SlideShare a Scribd company logo
1
Die aard en eienskappe van die prototale
Afrasies, Amerindies
& Dené-Sino-Kaukasies
2
̕n Ondersoek na die aard en eienskappe
van die prototale Afrasies, (Afro-Asiaties),
Amerindies & Dené-Sino-Kaukasies
Pieter Uys
Orchards, 2021
3
Inhoudsopgawe
Inleiding 3
Waarom nie Nostraties? 3
Afro-Asiaties 3
Amerindies 3
Proto-Dené-Sino-Kaukasies 4
Fonologiese stelsels 5
Konsonant-inventaris 6
Gutturale en geglottaliseerde klanke 6
Voornaamwoorde 9
Morfologiese tipologie 10
Woordorde 11
Geslag en Naamwoordklasse 12
Roger W Westcott 13
Kompleksiteit 16
Chronologie 18
Kenmerke 19
Bories in die Prototale 19
Bibliografie 20
4
Inleiding
Hierdie studie is onderneem in ̕n poging om meer oor die eienskappe van prototale voor
10,000 vC te wete te kom. Die keuse van Proto-Dené-Sino-Kaukasies, Proto-Amerindies en
Proto-Afro-Asiaties berus op die aansienlike korpus van bestaande kennis oor
voorvermelde makrofamilies. Afro-Asiaties (Afrasies) eerder as Nostratries is gekies weens
onsekerheid oor die grense van Nostratries, wat etlike van die volgende mag in- of uitsluit:
Drawidies, Elamities, Eurasiaties, Kartveels en Afro-Asiaties.
Die Afroasiatiese familie word in Noord-en Oos-Afrika, die Midde-Ooste, sowel as eilande in
die Indiese Oseaan en Middellandse See en voorheen die Kanariese Argipel gepraat.
(Maltees word steeds as ‘n Arabiese dialek beskou hoewel die woordeskat meer as 50%
Romaans, en net sowat 1/3 Arabies is).
Linguïste is dit eens dat dié makro-taalfamilies Afroasiaties, PDSK en Amerindies besonder
argaïes is, gebaseer op glottochronologiese en leksikostatistiese vergelyking. Navorsing dui
dat daar volop leksikale, fonologiese, strukturele en morfologiese ooreenkomste onder die
drie te vinde is.
5
Die afstammelinge van Proto-Dené-Sino-Kaukasies omvat die Na-Dené-tale van Noord-
Amerika, Ket (Imbak) van Siberiё, Burushaski van Kashmir, Baskies, Noordwes-Kaukasies,
Noordoos-Kaukasies, die Daghestani-tale, en die Sino-Tibetaanse tale van Bhutan, Sikkim,
Tibet, China en Burma.
6
Amerindies se historiese spraakgebied strek van Kanada deur Meso-Amerika tot in Tierra
del Fuego, met insluiting van die Karibbiese See. Sy afstammelinge leef voort in die
Andesgebergte, Chile, op die Altiplano, in Paraguay, Middel-Amerika en verspreid oor die
Noorde.
7
Fonologiese stelsels
Die wêreld se gemiddelde konsonant-inventaris bestaan uit 22 fonemiese medeklinkers. Die
grootste inventarisse word in Suidelike Afrika gevind onder die Khoisan- en Ntu-tale (weens
klieks), en in die Kaukasus en die noordweste van Noord-Amerika.
Al drie prototale wat hier bespreek word, het oor ‘n uitgebeide konsonant-inventaris van
meer as 40 konsonante elk beskik, wat gutterale klanke soos faringeale, laringeale, velare
en uvulare insluit. Al drie dié makrofamilies is ook ryk aan geglottaliseerde klanke.
Die gemiddelde aantal klinkers (monoftonge) in wêreldtale is vyf. Die drie bespreekte
prototale het van ses tot agt vokale elk gehad.
Proto-Afro-Asiaties
Allan Bomhard se rekonstruksie van Proto-Afro-Asiaties bevat meer as 40 konsonante en
vyf kort en lang vokale.
8
Proto-Dené-Sino-Kaukasies
se arsenaal bestaan uit meer as 40 fonemiese konsonante en agt fonemiese klinkers. Ter
vergelyking: Afrikaans het 23 en Engels 24 konsonantfoneme teenoor die 40 van Proto-
Dené-Sino-Kaukasies. PDSK het drie reekse sibilante en sibilant-affrikate gehad: voor /s, c, c̓,
ʒ/, palataal /ś, ć, ćʼ/ en agter /š, č, čʼ, ǯ/, waarvan daar nog spore in Baskies oorleef. Alle
plofklanke en affrikate by Proto-DSK het ‘n stemhebbende, ejektiewe en stemlose
artikulasie gehad behalwe /ʡ/ en /ʔ/).
9
i ɨ u
e ə o
ä
a
Vandag leef dié ryk klank-inventaris voort in die Dagestani-, Noordwes- en Noordoos-
Kaukasiese tale soos Abkhaz (58 konsonantfoneme), Bzyb (67), Chechen (50) en Archi
(80).
10
Proto-Amerindies
Sommige van Proto-Amerindies se afstammelinge beskik oor ‘n rare konsontanttipe,
geglottaliseerde resonante, wat byna nêrens elders ter wêreld aangetref word nie. Volgens
die beskikbare data het Proto-Amerindies die volgende klankstelsel gehad:
11
Persoonlike Voornaamwoorde
Die Amerindiese voornaamwoordpatroon *-n- (eerstepersoon), *-m- (tweedepersoon)
kom wyd verspreid oor die Amerikas voor. Daar is egter ‘n tweede patroon ook, gebaseer
op *-a- (eerste) versus *-i- (tweede).
Dené-Sino-Kaukasies het die twee stamme *(’a)ŋV vs *(’a)dzu vir eerste persoon, en die
twee stamme *(’u)Gwu vs *(’a)wu) vir tweede persoon. Dis interessant dat Baskies en die
Dagestanitaal Dargwa beide die eerste stam van elke paar gekies het vir die direkte vorm:
Baskies *ni “ek, my” en *hi “jy/jou”. Dargwa: nu en ħu.
Afrasies
12
Morfologiese Tipologie
Agglutinering en fusie is forme van verbuiging – die eerste is eendimensioneel en die
tweede multidimensioneel. ‘n Taal met volop verbuigings is sinteties, en ‘n taal met soveel
verbuigings dat ‘n verbuigde woord nie maklik van ‘n frase/sin onderskei kan word nie, is
polisinteties.
By fusionele tale word verskeie betekenisse in ‘n enkele morfeem gekombineer. In Latyn
byvoorbeeld, bestaan die woord bonus (goed) uit die kern bon-, wat “goed” beteken, en
die agtervoegsel -us wat manlik is en dui op enkelvoudigheid en die nominatiewe naamval.
Afro-Asiaties is uitsondelik weens sy verbuiging binne die stam (vokaalverandering of -
verdubbeling) sowel as infikse, prefikse en suffikse.
Onder die verwante eienskappe wat deur al drie prototale gedeel word, is die gebruik van
naamvalle en besits-affikse. Proto-Amerindies en Proto-Dené-Sino-Kaukasies wend ook die
Inklusiewe en die Eksklusiewe vorm van die eerstepersoon meervoud voornaamwoord aan
(“ons” wat jou insluit en “ons” wat jou uitsluit.
‘n Spesifieke tipe agglutinerende taal word polisinteties genoem. So ‘n taal kan die
ekwivalent van ‘n hele Afrikaanse of Engelse sin in een woord uitdruk, byvoorbeeld Yupik
tuntussuqatarniksaitengqiggtuq (“Hy het nog nie weer gesê dat hy rendiere gaan jag nie)”
bestaan uit die morfeme tuntu-ssur-qatar-ni-ksaite-ngqiggte-uq met die betekenisse,
“rendiere-jag-toekoms-sê-ontkenning-weer-derde persoon-enkel-aanwysend”. Buiten die
morfeem tuntu (“rendiere”) kan nie een van die ander morfeme in isolasie voorkom nie.
13
Woordorde
Volgens ‘n studie van Merrit Ruhlen en Murray Gell-Man, was al drie hierdie prototale
aanvanklik SOV (onderwerp-voorwerp-werkwoord). Wat interressant aan Amerindies is, is
