Coopr
 
De inzet van socialmedia
De inzet van socialmediaDe inzet van socialmedia
De inzet van socialmedia
Trendesign
 
Social media een hype?
Social media een hype? Social media een hype?
Social media een hype?
Luk Balcer
 
20190926 Sociale media voor provinciale bezoekerscentra Vonk voor Minawa in ...
20190926 Sociale media voor provinciale bezoekerscentra  Vonk voor Minawa in ...20190926 Sociale media voor provinciale bezoekerscentra  Vonk voor Minawa in ...
20190926 Sociale media voor provinciale bezoekerscentra Vonk voor Minawa in ...
I Like Media
 
What's hot (20)

Viewers also liked

Maar wat is Sosiale Media?
Maar wat is Sosiale Media?Maar wat is Sosiale Media?
Maar wat is Sosiale Media?
KuberKat SwartBelt
 
Lil bibby
Lil bibbyLil bibby
Lil bibby
Kroy Create
 
Carta Náutica do Porto de Lisboa - março de 2017
Carta Náutica do Porto de Lisboa - março de 2017Carta Náutica do Porto de Lisboa - março de 2017
Carta Náutica do Porto de Lisboa - março de 2017
APL - Administração do Porto de Lisboa
 
Vincent Laberge colloque EDUlib 2017
Vincent Laberge colloque EDUlib 2017Vincent Laberge colloque EDUlib 2017
Vincent Laberge colloque EDUlib 2017
Vincent Laberge
 
C All 2008 7 26
C All 2008 7 26C All 2008 7 26
C All 2008 7 26
Donna Davidson
 
Pierce Transit White Paper Summary for 25th ESV Conference
Pierce Transit White Paper Summary for 25th ESV ConferencePierce Transit White Paper Summary for 25th ESV Conference
Pierce Transit White Paper Summary for 25th ESV Conference
Robert Huyck
 
Do work
Do workDo work
Do work
Shasi Panda
 
N2W Partnership overview
N2W Partnership overviewN2W Partnership overview
N2W Partnership overview
Tara Jones
 
Newington
NewingtonNewington
Newington
Jared Clegg
 
B2B Marketing Disruption
B2B Marketing DisruptionB2B Marketing Disruption
B2B Marketing Disruption
George Giles
 
Alzheimer 03-2017
Alzheimer 03-2017Alzheimer 03-2017
Ecopol tech portfolio fabric coatings
Ecopol tech portfolio fabric coatingsEcopol tech portfolio fabric coatings
Ecopol tech portfolio fabric coatings
Pau Rocas, PhD
 
Ecopol tech portfolio construction polymers
Ecopol tech portfolio construction polymersEcopol tech portfolio construction polymers
Ecopol tech portfolio construction polymers
Pau Rocas, PhD
 
Disneyland Park Celebra el 50 Aniversario de Pirates of the Caribbean con Ent...
Disneyland Park Celebra el 50 Aniversario de Pirates of the Caribbean con Ent...Disneyland Park Celebra el 50 Aniversario de Pirates of the Caribbean con Ent...
Disneyland Park Celebra el 50 Aniversario de Pirates of the Caribbean con Ent...
Pablo Carrillo
 
Boletin novidades marzo.biblioteca provincial deputación
Boletin novidades marzo.biblioteca provincial deputaciónBoletin novidades marzo.biblioteca provincial deputación
Boletin novidades marzo.biblioteca provincial deputación
Bibliotecadicoruna
 
Boletín audiovisuais marzo_2017. Biblioteca Provincial da Coruña
Boletín audiovisuais marzo_2017. Biblioteca Provincial da CoruñaBoletín audiovisuais marzo_2017. Biblioteca Provincial da Coruña
Boletín audiovisuais marzo_2017. Biblioteca Provincial da Coruña
Bibliotecadicoruna
 
Viewers also liked (16)

Maar wat is Sosiale Media?
Maar wat is Sosiale Media?Maar wat is Sosiale Media?
Maar wat is Sosiale Media?
 
