This document discusses accepting God's will over one's own will. It provides three points:
1. Things will happen as we say "your will be done." It cites examples from the Bible of people accepting God's will, including David and Jesus.
2. God's will is in me, not my own will. It says to rely on God's strength as He is victorious.
3. It provides three practical tips, but does not specify what they are. It then quotes a passage from Habakkuk about remaining faithful to God even during troubles, and rejoicing in Him as the victor.
Book of Baruch, ancient text purportedly written by Baruch, secretary and friend of Jeremiah, the Old Testament prophet. The text is still extant in Greek and in several translations from Greek into Latin, Syriac, Coptic, Ethiopic, and other languages. The Book of Baruch is apocryphal to the Hebrew and Protestant canons but was incorporated in the Septuagint and was included in the Old Testament for Roman Catholics. The work is a compilation of several authors and is the only work among the apocrypha that was consciously modeled after the prophetic writings of the Old Testament.
The Book of Habakkuk is the eighth book of the 12 minor prophets of the Bible. It is attributed to the prophet Habakkuk, and was probably composed in the late 7th century BC. The original text was written in the Hebrew language.
The Book of Sirach or Ecclesiasticus is a Jewish work, originally written in Hebrew. It consists of ethical teachings, from approximately 200 to 175 BCE, written by the Judahite scribe Ben Sira of Jerusalem, on the inspiration of his father Joshua son of Sirach. Joshua is sometimes called Jesus son of Sirach or Yeshua ben Eliezer ben Sira.
2 Esdras is an apocalyptic book in some English versions of the Bible. Tradition ascribes it to Ezra, a scribe and priest of the fifth century BC, but scholarship places its composition between 70 and 218 AD.
The seventh son of Jacob and Bilhah. The jealous one. He counsels against anger saying that "it giveth peculiar vision." This is a notable thesis on anger.
The Story of Ahikar, folktale of Babylonian or Persian origin, about a wise and moral man who supposedly served as one of the chief counselors of Sennacherib, king of Assyria (704–681 bc). Like the biblical Job, Ahikar was a prototype of the just man whose righteousness was sorely tested and ultimately rewarded by God.

Christianity was designed by God to create strong men who are bold, pure, and good, not weaklings. It is called a strong man's gospel. The passage encourages perseverance and endurance in serving God and doing his will in order to receive what was promised, rather than giving up. Remaining steadfast through patience is necessary to fully accomplish God's will.
2. Woord na beroep
Daar is wonderlike dinge oppad!!
Heb 13:5 Julle gedrag moet vry van
geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle
het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en
jou nooit verlaat nie
TOTALE VERANDERING!!!!
Jes 29:17-24
3. Isa 29:17-24 Sal dit nie nog ‘n baie kort rukkie
duur dat die Líbanon in ‘n vrugteboord verander
word, …die dowes Skrifwoorde hoor, … die oë
van die blindes sien ….En die ootmoediges sal
vreugde op vreugde smaak … die behoeftiges …
sal juig in die Heilige van Israel, … Jakob sal nou
nie meer beskaamd staan nie, en nou sal sy
aangesig nie meer bleek word nie; … want as hy,
as sy kinders die werk van my hande in sy midde
sien, sal hulle … die Heilige van Jakob heilig en
vir die God van Israel met ontsag vervul wees;
…en hulle wat dwalende van gees is, sal insig
verkry, en die murmureerders sal lering aanneem.
4. Jes 29:1-17 Wee Ariël, ... laat die feeste hulle
kringloop volbring ... dan sal Ek Ariël benoud maak,
en daar sal geklaag en geklag wees, ... En Ek sal in ‘n
kring teen jou laer opslaan en jou met wagposte
beleër en skanse teen jou oprig. ... En soos ‘n droom,
‘n naggesig, sal die menigte van al die nasies wees
wat oorlog toe trek teen Ariël ...En soos ‘n hongerige
droom dat hy eet, maar hy word wakker en—sy siel is
leeg; .... só sal die menigte van al die nasies wees wat
oorlog toe trek teen die berg Sion. ... Hulle is dronk,
maar nie van wyn nie; hulle waggel, maar nie van
sterk drank nie. Want die HERE het oor julle uitgegiet
‘n gees van diepe slaap, en Hy het julle oë toegesluit
.... So het dan die gesig van al hierdie dinge vir julle
geword soos die woorde van ‘n verseëlde boek wat
hulle gee aan iemand wat kan lees, met die woorde
5. Lees dit tog! Maar hy sê: Ek kan nie, want dit is
verseël. ... Omdat hierdie volk nader kom met
hulle mond en My eer met hulle lippe, terwyl hulle
hul hart ver van My hou, ... daarom sal Ek
voortgaan om wonderlik te handel met hierdie volk
... en die wysheid van hulle wyse manne sal
vergaan, en die verstand van hulle verstandige
mense sal wegskuil. Wee hulle wat planne diep
verberg vir die HERE, wie se werk in duisternis
plaasvind; en hulle sê: Wie sien ons en wie ken
ons? o Julle verkeerdheid! Of moet die
pottebakker beskou word as klei, dat die maaksel
van sy maker kan sê: Hy het my nie gemaak nie, ...