dat onder sy afstammelinge die enigste tale bestaan waar die uiters skaars VOS, OVS en
OSV aangetref word. Gell-Man en Ruhlen bewys dat die moedertaal SOV woordorde gehad
het. Behalwe vir diffusie, is die rigting van sintaktiese verandering hoofsaaklik van SOV na
SVO. Daarna word SVO > VSO/VOS voordat dit na SVO terugkeer. Die twee raarste
woordordes – OVS en OSV – kom direk uit SOV.
*Gell-Man, Murray & Ruhlen, Merritt. (2011). The origin and evolution of word order. Santa Fe Institute, Stanford University.
14
Geslag en Naamwoordklasse
Afrasies beskik oor twee geslagsmerkers (M, V) wat in die naam- en werkwoord
manifesteer en met grammatiese prosesse korrelleer. Proto-Dené-Sino-Kaukasies het tot
agt naam- en werkwoordkategorieё (enkelvoud en meervoud) wat lewende wesens
(manlik en vroulik) insluit en wat in die werkwoordprefiks en -suffiks reflekteer word. Die
Amerindiese vornaamwoorde skakel nie in by grammatiese stelsels nie, hoewel sekere
selfstandige naamwoorde geslag en senioriteit deur middel van Ablaut aandui.
15
Roger W Wescott
Die linguïs Roger W Wescott het ‘n aantal insiggewende bydraes oor prototaal gelewer.
Volgens Wescott het geen prototaal voor Proto-Indo-Europees oor prosodiese, vokaliese
en vokaalfoneme beskik nie. Hy glo dat die spraakvorme van Proto-Nostraties eksklusief uit
konsonante bestaan het. Die vokale wat gebruik is om dit uit te spreek, is gekies in terme
van funksie, dus prosodies eerder as fonemies.
Vokalisme bied sillabisiteit: spesifieke emotiewe kleure word voorsien deur fonetiese
verskille. Kontraste in vokaliese hoogte of tongposisie dui opposisie aan tussen eienskappe
soos verkleining of aanvulling, verhoging of verlaging, ensovoorts.
Byvoorbeeld die monosillabiese protoform *T-K mag op ‘n ekstreme ledemaat dui, bv *TIK
op vinger, *TUK op hand, *TĪK op arm, *TAK op been. Vandaar die Afrikaanse antonieme
dik, dun en die rede waarom soveel kleurterme met ‘bl-/br-‘ begin: blou, bruin, blank, brons.
Wescott glo dat Ablaut (apofonie, die sistemiese alternasie van foneme) nie net in klinkers
(sing/sang/sung), maar ook onder konsonante bestaan het, bv call, gale, holler, en drip,
drivel, dribble. Dit kom baie meer algemeen in prehistoriese tale voor, volgens die
rekonstruksies, en is dikwels gebruik vir antonieme:
Proto-Indo-Europees *pet ‘vlerk’ vs *ped ‘voet’, *kel ‘warm’ vs *gel ‘koel’
Infikse was meer algemeen en is vervang deur pre- en suffikse. Infiksering is egter steeds in
produktiewe gebruik in onder meer Semitiese tale, en Afro-Asiaties as geheel. Volgens
Wescott sou palatale glyklanke dan verkleining aangedui het (dink aan Engels moo vs
mew).
16
Kompleksiteit
Die idee dat prototale soos Proto-Amerind, Proto-Afrasies en PDSK op enige manier
“eenvoudiger” as moderne tale sou wees, is so absurd dat net ‘n akademikus dit kan glo.
Hoe dieper ‘n mens in die geskiedenis van enige taal terugbeweeg, hoe meer kompleks
word die morfologie. Waar die hedendaagse weergawe gewoonlik analities-isolerend is
soos Engels en Afrikaans, verskyn daar op ‘n stadium ‘n uitgebreide morfologiese stelsel:
naamvalle op naamwoorde, affikse op werkwoorde en/of Ablaut op beide, wat die
betekenis uitbrei. Verskillende modusse van sintetiese ekspressie kom na vore, sowel as ‘n
ryker fonemiese inventaris.
Om etlike voorbeelde te vermeld: die komplekse fonologie van Bybelse Hebreeus vs
Moderne Hebreeus, en Klassieke Arabies vs moderne Arabiese dialekte; die elegante en
ingewikkelde morfologie van Sanskrit vs dié van die dogtertale soos Hindi. Die
kompleksiteit van Latyn vs die morfologies vereenvoudigde dogtertale soos Italiaans,
Spaans, Frans en Roemeens. Dieselfde geld vir die morfologie van Angel-Saksies vs
hedendaagse Engels en 17de eeuse Nederlands vs Afrikaans.
Die uitsonderings is te wyte aan intense taalkontak, soos Suidelike Afrika se Ntutale met
hulle enorme foneem-inventarisse soos byvoorbeeld SeSotho, Xhosa en Zulu. Dis belangrik
om te weet dat die Ntutale wat oor klieks beskik, ook oor groter konsonant-inventarisse
van nie-kliekkonsonante beskik as die klieklose Ntutale. Proto-Ntu het ‘n klein stel foneme
van 11 konsonante en sewe vokale gehad. Die nie-klieks is waarskynlik ook by die
Khoisanfamilies Khoe, Kx’a en Tuu geleen.
17
Chronologie
Skattings van die tydvakke waarin Proto-Afrasies, Proto-Amerindies en Proto-DSK gepraat
is, verskil van navorser tot navorser. Afrasies byvoorveeld, word beskou om ‘n eenheid te
gewees het tussen 9,500 jaar gelede tot 18,000 jaar gelede. Igor Diakonoff plaas gesproke
Proto-Afrasies rondom 10,000 vC, terwyl Christopher Ehret dit tussen 11,000 vC en 16,000
vC plaas. Starostin dateer Proto-Bories op ongeveer 16,000 jaar gelede, terwyl Greenberg
Proto-Amerindies op 15,000 vC plaas.
Murray Gell-Mann en Ilia Peiros skat die era van Bories as 25,000 - 18,000 jaar gelede.
Volgens Alexander Militarev het PDSK ‘n aantal landbouterme maar nie soveel soos Proto-
Afrasies nie. Hy glo dat die voorganger van PA en PDSK verdeel het tydens die Natufiese
tydperk net voor die Neolitiese Revolusie.
18
Kenmerke
Volgens die bovermelde klankstelsels van Proto-Afrasies, Proto-Amerindies en Proto-DSK,
was die fonologiese bestanddele van die drie prototale byna identies.
Keelklanke soos faringeale, laringeale, velare, uvulare, gutturale en geglottaliseerde klanke
(veral ejektiewe en implosiewe) was kenmerkend van die prototale. Sibilante en sibilant-
affrikate was ook volop.
Die getal foneme was soortgelyk (40+ konsonante; 6 - 8 klinkers).
Morfologiese ooreenkomste sluit in die gebruik van prefikse, suffikse en Ablaut in ‘n
fusioneel-agglutinerende stelsel met ‘n tendens tot polisintese.
Bories in die Prototale
As mens die eerste twee enkelvoud-voornaamwoorde, “ek” en “jy” in Fee-Alexandra Haase
se Protolanguages vs. Linguistic Networks Across Language Branches: A Basic Inventory For
Relations Of Concepts In Prehistoric States Of Linguistic Communication neem, is daar 12
Boriese stamme, waarvan sommige herkenbaar behoort te wees: HVKV = Latyn ego, MV =
my, WV = Engels we, TV = Duits du, Italiaans tu.
Amerindies het 10 uit 12
Dené-Sino-Kaukasies het 9 uit 12
Afro-Asiaties het 8 uit 12
19
Bibliografie
ASLIP https://www.aslip.org/mt.html
Bengtson, John D. Bengtson, John D. Materials for a Comparative Grammar of the Dene-Caucasian (Sino-
