As deel van ons Gebalanseerde Lewenstyl-veldtog, moedig KANSA almal aan om te onthou dat hul gesondheid van die allergrootste belang is. Die veldtog fokus op obesiteit (vetsug) en kanker, sowel as die vermindering van die inname van sout en suiker om kankerrisiko te verminder.
olgens KANSA kan 30 – 40% van kankers voorkom word deur lewenstylfaktore. Hierdie faktore sluit in: dieët, oefening en die vermyding van karsinogene (agente wat kanker veroorsaak) en dit kan alles help om jou kankerrisiko te verminder. As deel van KANSA se Gebalanseerde Leefstyl Veldtog, verskaf KANSA wenke oor hoe om die kankerrisiko te verlaag deur ingeligte keuses oor jou lewenstyl te maak.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/balanced-life-style/
KANSA bepleit ‘n gebalanseerde, gesonde leefstyl. Dit kan bereik word deur slim voedselkeuses te maak, gereeld oefening te doen, die handhawing van ‘n gesonde gewig en om tabak en alkohol te vermy. In onlangse studies (deur die World Cancer Research Fund International) is die verband tussen vetsug en 11 kankers bevestig. Hierdie bevindinge beklemtoon die groot rol wat vetsug speel in die verhoging van die risiko vir kanker. Voeding, fisiese aktiwiteit en liggaam samestelling speel ‘n sentrale rol in die vermindering van kankerrisiko.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/n-gebalanseerde-leefstyl-gekoppel-aan-jou-kankerrisiko/

DINK Voor Jy Eet en Drink
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) bou voort op sy 365-Dae Gesondheidsuitdaging en moedig almal aan om slim te eet en te drink. Navorsing dui sterk daarop dat slim keuses oor voeding gekombineer met gereelde oefening ‘n positiewe effek kan hê, nie net op ‘n individu se welstand nie, maar ook op individuele kankerrisko.
Gedurende Augustus val die kollig van KANSA (Die Kanker Vereniging van Suid-Afrika) op dienslewering aan kankeroorwinnaars, versorgers en geliefdes en daar word in besonder gekyk na die hantering van ‘n diagnose sowel as die hantering van newe-effekte van kankerbehandeling – hetsy van fisiese of sielkundige aard.
Lees meer:
https://www.cansa.org.za/cansas-top-dietary-tips-for-survivors/
Prostaatkanker is die mees algemene kanker onder mans wêreldwyd en die nommer een kanker wat Suid-Afrikaanse mans affekteer (Nasionale Kankerregister 2017), met 1 uit 17 mans wat die risiko loop om in hul leeftyd hiermee gediagnoseer te word. Lees meer:
https://cansa.org.za/mans-takel-saam-prostaatkanker/
Om Ingelig te wees, is Helfte van die Stryd Gewonne
Vrouegesondheid en die tipe kankers wat algemeen onder vroue voorkom, is die tema van KANSA se Vrouegesondheidsveldtog wat gedurende Oktober in die kollig kom. Die boodskap is dat vroue seker moet maak dat hulle goed genoeg ingelig is sodat hulle vroeë waarskuwingstekens kan herken en weet hoe om hul risiko vir kanker te verminder.
http://www.cansa.org.za/om-ingelig-te-wees-is-helfte-van-die-stryd-gewonne/

Luxury Men's Market - Where should you be?Yasha Chandra
Analysis done for luxury magazines in India purely from men's perspective. Suggestions created for Raghuvendra Rathore - a leading Indian designer synonymous for "Bandgala".
Those slides were presented during the International Conference on Software Reuse (ICSR 2015).
This presentation highlights key aspect of our work on change impact analysis on highly variable products.
KANSA raai mense aan om ’n aktiewe, gebalanseerde leefstyl te lei en sê dat sekere leefstylveranderinge kankerrisiko kan verlaag.* Verder beveel ons aan dat mense sekere leefstylfaktore uitsny wat hulle in gevaar stel vir kanker, veral kolorektale kanker wat een van die top drie kankers** onder mans en vroue in Suid-Afrika is. Slegte leefstylkeuses kan ’n belangrike rol speel wanneer dit by verhoogte risiko vir hierdie tipe kanker kom.