Lil bibby
Lil bibbyLil bibby
Lil bibby
 
Carta Náutica do Porto de Lisboa - março de 2017
Carta Náutica do Porto de Lisboa - março de 2017Carta Náutica do Porto de Lisboa - março de 2017
Carta Náutica do Porto de Lisboa - março de 2017
 
Vincent Laberge colloque EDUlib 2017
Vincent Laberge colloque EDUlib 2017Vincent Laberge colloque EDUlib 2017
Vincent Laberge colloque EDUlib 2017
 
C All 2008 7 26
C All 2008 7 26C All 2008 7 26
C All 2008 7 26
 
Pierce Transit White Paper Summary for 25th ESV Conference
Pierce Transit White Paper Summary for 25th ESV ConferencePierce Transit White Paper Summary for 25th ESV Conference
Pierce Transit White Paper Summary for 25th ESV Conference
 
Do work
Do workDo work
Do work
 
N2W Partnership overview
N2W Partnership overviewN2W Partnership overview
N2W Partnership overview
 
Newington
NewingtonNewington
Newington
 
B2B Marketing Disruption
B2B Marketing DisruptionB2B Marketing Disruption
B2B Marketing Disruption
 
Alzheimer 03-2017
Alzheimer 03-2017Alzheimer 03-2017
Alzheimer 03-2017
 
Ecopol tech portfolio fabric coatings
Ecopol tech portfolio fabric coatingsEcopol tech portfolio fabric coatings
Ecopol tech portfolio fabric coatings
 
Ecopol tech portfolio construction polymers
Ecopol tech portfolio construction polymersEcopol tech portfolio construction polymers
Ecopol tech portfolio construction polymers
 
Disneyland Park Celebra el 50 Aniversario de Pirates of the Caribbean con Ent...
Disneyland Park Celebra el 50 Aniversario de Pirates of the Caribbean con Ent...Disneyland Park Celebra el 50 Aniversario de Pirates of the Caribbean con Ent...
Disneyland Park Celebra el 50 Aniversario de Pirates of the Caribbean con Ent...
 
Boletin novidades marzo.biblioteca provincial deputación
Boletin novidades marzo.biblioteca provincial deputaciónBoletin novidades marzo.biblioteca provincial deputación
Boletin novidades marzo.biblioteca provincial deputación
 
Boletín audiovisuais marzo_2017. Biblioteca Provincial da Coruña
Boletín audiovisuais marzo_2017. Biblioteca Provincial da CoruñaBoletín audiovisuais marzo_2017. Biblioteca Provincial da Coruña
Boletín audiovisuais marzo_2017. Biblioteca Provincial da Coruña
 
Similar to Sosiale media vir klein sake

CallWorX - Social Media Management
CallWorX - Social Media ManagementCallWorX - Social Media Management
CallWorX - Social Media Management
Andy Oppelaar
 
Checkit iProspect presentatie social media school (sms2010) social media en g...
Checkit iProspect presentatie social media school (sms2010) social media en g...Checkit iProspect presentatie social media school (sms2010) social media en g...
Checkit iProspect presentatie social media school (sms2010) social media en g...
iProspect the Netherlands
 
111031 presentatie simpel social media voor slideshare
111031  presentatie simpel social media voor slideshare111031  presentatie simpel social media voor slideshare
111031 presentatie simpel social media voor slideshareSimpel Social Media
 
Social Media Presentatie
Social  Media PresentatieSocial  Media Presentatie
Social Media PresentatieTim Gees
 
Social media presentatie
Social media presentatieSocial media presentatie
Social media presentatieTim Gees
 
Social media presentatie Humanitas Onder Dak
Social media presentatie Humanitas Onder DakSocial media presentatie Humanitas Onder Dak
Social media presentatie Humanitas Onder DakShoop a Loop
 
Social media voor marketeers
Social media voor marketeersSocial media voor marketeers
Social media voor marketeersMarco Dekkers
 
Module 4b nl
Module 4b nlModule 4b nl
Module 4b nl
websule
 
Training30mei natuurplaza
Training30mei natuurplazaTraining30mei natuurplaza
Training30mei natuurplaza
laho80
 