Caucasian) Languages. Santa Fe Institute. http://jdbengt.net/
Bengtson, John D. 2008. In Hot Pursuit of Language in Prehistory: Essays in the Four Fields of Anthropology
- in Honor of Harold Crane Fleming. John Benjamins.
Binsbergen, Wim van. 2009. Exploring the long range pre and proto-history of Element Cosmologies. In:
Quest: An African Journal of Philosophy. Vol. XXIII-XXIV, No. 1-2, 2009-2010.
Blench, Roger. New developments in the classification of Bantu languages and their historical implications.
https://horizon.documentation.ird.fr/exl-doc/pleins_textes/pleins_textes_6/colloques2/38088.pdf
Bomhard, Allan R. (1998) Nostratic, Eurasiatic and Indo-European. In: Joseph C. Salmons and Brian D.
Joseph (eds.) Nostratic. Sifting the evidence. Amsterdam: John Benjamins. Pp. 17-49.
Emekur: Sprachen, Karten und Sprachkarten. https://emekurnet. wordpress.com/
Greenberg, Joseph H. 1987. Language in the Americas. Stanford, Stanford University Press.
Greenberg, Joseph H. and Merritt Ruhlen. 2007. An Amerind Etymological Dictionary. Dept of
Anthropological Sciences, Stanford University, 2007.
Matteson, Esther, Alva Wheeler, Frances L. Jackson, Nathan E. Waltz, and Diana R. Christian. 1972.
Comparative Studies in Amerindian Languages. Janua Linguarum, Series Practica, 127. The Hague: Mouton,
1972.
Fleming, H C (2002). Afrasian and Its Closest Relatives: the Borean Hypothesis. Global Perspectives on
Human Language http://greenberg-conference.stanford.edu/Fleming_Abstract. htm
Fleming, Harold C, Stephen L. Zegura, James B. Harrod, John D. Bengtson, Shomarka O.Y. Keita. The Early
Dispersions of Homo sapiens sapiens and proto-Human from Africa, in: Journal of the Association for the
Study of Language in Prehistory • Issue XVIII • 2013.
20
Fleming, H C. 1991. A New Taxonomic Hypothesis: Borean or Boralean, Mother Tongue 14 (1991).
Gell-Man, Murray. Testing the "Borean" Hypothesis, by Ilia Peiros, Santa Fe Institute, George Starostin,
Russian State University for the Humanities.
Gell-Mann, Murray et al. (2009) Distant Language Relationship: The Current Perspective, Journal of
Language Relationship·Вопросы языкового родства
The Global Lexicostatistical Database. https://starling.rinet.ru/new100/GLD.htm
Greenberg, Joseph H. (2000). Indo-European and its Closest Relatives: The Eurasiatic Language Family, Vol. 1:
Grammar . Stanford: Stanford University Press. 2000
Greenberg, Joseph H. (1966) The Languages of Africa (2nd ed. with additions and corrections).
Bloomington: Indiana University.
Haase, Fee-Alexandra. 2019. “Chaining". Studies of the conceptualization of genuine concepts of linguistic
communication in the roots of the proto-language-thesaurus and reflexes across language families.
Dialectologia 2019 no. 3.
Haase, Fee-Alexandra. 2014. Protolanguages vs. Linguistic Networks across language branches. A basic
inventory for relations of concepts in prehistoric states of linguistic communication. In: Speech and Context I
(VI) 2014.
Haase, Fee-Alexandra. 2021. Where does speech come from? A historical linguistic answer. The Free Library.
2011 Estonian Academy Publishers 11 Jul. 2021.
Kortlandt, Frederik 2020. The dissolution of the Eurasiatic macrofamily
https://www.academia.edu/44755526/The_dissolution_of_the_Eurasiatic_macrofamily
Kortlandt, Frederik. Indo-Uralic and Altaic https://www.kortlandt.nl/publications/art216e.pdf
Kozlova T. O. Recurrent Patterns Of Semantic Change: Evidence From Global Etymologies. DOI
https://doi.org/10.36059/978-966-397-171-1/41-58
Militarev, Alexander. The Prehistory of a Dispersal: the Proto-Afrasian (Afroasiatic) Farming Lexicon.
Robbeets, Martine. 2020. The classification of the Transeurasian languages In book: The Oxford Guide to the
Transeurasian Languages (pp.31-39) DOI:10.1093/oso/9780198804628.003.0004
Robbeets, Martine. 2020. The homelands of the individual Transeurasian proto-languages In book: The
Oxford Guide to the Transeurasian Languages (pp.753-771) DOI:10.1093/oso/9780198804628.003.0044
21
Robbeets, Martine. 2020. The Transeurasian homeland: where, what, and when? In book: The Oxford Guide
to the Transeurasian Languages (pp.772-783) DOI:10.1093/oso/9780198804628.003.0045
Robbeets, Martine. 2020. The typological heritage of the Transeurasian languages In book: The Oxford
Guide to the Transeurasian Languages (pp.127-144) DOI:10.1093/oso/9780198804628.003.0011
Ruhlen, Merrit. 1994. On the origin of languages: Studies in linguistic taxonomy. Stanford University Press.
The origin and evolution of word order. Murray Gell-Mann,1 and Merritt Ruhlen,1, Santa Fe Institute, Santa
Fe, NM 87501; a Department of Anthropology, Stanford University, Stanford, CA 94305
Sergei Starostin, 1953 – 2005. https://pantheon.world/profile/person/Sergei_Starostin/
Uys, Pieter. Eurasiaties.
Uys, Pieter. 2021. Die Geronde Voorvokale.
Uys, Pieter. Die Oorsprong en Ontwikkeling van die Indo-Europese Taalfamilie.
Uys, Pieter. 2021. Taal is ‘n brug oor die stroom van tyd.
Uys, Pieter. 2021. Taal is ‘n drif deur die spruit van tyd.
Uys, Pieter. Taal is ‘n poort deur die muur van tyd.
Vuosaly , Hellas, The Untaught: Latest Horizon in Long-Range Historical Comparative Linguistics. New York:
Intntl Committee of Koinoetymology and Post-Metaphysical Thinking, ICKPT, 2017. Pp. 132
Roger W. Wescott (1970) Types of Vowel Alternation in English, Word, 26:3, 309-343, DOI:
10.1080/00437956.1970.11435602
Roger W. Wescott (1998) An Editorial for Mother Tongue III. Issue III, December 1997.
22
protolanguage boreal borean historical linguistics genetic linguistics protolanguages
language contact areal linguistics sprachbund Dené-Sino-Caucasian Eurasiatic
comparative linguistics language in prehistory language families linguistic
convergence borean roots Nostratic mother tongue grammatical gender genetic
linguistics Chadic Cushitic Semitic Omotic Berber Egyptian Akkadian Sumerian
Sino-Caucasian Semitic Omotic Genetiese taalkunde historiese taalkunde boriese
stamme phonology altaic semantic shift proto-world mother tongue proto-human
proto-sapiens language macrofamily Athabascan Kartvelian Nakh-Dagestanian
afrasian afro-asiatic amerindian dené-sino-caucasian navajo apache burushaski
gutturals glottalized consonants pharyngeals laryngeals uvulars archi bzyb roger
w wescott affricates fricatives complexity mother tongue Esther Matteson
Harold Fleming