#CANSAColorectalCancer #ColorectalCancerAwareness #ActiveBalancedLifestyle
Lees meer:
https://cansa.org.za/is-jou-kolon-gesond/
KANSA beklemtoon die belangrikheid van sifting en die vroeë opsporing van borskanker as deel van hul Vrouegesondheidsveldtog hierdie Oktober. http://www.cansa.org.za/womens-health/
Afgesien van nie-melanoom velkanker, is borskanker die mees algemene kanker in vroue van alle rasse, met ‘n leeftyd risiko van 1 in 35 in Suid-Afrika volgens die 2007 Nasionale Kankerregister.
Ons moedig alle vroue aan om gereelde maandelikse bors-selfondersoeke te doen. Weet hoe jou borste lyk en voel – enige veranderinge wat jy waarneem moet met jou gesondheidspraktisyn bespreek word. Dit is ook baie belangrik om elke jaar vanaf die ouderdom van 40 vir ‘n mammogram te gaan

Borskanker affekteer baie Suid-Afrikaanse vroue en is die mees algemene kanker onder vroue in die land. Deur jou geesteswelstand te prioritiseer, kan die borskankerervaring meer hanteerbaar maak. KANSA verstaan dit, en bied beradingsdienste en ondersteuningsgroepe om kankeroorwinnaars en versorgers emosioneel te ondersteun.
Lees meer:
https://cansa.org.za/die-impak-van-borskanker-op-geestesgesondheid/
Breast cancer is the most common cancer affecting South African women – 1 in 33 women in South Africa will be diagnosed with Breast Cancer (NCR 2005). Many breast lumps are harmless, but they should all be checked. It is important for women to do monthly breast self-examinations and to go for regular clinical breast examinations. Symptom-free women from the age of 35, should go for a mammogram (a special x-ray to detect lumps in the breast) at least every 3 years.
“One of the most important building blocks of our nation is our concern for our children…” These words, quoted from a speech given by Nelson Mandela in 1997, will resonate louder than usual during the month of September, that is recognised as Childhood Cancer Awareness month by CANSA.
This slideshow gives tips on how to support your little friend who has cancer - in Afrikaans.
#ChildhoodCancerAwareness
We urge men and male cancer Survivors to encourage one another to invest in their health through regular self-examinations, getting screened and adopting a balanced lifestyle, in order to reduce their cancer risk or the recurrence of cancer.
CANSA places the focus on Prostate and Testicular Cancer during its Men’s Health Awareness Campaign in November.
Read more: http://www.cansa.org.za/mens-health/
KANSA moedig almal aan om te kies om genoegsame fisiese aktiwiteit te beoefen as deel van die 365 Dae Gesondheid Uitdaging wat ‘n aanvang geneem het op Wêreldkankerdag. Die inisiatief bevorder ook persoonlike toewyding tot die #IAmAndIWill verlaag my kankerrisiko tema. Navorsing dui daarop dat gereelde fisiese oefening in kombinasie met ‘n gesonde dieet en voedsame kos en drankies kan help om die risiko vir kanker en nie-oordraagbare siektes soos hartsiektes, beroerte en diabetes te verminder.
Lees meer: https://www.cansa.org.za/kies-om-te-beweeg/
Gedurende Oktober fokus KANSA op die belangrike rol wat vroue kan speel om eienaarskap te aanvaar vir hul persoonlike gesondheid. Volgens statistieke van die Nasionale Kankerregister (NKR) 2014 is die top vyf kankers wat vroue in Suid-Afrika affekteer die volgende: borskanker; servikale kanker, kolorektale kanker, kanker van die baarmoeder en longkanker.
Dit is belangrik om vroue te bemagtig met kennis aangaande die verlaging van risiko’s vir kanker en algemene gesondheid onder vroue en om kennis te neem van waarskuwingstekens. Ons moedig ook vroue aan om maandelikse selfborsondersoeke te doen, jaarlikse mediese ondersoeke te ondergaan en om gereelde siftingstoetse vir kanker te laat doen. Dit kan vroeë opsporing van die siekte verbeter omdat simptome nie altyd ondervind en opgemerk word voordat die kanker versprei het nie. Vroue behoort ‘n gesonde en gebalanseerde lewenstyl te handhaaf en te besef dat lewenstylfaktore hul kankerrisiko kan verhoog.
