SlideShare a Scribd company logo
1 of 7
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie

More Related Content

Viewers also liked

25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 1625 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16Susanna De Waal
 
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)Susanna De Waal
 
Teoria general de sistemas e. bustos
Teoria general de sistemas   e. bustosTeoria general de sistemas   e. bustos
Teoria general de sistemas e. bustosWilfredy Inciarte
 
Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.VadimLuganskiy
 

Viewers also liked (8)

25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 1625 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
 
25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd 25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd
 
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 
MBA pdf
MBA pdfMBA pdf
MBA pdf
 
담아 발표Ppt
담아 발표Ppt담아 발표Ppt
담아 발표Ppt
 
Teoria general de sistemas e. bustos
Teoria general de sistemas   e. bustosTeoria general de sistemas   e. bustos
Teoria general de sistemas e. bustos
 
Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.
 

More from Susanna De Waal

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë grafSusanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!Susanna De Waal
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droomSusanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Susanna De Waal
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
 

Editor's Notes

  1. Wie van u onthou verlede Sondag se Woord? ALLE DINGE IS SY KNEGTE. God kan alles en enige-iets gebruik om Sy wil te laat geskied. Alle dinge is Sy knegte. Kom is beweeg dat aan na vanoggend se woord. Ek glo die 2 loop saam, nie dat ek verlede week al geweet het wat vanoggend se woord sou wees nie.
  2. #Pottebakkers As reel is pottebakkers kreatiewe, geduldige mense wat met hulle hande kan werk en baie mooi goed met hulle hande kan maak. Pottebakkers is kunstenaars uit eie reg. Hulle skep. Hulle het ’n aanvoeling vir klei wat die gewone man nie het nie. Hulle ken die klei waarmee hulle werk. Hulle weet hoe om te werk te gaan om die beste uit hulle klei te haal. #Klei Anders as die pottebakker het klei nie die vermoë om iets te vorm nie. Klei kan homself nie eers vorm nie, wat nog iets anders vorm. Klei is vir die pottebakker ’n wonderlike meduim om mee te werk, maar sonder die pottebakker sal klei bloot ’n vormlose klomp bly. So, klei op sigself is grotendeels leweloos. Die oomblik wat klei kom in die hand van die pottebakker is die moontlikhede bykans onbeperk. Klei in die hande van die pottebakker kry vorm en lewe. Die pottebakker ken die eienskappe van die klei en gebruik dit in die vorming van wat hy ook al maak. Daar is verskeie soorte klei en die soort klei bepaal hoe jy met hom gaan werk en wat jy uit hom kan maak. #Vorming van ’n voorwerp uit klei Ek weet nie wie van u het al dopgehou wanneer ’n pottebakker iets uit klei maak nie. Dit begin deur die klei eers so bietjie te brei sodat dit sag en vormbaar kan raak. Dit is baie soos wanneer my vrou met sekere deeg werk. Dit word oor en oor gerol en weer gerol. Soms word daar so bietjie water bygegooi wanneer die klei dalk te droog is. Jy kan nie sommer die stuk klei vat en dadelik op die wiel sit en dink jy gaan iets uit hom maak nie. Die voorbereiding is noodsaaklik. Sodra die klei behoorlik voorberei is begin die pottebakker werk. Vir my wat glad nie kunstig is of met my hande kan werk nie is dit ongelooflik om te sien hoe hierdie persoon die stuk klei ontvorm in iets pragtig.
  3. #Ons is besig om gevorm te word In die gedeelte wat ons vanoggend gelees het word ons vergelyk met die klei. God is die Pottebakker. Hy is besig om iets van ons te maak. Hy is besig om ons te vorm. Sy plan is om iets baie mooi en funksioneel te maak. Hy is deeglik bewus van die eienskappe van elke stukkie klei in Sy hand en aan iets maak wat geskik is vir die spesifieke soort klei. Hy is besig om ons te vorm. ’n Vormingsproses wat eers afgehandel is die dag wat ons ons kop hier op aarde neerle. Tot op daardie dag is Hy met ons besig. Verseker is dit so dat die sigbare verandering in vorm baie meer sigbaar is aan die begin van die proses as aan die einde. Nie te min is daar tot op die einde vorming wat plaasvind, ongeag hoe gering. Miskien so klein