SlideShare a Scribd company logo
1 of 14
Ons plaas
die Sorg in KANSA
Sorgmaand
Verwerking van Kanker
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
Ons plaas die sorg in KANSA Sorgmaand
● KANSA vier gedurende Augustus KANSA se ondersteuningsaanbiedinge van praktiese en
psigososiale versorging en ondersteuning aan kankeroorwinnaars (pasiënte en dié wat in
remissie is) asook hulle geliefdes en versorgers om hulle fisies en emosioneel te
ondersteun
● KANSA is toegewyd om diegene wat deur kanker geaffekteer word in hulle
gemeenskappe te ondersteun, om sodoende te verseker dat hulle dit nie alleen hoef aan
te pak nie en dat hulle die nodige kennis en hulpbronne kry om probleme die hoof te bied
terwyl hulle met kanker saamleef
● Ons is opgewonde om ons wonderlike nuwe inisiatief aan te kondig, naamlik KANSA se
Inligtings- en Ondersteuningslessenaars by sommige openbare hospitale. Dit word deur
personeel en opgeleide vrywilligers behartig, en verskaf inligting aan paisënte en verwys
hulle ook na ondersteuningsgroepe, Teleberading, kliniese berading en ander dienste
● KANSA het verder ’n reeks ‘Verwerking van Kanker’-plakkate ontwikkel (in Afrikaans,
Engels, isiXhosa, isiZulu, seTswana en seSotho) wat deur Pfizer geborg word.
#CANSACares #CANSACareAndSupport
KANSA Inligtings- en Ondersteuningstoonbanke
• Dit word deur personeel en opgeleide vrywilligers behartig
• verskaf inligting aan pasiënte en verwys hulle ook na ondersteuningsgroepe,
Teleberading, kliniese berading en ander dienste
• KANSA het tans Inligtings- en Ondersteuningstoonbanke by Charlotte Maxeke
Akademiese Hospitaal in Johannesburg, Inkosi Albert Luthuli Akademiese
Hospitaal in Durban en Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria
• KANSA het ook goedkeuring gekry om hierdie diens by Klerksdorp Hospitaal en
Universitas Hospitaal in die Vrystaat aan te bied
• Ons hoop om binnekort na ander dele van die land uit te brei
#CANSACares
#CANSAInformationSupportDesks
CANSA Information and Support Desk
‘Verwerking van Kanker’ plakkate
• KANSA het verder ’n reeks ‘Verwerking van Kanker’-plakkate ontwikkel wat deur Pfizer
geborg word. Dit sal binnekort by die Inligtings- en Ondersteuningstoonbanke, die
onkologie-eenhede van openbare hospitale, openbare klinieke en KANSA
Sorgsentrums regoor Suid-Afrika versprei word
• Dit is in Afrikaans, Engels, isiXhosa, isiZulu, seTswana en seSotho beskikbaar
• Die plakkate verskaf inligting oor:
• hoe om die newe-effekte van behandeling te hanteer
• hoe om na behandeling aan te pas
• algemene emosies wat kankerpasiënte ervaar
• die hantering van pyn
• die impak van kankerbehandeling op intimiteit
• en hoe om die immuunstelsel te beskerm
Hierdie emosies word normaalweg
ervaar wanneer iemand deur
kanker geraak word, maar is
moeilik om alleen te hanteer.
Gesels met ’n vriend of familielid
oor jou gevoelens of kontak KANSA
se gratis Teleberadingsdiens:
0800 22 66 22 | info@cansa.org.za
Al hierdie plakkate is
beskikbaar om af te laai
op die KANSA webwerf:
https://cansa.org.za/coping-
with-cancer-posters/
• English
• isiXhosa
• Afrikaans
• isiZulu
• seTswana
• seSotho
KANSA se kliniese spesialis-verpleegkundiges gee ook steeds gratis advies aan pasiënte en
versorgers aangaande die newe-effekte van die tipes kanker, behandeling, voeding, die
hanteer van pyn en palliatiewe sorg. Hulle reël boonop Stoma-teleberading vir pasiënte
aan wat dit moeilik vind om aan ’n stoma gewoond te raak of ander probleme met die
stoma ervaar. Stoma-produkte is ook vir pasiënte deur Stoma-klinieke beskikbaar.
Sekere KANSA Sorgsentrums bied ook dienste aan soos die verhuur van mediese
toerusting, bors-prostese en bra’s, limfedeem-kledingstukke, pruike en hoofbedekkings, en
inkontinensie-ondersteuning. KANSA se nasionale hulplyn bied aanlyn ondersteuning tolvry
by 0800 22 66 22, per e-pos by info@cansa.org.za en ’n meertalige diens via WhatsApp by
072 197 9305 in Afrikaans en Engels, en by 071 867 3530 in isiXhosa, isiZulu, siSwati,
Sesotho en Setswana.
Hoe Help KANSA?
Wat kan Jy doen om te Help?
Help KANSA om sy Sorg- en Ondersteuningsprogramme uit te brei,
oorweeg asseblief om ’n donasie te maak by enige van ons KANSA
Sorgsentrums landswyd
of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/
of Maak ’n donasie via SnapScan
of Zapper op jou slimfoon:
Bly ingelig, teken in op ons e-nuusbriewe:
https://cansa.org.za/subscribe-to-our-email-newsletter/
KANSA se visie is om Suid-Afrika te lei tot ‘n kankervrye gemeenskap. Ons missie, as nie-winsgewende
organisasie wat kanker bestry, is om navorsing te bevorder, die gemeenskap op te voed en voorspraak en
ondersteuning te bied aan kankerlyers. Ons streef om deur middel van meewerkende navorsing
innoverende, effektiewe en relevante benaderings vir die voorkoming, diagnosering en behandeling van
kanker te bevorder. KANSA gebruik bewysgebaseerde navorsing om pasiëntvoorspraak,
gesondheidsopvoedingsprogramme, en dienslewering aan persone wat met kanker saamleef te bied.
Ons dienslewering behels bewusmakende veldtogte tot gesondheid, opvoeding, en voorspraak; KANSA
Sorgsentrums wat ‘n wye reeks ondersteuningsdienste bied vir die versorging en ondersteuning van
diegene wat deur kanker geraak word – kankersiftings en vroeë opsporing; stoma en ander kliniese
ondersteuning, tuisversorging en uithuur van mediese toerusting. Ons bied ‘n Tele-beradingsdiens in sewe
tale aan en voorsien pasiëntsorg en ondersteuning in die vorm van 8 KANSA Sorgtuistes wat in die hoof
Metropolitaanse gebiede geleë is vir buitestedelike kankerpasiënte asook KANSA-TLC tehuise
vir ouers / voogde van kinders wat kankerbehandeling ondergaan.
Verder bedryf ons ‘n nasionale KANSA Hulptoonbank met tolvrye telefoonlyn om inligting en
ondersteuning te bied.
Oor KANSA
Ons plaas
die Sorg in KANSA
Sorgmaand
Verwerking van Kanker
www.cansa.org.za
Toll free 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
Presentation template by SlidesGo
Vrywaring
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die
samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie
verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of
organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of
bekom is deur middel van hierdie aanbieding.