Sociale media intro
Sociale media introSociale media intro
Sociale media intro
Rudi Meylemans
 
Presentatie KHLIM - Change Management
Presentatie KHLIM - Change ManagementPresentatie KHLIM - Change Management
Presentatie KHLIM - Change Management
Talking Heads
 
Ladies Open | KLM - introductie social media voor B2B MKB segment
Ladies Open | KLM - introductie social media voor B2B MKB segmentLadies Open | KLM - introductie social media voor B2B MKB segment
Ladies Open | KLM - introductie social media voor B2B MKB segment
SOCIAL.INC
 
NORT Flevoland 9 mei 2011
NORT Flevoland 9 mei 2011NORT Flevoland 9 mei 2011
NORT Flevoland 9 mei 2011
Al Sauerfield
 
Nuon B2B Social Media Marketing
Nuon B2B Social Media MarketingNuon B2B Social Media Marketing
Nuon B2B Social Media Marketing
FRTRSS
 
Socialmedia presentation ahoy_170510_def
Socialmedia presentation ahoy_170510_defSocialmedia presentation ahoy_170510_def
Socialmedia presentation ahoy_170510_defConnievanRossum
 
Workshop "aan de slag met Social Media voor de beginnende ondernemer"
Workshop "aan de slag met Social Media voor de beginnende ondernemer"Workshop "aan de slag met Social Media voor de beginnende ondernemer"
Workshop "aan de slag met Social Media voor de beginnende ondernemer"
slidewiets
 
Clinic Social media in zorg: door Spring marketing
Clinic Social media in zorg: door Spring marketingClinic Social media in zorg: door Spring marketing
Clinic Social media in zorg: door Spring marketing
Spring marketing
 
Social media presentatie
Social media presentatieSocial media presentatie
Social media presentatie
Splez.com
 
Social Media
Social MediaSocial Media
Social Media
Sigrid van der Hoeven
 
Similar to Sosiale media vir klein sake (20)

CallWorX - Social Media Management
CallWorX - Social Media ManagementCallWorX - Social Media Management
CallWorX - Social Media Management
 
Checkit iProspect presentatie social media school (sms2010) social media en g...
Checkit iProspect presentatie social media school (sms2010) social media en g...Checkit iProspect presentatie social media school (sms2010) social media en g...
Checkit iProspect presentatie social media school (sms2010) social media en g...
 
Wat is Social Media?
Wat is Social Media?Wat is Social Media?
Wat is Social Media?
 
111031 presentatie simpel social media voor slideshare
111031  presentatie simpel social media voor slideshare111031  presentatie simpel social media voor slideshare
111031 presentatie simpel social media voor slideshare
 
Social Media Presentatie
Social  Media PresentatieSocial  Media Presentatie
Social Media Presentatie
 
Social media presentatie
Social media presentatieSocial media presentatie
Social media presentatie
 
Social media presentatie Humanitas Onder Dak
Social media presentatie Humanitas Onder DakSocial media presentatie Humanitas Onder Dak
Social media presentatie Humanitas Onder Dak
 
Social media voor marketeers
Social media voor marketeersSocial media voor marketeers
Social media voor marketeers
 
Module 4b nl
Module 4b nlModule 4b nl
Module 4b nl
 
Training30mei natuurplaza
Training30mei natuurplazaTraining30mei natuurplaza
Training30mei natuurplaza
 
Sociale media intro
Sociale media introSociale media intro
Sociale media intro
 
Presentatie KHLIM - Change Management
Presentatie KHLIM - Change ManagementPresentatie KHLIM - Change Management
Presentatie KHLIM - Change Management
 
Ladies Open | KLM - introductie social media voor B2B MKB segment
Ladies Open | KLM - introductie social media voor B2B MKB segmentLadies Open | KLM - introductie social media voor B2B MKB segment
Ladies Open | KLM - introductie social media voor B2B MKB segment
 
