SlideShare a Scribd company logo
1 of 11
Hoekom moet ons in en uitgaan?
Wat is die moontlikhede as ons met God
se teenwoordigheid leef?
“Face time”
As God se GESIG of AANGESIG oor jou
skyn is dit ’n teken van Sy GUNS op jou
lewe
Sodat ons kan weet alles gaan OK wees
“Face time”
Sodat ons deel kan wees van Sy Plan om
alles nuut te maak.
Hoe doen hy dit? In Sy teenwoordigheid
en deur die krag van die Heilige Gees
Jesus stel vir ons die voorbeeld
Mark.1:9 - 10:
9“En in daardie dae het Jesus van Násaret
in Galiléa gekom en is deur Johannes in
die Jordaan gedoop.
10En dadelik toe Hy opklim uit die water,
sien Hy die hemele skeur en die Gees soos
‘n duif op Hom neerdaal.
Jesus stel vir ons die voorbeeld
Die Heilige Gees het by Hom gebly en Hy
het in krag opgetree
Jesus het gereeld tyd in gebed spandeer
Ons moet ook krag kry vanuit ontmoetiing
met Hom
Jesus stel vir ons die voorbeeld
“die hemele skeur” sodat die Heilige Gees
kan kom en sodat die hemelse die aardse
kan binnedring.
Jesus leer ons ook hoe om te bid :
Matt.6:9-13.
God vertrou ons toe met die
Heilige Gees
Ons word die tempel waar die Heilige
Gees woon
Krag om getuies te wees (Hand.1:8) – vir
ons en ook vir ander
’n Voorsmakie en waarborg van die
dinge wat nog kom – 2 Kor.1:22
Die Gees bid deur ons wat nodig is -
Hand.8:26
Wat wag om te gebeur as ons Sy
teenwoordigheid huisves ?
Ons word fasiliteerders van die
onmoontlike
Die hemelse word ’n groter werklikheid /
moontlikheid
Ons beweeg toenemend met Jesus se
outoriteit
Groeigeleenthede vir die week…
1)Lees hierdie week weer Matt.6:9-13 en
Ps.84.
2)Watter gewoontes en dissiplines gaan
jy deel maak van jou lewe sodat jy in God
se teenwoordigheid kan leef? Skryf neer
vir watter onmoontlike dinge jy God wil
vertrou? Dink aan goed in jou lewe, maar
ook aan goed in ander se lewens en wat
nodig is ons wêreld
Groeigeleenthede vir die week…
3)Moontlike gebed : Dankie Here vir die
voorreg om in U teenwoordigheid te leef
elke dag. Dankie, vir die waarborg van
die Heilige Gees. Help my om toe te laat
dat U deur my werk en om te glo dat u
die onmoontlike deur my wil laat werk .

More Related Content

What's hot

Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
WorldBibles
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Ernest Potgieter
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
webateljee
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Kobus van Zyl
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014
agsupington
 

What's hot (20)

Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende GodTema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Seuns en dogters van god
Seuns en dogters van godSeuns en dogters van god
Seuns en dogters van god
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken
 
Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014
 

More from AGS Lofoord Upington

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 

Leef in god se teenwoordigheid6

  • 1.
  • 2. Hoekom moet ons in en uitgaan? Wat is die moontlikhede as ons met God se teenwoordigheid leef?
  • 3. “Face time” As God se GESIG of AANGESIG oor jou skyn is dit ’n teken van Sy GUNS op jou lewe Sodat ons kan weet alles gaan OK wees
  • 4. “Face time” Sodat ons deel kan wees van Sy Plan om alles nuut te maak. Hoe doen hy dit? In Sy teenwoordigheid en deur die krag van die Heilige Gees
  • 5. Jesus stel vir ons die voorbeeld Mark.1:9 - 10: 9“En in daardie dae het Jesus van Násaret in Galiléa gekom en is deur Johannes in die Jordaan gedoop. 10En dadelik toe Hy opklim uit die water, sien Hy die hemele skeur en die Gees soos ‘n duif op Hom neerdaal.
  • 6. Jesus stel vir ons die voorbeeld Die Heilige Gees het by Hom gebly en Hy het in krag opgetree Jesus het gereeld tyd in gebed spandeer Ons moet ook krag kry vanuit ontmoetiing met Hom
  • 7. Jesus stel vir ons die voorbeeld “die hemele skeur” sodat die Heilige Gees kan kom en sodat die hemelse die aardse kan binnedring. Jesus leer ons ook hoe om te bid : Matt.6:9-13.
  • 8. God vertrou ons toe met die Heilige Gees Ons word die tempel waar die Heilige Gees woon Krag om getuies te wees (Hand.1:8) – vir ons en ook vir ander ’n Voorsmakie en waarborg van die dinge wat nog kom – 2 Kor.1:22 Die Gees bid deur ons wat nodig is - Hand.8:26
  • 9. Wat wag om te gebeur as ons Sy teenwoordigheid huisves ? Ons word fasiliteerders van die onmoontlike Die hemelse word ’n groter werklikheid / moontlikheid Ons beweeg toenemend met Jesus se outoriteit
  • 10. Groeigeleenthede vir die week… 1)Lees hierdie week weer Matt.6:9-13 en Ps.84. 2)Watter gewoontes en dissiplines gaan jy deel maak van jou lewe sodat jy in God se teenwoordigheid kan leef? Skryf neer vir watter onmoontlike dinge jy God wil vertrou? Dink aan goed in jou lewe, maar ook aan goed in ander se lewens en wat nodig is ons wêreld
  • 11. Groeigeleenthede vir die week… 3)Moontlike gebed : Dankie Here vir die voorreg om in U teenwoordigheid te leef elke dag. Dankie, vir die waarborg van die Heilige Gees. Help my om toe te laat dat U deur my werk en om te glo dat u die onmoontlike deur my wil laat werk .