More Related Content

Similar to KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx

Similar to KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx (14)

KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
CANSA Sorg vir die Versorgers
CANSA Sorg vir die VersorgersCANSA Sorg vir die Versorgers
CANSA Sorg vir die Versorgers
 
World Cancer Day 2017 Afrikaans
World Cancer Day 2017 AfrikaansWorld Cancer Day 2017 Afrikaans
World Cancer Day 2017 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
 
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
 
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met MedtronicKANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
 
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
 
KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018
 
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017! CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 

KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx

  • 1. Ons plaas die Sorg in KANSA Sorgmaand Verwerking van Kanker www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati
  • 2. Ons plaas die sorg in KANSA Sorgmaand ● KANSA vier gedurende Augustus KANSA se ondersteuningsaanbiedinge van praktiese en psigososiale versorging en ondersteuning aan kankeroorwinnaars (pasiënte en dié wat in remissie is) asook hulle geliefdes en versorgers om hulle fisies en emosioneel te ondersteun ● KANSA is toegewyd om diegene wat deur kanker geaffekteer word in hulle gemeenskappe te ondersteun, om sodoende te verseker dat hulle dit nie alleen hoef aan te pak nie en dat hulle die nodige kennis en hulpbronne kry om probleme die hoof te bied terwyl hulle met kanker saamleef ● Ons is opgewonde om ons wonderlike nuwe inisiatief aan te kondig, naamlik KANSA se Inligtings- en Ondersteuningslessenaars by sommige openbare hospitale. Dit word deur personeel en opgeleide vrywilligers behartig, en verskaf inligting aan paisënte en verwys hulle ook na ondersteuningsgroepe, Teleberading, kliniese berading en ander dienste ● KANSA het verder ’n reeks ‘Verwerking van Kanker’-plakkate ontwikkel (in Afrikaans, Engels, isiXhosa, isiZulu, seTswana en seSotho) wat deur Pfizer geborg word. #CANSACares #CANSACareAndSupport
  • 3. KANSA Inligtings- en Ondersteuningstoonbanke • Dit word deur personeel en opgeleide vrywilligers behartig • verskaf inligting aan pasiënte en verwys hulle ook na ondersteuningsgroepe, Teleberading, kliniese berading en ander dienste • KANSA het tans Inligtings- en Ondersteuningstoonbanke by Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg, Inkosi Albert Luthuli Akademiese Hospitaal in Durban en Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria • KANSA het ook goedkeuring gekry om hierdie diens by Klerksdorp Hospitaal en Universitas Hospitaal in die Vrystaat aan te bied • Ons hoop om binnekort na ander dele van die land uit te brei #CANSACares #CANSAInformationSupportDesks
  • 4. CANSA Information and Support Desk
  • 5. ‘Verwerking van Kanker’ plakkate • KANSA het verder ’n reeks ‘Verwerking van Kanker’-plakkate ontwikkel wat deur Pfizer geborg word. Dit sal binnekort by die Inligtings- en Ondersteuningstoonbanke, die onkologie-eenhede van openbare hospitale, openbare klinieke en KANSA Sorgsentrums regoor Suid-Afrika versprei word • Dit is in Afrikaans, Engels, isiXhosa, isiZulu, seTswana en seSotho beskikbaar • Die plakkate verskaf inligting oor: • hoe om die newe-effekte van behandeling te hanteer • hoe om na behandeling aan te pas • algemene emosies wat kankerpasiënte ervaar • die hantering van pyn • die impak van kankerbehandeling op intimiteit • en hoe om die immuunstelsel te beskerm