NORT Flevoland 9 mei 2011
NORT Flevoland 9 mei 2011NORT Flevoland 9 mei 2011
NORT Flevoland 9 mei 2011
 
Nuon B2B Social Media Marketing
Nuon B2B Social Media MarketingNuon B2B Social Media Marketing
Nuon B2B Social Media Marketing
 
Socialmedia presentation ahoy_170510_def
Socialmedia presentation ahoy_170510_defSocialmedia presentation ahoy_170510_def
Socialmedia presentation ahoy_170510_def
 
Workshop "aan de slag met Social Media voor de beginnende ondernemer"
Workshop "aan de slag met Social Media voor de beginnende ondernemer"Workshop "aan de slag met Social Media voor de beginnende ondernemer"
Workshop "aan de slag met Social Media voor de beginnende ondernemer"
 
Clinic Social media in zorg: door Spring marketing
Clinic Social media in zorg: door Spring marketingClinic Social media in zorg: door Spring marketing
Clinic Social media in zorg: door Spring marketing
 
Social media presentatie
Social media presentatieSocial media presentatie
Social media presentatie
 
Social Media
Social MediaSocial Media
Social Media
 
Sosiale media vir klein sake

  • 1. Aangebied deur Chris Vermeulen Sosiale Media vir Besigheid
  • 2. Internet en selfoon gebaseerde tegnologieë wat kommunikasie na interaktiewe dialoog tussen organisasies, gemeenskappe, en individue omskakel
  • 3. Forums en Aanlyn Gemeenskappe
  • 11. Krag agter Sosiale Media  Bewustheid  Bly voorop in teikengehoor se gedagtes  Sigbaarheid  Verhoog die kanse dat iemand van jou hou  Geloofwaardigheid  Bou invloed en bly relevant in teikengehoor se bewussyn Sosiale Media Mikro Blogs Inhoud Netwerke Videos Potgooie Deel fotos
  • 12. Neem beheer van jou Sosiale Media  Bly konsekwent  Konsekwentheid lei tot vertroue en vertroue lei tot verhoudings  Bly op datum  Hou tred met mark tendense en tegnologie  Bly relevant  Deel aktuele inligting wat jou voorop in die gedagtes van die kliënte sal hou
  • 15. Stand van Sosiale Media in Suid Afrika - 2014  In ‘n studie van World Wide Worx en Fuseware in 2014, is 65 van Suid Afrika se grootste handelsmerke in die studie ingesluit het aangedui dat hulle hul begrotings vir sosiale media in 2015 gaan vergroot Begrotings gaan bestee word op die aanstelling en opleiding van interne sosiale media vaardighede en ‘n vermindering van uitgekontrakteerde spesialis sosiale media agentskappe
  • 16. 84% gaan belê in YouTube op van 69% Beduidende skuiwe in handelsmerk besteding aan Sosiale Media gaan wees op inhoud bemarking, gevolg deur multimedia inhoud (60%) * Benaderde jaarlikse besteding aan Sosiale Media deur handelsmerke in Suid Afrika 67% gaan belê in Instagram op van 35% 99% gaan belê in Twitter op van 79% *Benadering deur G. Sperlink van Popimedia
  • 17. 0% 10% 20% 30% 40% 50% 60% 70% Hindernisse tot Sosiale Media Bemarking Sukses Wat verhinder Suid Afrikaanse maatskappye om sukses met Sosiale Media te behaal?
  • 18. 2013 tot 2014 Gebruiker’s Tendense YouTube en Instagram groei die vinnigste van al die sosiale media platforms in Suid Afrika
  • 19. Watter kanale gebruik Suid Afrikaners vir toegang tot Sosiale Media? verkry toegang tot Facebook dmv ‘n selfoon verkry toegang tot Twitter dmv ‘n selfoon Gebruikers gan hulle Facebook Nuusvoer ‘n gemiddeld van 15 x per dag met video inhoud wat die grootste aftrek kry Die gemiddelde tydsduur van Suid Afrika se mees gekykte video inhoud is 72 sekondes
