SlideShare a Scribd company logo
Jos. 3:1-4
Altyd ’n voorloper
Soorte voorlopers
Voorlopers het ’n agenda
Wie loop voor?
Agter wie ek aanstap gaan bepaal waar ek gaan eindig
Die toekoms van die gemeente
Gaan en wees lief!
Jos 3:4 .... want gister en eergister het julle nie met dié
pad getrek
Jos 3:3 .... Net soos julle die verbondsark van die HERE
julle God sien en die Levitiese priesters wat hom dra,
moet julle van jul staanplek af opbreek en agter hom aan
trek.
Jos 3:4 Maar laat daar ‘n afstand van omtrent twee
duisend el tussen julle en hom wees; kom nie naby hom
nie; sodat julle die pad kan weet waar julle langs moet
trek;
Gaan en wees lief!
Hulle het gekry wat hulle wou hê
Watter tipe van Voorloper is Hy?
Hoe lyk Sy agenda?
Kan ons Hom laat voorloop en Hom volg?
Gaan en wees lief!
Wie loop voor?
15 februarie 2015 wie loop voor

More Related Content

What's hot

8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWorldBibles
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxChris van Wyk
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 

What's hot (8)

8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptx
 
Verlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerkVerlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerk
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 
Gebed.pps
Gebed.ppsGebed.pps
Gebed.pps
 

Viewers also liked

Viewers also liked (20)

jaringan komputer
jaringan komputerjaringan komputer
jaringan komputer
 
17 декабря урок математики
17 декабря урок математики17 декабря урок математики
17 декабря урок математики
 
论文修改
论文修改论文修改
论文修改
 
Jornadaportesobertes
JornadaportesobertesJornadaportesobertes
Jornadaportesobertes
 
An overview on game accessibility
An overview on game accessibilityAn overview on game accessibility
An overview on game accessibility
 
Vodafone Akıllı Bas Konuş - Zincir Mağazacılık Sektörü
Vodafone Akıllı Bas Konuş - Zincir Mağazacılık SektörüVodafone Akıllı Bas Konuş - Zincir Mağazacılık Sektörü
Vodafone Akıllı Bas Konuş - Zincir Mağazacılık Sektörü
 
bisnis dari rumah
bisnis dari rumahbisnis dari rumah
bisnis dari rumah
 
Elebda3.net 8731
Elebda3.net 8731Elebda3.net 8731
Elebda3.net 8731
 
Diptico e.
Diptico e.Diptico e.
Diptico e.
 
Maple Leaf Exp. Certificate
Maple Leaf Exp. CertificateMaple Leaf Exp. Certificate
Maple Leaf Exp. Certificate
 
Bristol (Masters) Degree
Bristol (Masters) DegreeBristol (Masters) Degree
Bristol (Masters) Degree
 
future
futurefuture
future
 
Askep gerkel
Askep gerkelAskep gerkel
Askep gerkel
 
Mempercantik diri dengan cara yang alami (mentah)
Mempercantik diri dengan cara yang alami (mentah)Mempercantik diri dengan cara yang alami (mentah)
Mempercantik diri dengan cara yang alami (mentah)
 
Seminário de integração
Seminário de integraçãoSeminário de integração
Seminário de integração
 
Per kbpom no_40_tahun_2013_tentang_pedoman_pengelolaan_prekursor
Per kbpom no_40_tahun_2013_tentang_pedoman_pengelolaan_prekursorPer kbpom no_40_tahun_2013_tentang_pedoman_pengelolaan_prekursor
Per kbpom no_40_tahun_2013_tentang_pedoman_pengelolaan_prekursor
 
Išēmiska insulta galvenie ārstēšanas principi
Išēmiska insulta galvenie ārstēšanas principiIšēmiska insulta galvenie ārstēšanas principi
Išēmiska insulta galvenie ārstēšanas principi
 
Presentation1
Presentation1Presentation1
Presentation1
 
英国课业学术论文
英国课业学术论文英国课业学术论文
英国课业学术论文
 
Sabrina012016
Sabrina012016Sabrina012016
Sabrina012016
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

15 februarie 2015 wie loop voor

  • 2. Altyd ’n voorloper Soorte voorlopers Voorlopers het ’n agenda Wie loop voor? Agter wie ek aanstap gaan bepaal waar ek gaan eindig Die toekoms van die gemeente Gaan en wees lief!
  • 3. Jos 3:4 .... want gister en eergister het julle nie met dié pad getrek Jos 3:3 .... Net soos julle die verbondsark van die HERE julle God sien en die Levitiese priesters wat hom dra, moet julle van jul staanplek af opbreek en agter hom aan trek. Jos 3:4 Maar laat daar ‘n afstand van omtrent twee duisend el tussen julle en hom wees; kom nie naby hom nie; sodat julle die pad kan weet waar julle langs moet trek;
  • 4. Gaan en wees lief! Hulle het gekry wat hulle wou hê Watter tipe van Voorloper is Hy? Hoe lyk Sy agenda? Kan ons Hom laat voorloop en Hom volg? Gaan en wees lief! Wie loop voor?

