Tabakgebruik is ‘n bedreiging vir enige persoon, ongeag geslags-, ouderdom-, ras-, kulturele of opvoedkundige agtergrond, wat meer as 18 soorte kanker veroorsaak en verantwoordelik is vir meer as 20% van die kankersterftes wêreldwyd. Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) pleit vir die stop van die gebruik van enige en alle tabakprodukte.
Tabak kan in baie vorme gevind word en alle tabakgebruik is skadelik. “Mense dink net aan sigaret rook wanneer mens van tabak praat, maar dis meer as net dit. Hulle moet bewus wees dat hubbly-bubbly en e-sigarette net so skadelik is vir jou gesondheid en die gesondheid van ander rondom jou. Dis nie net die roker wat ‘n verhoogde sterfterisiko het nie, maar ook die mense wat blootgestel word aan tweedehandse rook,” sê KANSA Gesondheidspesialis, Prof Michael Herbst.
Boonop die gesondheidsimplikasies, raak tabakprodukte al hoe duurder en veroorsaak ‘n groot negatiewe impak op die ekonomie.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/avoid-tobacco/
KANSA ondersteun die oproep van die Sekretariaat van die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) Raamwerkkonvensie oor Tabakbeheer wat vereis dat tabakprodukte ongeïllustreerd verpak word met alleen grafiese waarskuwingstekens daarop.
Geennaam verpakking is ‘n belangrike manier om die aanvraag te verminder, dit verminder die aantreklikheid van tabakprodukte, beperk die gebruik van tabakverpakking as ‘n vorm van reklame en beperk misleidende verpakking en etikettering. En die gebruik van grafiese (geïllustreerde) pakket waarskuwings sal die ernstige implikasies van die gebruik van tabak uitbeeld.
Geennaam verpakking beperk die gebruik van logo’s, kleure, produkbemarkingsbeelde en promosie-inligting. Ander lande waar geennaam verpakking geïmplementeer is, sluit in die Verenigde Koninkryk, Noord-Ierland en Frankryk wat deur middel van wetgewing geennaam verpakking vanaf Mei 2016 implementeer. Tabakverbruik in Australië het met 13% afgeneem sedert geennaam verpakking drie jaar gelede ingestel is.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/geennaam-verpakking-van-tabakprodukte/
Die gebruik van tabak is die enkele mees voorkombare oorsaak van siektes wat baie kankers en nie-oordraagbare siektes insluit, so waarom maak ons nie met die hulp en bystand van KANSA, elke dag ‘n Wêreld-Tabakvryedag nie?
Tabak bevat nikotien, ‘n gevaarlike en hoogs verslawende stof. Die meeste tabakprodukte verskaf nikotien baie effektief aan die brein wat die vinnige aanvang en voortdurende verslawing daaraan veroorsaak. Hierdie verslawing lei tot die ongelukkige situasie waarin ‘n andersins gemotiveerde en kundige persoon, wat die risiko en gevaar van tabak verstaan, voortgaan om dit te gebruik.
http://www.cansa.org.za/avoid-tobacco/
Op Wêreld-Tabakvryedag, 31 Mei 2014, fokus KANSA op tabakgebruik deur die jeug.
KANSA se gesondheidshoof, prof. Michael Herbst, konstateer: “Jong volwassendheid is die vatbaarste en mees kwesbare tydstip waarop met die gebruik van tabakprodukte begin kan word. Dis dus die vernaamste mikpunt van die tabaknywerheid. Ons moet ons volgende geslag beskerm teen die skadelike gevolge van tabak en teen die industrie se manipulering om van hulle nikotienverslaafdes te maak.”
http://www.cansa.org.za/beskerm-die-jeug-teen-tabak/
Gedurende Junie vanjaar gaan die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) die boodskap van sy 365-dag gesondheidsveldtog verskerp. Die boodskap is dat individue die mag het om risiko’s vir kanker te verlaag deur gesonde en ingeligte keuses oor hul lewensstyl te maak. Die meeste mense weet nie dat die inname van enige tipe alkohol (selfs in klein hoeveelhede) die risiko van kanker verhoog nie. KANSA beklemtoon die tol wat alkohol van die liggaam eis en hoe dit diegene rondom hulle beïnvloed.