  • 20. Watter platform is reg vir my?  Waar is jou kliënte?  Gooi jou lyn in waar die visse is  Ouderdom / Demografie  Media verbruiks patrone  Konsentreer op jou sterkpunte  Video (YouTube, Vimeo, Facebook)  Fotos (Instagram, Flickr)  Inhoud (Blogs, Facebook, Twitter, LinkedIn)  Besigheid tot Besigheid Netwerking (LinkedIn, Google+)  Watter platforms werk?  Gooi uit wat nie werk nie en Herhaal jou suksesse
  • 21. Die groot 4  Video groei  #1 in verwysing verkeer op sosiale media  #1 in sosiale netwerke  #1 in aankope beïnvloeding  Groei stadig  Top bestuur onrus  Onseker produk rigting  #1 vir Besigheid tot Besigheid  64% van sosiale besoeke na korporatiewe ruimtes  1/3 van professionele persone het ‘n profiel op LinkedIn  #2 in verwysing verkeer op sosiale media  Unieke gehoor – meestal vroue  Dryfveer vir grootste omset
  • 22. Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki 1) Wanneer jy ‘n projek begin, begin om navolgers te kry – proses neem 6 tot 12 maande 2) Segmenteer jou dienste  Facebook – Mense  Twitter – Persepsies  Google+ - Belangstellings  Pinterest – Pen fotos  LinkedIn – “Verkoop” jouself
  • 23. Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki 3) Skep‘n uitstekende profiel  Jou avatar moet hoofsaaklik uit jou gesig bestaan  Doel is om te wys jy is aangenaam, betroubaar, en vaardig 4) Dis moeilik genoeg om inhoud te skep. Word ‘n inhoud kurator 5) Gaan kyk wat is die tendens op Twitter, wat kook op Google+ en Facebook en plaas dieselfde storie
  • 24. Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki 6) Doel van sosiale media is om ‘n kragtige bemarkings platform daar te stel. Dit gaan nie om nuwe vriende te kry nie, maar om navolgers te vestig. Jy wil die navolgers verdien en dan die reg hê om 1 uir 20 keer jouself te bemark 7) Sluit ‘n foto of video in by elke plasing wat jy doen 8) Reageer op aanmerkings in jou plasing
  • 25. Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki 9) Moenie negatiewe opmerkings in sosiale media maak nie. Bly positief. Onthou drie rondtes reël. 10) Herhaal jou plasings, bv 4 plasings oor 8 ure periode
  • 26. Watter sosiale media strategie om te volg?
  • 31. Sosiale Media Strategie Diegene wat daagliks sosiale media gebruik is heelwaarskynlik: Toegang tot Sosiale Media ten minste daagliks • Ouer • Min slimfone • Kinders uit die huis • Űber gebruikers 91% • Vroue • Jonger • Kinders in die huis • Űber gebruikers 53% • Mans • Jonger • Kinders in die huis • Pa’s • Űber gebruikers 21% • Mans • Jonger • Pa’s • Űber gebruikers 14%
  • 33. Sosiale Media Strategie 70% innemende inhoud wat mense graag met ander wil deel 30% promosie inhoud
  • 37. Sosiale Media Toepassings  Sprout Social  Sprout Social is sosiale media bestuur toepassing  Met Sprout Social kan jy jou sosiale media in plek moniteer, opvolg en opdateer  Die toepassing kan outomaties opdaterings oor verskeie platforms skeduleer  Jy kan dit gebruik om inhoud kurasie vanaf jou Twitter lyste en jou gunsteling RSS voer te doen  Koste: $59/maand
  • 38. Sosiale Media Toepassings  Buffer  Buffer laat jou toe om sosiale media plasings te skeduleer  Wanneer jy inhoud lees wat jy graag wil deel kan jy Buffer gebruik om dit te plaas gebaseer op jou vooraf bepaalde skedule  Die “Awesome” plan kos $102/jaar