Lees meer:
https://www.cansa.org.za/aanvaar-eienaarskap-vir-vrouegesondheid/
Ons Kan. Ek Kan. ’n Verskil Maak
Wêreld Kankerdag vind elke jaar plaas op 4 Februarie en verskaf die platform vir die wêreld om te verenig om die profiel van kanker in ‘n positiewe en inspirerende manier te verskerp. KANSA moedig mense in alle stede en dorpe regoor Suid-Afrika aan om deel te neem aan die derde agtereenvolgende jaar se veldtog op Wêreld Kankerdag en om die veldtog heelhartig te ondersteun. KANSA neem selfs een stap verder en moedig mense aan om die slagspreuk van die veldtog ‘Ons kan. Ek kan’ letterlik uit te leef.
#WorldCancerDay #WeCanICan
http://www.cansa.org.za/ons-kan-ek-kan-n-verskil-maak/
CANSA urges men and male cancer Survivors to encourage one another to invest in their health through regular self-examinations, getting screened and adopting a balanced lifestyle, in order to reduce their cancer risk or the recurrence of cancer.
CANSA places the focus on Prostate and Testicular Cancer during its Men’s Health Awareness Campaign in November.
Read more: http://www.cansa.org.za/mens-health/
KANSA stel sy veldtog oor ‘Bewusmaking van Kolorektale Kanker’ in vennootskap met Medtronic, ‘n wêreldleier in mediese tegnologie, bekend. Beide organisasies is passievol en oortuig daarvan dat vroeë diagnose en beter behandeling ‘n beter uitkoms aan ‘n pasiënt bied.
Kolorektale kanker is die tweede mees algemene kanker onder mans (die mees algemene kanker is prostaatkanker) en die derde mees algemene kanker onder vroue (die twee mees algemene kankers is bors- en servikale kanker). Na raming is 6 927 nuwe gevalle van kolorektale kanker in 2018 in Suid-Afrika gediagnoseer. Dit is nagenoeg 6.5% van alle kankers. Meer mans (7.3% van alle kankers) as vroue (5.7% van alle kankers) is in dieselfde jaar met kolorektale kanker gediagnoseer.
Gedurende Oktober laat KANSA die kollig val op borskanker, die mees algemene kanker wat vroue in Suid-Afrika raak. Volgens die Nasionale Kankerregister loop 1 uit 26 die risiko om in hul leeftyd gediagnoseer te word met borskanker. KANSA fokus op die behoeftes van pasiënte wat gediagnoseer is met gevorderde of metastatiese borskanker (MBK).
Lees meer:
https://www.cansa.org.za/beklemtoning-van-die-behoeftes-van-pasiente-met-gevorderde-borskanker/
Gedurende die maand November fokus KANSA op die Bewusmaking van Mansgesondheid. Die kollig val veral op ‘Die Groot Vyf’ mees algemene kankers wat mans in Suid-Afrika raak. #MensHealth
‘n Gebalanseerde lewenstyl en siftingstoetse is van die allergrootste belang om die risiko van kanker te verlaag en om te keer dat die persoon weer met dieselfde siekte gediagnoseer word. Tans word een uit elke sewe mans in Suid-Afrika gedurende hul leeftyd met kanker gediagnoseer.
Die vyf mees algemene kankers wat Suid-Afrikaanse mans teister, is prostaat-, kolorektale-, long-, Kaposi-sarkoom (‘n tipe velkanker), en blaaskanker. Lees meer:
http://www.cansa.org.za/staan-jou-man-hierdie-november/
Cervical cancer is the 2nd most common cancer among South African women & the leading cancer among black South African women - 1 in 39 women in South Africa will be diagnosed with Cervical Cancer (NCR 2005). Having regular Pap smears can detect abnormal cells in the cervix (mouth of the womb), that could develop into Cervical Cancer. We encourage all women to go for Pap smears at least every 3 years, from the age of 25, to detect abnormal cells early.
http://cansa.kansa.co.za/womens-health/
Die verband tussen die Groot 5 en Suid-Afrikaanse vroue het niks te doen met ons land se uitnemende en pragtige natuurlewe nie, maar eerder met kanker, die siekte wat Suid-Afrikaanse vroue se lewens verwoes.
Gedurende Oktober val KANSA se soeklig op die bewusmaking van vroue gesondheid. Die klem word veral gelê op die vyf mees algemene soorte kankers wat sonder enige diskriminasie by vroue in Suid-Afrika gediagnoseer word: bors-, servikale, kolon-, baarmoeder- en longkanker.
Warm weer moedig mense van nature aan om meer tyd in die buitelug deur te bring. Geniet jou somer, sê KANSA, maar wees verstandig en onthou ten alle tye om jou vel te beskerm teen die vuurwarm son van Afrika.