www.cansa.org.za
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) ondersteun die tema ‘Tabak – ‘n Bedreiging vir ons Omgewing’ vir Wêreld Geen-Tabak Dag (31 Mei 2022). In samewerking met die Nasionale Raad Teen Rook (the National Council Against Smoking), die Hart en Beroerte-Stigting van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, help KANSA om die nuwe Wetsontwerp op Tabakprodukte en Elektrioniese Afleweringstelsels te bevorder sodat Suid-Afrikaners die keuse het vir ‘n rookvrye lewenswyse en om ‘n einde te bring aan die bedreiging wat die gebruik van tabakprodukte vir die omgewing inhou.
https://cansa.org.za/kansa-se-kies-rookvrye-lewenswyses/
Die rook van tabakprodukte is die hoofoorsaak vir ongesonde longe, longkanker en meer as 20 verskillende soorte kankers. KANSA doen ‘n beroep op die publiek om dit te oorweeg om die gebruik van tabakprodukte in enige vorm te staak. Dit sal help om die risiko van kanker te verlaag en sal deel wees van die 365 Dae Gesondheidveldtog in die aanloop tot Wêreld Geen Tabakdag op 31 Mei. #WorldNoTobaccoDay
Lees meer:
https://www.cansa.org.za/haal-diep-asem-vir-gesondheidsonthalwe/
As deel van ons Gebalanseerde Lewenstyl-veldtog, moedig KANSA almal aan om te onthou dat hul gesondheid van die allergrootste belang is. Die veldtog fokus op obesiteit (vetsug) en kanker, sowel as die vermindering van die inname van sout en suiker om kankerrisiko te verminder.
KANSA se veldtog oor die Handhawing van ‘n Gebalanseerde Lewenstyl het gedurende Maart afgeskop en duur voort tot einde April 2015. Die doel van die veldtog is om belangrike inligting weer te gee oor die handhawing van ‘n proaktiewe en gebalanseerde lewenstyl om die risiko vir kanker te verminder.
Daar is vyf gedragspatrone wat sleutelfaktore is vir die bevordering van gesondheid, die handhawing van ‘n gesonde lewenstyl en die vermindering van kankerrisiko:
- Eet Slim
- Wees Fisies Aktief en Handhaaf ‘n Gesonde Gewig
- Vermy Karsinogene (kankerveroorsakende agense)
- Wees Pro-Aktief en Neem Beheer om Jou Kankerrisiko te Verminder
- Hou Voedsel Veilig
Lees persverklaring: http://www.cansa.org.za/handhaaf-n-gebalanseerde-lewenstyl-die-sleutel-tot-n-gesonde-lewe/

International Cancer Survivors Day is celebrated during June, placing the spotlight not only on cancer survivors, but also their caregivers.
CANSA has compiled a list of tips and guidelines of support:
https://cansa.org.za/who-cares-for-cancer-patients-caregivers/
Helping Children with Cancer Feel Understood
CANSA partnered with the Hollard Insurance Group to release stories in short booklet form, to encourage children fighting cancer.
Read more:
https://cansa.org.za/helping-children-with-cancer-feel-understood/
'Feeling Sad' is a sensitively written book that explains a young boy's challenge after his mother dies from cancer, normalising his fears and helping him with ways to handle his grief. The book was written by Sally Anne Carter and illustrated by Alison Guy.
Borskanker affekteer baie Suid-Afrikaanse vroue en is die mees algemene kanker onder vroue in die land. Deur jou geesteswelstand te prioritiseer, kan die borskankerervaring meer hanteerbaar maak. KANSA verstaan dit, en bied beradingsdienste en ondersteuningsgroepe om kankeroorwinnaars en versorgers emosioneel te ondersteun.