  • 39. Sosiale Media Toepassings  Hootsuite  Hootsuite is ‘n sosiale media bestuurstelsel vir handelsmerk bestuur  Die paneelbord ondersteun sosiale network integrasie vir Twitter, Facebook, LinkedIn, Google+, Foursquare, MySpace, WordPress, TrendSpottr, en Mixi  Addisionele integrasies is beskikbaar vir Instagram, MailChimp, Reddit, Storify, Tumblr, Vimeo, en YouTube  Kostes: Gratis en $9.99/maand
  • 40. Sosiale Media Toepassings – Data Analise  Followerwonk  Het jy al ooit gewonder hoe jou gemeenskap hul tyd aanlyn deurbring?  Wil jy weet wanneer jou tweets die maksimum blootstelling gaan hê?  Followerwonk los die misterie vir jou op  Die toepassing analiseer jou navolgers en bepaal wat die beste tyd is om te tweet en sal outomaties sinkroniseer met jou Buffer rekening  Koste: $99/maand of $149/maand
  • 41. Sosiale Media Toepassings – Data Analise  Simply Measured  Simply Measured kan jou help om jou blootstelling op Twitter, Instagram, Facebook, Google Plus, LinkedIn of Vine, te verhoog  Simply Measured bied ‘n verskeidenheid gratis verslae wat jou sosiale media rekenings sal analiseer  Dit sal jou help om jou inhoud voor die regte mense op die regte tyd te kry  Pakkette wissel tussen $500, $800, $2000/maand
  • 42. Sosiale Media Toepassings – Navorsing  BuzzSumo  BuzzSumo is ‘n oulike soek toepassing wat jou kan help om jou kliënte beter te verstaan asook huidige inhoud na te vors en jou top mededingers te identifiseer  BuzzSumo sal jou help wanneer jy navorsing doen vir jou volgende blog  Koste: Wissel tussen $99 en $299/maand
  • 43. Sosiale Media Toepassings – Navorsing  SEMRush  SEMRush help jou om die sleutelwoorde wat potensiële kliënte gebruik, om jou produk of diens aanlyn te vind  Gebruik SEMRush om insig oor mededingers te verwerf, en geleenthede te identifiseer  Kostes wissel tussen $69.95, $149.95, en $549.95/maand
  • 44. Sosiale Media Toepassings – Inhoud Kurasie  PostPlanner  Het jy al ooit gewonder watter inhoud om volgende te deel op jou sosiale platform?  PostPlanner integreer direk met Facebook  Die toepassing identifiseer populêre inhoud op Facebook en doen inhoud kurasie na jou PostPlanner rekening  Daarna kan plasing maklik en vining na jou Facebook bladsye geskeduleer word
  • 45. Sosiale Media Toepassings – Inhoud Kurasie  Alltop  Alltop beantwoord die vraag – Wat gebeur? in al die onderwerpe waarin jy belangstel  Hoe is dit verskillend van ‘n soekenjin?  ‘n Soekenjin beatwoord die vraag “hoeveel mense leef in Suid Afrika?”  Maar sukkel om die vraag te beantwoord “Wat gebeur in Suid Afrika?”  Alltop beantwoord die vraag beter as ‘n soekenjin
  • 46. Sosiale Media Toepassings – Inhoud Kurasie  SmartBrief  SmartBrief is ‘n digitale Besigheid tot Besigheid media maatskappy  SmartBrief lewer elke dag se mees relevante industrie nuus na meer as 5.8 miljoen senior sakelui, meningsvormers, en ingeligte industrie kenners  Meer as 200 nis e-pos nuusbriewe in samewerking met handels assosiasies en professinele vereenigings op ‘n maandelikse basis
  • 47. Sosiale Media Toepassings – Grafiese Ontwerp  Canva  Hoe gaan jy visuele inhoud skep sonder Photoshop vaardighede?  Canva is ‘n ideale oplossing as jy jou sosiale media plasings meer visueel wil maak  Kostes: $12.95/maand
  • 48. Sosiale Media Toepassings – Grafiese Ontwerp  PicMonkey  PicMonkey is soortgelyk aan Canva  Die toepassing sal verseker dat jou visuele inhoud professioneel lyk  Kostes: $4.95/maand