olgens KANSA kan 30 – 40% van kankers voorkom word deur lewenstylfaktore. Hierdie faktore sluit in: dieët, oefening en die vermyding van karsinogene (agente wat kanker veroorsaak) en dit kan alles help om jou kankerrisiko te verminder. As deel van KANSA se Gebalanseerde Leefstyl Veldtog, verskaf KANSA wenke oor hoe om die kankerrisiko te verlaag deur ingeligte keuses oor jou lewenstyl te maak. Lees meer: http://www.cansa.org.za/balanced-life-style/