Lees meer:
https://cansa.org.za/die-impak-van-borskanker-op-geestesgesondheid/
KANSA vier gedurende Augustus KANSA se ondersteuningsaanbiedinge. Ons lig die nuwe KANSA Inligtings- en Ondersteuningstoonbanke by sommige openbare hospitale uit wat deur personeel en opgeleide vrywilligers behartig word. KANSA het verder ’n reeks ‘Verwerking van Kanker’-plakkate ontwikkel wat beskikbaar is in Engels, Afrikaans, seSotho, seTswana, isiXhosa, isiZulu
https://cansa.org.za/ons-plaas-die-sorg-in-kansa-sorgmaand
CANSA celebrates CANSA Care Month in August to highlight its service offerings. We highlight our new CANSA Information and Support Desks at public hospitals, run by staff and trained volunteers. CANSA also developed a series of ‘Coping with Cancer’ posters in in English, Afrikaans, seSotho, seTswana, isiXhosa, isiZulu
https://cansa.org.za/putting-the-care-in-cansa-care-month
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) vestig die kollig op die impak van ’n kankerdiagnose op vroue, met betrekking tot vrugbaarheid. Wanneer hulle jonk is en die lewe gewoonlik pragtig en vol drome is, kan vroue wat met kanker gediagnoseer word, moeilike en onverwagse uitdagings in die gesig staar. Lees meer:
https://cansa.org.za/bewaar-hoop-gesprekke-met-vroue-kankerpasiente-oor-vrugbaarheid/
Preserving Hope: Fertility Discussions for Female Cancer Patients
CANSA highlights the impact of a cancer diagnosis on women, regarding fertility. At the peak of their youth, when life is usually a beautiful journey of dreams and possibilities, women diagnosed with cancer might meet difficult and unforeseen intersection of challenges. Find out more:
https://cansa.org.za/preserving-hope-fertility-discussions-for-female-cancer-patients/
The theme for World No Tobacco Day for 2023 is “We Need Food Not Tobacco”. The Cancer Association of South Africa (CANSA) wholeheartedly supports the World Health Organisation (WHO) campaign to create awareness around the negative consequences of tobacco farming and use of tobacco.
On 4 March 2022, International Human Papilloma Virus (HPV) Day, the Cancer Association of South Africa (CANSA) supports the International Papillomavirus Society’s (IPVS) #OneLessWorry campaign, that aims to raise awareness of the virus, and the tools to overcome it, such as screening and vaccination programmes. HPV can cause cancer and is responsible for almost half a million deaths globally each year.
#OneLessWorry #HPV #EliminateCervicalCancer #CANSACervicalCancerAwareness
Find out more:
https://cansa.org.za/cervical-cancer/
CANSA aligns itself to the theme, ‘Tobacco – Threat to our Environment’ for World No Tobacco Day (31 May 2022). Together with the National Council Against Smoking (NCAS), Heart and Stroke Foundation of South Africa and the South African Medical Research Council, it continues campaigning for the new Control of Tobacco Products and Electronic Delivery Systems Bill to be passed by Parliament, to make it easier for South Africans to choose smoke-free lives and put an end to the threat tobacco-use poses to the environment.
Read more:
https://cansa.org.za/cansa-says-choose-smoke-free-lives/
KANSA raai mense aan om ’n aktiewe, gebalanseerde leefstyl te lei en sê dat sekere leefstylveranderinge kankerrisiko kan verlaag.* Verder beveel ons aan dat mense sekere leefstylfaktore uitsny wat hulle in gevaar stel vir kanker, veral kolorektale kanker wat een van die top drie kankers** onder mans en vroue in Suid-Afrika is. Slegte leefstylkeuses kan ’n belangrike rol speel wanneer dit by verhoogte risiko vir hierdie tipe kanker kom.
#CANSAColorectalCancer #ColorectalCancerAwareness #ActiveBalancedLifestyle
Lees meer:
https://cansa.org.za/is-jou-kolon-gesond/
CANSA promotes living an active balanced lifestyle and promotes that certain lifestyle changes can lower the risk of cancer.* It further advocates cutting out lifestyle factors that can put one at risk for cancer, especially colorectal cancer which is among the top three cancers** among men and women in South Africa. Poor lifestyle choices can play a significant part, in increasing risk for this type of cancer.