dat ander dit nie eers sal waarneem nie. Wees egter seker, ek en jy sal weet God is met ons besig. #Vorming is nie altyd lekker nie Om die waarheid te sê, sekere vormingsprosesse is seer en baie ongemaklik. Terwyl ons in die proses is wonder jy wat aangaan en wat die sin daarin alles is. Dit kan selfs totaal onnodig voorkom. In die pottebakker se vormingsproses sny hy soms stukke van die klei af. Dit is oortollig en word nie benodig vir dit wat hy wil maak nie. Hy druk sy vingers diep in die klei in sodat die vorm behoorlik gestalte kan aanneem. Wat ek egter deurentyd opgemerk het, is dat die pottebakker baie mooi met die klei werk. Ek het in die begin vir u gesê vandag en verlede week se woord loop saam. Verlede week = alle dinge is Sy knegte. Hy gebruik die heelal om uitvoering te gee aan wat Hy beplan. #Die omgewing speel ’n rol Net soos wat dinge soos temperatuur en humiditeit ’n rol speel wanneer die pottebakkker besig is om sy skepping te voltooi, net so ook is dit met ons. Ons is nie ge-isoleerd van die res van die wereld nie. God is besig om ons te vorm terwyl ons deel is van alles wat om ons gebeur. Ons is nie in een of ander staat van isolasie nie. Ons weet van en voel wat om ons besig is om te gebeur. God gebruik al hierdie dinge tot voordeel van dit waarmee Hy besig is. Alle dinge is Sy knegte. Voordat ons dan verder gaan hierdie wonderlike versekering: kind van God .....
  4. #Jy is in die hande van die Pottebakker Geen beter plek vir ’n stuk klei om te wees nie. Geen veiliger plek as om in te wees nie. Geen opwindender plek om te wees nie. Jy is veilig daar! #Joh 10:29 .... Maak nie saak wat jy sien of beleef nie, jy is veilig. Behalwe dat die klei gebrei moet word voordat daarmee gewerk kan word, so moet dit ook gebak word voordat dit gereed is om gebruik te word. Is die pottebakker besig om die klei te straf wanneer hy die klei in die oond instuur? Nooit nie. Alles ebeur onder sy toesig. Hy maak die oond ’n bepaalde temperatuur. Hy weet ook hoe lank die klei daarin moet bly. Wanneer hy die klei in die oond instuur gebruik Hy juis die eienskappe van die klei daarom sterk te maak. Hitte is nodig. Mense alle dinge is Sy knegte. Hy gebruik alles en almal ten einde die oond by die regte temperatuur te kry. Hy maak seker dit word nie te warm nie. Hy maak ook seker dat die klei op die regte tyd uitgehaal word. Totdat Hy ons gaan kom haal, as groep met wegraping of as individu, is Hy nog besig om aan ons te werk. Solank ons nog op hierdie aarde is, is ons nog nie klaar nie. Hy werk nog aan ons. Ons is nog onder konstruksie.
  5. #Vervorm? Moontlik sit jy vanoggend hier en jy is so bietjie vervorm. Tot vandag toe het jy geweier om jou lewe vir Hom, die goeie en wyse Pottebakker te gee. Jy het gedink jy kan jou eie ding uitwerk en nie geweet dat jy sodoende jouself oorgegee het sodat die vyand met jou kan maak wat hy wil nie. Nou is jou lewe ’n gemors. Jesus hervorm nie die vervormde klei wat die vyand mee gemors het nie. Hy wil jou vanoggend kom nuut maak. Net soos die pottebakker aanvanklik nie tevrede was met wat hy gemaak het nie en dan oor begin bied die groot Pottebakker jou vanoggend dieselfde geleentheid. Hy wil oor begin. Hy wil alles kom nuut maak. Is jy gereed om jouself aan Hom oor te gee? #Die oond is te warm? Moontlik is hier ander wat sê: “ek is kind van God. Ek dien Hom. Die oond is net te warm. Ek is al te lank in hierdie oond. Ek kan nie meer nie!”. Kind van God, die Pottebakker weet presies wat Hy doen. Hy weet ook presies hoe om dit te doen. Hy ken die klei. Hy ken jou. Alle dinge is Sy knegte. Weet verseker, op presies die regte oomblik sal Hy die vormingsproses afhandel. OP presies die regte tyd sal jy uit die oond kom. As ons die proses probeer kortknip of systap, gaan Hy van vooraf moet begin werk. Wil jy regtig weer van vooraf begin? Ek dink nie so nie. So, kind van God, die blote feit dat ons vanoggend nog hier op aarde is bevestig, Hy is .... #Nog nie klaar nie Daar is nog werk wat Hy aan ons moet doen. Hy gee nie bes nie, moet jy dit ook nie doen nie. God is by jou in die oond, jy is nie alleen nie. Laat Hom toe om jou te vorm. Dit is Sy genade wat Hom dring om die goeie werk wat Hy in ons begin het klaar te maak, ten spyte van ons onwilligheid, ongehoorsaamheid en selfs rebellie. Het jy al jou lewe vir die groot Pottebakker gegee? Voel dit vir jou die oond is te warm?