More Related Content

Similar to Afroasiaties Amerind en Dene-Sino-Kaukasies

Boraliese taalfamilie
Boraliese taalfamilieBoraliese taalfamilie
Boraliese taalfamilie
PieterUys7
 
Les 0 Hoe is taal ontstaan8906676698989.pdf
Les 0 Hoe is taal ontstaan8906676698989.pdfLes 0 Hoe is taal ontstaan8906676698989.pdf
Les 0 Hoe is taal ontstaan8906676698989.pdf
docdiplo
 
Tk fonetiek college 1
Tk fonetiek college 1Tk fonetiek college 1
Tk fonetiek college 1
Carmen Lie
 
Grieks les 1
Grieks les 1Grieks les 1
Grieks les 1
goedbericht
 
Grieks 1
Grieks 1Grieks 1
Grieks 1
goedbericht
 
Coll2.taal cultuurverschillen.
Coll2.taal cultuurverschillen.Coll2.taal cultuurverschillen.
Coll2.taal cultuurverschillen.koetschruiter
 
Sint-Niklaas dialect West Vlaanderen Ost
Sint-Niklaas dialect West Vlaanderen OstSint-Niklaas dialect West Vlaanderen Ost
Sint-Niklaas dialect West Vlaanderen Ost
vloamienklouis
 

Similar to Afroasiaties Amerind en Dene-Sino-Kaukasies (7)

Boraliese taalfamilie
Boraliese taalfamilieBoraliese taalfamilie
Boraliese taalfamilie
 
Les 0 Hoe is taal ontstaan8906676698989.pdf
Les 0 Hoe is taal ontstaan8906676698989.pdfLes 0 Hoe is taal ontstaan8906676698989.pdf
Les 0 Hoe is taal ontstaan8906676698989.pdf
 
Tk fonetiek college 1
Tk fonetiek college 1Tk fonetiek college 1
Tk fonetiek college 1
 
Grieks les 1
Grieks les 1Grieks les 1
Grieks les 1
 
Grieks 1
Grieks 1Grieks 1
Grieks 1
 
Coll2.taal cultuurverschillen.
Coll2.taal cultuurverschillen.Coll2.taal cultuurverschillen.
Coll2.taal cultuurverschillen.
 
Sint-Niklaas dialect West Vlaanderen Ost
Sint-Niklaas dialect West Vlaanderen OstSint-Niklaas dialect West Vlaanderen Ost
Sint-Niklaas dialect West Vlaanderen Ost
 

More from PieterUys7

Amerindiese taalfamilie ~ Amerind language family
Amerindiese taalfamilie ~ Amerind language familyAmerindiese taalfamilie ~ Amerind language family
Amerindiese taalfamilie ~ Amerind language family
PieterUys7
 
Amerind ~ Amerindies
Amerind ~ AmerindiesAmerind ~ Amerindies
Amerind ~ Amerindies
PieterUys7
 
Afrikaans as lid van Standaard Gemiddelde Europees
Afrikaans as lid van Standaard Gemiddelde EuropeesAfrikaans as lid van Standaard Gemiddelde Europees
Afrikaans as lid van Standaard Gemiddelde Europees
PieterUys7
 
Six macrofamily protolanguages compared
Six macrofamily protolanguages comparedSix macrofamily protolanguages compared
Six macrofamily protolanguages compared
PieterUys7
 
Mixed languages
Mixed languagesMixed languages
Mixed languages
PieterUys7
 
Kaskenades van die Agtermekaarkêrels
Kaskenades  van die  Agtermekaarkêrels Kaskenades  van die  Agtermekaarkêrels
Kaskenades van die Agtermekaarkêrels
PieterUys7
 
Die Engelse Taal
Die Engelse TaalDie Engelse Taal
Die Engelse Taal
PieterUys7
 
The Pretorian Underground
The Pretorian UndergroundThe Pretorian Underground
The Pretorian Underground
PieterUys7
 
Geronde voorvokale
Geronde voorvokaleGeronde voorvokale
Geronde voorvokale
PieterUys7
 
Oorsprong en ontwikkeling van die Proto-Indo-Europese taalfamilie
Oorsprong en ontwikkeling van die Proto-Indo-Europese taalfamilieOorsprong en ontwikkeling van die Proto-Indo-Europese taalfamilie
Oorsprong en ontwikkeling van die Proto-Indo-Europese taalfamilie
PieterUys7
 
Ek, jy en ons in die steentydperk
Ek, jy en ons in die steentydperkEk, jy en ons in die steentydperk
Ek, jy en ons in die steentydperk
PieterUys7
 