Editor's Notes

  1. #Altyd ’n voorloper Met alles in die lewe, goed of sleg, is daar altyd ’n voorloper. Iemand wat die inisiatief neem, wat die koers en pas aangee. Ek weet nie van enige iets noemenswaardig in die geskiedenis van die mensdom wat nie gevolg was van iemand wat voorgeloop het nie. Dinge gebeur nie sommer vanself nie. #Soorte voorlopers Enige iemand van 20 en ouer sal al vir jou kan sê dat daar verskillende tipe van voorlopers is. Party forseer hulself en hul wil op jou af. Ander loop voor deur vrees by mense in te boesem en hulle weer van die keuse om hom te volg te ontneem. Ander lei deur “charm”. Hy is net van nature so ’n wonderlike mens dat ander hom wil volg. #Voorlopers het ’n agenda Almal het ’n agenda. Hierdie agenda mag wissel tussen bose selfsug tot wonderlike filantropie. Dit mag ’n langtermyn of korttermyn agenda wees. Een met groot doelwitte of bloot die bereiking van ’n eenvoudige doelwit. Party van ons is voorlopers, hetsy van nature of vanwee ons werk of posisie in die samelewing. Dit sal interessant wees om te hoor hoekom mense die leiers in die gemeente volg. Ongeag of ons ’n voorlopers is al dan nie is ons almal besig om iets of iemand te volg. Wanneer ek en jy dan vanoggend na ons lewens kyk, ..... #Wie loop voor? Wie bepaal die koers en tempo van ons lewens? Wie bepaal wat ek doen, hoe gereeld ek dit doen en wat ek nie doen nie? Wie bepaal waarheen ek gaan, met wie ek praat, hoe ek met mense praat? Wie bepaal op wat ek my geld spandeer en hoeveel ek op elke item spandeer? Wie loop voor in my lewe, agter wie stap ek aan? #Agter wie ek aanstap gaan bepaal waar ek gaan eindig Hierdie is baie belangrik? Agter wie ek aanstap, gaan bepaal waar ek gaan eindig. Die klem is wie, nie wat nie. Party mense dink hulle stap agter sukses en roem aan. Dit mag so wees. Hierdie sukses en roem het egter ’n oorsprong. Sukses en roem is “wat”, nie wie nie. Sou jy mense vra waarna streef jy, sou hulle jou gou kan antwoord. Man ek streef na my eie huis, die bevordering, selfvoorsiening. Ek streef na ’n gemakliker lewe. Die vraag “wie is die voorloper in jou lewe” of “wie volg jy” gaan dalk nie altyd so maklik en vinnig deur almal geantwoord word nie. # Die toekoms van die gemeente Ek het verlede week met u gedeel rondom wat ons as leiers van die gemeente glo die Here tans van ons verwag. Is daar iemand wat vir my kan sê wat dit is? #Gaan en wees lief! Ek het verlede week vir u beskryf hoe die leierskap oor ’n periode van meer as 7 maande vrede in ons hart gevind het dat dit is wat die Here van ons as gemeente verwag. Ek het vir u gesê dat die detail van presies hoe die Here wil hê ons dit moet doen, is nog nie seker nie. Ek het ook vir u Jos. 3:4 aangehaal wat die Here baie vroeg in ons soeke na Hom met ons gedeel het.
  2. #Jos 3:4 .... In die gelese gedeelte sien ons iets NB. Wanneer en in watter rigting het die volk beweeg? M.a.w., wie het voor die volk uitgestap? #Jos 3:3 .... So wie loop hier voor? Die verbondsark. Wie of wat het die verbondsark gesimboliseer? God, die teenwoordigheid van God. Joshua gee hier mense opdrag om agter die teenwoordigheid van God aan te loop. Laat toe dat God en Sy teenwoordigheid julle lei, laat Hy voor loop. Dit lyk vir my so al asof Joshua die mens baie goed ken. Ons hou daarvan om self voor te wees. Om seker te wees die mense bly agter God aanloop en loop nie agter hulle eie nuuskierigheid of entoesiasme aan nie sê hy verder ..... # Jos 3:4 .... Dit is NB dat ons God sal toelaat om voor te loop. Hy weet waarheen ons moet gaan, hoe en wanneer ons daar sal kom asook wat nodig is om daar te kom. Omdat Hy weet wat nodig is maak Hy genoegsaam voorsiening vir al ons behoeftes. In hierdie spesifieke geval was die probleem die Jordaanrivier. Omdat hierdie volk God laat voorloop het, was dit wat ’n probleem moes wees, geen probleem nie. God spesialiseer daarin om die onmoontlike moontlik te maak. Lofoord gemeente, as ons God gaan toelaat om voor te loop, gaan ons dinge sien wat ons nog nie gesien het nie en dinge beleef wat ons nog nie beleef het nie. Ek verklaar dit in Jesus Naam. Al wat ons moet doen, is om te volg waar Hy lei. Joshua het die volk opdrag gegee om die verbondsark te volg en hulle loop droogvoets die beloofde land binne. Is God nie groot nie! Ons het God gevra om opnuut voor te kom stap. Hy moet lei, ons sal volg. Hy het gesê, ......