Elke jaar gedurende die warm somermaande maak KANSA mense opnuut weer bewus van velkanker. KANSA se SonSlim-veldtog waarsku Suid-Afrikaners elke jaar teen die gevare van oormatige blootstelling aan die son.
Dinsdag 4 Februarie is Wêreld Kankerdag en die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) gebruik hierdie dag van bewustheid om die algemene mites oor kanker na vore te bring en dit aan te spreek. Sue Janse van Rensburg, KANSA se Hoof Uitvoerende Beampte, sê: “Elke jaar hoor 14 miljoen mense hulle het kanker en in SA word 1 uit 4 mense se lewe deur kanker geraak. Dit is die feite waaroor ons almal moet praat om protes aan te teken teen negatiewe oortuigings, standpunte, en gedragspatrone wat mites toelaat om te bly voortbestaan, vrees en stigma veroorsaak, mense verhoed om vroeë opsporingstoetse te laat doen en behandeling te ontvang en om inenting van die hand te wys.”
Kanker ken geen vooroordele nie en raak mense van enige ouderdom, ras, geloof, geslag en ekonomiese status. Die magtigste wapen wanneer die mens met kanker gekonfronteer word, is opvoeding en kennis.
KANSA fokus op vier algemene mites oor kanker en verskaf feite oor elkeen:
- Dis nie vir ons nodig om oor kanker te praat nie.
- Daar bestaan geen tekens of simptome wat op kanker dui nie.
- Daar is niks wat ek oor kanker kan doen nie
- Ek beskik nie oor die reg tot kankersorg nie.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/die-waarheid-oor-kanker-op-wereld-kankerdag-4-februarie-2014/
Tabakgebruik is ‘n bedreiging vir enige persoon, ongeag geslags-, ouderdom-, ras-, kulturele of opvoedkundige agtergrond, wat meer as 18 soorte kanker veroorsaak en verantwoordelik is vir meer as 20% van die kankersterftes wêreldwyd. Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) pleit vir die stop van die gebruik van enige en alle tabakprodukte.
Tabak kan in baie vorme gevind word en alle tabakgebruik is skadelik. “Mense dink net aan sigaret rook wanneer mens van tabak praat, maar dis meer as net dit. Hulle moet bewus wees dat hubbly-bubbly en e-sigarette net so skadelik is vir jou gesondheid en die gesondheid van ander rondom jou. Dis nie net die roker wat ‘n verhoogde sterfterisiko het nie, maar ook die mense wat blootgestel word aan tweedehandse rook,” sê KANSA Gesondheidspesialis, Prof Michael Herbst.
Boonop die gesondheidsimplikasies, raak tabakprodukte al hoe duurder en veroorsaak ‘n groot negatiewe impak op die ekonomie.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/avoid-tobacco/
Similar to CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014 (18)
International Cancer Survivors Day is celebrated during June, placing the spotlight not only on cancer survivors, but also their caregivers.
CANSA has compiled a list of tips and guidelines of support:
https://cansa.org.za/who-cares-for-cancer-patients-caregivers/
Helping Children with Cancer Feel Understood
CANSA partnered with the Hollard Insurance Group to release stories in short booklet form, to encourage children fighting cancer.
Read more:
https://cansa.org.za/helping-children-with-cancer-feel-understood/
'Feeling Sad' is a sensitively written book that explains a young boy's challenge after his mother dies from cancer, normalising his fears and helping him with ways to handle his grief. The book was written by Sally Anne Carter and illustrated by Alison Guy.