Prostaatkanker is die mees algemene kanker onder mans wêreldwyd en die nommer een kanker wat Suid-Afrikaanse mans affekteer (Nasionale Kankerregister 2017), met 1 uit 17 mans wat die risiko loop om in hul leeftyd hiermee gediagnoseer te word. Lees meer:
https://cansa.org.za/mans-takel-saam-prostaatkanker/

CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
Rook Beroof Jou Gesondheid en Jou Beursie (CANSA)
1.
2. • Tabakgebruik kos die nasionale
ekonomieë geweldig, deur verhoogde
gesondheidsorgkoste en verminderde
produktiwiteit
• Dit vererger gesondheidsongelykhede
en armoede, aangesien die armste
mense minder spandeer op
noodsaaklikhede soos kos, opvoeding
en gesondheidsorg
3. Dr Oleg Chestnov,
WGO se Assistent-Direkteur-Generaal vir
Nie-Oordraagbare Siektes (NCD's) en
Geestesgesondheid
4. • ‘n Pakkie sigarette kos ongeveer R30
• As jy een pakkie sigarette per dag
opgee, sal dit byna R1 000 per maand
spaar, wat op beter maniere gebruik
kan word as om jou gesondheid en
die gesondheid van diegene rondom
jou, te benadeel
5. Om 'n Gebalanseerde Lewenstyl te lei moedig jou aan om gesond te eet,
gereelde oefening te doen, stresvry te wees, om vir gereelde ondersoeke te gaan
en om tabak en alkohol te vermy
Deur op te hou rook, kan jy eerder jou geld spandeer om gesonder te leef:
1 Dag – R30
=
Koop 'n gesonde
item soos 'n
smoothie, pak
appels, piesangs
of soortgelyk
1 Week – R210
=
Gaan vir gereelde
sifting, soos 'n
Papsmeer * of
PSA** by jou
naaste KANSA
Sorgsentrum
1 Maand – R900
=
Spandeer tyd
saam met
geliefdes en
geniet 'n
gesonde ete uit
1 Jaar – R11 000
=
Neem daardie
welverdiende
vakansie wat jy
nooit kon bekostig
nie, of betaal skuld
af (soos
skoolfonds)
*Papsmeer – siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker
**PSA: Prostaat Spesifieke Antigeen toest – vingerprik bloedtoets om prostaatabnormaliteite op te spoor
Gebasseer op R30 per pakkie sigarette en een pakkie per dag
6. • Jaarliks sterf byna 6 miljoen mense wêreldwyd
as gevolg van tabakgebruik, ‘n syfer wat
voorspel word om te groei tot meer as
8 miljoen per jaar teen 2030, en is
verantwoordelik vir meer as 20% van
kankersterftes wêreldwyd
• 600 000 nie-rokers sterf elke jaar a.g.v.
blootstelling aan tweedehandse rook
• Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker:
kanker van die long, blaas, nierbekken,
mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus,
larinks, pankreas, nasofarinks, neusholte en
sinuses, maag, nier, ureter, serviks, miëloïede
leukemie, kolorektum en ovaria
7. Sigarette is nie die enigste gevaarlike
vorm van rook nie. Hubbly bubbly, e-
sigarette en rooklose tabak (soos
snuif, pruimtabak en 'snus’) is ook
skadelik vir jou liggaam
8. Tabak en tweedehandse rook bevat meer as 1 400 gevaarlike en skadelike
chemikalieë en 81 kankerveroorsakende chemikalieë wat tot dusver in sigarette
geïdentifiseer is (volgens die Internasionale Agentskap vir Navorsing oor Kanker
(IARC).
Van dié sluit in:
• Asetoon - verfverwyderaar
• Ammoniak - toiletreiniger
• Arseen - rottegif
• Butaan - aanstekervloeistof
• Koolstofmonoksied - uitlaatgasse
• Naftaleen - mottegif
• Fenol - ontsmetmiddel
9. • Elektroniese sigarette kan nikotien bevat.
• Wanneer jy 'n e-sigaret gebruik verander 'n
atomiseerder vloeibare nikotien in 'n 'vapor'
wat ingeasem kan word.