Bories en Betekenis (Borean and semantics)
Bories en Betekenis (Borean and semantics)Bories en Betekenis (Borean and semantics)
Bories en Betekenis (Borean and semantics)
PieterUys7
 
Thiudiskaz: Teutoniese of Germaanse tale
Thiudiskaz: Teutoniese of Germaanse taleThiudiskaz: Teutoniese of Germaanse tale
Thiudiskaz: Teutoniese of Germaanse tale
PieterUys7
 
Khoisan as taalfamilie
Khoisan as taalfamilieKhoisan as taalfamilie
Khoisan as taalfamilie
PieterUys7
 
Amerindies: Tale van die Amerikas
Amerindies: Tale van die AmerikasAmerindies: Tale van die Amerikas
Amerindies: Tale van die Amerikas
PieterUys7
 
Makro Khoisan
Makro Khoisan Makro Khoisan
Makro Khoisan
PieterUys7
 
Kleiner Germaanse Tale
Kleiner Germaanse TaleKleiner Germaanse Tale
Kleiner Germaanse Tale
PieterUys7
 
Urartu, Urmia, Aratta, Armenia
Urartu, Urmia, Aratta, ArmeniaUrartu, Urmia, Aratta, Armenia
Urartu, Urmia, Aratta, Armenia
PieterUys7
 
Amazigh en Austronesies
Amazigh en Austronesies Amazigh en Austronesies
Amazigh en Austronesies
PieterUys7
 
Vreemdste tale
Vreemdste tale Vreemdste tale
Vreemdste tale
PieterUys7
 

More from PieterUys7 (20)

Amerindiese taalfamilie ~ Amerind language family
Amerindiese taalfamilie ~ Amerind language familyAmerindiese taalfamilie ~ Amerind language family
Amerindiese taalfamilie ~ Amerind language family
 
Amerind ~ Amerindies
Amerind ~ AmerindiesAmerind ~ Amerindies
Amerind ~ Amerindies
 
Afrikaans as lid van Standaard Gemiddelde Europees
Afrikaans as lid van Standaard Gemiddelde EuropeesAfrikaans as lid van Standaard Gemiddelde Europees
Afrikaans as lid van Standaard Gemiddelde Europees
 
Six macrofamily protolanguages compared
Six macrofamily protolanguages comparedSix macrofamily protolanguages compared
Six macrofamily protolanguages compared
 
Mixed languages
Mixed languagesMixed languages
Mixed languages
 
Kaskenades van die Agtermekaarkêrels
Kaskenades  van die  Agtermekaarkêrels Kaskenades  van die  Agtermekaarkêrels
Kaskenades van die Agtermekaarkêrels
 
Die Engelse Taal
Die Engelse TaalDie Engelse Taal
Die Engelse Taal
 
The Pretorian Underground
The Pretorian UndergroundThe Pretorian Underground
The Pretorian Underground
 
Geronde voorvokale
Geronde voorvokaleGeronde voorvokale
Geronde voorvokale
 
Oorsprong en ontwikkeling van die Proto-Indo-Europese taalfamilie
Oorsprong en ontwikkeling van die Proto-Indo-Europese taalfamilieOorsprong en ontwikkeling van die Proto-Indo-Europese taalfamilie
Oorsprong en ontwikkeling van die Proto-Indo-Europese taalfamilie
 
Ek, jy en ons in die steentydperk
Ek, jy en ons in die steentydperkEk, jy en ons in die steentydperk
Ek, jy en ons in die steentydperk
 
Bories en Betekenis (Borean and semantics)
Bories en Betekenis (Borean and semantics)Bories en Betekenis (Borean and semantics)
Bories en Betekenis (Borean and semantics)
 
Thiudiskaz: Teutoniese of Germaanse tale
Thiudiskaz: Teutoniese of Germaanse taleThiudiskaz: Teutoniese of Germaanse tale
Thiudiskaz: Teutoniese of Germaanse tale
 
Khoisan as taalfamilie
Khoisan as taalfamilieKhoisan as taalfamilie
Khoisan as taalfamilie
 
Amerindies: Tale van die Amerikas
Amerindies: Tale van die AmerikasAmerindies: Tale van die Amerikas
Amerindies: Tale van die Amerikas
 
Makro Khoisan
Makro Khoisan Makro Khoisan
Makro Khoisan
 
Kleiner Germaanse Tale
Kleiner Germaanse TaleKleiner Germaanse Tale
Kleiner Germaanse Tale
 
Urartu, Urmia, Aratta, Armenia
Urartu, Urmia, Aratta, ArmeniaUrartu, Urmia, Aratta, Armenia
Urartu, Urmia, Aratta, Armenia
 
Amazigh en Austronesies
Amazigh en Austronesies Amazigh en Austronesies
Amazigh en Austronesies
 