  3. #Gaan en wees lief! Gaan ons nou doen wat Hy sê? Gaan ons inkoop en ons hele lewe toewy aan wat God sê of gaan ons dit so halfhartig doen as en wanneer ek onthou. Gaan ek dit dalk heeltemal ignoreer want dit is nou nie ek nie. Die volk was 40jr vantevore by presies dieselfde plek. Op die randjie om die beloofde land vir hulle te gee. Vir hulle was die reuse en die versterkte stede groter as God en Sy wens. Vir hulle was hul gemaksone beter as dit wat God vir hulle wou gee. Wat was die gevolg. #Hulle het gekry wat hulle wou hê Dit wat hulle gedink het goed en lekker is, word toe 40jr van doellose rondswerf in die woestyn. Kan ons nie maar besluit om Jesus te laat voorloop en sonder voorbehoud Hom te volg nie? Net om u aan te moedig, kom ek vertel u gou #watter tipe van Voorloper is HY. Hy forseer niemand om iets teen hulle wil te doen nie. Hy dreig of intimideer nie. Hy nooi ons uit. Hy is die tipe leier wat nie ander in die oorlog instuur en dan self in die veiligheid van Sy kasteel bly nie. Hy laat nie ander swaarkry terwyl Hy in weelde smul nie. Hy is reeds deur die grootste uitdagings vir ons. Hy het reeds vooruit dwardeur dit gestap. Hy het die hemel met al sy rykdom en glorie verlaat, is gebore in n stal, is deur mense verga en doodgemaak, Hy het die doderyk oorwin en nooi ons om saam met Hom deel te neem aan die oorwinningspararde. Hy is die leier wat se, Matt 28:20 ......, Hy sal jou nooit alleen laat of in die steek laat nie. Dit is wie Hy is #Hoe lyk Sy agenda? Hy het net die beste vir ons in gedagte. Jer 29:11. Hy wil ons lei na groen wievelde en na waters waar rus is. Hy wil he dat ons as oorwinnaars sal lewe, dat ons ook eendag saam met Hom vir ewig in die hemel sal regeer. Hy wil he dat ons sal groei, ons potensiaal sal bereik, n verskil sal maak. Dit is so n ietsie van Sy wonderlike agenda vir ons. Lofoord gemeente .... # Kan ons Hom laat voorloop en Hom volg? Hy is vooruit, met en in alles wat Hy gedoen het sien ons Hy was besig om Sy liefde met die wereld te gaan deel. Joh 3:16 ..... Hy roep ons as gemeente vanoggend, ..... #Gaan en wees lief! Kom ons hou op om ons eie ding te doen. Kom ons ignoreer nie die pad wat Hy vooruit vir ons geloop het en ons roep om dieselfde pad te loop nie. Volg Hom oral waar Hy gaan. As u vanoggend se, ja, ek glo dit is die pad, ek wil gaan doen wat Hy se, ek gaan dit nou dadelik begin doen, staan op u voete en begin om God lief te he. Vertel Hom in jou eie woorde hoe spesiaal Hy vir jou is. Wanneer ons klaar gebid het begin dadelik om liefde te betoon aan hulle wie jy dalk dink dit die minste verdien. (Laat gemeente staan en doen gebed). Nou wil ek persoonlike vraag vra? #Wie loop voor? Wie bepaal wat ek en jy dink, doen en se? Wie bepaal hoe ek doen en se? Ek wil vir u se as ons al dag en heel dag suur, ongeskik, en negatief rondloop is ons definitief nie besig om Jesus Christus te volg nie. As ek oneerlike besigheid doen, ander mense verkleineer en swak behandel stap ek nie agter Hom aan nie. As ek ander beskinder en dit geniet om te sien hoe ander misluk, stap ek nie agter Hom aan nie. As dit vir my belangriker is dat die kerk nie langer as n uur is nie eerder as dat ons tyd met Hom spandeer dan stap ek nie agter Hom aan nie. As jy tot vanoggend nie 100% Hom gevolg het nie, is daar geleentheid om dit reg te maak. Kies om dit van hier af te doen. Gee jou hele lewe vir Hom. Neem hierdie slagspreuk vir jou lewe aan “Gaan en wees lief”