SlideShare a Scribd company logo
1 of 8
SELFBEHEERSING
Bou op waardes wat hou
Spreuke 25:28
“’n Stad sonder ‘n muur om hom te beskerm, so
weerloos is ‘n mens as hy nie selfbeheersing het nie”.
BEHEER OOR MY WOEDE
1. Besluit om dit te beheer.
Spreuke 29:11 “A fool gives full vent to his anger, but a wise man
keeps himself under control.” (LB)
BEHEER OOR MY WOEDE
2. Begryp/Bereken die koste.
Spreuke 29:22 – “'n Opvlieënde mens veroorsaak rusie; iemand wat
kort van draad is, doen sonde op sonde”.
Spreuke 15:18 (GN) “Hot tempers cause arguments.”
Spreuke 14:17 (GN) “People with a hot temper do foolish things.”
BEHEER OOR MY WOEDE
3. Beheer jou mond.
Onthou, woorde beheer – gaan oor mond beheer
Spreuke 21:23 – “Wie sy mond en sy tong in toom hou, hou hom uit gevaar”
Jakobus 1:19 – “My liewe broers, dít moet julle in gedagte hou: elke mens moet
maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad
word nie”.
Die vier S’e
Stywe lip Sarkasties Sadisties Stupid
BEHEER OOR MY WOEDE
4. Bedink hoe jy gaan reageer.
Spreuke 19:11 – “’n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel
sy eer daarin om vergewensgesind te wees.”
Die volgende vier vrae moet jy eers jouself af vra.
Waarheid Opbouend Nodig Tyd
Nog ‘n vraag: Hoekom is ek kwaad?
Seer Bang Fustreerd
BEHEER OOR MY WOEDE
5. Bestuur jou woorde sinvol.
Efesiërs 4:26 – “As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie
'n dag kwaad afsluit nie.”
Drie O’s hoe jy dit NIE moet doen NIE.
Opkrop Ontken Ontslae
Vier S’e waarop jy jou woorde op ‘n verkeerde manier kan hanteer
Stywe lip Sarkasties Sadisties Stupid
BEHEER OOR MY WOEDE
6. Betaal met die goeie.
Rom 12:17 – 21 “Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees
goedgesind teenoor alle mense. As dit moontlik is, sover dit van
julle afhang, leef in vrede met alle mense. Moenie self wraak
neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God.
Daar staan immers geskrywe: “Dit is mý reg om te straf; Ék sal
vergeld,” sê die Here. “As jou vyand honger is, gee hom iets om
te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te
doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte.” Moet jou nie deur
die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die
goeie.”
BEHEER OOR MY WOEDE
7. Bid tot God vir hulp.
Psalm 141:3 – “Sit 'n wag voor my mond, Here, hou tog wag
oor wat ek sê.
Psalm 19:15 – “Laat die woorde van my mond en die
oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u
aangesig,”

More Related Content

More from Ernest Potgieter

5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
Ernest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 

Selfbeheersing

  • 1. SELFBEHEERSING Bou op waardes wat hou Spreuke 25:28 “’n Stad sonder ‘n muur om hom te beskerm, so weerloos is ‘n mens as hy nie selfbeheersing het nie”.
  • 2. BEHEER OOR MY WOEDE 1. Besluit om dit te beheer. Spreuke 29:11 “A fool gives full vent to his anger, but a wise man keeps himself under control.” (LB)
  • 3. BEHEER OOR MY WOEDE 2. Begryp/Bereken die koste. Spreuke 29:22 – “'n Opvlieënde mens veroorsaak rusie; iemand wat kort van draad is, doen sonde op sonde”. Spreuke 15:18 (GN) “Hot tempers cause arguments.” Spreuke 14:17 (GN) “People with a hot temper do foolish things.”
  • 4. BEHEER OOR MY WOEDE 3. Beheer jou mond. Onthou, woorde beheer – gaan oor mond beheer Spreuke 21:23 – “Wie sy mond en sy tong in toom hou, hou hom uit gevaar” Jakobus 1:19 – “My liewe broers, dít moet julle in gedagte hou: elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie”. Die vier S’e Stywe lip Sarkasties Sadisties Stupid
  • 5. BEHEER OOR MY WOEDE 4. Bedink hoe jy gaan reageer. Spreuke 19:11 – “’n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel sy eer daarin om vergewensgesind te wees.” Die volgende vier vrae moet jy eers jouself af vra. Waarheid Opbouend Nodig Tyd Nog ‘n vraag: Hoekom is ek kwaad? Seer Bang Fustreerd
  • 6. BEHEER OOR MY WOEDE 5. Bestuur jou woorde sinvol. Efesiërs 4:26 – “As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie 'n dag kwaad afsluit nie.” Drie O’s hoe jy dit NIE moet doen NIE. Opkrop Ontken Ontslae Vier S’e waarop jy jou woorde op ‘n verkeerde manier kan hanteer Stywe lip Sarkasties Sadisties Stupid
  • 7. BEHEER OOR MY WOEDE 6. Betaal met die goeie. Rom 12:17 – 21 “Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: “Dit is mý reg om te straf; Ék sal vergeld,” sê die Here. “As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte.” Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.”
  • 8. BEHEER OOR MY WOEDE 7. Bid tot God vir hulp. Psalm 141:3 – “Sit 'n wag voor my mond, Here, hou tog wag oor wat ek sê. Psalm 19:15 – “Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig,”