Vreemdste tale
Vreemdste tale Vreemdste tale
Vreemdste tale
 

Afroasiaties Amerind en Dene-Sino-Kaukasies

  • 1. 1 Die aard en eienskappe van die prototale Afrasies, Amerindies & Dené-Sino-Kaukasies
  • 2. 2 ̕n Ondersoek na die aard en eienskappe van die prototale Afrasies, (Afro-Asiaties), Amerindies & Dené-Sino-Kaukasies Pieter Uys Orchards, 2021
  • 3. 3 Inhoudsopgawe Inleiding 3 Waarom nie Nostraties? 3 Afro-Asiaties 3 Amerindies 3 Proto-Dené-Sino-Kaukasies 4 Fonologiese stelsels 5 Konsonant-inventaris 6 Gutturale en geglottaliseerde klanke 6 Voornaamwoorde 9 Morfologiese tipologie 10 Woordorde 11 Geslag en Naamwoordklasse 12 Roger W Westcott 13 Kompleksiteit 16 Chronologie 18 Kenmerke 19 Bories in die Prototale 19 Bibliografie 20
  • 4. 4 Inleiding Hierdie studie is onderneem in ̕n poging om meer oor die eienskappe van prototale voor 10,000 vC te wete te kom. Die keuse van Proto-Dené-Sino-Kaukasies, Proto-Amerindies en Proto-Afro-Asiaties berus op die aansienlike korpus van bestaande kennis oor voorvermelde makrofamilies. Afro-Asiaties (Afrasies) eerder as Nostratries is gekies weens onsekerheid oor die grense van Nostratries, wat etlike van die volgende mag in- of uitsluit: Drawidies, Elamities, Eurasiaties, Kartveels en Afro-Asiaties. Die Afroasiatiese familie word in Noord-en Oos-Afrika, die Midde-Ooste, sowel as eilande in die Indiese Oseaan en Middellandse See en voorheen die Kanariese Argipel gepraat. (Maltees word steeds as ‘n Arabiese dialek beskou hoewel die woordeskat meer as 50% Romaans, en net sowat 1/3 Arabies is). Linguïste is dit eens dat dié makro-taalfamilies Afroasiaties, PDSK en Amerindies besonder argaïes is, gebaseer op glottochronologiese en leksikostatistiese vergelyking. Navorsing dui dat daar volop leksikale, fonologiese, strukturele en morfologiese ooreenkomste onder die drie te vinde is.
  • 5. 5 Die afstammelinge van Proto-Dené-Sino-Kaukasies omvat die Na-Dené-tale van Noord- Amerika, Ket (Imbak) van Siberiё, Burushaski van Kashmir, Baskies, Noordwes-Kaukasies, Noordoos-Kaukasies, die Daghestani-tale, en die Sino-Tibetaanse tale van Bhutan, Sikkim, Tibet, China en Burma.
  • 6. 6 Amerindies se historiese spraakgebied strek van Kanada deur Meso-Amerika tot in Tierra del Fuego, met insluiting van die Karibbiese See. Sy afstammelinge leef voort in die Andesgebergte, Chile, op die Altiplano, in Paraguay, Middel-Amerika en verspreid oor die Noorde.
  • 7. 7 Fonologiese stelsels Die wêreld se gemiddelde konsonant-inventaris bestaan uit 22 fonemiese medeklinkers. Die grootste inventarisse word in Suidelike Afrika gevind onder die Khoisan- en Ntu-tale (weens klieks), en in die Kaukasus en die noordweste van Noord-Amerika. Al drie prototale wat hier bespreek word, het oor ‘n uitgebeide konsonant-inventaris van meer as 40 konsonante elk beskik, wat gutterale klanke soos faringeale, laringeale, velare en uvulare insluit. Al drie dié makrofamilies is ook ryk aan geglottaliseerde klanke. Die gemiddelde aantal klinkers (monoftonge) in wêreldtale is vyf. Die drie bespreekte prototale het van ses tot agt vokale elk gehad. Proto-Afro-Asiaties Allan Bomhard se rekonstruksie van Proto-Afro-Asiaties bevat meer as 40 konsonante en vyf kort en lang vokale.
  • 8. 8 Proto-Dené-Sino-Kaukasies se arsenaal bestaan uit meer as 40 fonemiese konsonante en agt fonemiese klinkers. Ter vergelyking: Afrikaans het 23 en Engels 24 konsonantfoneme teenoor die 40 van Proto- Dené-Sino-Kaukasies. PDSK het drie reekse sibilante en sibilant-affrikate gehad: voor /s, c, c̓, ʒ/, palataal /ś, ć, ćʼ/ en agter /š, č, čʼ, ǯ/, waarvan daar nog spore in Baskies oorleef. Alle plofklanke en affrikate by Proto-DSK het ‘n stemhebbende, ejektiewe en stemlose artikulasie gehad behalwe /ʡ/ en /ʔ/).
  • 9. 9 i ɨ u e ə o ä a Vandag leef dié ryk klank-inventaris voort in die Dagestani-, Noordwes- en Noordoos- Kaukasiese tale soos Abkhaz (58 konsonantfoneme), Bzyb (67), Chechen (50) en Archi (80).
  • 10. 10 Proto-Amerindies Sommige van Proto-Amerindies se afstammelinge beskik oor ‘n rare konsontanttipe, geglottaliseerde resonante, wat byna nêrens elders ter wêreld aangetref word nie. Volgens die beskikbare data het Proto-Amerindies die volgende klankstelsel gehad:
  • 11. 11 Persoonlike Voornaamwoorde Die Amerindiese voornaamwoordpatroon *-n- (eerstepersoon), *-m- (tweedepersoon) kom wyd verspreid oor die Amerikas voor. Daar is egter ‘n tweede patroon ook, gebaseer op *-a- (eerste) versus *-i- (tweede). Dené-Sino-Kaukasies het die twee stamme *(’a)ŋV vs *(’a)dzu vir eerste persoon, en die twee stamme *(’u)Gwu vs *(’a)wu) vir tweede persoon. Dis interessant dat Baskies en die Dagestanitaal Dargwa beide die eerste stam van elke paar gekies het vir die direkte vorm: Baskies *ni “ek, my” en *hi “jy/jou”. Dargwa: nu en ħu. Afrasies
  • 12. 12 Morfologiese Tipologie Agglutinering en fusie is forme van verbuiging – die eerste is eendimensioneel en die tweede multidimensioneel. ‘n Taal met volop verbuigings is sinteties, en ‘n taal met soveel verbuigings dat ‘n verbuigde woord nie maklik van ‘n frase/sin onderskei kan word nie, is polisinteties. By fusionele tale word verskeie betekenisse in ‘n enkele morfeem gekombineer. In Latyn byvoorbeeld, bestaan die woord bonus (goed) uit die kern bon-, wat “goed” beteken, en die agtervoegsel -us wat manlik is en dui op enkelvoudigheid en die nominatiewe naamval. Afro-Asiaties is uitsondelik weens sy verbuiging binne die stam (vokaalverandering of - verdubbeling) sowel as infikse, prefikse en suffikse. Onder die verwante eienskappe wat deur al drie prototale gedeel word, is die gebruik van naamvalle en besits-affikse. Proto-Amerindies en Proto-Dené-Sino-Kaukasies wend ook die Inklusiewe en die Eksklusiewe vorm van die eerstepersoon meervoud voornaamwoord aan (“ons” wat jou insluit en “ons” wat jou uitsluit. ‘n Spesifieke tipe agglutinerende taal word polisinteties genoem. So ‘n taal kan die ekwivalent van ‘n hele Afrikaanse of Engelse sin in een woord uitdruk, byvoorbeeld Yupik tuntussuqatarniksaitengqiggtuq (“Hy het nog nie weer gesê dat hy rendiere gaan jag nie)” bestaan uit die morfeme tuntu-ssur-qatar-ni-ksaite-ngqiggte-uq met die betekenisse, “rendiere-jag-toekoms-sê-ontkenning-weer-derde persoon-enkel-aanwysend”. Buiten die morfeem tuntu (“rendiere”) kan nie een van die ander morfeme in isolasie voorkom nie.