• Spore van giftige chemikalieë, insluitende
bekende karsinogene (kankerveroorsakende
chemikalieë) word gevind in e-sigarette
• Totdat daar meer informasie is oor die
potensiële risiko's van e-sigarette, is die
veilige manier om 'nee' te sê aan
elektroniese sigarette
10. Waterpyp rook bevat meer as 300 gevaarlike en skadelike chemikalieë en 27
kankervormende chemikalieë is tot dusver geïdentifiseer in hookah.
Van dié sluit in:
• Arseen - rottegif
• Koolstofmonoksied - uitlaatgasse
• Formaldehied - boumateriaal
• Lood - batterye
• Nikotien - sigarette
• Teer - gifstof
11. Tweedehandse rook is skadelik
• Tweedehandse rook bevat twee keer soveel teer en nikotien per
eenheid volume as rook van 'n sigaret wat ingeasem word.
• Het 3x soveel bensopireen wat kanker veroorsaak,
• 5x soveel koolstofmonoksied,
• en 50x soveel ammoniak.
• Tweedehandse rook van pype en sigare is net so skadelik.
• Veroorsaak longkanker en dra by tot die ontwikkeling van
hartsiekte
12. Behalwe die finansiële implikasies, kan die
aflegging van tabak 'n positiewe uitwerking
op jou gesondheid en lewenstyl hê:
• Die vermindering van die risiko van kanker
• Laer hartklop en bloeddruk
• Beter asemhaling
• In staat wees om te loop sonder om kort
van asem te wees
• Leef 'n langer en gesonder lewe
• Meer fisiese energie
• Om 'n goeie rolmodel vir kinders en die
jeug te wees
13. KANSA se eKick Butt program is 'n unieke aanlyn
rookstaakprogram. Deur 'n reeks e-posse, opnames en
aflaaibare materiaal, word jy gelei en gementor om op
te hou rook. Om nie te rook nie, word 'n lewenslange
gewoonte, nie net die tyd tussen twee sigarette nie.
Hierdie program verskaf 'n reeks van handige
instrumente om vir goed op te hou rook.
www.ekickbutt.org.za
KANSA onderskryf ook die 'Allen Carr's Easyway Stop Smoking'-
metode. Met 'n sukseskoers van meer as 90% wêreldwyd, is Allen
Carr se Easyway die wêreld se suksesvolste rookstaking-program met
150 Easyway-klinieke in meer as 40 lande wêreldwyd. Vir meer
inligting - http://www.allencarr.co.za/
14. Jy het die reg tot ’n rookvrye omgewing:
• Wetgewing is baie duidelik oor waar mense mag rook
en waar rook verbode is
• Dit is jou reg om te kla wanneer iemand in jou
teenwoordigheid rook
• Dit is ook jou reg om remediërende stappe te neem as
iemand rook in enige plek waar rook verbode is
• Volwassenes mag nie in 'n motor rook as 'n passasier
onder 12 jaar teenwoordig is nie
• Rook word nie toegelaat in 'n perseel (insluitende
privaat huise) wat gebruik word vir kommersiële
kinderaktiwiteite, soos kleuterskole, ens.
• Geen persoon onder 18 mag toegelaat word tot 'n
aangewese rookarea nie
15. Jy het die reg tot ’n rookvrye omgewing:
• Geen rook in gedeeltelik afgeslote openbare plekke soos balkonne, bedekte
stoepe, paaie, parkeerareas, ens.
• Die boete vir die eienaar van 'n restaurant, kroeg en werksplek wat die
rookwet verbreek, is hoogstens R50 000 en vir die individuele roker R500
• Die tabak industrie kan nie meer 'virale' bemarking soos partytjies gebruik
om aan jongmense te bemark nie
• Die verkoop van tabakprodukte aan en deur persone onder die ouderdom
van 18 jaar is verbode
• Sigaretverkoopmasjiene wat tabakprodukte verkoop, kan nie gebruik word
om ander produkte soos skyfies, sjokolade, ens. te verkoop nie.
• Lees die belangrike punte van hierdie wet hier:
http://www.cansa.org.za/know-the-law-its-your-right-to-a-smoke-free-world/
16. Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie
aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek
daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat
in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
Dankie
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22