KANSA vier gedurende Augustus KANSA se ondersteuningsaanbiedinge. Ons lig die nuwe KANSA Inligtings- en Ondersteuningstoonbanke by sommige openbare hospitale uit wat deur personeel en opgeleide vrywilligers behartig word. KANSA het verder ’n reeks ‘Verwerking van Kanker’-plakkate ontwikkel wat beskikbaar is in Engels, Afrikaans, seSotho, seTswana, isiXhosa, isiZulu
https://cansa.org.za/ons-plaas-die-sorg-in-kansa-sorgmaand
CANSA celebrates CANSA Care Month in August to highlight its service offerings. We highlight our new CANSA Information and Support Desks at public hospitals, run by staff and trained volunteers. CANSA also developed a series of ‘Coping with Cancer’ posters in in English, Afrikaans, seSotho, seTswana, isiXhosa, isiZulu
https://cansa.org.za/putting-the-care-in-cansa-care-month
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) vestig die kollig op die impak van ’n kankerdiagnose op vroue, met betrekking tot vrugbaarheid. Wanneer hulle jonk is en die lewe gewoonlik pragtig en vol drome is, kan vroue wat met kanker gediagnoseer word, moeilike en onverwagse uitdagings in die gesig staar. Lees meer:
https://cansa.org.za/bewaar-hoop-gesprekke-met-vroue-kankerpasiente-oor-vrugbaarheid/
Preserving Hope: Fertility Discussions for Female Cancer Patients
CANSA highlights the impact of a cancer diagnosis on women, regarding fertility. At the peak of their youth, when life is usually a beautiful journey of dreams and possibilities, women diagnosed with cancer might meet difficult and unforeseen intersection of challenges. Find out more:
https://cansa.org.za/preserving-hope-fertility-discussions-for-female-cancer-patients/
The theme for World No Tobacco Day for 2023 is “We Need Food Not Tobacco”. The Cancer Association of South Africa (CANSA) wholeheartedly supports the World Health Organisation (WHO) campaign to create awareness around the negative consequences of tobacco farming and use of tobacco.
On 4 March 2022, International Human Papilloma Virus (HPV) Day, the Cancer Association of South Africa (CANSA) supports the International Papillomavirus Society’s (IPVS) #OneLessWorry campaign, that aims to raise awareness of the virus, and the tools to overcome it, such as screening and vaccination programmes. HPV can cause cancer and is responsible for almost half a million deaths globally each year.
#OneLessWorry #HPV #EliminateCervicalCancer #CANSACervicalCancerAwareness
Find out more:
https://cansa.org.za/cervical-cancer/
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) ondersteun die tema ‘Tabak – ‘n Bedreiging vir ons Omgewing’ vir Wêreld Geen-Tabak Dag (31 Mei 2022). In samewerking met die Nasionale Raad Teen Rook (the National Council Against Smoking), die Hart en Beroerte-Stigting van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, help KANSA om die nuwe Wetsontwerp op Tabakprodukte en Elektrioniese Afleweringstelsels te bevorder sodat Suid-Afrikaners die keuse het vir ‘n rookvrye lewenswyse en om ‘n einde te bring aan die bedreiging wat die gebruik van tabakprodukte vir die omgewing inhou.
https://cansa.org.za/kansa-se-kies-rookvrye-lewenswyses/
CANSA aligns itself to the theme, ‘Tobacco – Threat to our Environment’ for World No Tobacco Day (31 May 2022). Together with the National Council Against Smoking (NCAS), Heart and Stroke Foundation of South Africa and the South African Medical Research Council, it continues campaigning for the new Control of Tobacco Products and Electronic Delivery Systems Bill to be passed by Parliament, to make it easier for South Africans to choose smoke-free lives and put an end to the threat tobacco-use poses to the environment.
Read more:
https://cansa.org.za/cansa-says-choose-smoke-free-lives/
CANSA promotes living an active balanced lifestyle and promotes that certain lifestyle changes can lower the risk of cancer.* It further advocates cutting out lifestyle factors that can put one at risk for cancer, especially colorectal cancer which is among the top three cancers** among men and women in South Africa. Poor lifestyle choices can play a significant part, in increasing risk for this type of cancer.
#CANSAColorectalCancer #ColorectalCancerAwareness #ActiveBalancedLifestyle
Read more:
2. Sien om na jou liggaam
• Eet elke dag ten minste vyf (5) porsies vars vrugte en groente.
• Kies ‘n verskeidenheid van vrugte en groente van verskillende kleure om
sodoende genoegsame voedingstowwe, vitamienes, minerale en anti-oksidante
in te neem.
• Eet meer vesel, byvoorbeeld eet vrugte en groente met skil en al.
• Eet meer heelgraankosse soos Bokomo Weet-Bix en
Bokomo Oats mieliepap, bruin rys en sorghum.
• Vermy kosse wat vetterig, versuiker of souterige
is soos aartappelskyfies, lekkergeod en kitskos.
• Beperk die inname van sout tot nie meer as
2gram (1 tsp) Natrium per dag nie - gebruik
liewer vars kruie en speserye in plaas van sout.
• Vermy suikerkoeldranke, lekkers en vetterige
kos wat ‘n toename in vetsug veroorsaak, wat
jou risiko van kanker verhoog. Water is beter.