  • 13. 13 Woordorde Volgens ‘n studie van Merrit Ruhlen en Murray Gell-Man, was al drie hierdie prototale aanvanklik SOV (onderwerp-voorwerp-werkwoord). Wat interressant aan Amerindies is, is dat onder sy afstammelinge die enigste tale bestaan waar die uiters skaars VOS, OVS en OSV aangetref word. Gell-Man en Ruhlen bewys dat die moedertaal SOV woordorde gehad het. Behalwe vir diffusie, is die rigting van sintaktiese verandering hoofsaaklik van SOV na SVO. Daarna word SVO > VSO/VOS voordat dit na SVO terugkeer. Die twee raarste woordordes – OVS en OSV – kom direk uit SOV. *Gell-Man, Murray & Ruhlen, Merritt. (2011). The origin and evolution of word order. Santa Fe Institute, Stanford University.
  • 14. 14 Geslag en Naamwoordklasse Afrasies beskik oor twee geslagsmerkers (M, V) wat in die naam- en werkwoord manifesteer en met grammatiese prosesse korrelleer. Proto-Dené-Sino-Kaukasies het tot agt naam- en werkwoordkategorieё (enkelvoud en meervoud) wat lewende wesens (manlik en vroulik) insluit en wat in die werkwoordprefiks en -suffiks reflekteer word. Die Amerindiese vornaamwoorde skakel nie in by grammatiese stelsels nie, hoewel sekere selfstandige naamwoorde geslag en senioriteit deur middel van Ablaut aandui.
  • 15. 15 Roger W Wescott Die linguïs Roger W Wescott het ‘n aantal insiggewende bydraes oor prototaal gelewer. Volgens Wescott het geen prototaal voor Proto-Indo-Europees oor prosodiese, vokaliese en vokaalfoneme beskik nie. Hy glo dat die spraakvorme van Proto-Nostraties eksklusief uit konsonante bestaan het. Die vokale wat gebruik is om dit uit te spreek, is gekies in terme van funksie, dus prosodies eerder as fonemies. Vokalisme bied sillabisiteit: spesifieke emotiewe kleure word voorsien deur fonetiese verskille. Kontraste in vokaliese hoogte of tongposisie dui opposisie aan tussen eienskappe soos verkleining of aanvulling, verhoging of verlaging, ensovoorts. Byvoorbeeld die monosillabiese protoform *T-K mag op ‘n ekstreme ledemaat dui, bv *TIK op vinger, *TUK op hand, *TĪK op arm, *TAK op been. Vandaar die Afrikaanse antonieme dik, dun en die rede waarom soveel kleurterme met ‘bl-/br-‘ begin: blou, bruin, blank, brons. Wescott glo dat Ablaut (apofonie, die sistemiese alternasie van foneme) nie net in klinkers (sing/sang/sung), maar ook onder konsonante bestaan het, bv call, gale, holler, en drip, drivel, dribble. Dit kom baie meer algemeen in prehistoriese tale voor, volgens die rekonstruksies, en is dikwels gebruik vir antonieme: Proto-Indo-Europees *pet ‘vlerk’ vs *ped ‘voet’, *kel ‘warm’ vs *gel ‘koel’ Infikse was meer algemeen en is vervang deur pre- en suffikse. Infiksering is egter steeds in produktiewe gebruik in onder meer Semitiese tale, en Afro-Asiaties as geheel. Volgens Wescott sou palatale glyklanke dan verkleining aangedui het (dink aan Engels moo vs mew).
  • 16. 16 Kompleksiteit Die idee dat prototale soos Proto-Amerind, Proto-Afrasies en PDSK op enige manier “eenvoudiger” as moderne tale sou wees, is so absurd dat net ‘n akademikus dit kan glo. Hoe dieper ‘n mens in die geskiedenis van enige taal terugbeweeg, hoe meer kompleks word die morfologie. Waar die hedendaagse weergawe gewoonlik analities-isolerend is soos Engels en Afrikaans, verskyn daar op ‘n stadium ‘n uitgebreide morfologiese stelsel: naamvalle op naamwoorde, affikse op werkwoorde en/of Ablaut op beide, wat die betekenis uitbrei. Verskillende modusse van sintetiese ekspressie kom na vore, sowel as ‘n ryker fonemiese inventaris. Om etlike voorbeelde te vermeld: die komplekse fonologie van Bybelse Hebreeus vs Moderne Hebreeus, en Klassieke Arabies vs moderne Arabiese dialekte; die elegante en ingewikkelde morfologie van Sanskrit vs dié van die dogtertale soos Hindi. Die kompleksiteit van Latyn vs die morfologies vereenvoudigde dogtertale soos Italiaans, Spaans, Frans en Roemeens. Dieselfde geld vir die morfologie van Angel-Saksies vs hedendaagse Engels en 17de eeuse Nederlands vs Afrikaans. Die uitsonderings is te wyte aan intense taalkontak, soos Suidelike Afrika se Ntutale met hulle enorme foneem-inventarisse soos byvoorbeeld SeSotho, Xhosa en Zulu. Dis belangrik om te weet dat die Ntutale wat oor klieks beskik, ook oor groter konsonant-inventarisse van nie-kliekkonsonante beskik as die klieklose Ntutale. Proto-Ntu het ‘n klein stel foneme van 11 konsonante en sewe vokale gehad. Die nie-klieks is waarskynlik ook by die Khoisanfamilies Khoe, Kx’a en Tuu geleen.
  • 17. 17 Chronologie Skattings van die tydvakke waarin Proto-Afrasies, Proto-Amerindies en Proto-DSK gepraat is, verskil van navorser tot navorser. Afrasies byvoorveeld, word beskou om ‘n eenheid te gewees het tussen 9,500 jaar gelede tot 18,000 jaar gelede. Igor Diakonoff plaas gesproke Proto-Afrasies rondom 10,000 vC, terwyl Christopher Ehret dit tussen 11,000 vC en 16,000 vC plaas. Starostin dateer Proto-Bories op ongeveer 16,000 jaar gelede, terwyl Greenberg Proto-Amerindies op 15,000 vC plaas. Murray Gell-Mann en Ilia Peiros skat die era van Bories as 25,000 - 18,000 jaar gelede. Volgens Alexander Militarev het PDSK ‘n aantal landbouterme maar nie soveel soos Proto- Afrasies nie. Hy glo dat die voorganger van PA en PDSK verdeel het tydens die Natufiese tydperk net voor die Neolitiese Revolusie.
  • 18. 18 Kenmerke Volgens die bovermelde klankstelsels van Proto-Afrasies, Proto-Amerindies en Proto-DSK, was die fonologiese bestanddele van die drie prototale byna identies. Keelklanke soos faringeale, laringeale, velare, uvulare, gutturale en geglottaliseerde klanke (veral ejektiewe en implosiewe) was kenmerkend van die prototale. Sibilante en sibilant- affrikate was ook volop. Die getal foneme was soortgelyk (40+ konsonante; 6 - 8 klinkers). Morfologiese ooreenkomste sluit in die gebruik van prefikse, suffikse en Ablaut in ‘n fusioneel-agglutinerende stelsel met ‘n tendens tot polisintese. Bories in die Prototale As mens die eerste twee enkelvoud-voornaamwoorde, “ek” en “jy” in Fee-Alexandra Haase se Protolanguages vs. Linguistic Networks Across Language Branches: A Basic Inventory For Relations Of Concepts In Prehistoric States Of Linguistic Communication neem, is daar 12 Boriese stamme, waarvan sommige herkenbaar behoort te wees: HVKV = Latyn ego, MV = my, WV = Engels we, TV = Duits du, Italiaans tu. Amerindies het 10 uit 12 Dené-Sino-Kaukasies het 9 uit 12 Afro-Asiaties het 8 uit 12