  • 6. Hierdie emosies word normaalweg ervaar wanneer iemand deur kanker geraak word, maar is moeilik om alleen te hanteer. Gesels met ’n vriend of familielid oor jou gevoelens of kontak KANSA se gratis Teleberadingsdiens: 0800 22 66 22 | info@cansa.org.za
  • 7.
  • 8.
  • 9. Al hierdie plakkate is beskikbaar om af te laai op die KANSA webwerf: https://cansa.org.za/coping- with-cancer-posters/ • English • isiXhosa • Afrikaans • isiZulu • seTswana • seSotho
  • 10. KANSA se kliniese spesialis-verpleegkundiges gee ook steeds gratis advies aan pasiënte en versorgers aangaande die newe-effekte van die tipes kanker, behandeling, voeding, die hanteer van pyn en palliatiewe sorg. Hulle reël boonop Stoma-teleberading vir pasiënte aan wat dit moeilik vind om aan ’n stoma gewoond te raak of ander probleme met die stoma ervaar. Stoma-produkte is ook vir pasiënte deur Stoma-klinieke beskikbaar. Sekere KANSA Sorgsentrums bied ook dienste aan soos die verhuur van mediese toerusting, bors-prostese en bra’s, limfedeem-kledingstukke, pruike en hoofbedekkings, en inkontinensie-ondersteuning. KANSA se nasionale hulplyn bied aanlyn ondersteuning tolvry by 0800 22 66 22, per e-pos by info@cansa.org.za en ’n meertalige diens via WhatsApp by 072 197 9305 in Afrikaans en Engels, en by 071 867 3530 in isiXhosa, isiZulu, siSwati, Sesotho en Setswana. Hoe Help KANSA?
  • 11. Wat kan Jy doen om te Help? Help KANSA om sy Sorg- en Ondersteuningsprogramme uit te brei, oorweeg asseblief om ’n donasie te maak by enige van ons KANSA Sorgsentrums landswyd of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/ of Maak ’n donasie via SnapScan of Zapper op jou slimfoon: Bly ingelig, teken in op ons e-nuusbriewe: https://cansa.org.za/subscribe-to-our-email-newsletter/
  • 12. KANSA se visie is om Suid-Afrika te lei tot ‘n kankervrye gemeenskap. Ons missie, as nie-winsgewende organisasie wat kanker bestry, is om navorsing te bevorder, die gemeenskap op te voed en voorspraak en ondersteuning te bied aan kankerlyers. Ons streef om deur middel van meewerkende navorsing innoverende, effektiewe en relevante benaderings vir die voorkoming, diagnosering en behandeling van kanker te bevorder. KANSA gebruik bewysgebaseerde navorsing om pasiëntvoorspraak, gesondheidsopvoedingsprogramme, en dienslewering aan persone wat met kanker saamleef te bied. Ons dienslewering behels bewusmakende veldtogte tot gesondheid, opvoeding, en voorspraak; KANSA Sorgsentrums wat ‘n wye reeks ondersteuningsdienste bied vir die versorging en ondersteuning van diegene wat deur kanker geraak word – kankersiftings en vroeë opsporing; stoma en ander kliniese ondersteuning, tuisversorging en uithuur van mediese toerusting. Ons bied ‘n Tele-beradingsdiens in sewe tale aan en voorsien pasiëntsorg en ondersteuning in die vorm van 8 KANSA Sorgtuistes wat in die hoof Metropolitaanse gebiede geleë is vir buitestedelike kankerpasiënte asook KANSA-TLC tehuise vir ouers / voogde van kinders wat kankerbehandeling ondergaan. Verder bedryf ons ‘n nasionale KANSA Hulptoonbank met tolvrye telefoonlyn om inligting en ondersteuning te bied. Oor KANSA
  • 13. Ons plaas die Sorg in KANSA Sorgmaand Verwerking van Kanker www.cansa.org.za Toll free 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati
  • 14. Presentation template by SlidesGo Vrywaring Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.