3. Sien om na jou liggaam
• Vermy kosse wat vetterig, versuiker of
souterige is soos aartappelskyfies,
lekkergeod en kitskos
• Beperk die inname van sout tot nie meer
as 2 gms (1 tsp) Natrium per dag nie -
gebruik liewer vars kruie en speserye in
plaas van sout
• Vermy suikerkoeldranke, lekkers en
vetterige kos wat ‘n toename in vetsug
veroorsaak, wat jou risiko van kanker
verhoog. Water is beter
5. Lewenstyl Keuses
• Neem deel aan middelmatige tot meer veeleisende
fisiese aktiwiteite op 5 of meer dae per week.
• Kinders en tieners behoort ten minste 5 dae per week
vir ten minste 60 minute aan middelmatige tot meer
veeleisende fisiese aktiwiteite deel te neem.
• Handhaaf ‘n gesonde liggaamsgewig. Probeeer so
skraal as moontlik te wees binne die normale perke van
jou liggaamsbou.
• Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in die koelte
of sover as moontlik onder ‘n sambreel.
• Dra beskermende klere; wye rand hoede en UV-
beskermende klere/swemklere.
• Dra sonbrille met ‘n UV-beskerming van UV400.
• Wend altyd sonskerm gereeld aan afhangend van jou
veltipe (SPF 20-50).
• Vermy sonbeddens en sonlampe.
6. Lewenstyl Keuses
• Beskerm jouself teen die son
• Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in
die koelte of sover as moontlik onder ‘n
sambreel
• Dra beskermende klere; wye rand hoede
en UV-beskermende klere/swemklere
• Dra sonbrille met ‘n UV-beskerming van
UV400
• Wend altyd sonskerm gereeld aan
afhangend
van jou veltipe (SPF 20-50)
• Vermy sonbeddens en sonlampe
7. Spiritualiteit
• Godsdienstige en spirituele waardes is
belangrik
• Spiritualiteit word gedefinieer as ‘n persoon
se gevoel van vrede, doelmatigheid en
verbintenis met andere sowel as geloof in
die betekenis van die lewe
• Spiritualiteit kan deur geörganiseerde
godsdiens of op ander maniere ondervind
word
• Navorsing toon dat persone wat ‘n sterk
spiritualiteit beoefen, siekte, stres en die
dood beter hanteer
8. Gaan vir gereelde
ondersoeke
KANSA bied siftingstoetse landswyd aan by
ons KANSA Sorgsentra & Mobiele
Gesondsheidseenhede:
• FotoFinder - baanbrekers opsporings-
tegnologie vir velkanker
• Prostaat kanker - Prostaat Spesifieke
Antigeen (PSA) toetse – bloed-toetse vir
PSA vlakke. Hoë vlakke mag verwysing vir
verdere toetse soos ‘n Digitale Rektale
Ondersoek deur jou dokter vereis
• Leiding oor Teskilulêre - en bors
selfondersoeke
9. Gaan vir gereelde
ondersoeke
• SureTouch - die nuutste tegnologie vir
veilige borsondersoek. Indien nodig, mag
jy na jou dokter verwys word vir ‘n
mammogram
• Servikale kanker - gaan ten minste elke 2
tot 3 jaar vir Papsmere vanaf die
ouderdom van 30
• Lewenstyl risiko beraming
10. Life is Beautiful
• KANSA se publikasie met die titel ‘Life is
Beautiful’ was daargestel vir die doel om
belangrike navorsingsinligting te verwerk en aan
die publiek beskikbaar te stel.
• Die publikasie bestaan uit 65 volkleur bladsye
propvol belangrike onderwerpe soos ‘n
gebalanseerde lewenstyl, gesonde leefwyse,
voeding (waar die ‘goeie, slegte en lelike’ in ons
kombuise onder die kollig geplaas word), fisiese
aktiwiteit, karsinogene en die geskiedenis van
beide kanker en KANSA.
• Dit bevat ook ‘n voorwoord deur Dr. Aaron
Motsoaledi, Minister van Gesondheid sowel as
resepte deur bekendes soos Evita en radio-
persoonlikheid en kankeroorwinnaar, Jeremy
Mansfield.
• Die boek is te koop by alle KANSA Sorgsentrums.
Kry joune nou!
NET
R79.80
11. Gebalanseerde Leefwyse Feite Blad
Besoek www.cansa.org.za en
volg die skakels om meer te lees
oor ‘n gebalanseerde leefstyl