  • 19. 19 Bibliografie ASLIP https://www.aslip.org/mt.html Bengtson, John D. Bengtson, John D. Materials for a Comparative Grammar of the Dene-Caucasian (Sino- Caucasian) Languages. Santa Fe Institute. http://jdbengt.net/ Bengtson, John D. 2008. In Hot Pursuit of Language in Prehistory: Essays in the Four Fields of Anthropology - in Honor of Harold Crane Fleming. John Benjamins. Binsbergen, Wim van. 2009. Exploring the long range pre and proto-history of Element Cosmologies. In: Quest: An African Journal of Philosophy. Vol. XXIII-XXIV, No. 1-2, 2009-2010. Blench, Roger. New developments in the classification of Bantu languages and their historical implications. https://horizon.documentation.ird.fr/exl-doc/pleins_textes/pleins_textes_6/colloques2/38088.pdf Bomhard, Allan R. (1998) Nostratic, Eurasiatic and Indo-European. In: Joseph C. Salmons and Brian D. Joseph (eds.) Nostratic. Sifting the evidence. Amsterdam: John Benjamins. Pp. 17-49. Emekur: Sprachen, Karten und Sprachkarten. https://emekurnet. wordpress.com/ Greenberg, Joseph H. 1987. Language in the Americas. Stanford, Stanford University Press. Greenberg, Joseph H. and Merritt Ruhlen. 2007. An Amerind Etymological Dictionary. Dept of Anthropological Sciences, Stanford University, 2007. Matteson, Esther, Alva Wheeler, Frances L. Jackson, Nathan E. Waltz, and Diana R. Christian. 1972. Comparative Studies in Amerindian Languages. Janua Linguarum, Series Practica, 127. The Hague: Mouton, 1972. Fleming, H C (2002). Afrasian and Its Closest Relatives: the Borean Hypothesis. Global Perspectives on Human Language http://greenberg-conference.stanford.edu/Fleming_Abstract. htm Fleming, Harold C, Stephen L. Zegura, James B. Harrod, John D. Bengtson, Shomarka O.Y. Keita. The Early Dispersions of Homo sapiens sapiens and proto-Human from Africa, in: Journal of the Association for the Study of Language in Prehistory • Issue XVIII • 2013.
  • 20. 20 Fleming, H C. 1991. A New Taxonomic Hypothesis: Borean or Boralean, Mother Tongue 14 (1991). Gell-Man, Murray. Testing the "Borean" Hypothesis, by Ilia Peiros, Santa Fe Institute, George Starostin, Russian State University for the Humanities. Gell-Mann, Murray et al. (2009) Distant Language Relationship: The Current Perspective, Journal of Language Relationship·Вопросы языкового родства The Global Lexicostatistical Database. https://starling.rinet.ru/new100/GLD.htm Greenberg, Joseph H. (2000). Indo-European and its Closest Relatives: The Eurasiatic Language Family, Vol. 1: Grammar . Stanford: Stanford University Press. 2000 Greenberg, Joseph H. (1966) The Languages of Africa (2nd ed. with additions and corrections). Bloomington: Indiana University. Haase, Fee-Alexandra. 2019. “Chaining". Studies of the conceptualization of genuine concepts of linguistic communication in the roots of the proto-language-thesaurus and reflexes across language families. Dialectologia 2019 no. 3. Haase, Fee-Alexandra. 2014. Protolanguages vs. Linguistic Networks across language branches. A basic inventory for relations of concepts in prehistoric states of linguistic communication. In: Speech and Context I (VI) 2014. Haase, Fee-Alexandra. 2021. Where does speech come from? A historical linguistic answer. The Free Library. 2011 Estonian Academy Publishers 11 Jul. 2021. Kortlandt, Frederik 2020. The dissolution of the Eurasiatic macrofamily https://www.academia.edu/44755526/The_dissolution_of_the_Eurasiatic_macrofamily Kortlandt, Frederik. Indo-Uralic and Altaic https://www.kortlandt.nl/publications/art216e.pdf Kozlova T. O. Recurrent Patterns Of Semantic Change: Evidence From Global Etymologies. DOI https://doi.org/10.36059/978-966-397-171-1/41-58 Militarev, Alexander. The Prehistory of a Dispersal: the Proto-Afrasian (Afroasiatic) Farming Lexicon. Robbeets, Martine. 2020. The classification of the Transeurasian languages In book: The Oxford Guide to the Transeurasian Languages (pp.31-39) DOI:10.1093/oso/9780198804628.003.0004 Robbeets, Martine. 2020. The homelands of the individual Transeurasian proto-languages In book: The Oxford Guide to the Transeurasian Languages (pp.753-771) DOI:10.1093/oso/9780198804628.003.0044
  • 21. 21 Robbeets, Martine. 2020. The Transeurasian homeland: where, what, and when? In book: The Oxford Guide to the Transeurasian Languages (pp.772-783) DOI:10.1093/oso/9780198804628.003.0045 Robbeets, Martine. 2020. The typological heritage of the Transeurasian languages In book: The Oxford Guide to the Transeurasian Languages (pp.127-144) DOI:10.1093/oso/9780198804628.003.0011 Ruhlen, Merrit. 1994. On the origin of languages: Studies in linguistic taxonomy. Stanford University Press. The origin and evolution of word order. Murray Gell-Mann,1 and Merritt Ruhlen,1, Santa Fe Institute, Santa Fe, NM 87501; a Department of Anthropology, Stanford University, Stanford, CA 94305 Sergei Starostin, 1953 – 2005. https://pantheon.world/profile/person/Sergei_Starostin/ Uys, Pieter. Eurasiaties. Uys, Pieter. 2021. Die Geronde Voorvokale. Uys, Pieter. Die Oorsprong en Ontwikkeling van die Indo-Europese Taalfamilie. Uys, Pieter. 2021. Taal is ‘n brug oor die stroom van tyd. Uys, Pieter. 2021. Taal is ‘n drif deur die spruit van tyd. Uys, Pieter. Taal is ‘n poort deur die muur van tyd. Vuosaly , Hellas, The Untaught: Latest Horizon in Long-Range Historical Comparative Linguistics. New York: Intntl Committee of Koinoetymology and Post-Metaphysical Thinking, ICKPT, 2017. Pp. 132 Roger W. Wescott (1970) Types of Vowel Alternation in English, Word, 26:3, 309-343, DOI: 10.1080/00437956.1970.11435602 Roger W. Wescott (1998) An Editorial for Mother Tongue III. Issue III, December 1997.
  • 22. 22 protolanguage boreal borean historical linguistics genetic linguistics protolanguages language contact areal linguistics sprachbund Dené-Sino-Caucasian Eurasiatic comparative linguistics language in prehistory language families linguistic convergence borean roots Nostratic mother tongue grammatical gender genetic linguistics Chadic Cushitic Semitic Omotic Berber Egyptian Akkadian Sumerian Sino-Caucasian Semitic Omotic Genetiese taalkunde historiese taalkunde boriese stamme phonology altaic semantic shift proto-world mother tongue proto-human proto-sapiens language macrofamily Athabascan Kartvelian Nakh-Dagestanian afrasian afro-asiatic amerindian dené-sino-caucasian navajo apache burushaski gutturals glottalized consonants pharyngeals laryngeals uvulars archi bzyb roger w wescott affricates fricatives complexity mother tongue Esther Matteson Harold Fleming