SlideShare a Scribd company logo
1 of 8
Skriflesing: Hand 13:1-12
(NV)
•Gebed bring ons in lyn met wat
God wil doen en die Heilige Gees
help ons en lei ons, sodat ons vir
die regte goed bid en kan
onderskei tussen reg en verkeerd.
•Die resultaat – Sy koninkryk kom
en Sy wil geskied, soos in die
hemel so ook op die aarde; ’n
nuwe toekoms !!
•Gereelde gebed help ons om soos
Jesus te kan bid.
Waarvoor moet ons bid ?
•Vir die herstel en nuutmaak van alles-
’n nuwe toekoms! (Hand. 3:21)
• 1. Vir regerings en gesagsposisies, sodat
mense tot inkeer sal kom.(1 Tim.2:1-4)
• 2. Vir die nasies” (Matt. 21:13) – vir ’n
stad (Jer. 29:7); vir reg en geregtigheid/
nood/ siekte/ armoede/ ”human
trafficking” / gebrokenheid ens. Vir die
kerk en sy rol.
3. Verhoudings – huwelike/ ouers/
kinders/ naasteliefde.
4. Vir onsself, vir ander en saam met ander.
(Ps. 25:1; Eks. 32; Matt. 18:19-20)
5. Volgens die “Woord” en die “Gees”.
(Jes. 62:6; Joh. 15:7; Rom. 8:26)
6. Waak en bid (Matt. 26:41)- om staande
te bly en te kan onderskei.
(Hand.16:16-17)
Slot:
•Hoe meer ons bid in opregtheid...
hoe meer sal ons instaat wees om
met die regte motiewe, fokus en
agendas na God toe te kom en in
lyn kan kom met wat Hy wil doen/
en deel wees van die nuwe
toekoms wat Hy belowe het.
Tema: Volgg Gewoontes:Gebed 3

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 

Tema: Volgg Gewoontes:Gebed 3

  • 1.
  • 3. •Gebed bring ons in lyn met wat God wil doen en die Heilige Gees help ons en lei ons, sodat ons vir die regte goed bid en kan onderskei tussen reg en verkeerd. •Die resultaat – Sy koninkryk kom en Sy wil geskied, soos in die hemel so ook op die aarde; ’n nuwe toekoms !!
  • 4. •Gereelde gebed help ons om soos Jesus te kan bid.
  • 5. Waarvoor moet ons bid ? •Vir die herstel en nuutmaak van alles- ’n nuwe toekoms! (Hand. 3:21) • 1. Vir regerings en gesagsposisies, sodat mense tot inkeer sal kom.(1 Tim.2:1-4) • 2. Vir die nasies” (Matt. 21:13) – vir ’n stad (Jer. 29:7); vir reg en geregtigheid/ nood/ siekte/ armoede/ ”human trafficking” / gebrokenheid ens. Vir die kerk en sy rol.
  • 6. 3. Verhoudings – huwelike/ ouers/ kinders/ naasteliefde. 4. Vir onsself, vir ander en saam met ander. (Ps. 25:1; Eks. 32; Matt. 18:19-20) 5. Volgens die “Woord” en die “Gees”. (Jes. 62:6; Joh. 15:7; Rom. 8:26) 6. Waak en bid (Matt. 26:41)- om staande te bly en te kan onderskei. (Hand.16:16-17)
  • 7. Slot: •Hoe meer ons bid in opregtheid... hoe meer sal ons instaat wees om met die regte motiewe, fokus en agendas na God toe te kom en in lyn kan kom met wat Hy wil doen/ en deel wees van die nuwe toekoms wat Hy belowe het.