6. Aan watter kant van die Woord val jy?
Deu 30:15, 19 Kyk, ek het jou vandag voorgehou
die lewe en die geluk, en die dood en die ongeluk.
.... Kies dan die lewe, dat jy kan lewe, jy en jou
nageslag,
Dalk vra jy: “wat van die koste?
2Kron 25:9 Maar Amásia sê aan die man van
God: En wat moet met die honderd talente
gemaak word wat ek aan die troepe van Israel
gegee het?
Die HERE kan u baie meer gee as dit.
Editor's Notes
#WoordnaberoepNa onsberoep het ons die aangesig van die Here baieernstiggesoekrondomSywilvironslewens. Vir my was dit n geweldigestryd in die sin datditvir my gevoel het asof die Here baiever van my af was. Dit het vir my gevoelasofek die Bybel in 8 daedeurgelees het sonderdat die Here eenwoord met my praatrondom die beroep. Na n tyd het ekbeleefdit is n geestelikestryd. Die skrifgedeelteswatekwelgekry het, het niksvir my gesenie. Sooswatekhulle met L begin deel het hetsy God se stem vir my duidelik begin maak. Woordwateintlikvoor die hand liggend is maar ekvireen of anderredeaanvanklikniekonsiennie. Dit was die geval tot die Donderdagaand toe die Here baieduidelik met my gepraat het uithierdiegedeelte. Die gedeelte was ook 100% in lyn met al die anderwoord.#Daar is wonderlike dinge oppad!!Oor en oor en weer en weer het die Here met onsblypraatoorLofoordgemeente. Oor en oor en weer en weer het Hy met onskomdeeldatwonderlikegoedgaangebeur. Hygaankomwerk. WatHygaandoen en hoe Hyditgaandoensalveroorsaakdatalmalsalweetdit is God aan die werk, nie n mensnie. Sywoord was datonstevredemoetwees met watonsnou het want Hysalvironssorg.#Hebr 13:5Onsvergoedingsoumeerwees as hier. Boonopsou D uit die huisuitkonstudeerwat n enormeverderebesparingsouwees. God se: Bly, eksaljou help ook met joufinansieeleuitdagings. Eksaljouniealleen los nie!!! Wat n wonderlikebevestiging. Die Here praat met my uitSyWoord en wys my onderandereuit 2 Kron 22 dat die heerskappy van Atalia in die gemeente tot n eindegekom het. Watditbehelssalekmoontlik later deelsou die Here ditsou op my hart druk. In kortbetekenditdat die vyandsyhouvasverloor het en dat God triomfeer. Dat God weerSyregmatigeplekinhierdiegemeentegaaninneem. Hydeel met my datHygaanterug gee ditwat die vyandgesteel het. Die oorwinningsal so grootweesdittsal n tydneemom al die voordelewat God se oorwinninggebring het tebesef en tegeniet. Alles in lyn met ditwat die Here reeds op oujaarsaand met ons begin deel het. #TOTALE VERANDERING!!!!God gaan dinge komdoenwaarrooronsverbaassalstaan. (x2) ons het reeds die 1ste aanduidingsdaarvan begin sien. Die gemiddeldediensbywoning is die begin van die jaar reeds beter as in die onlangseverlede. Ons het reeds begin ervaardatSy HG op n nuwevlak met ons begin werk. Deure begin oopgaanwat in die verlede toe was, ensensens#Jes 29:17-24As u mooigeluister het na die gedeeltewatonsvanoggendgelees het is ditallesbevestiging van ditwat die Here van die begin van die jaaraf met onsdeel. Ekwilenkelegedeeltesuitlig ….
#Isa 29:17-24 ….Kanons die Here n magtigelofoffer gee virSywonderlikebeloftes!? God is n goeie God, Hy is altydgoed, Hy is net goed.AanSygoedheid is daargeeneindenie. Sy hart is om in n baieintiemespesialeverhoudingtestaan met elkemens op aarde. Hywil he datalmalSygrootheid en Sygoedheidsalbeleef. Daar is egterook n anderkant. ‘n Minder aangenamekant. Hierdiekantvindons in die 1ste gedeelte van hierdiehoofstuk.
#Jes 29:1-17 Wat n verskriklikewoord! ‘n Woordgerigaanhullewieweieromgehoorte gee aan die Woord van die Here. ‘n Woordvrhullewiekiesomnie God se Woordteglonie maar kiesomandergoedteglo. OnthouHebr 6: Sondergeloof ……. Moet dusnie dink as jynieregtigbaiesondedoenjy is ok nie. Wegbly van sonde is net helfte van die pas. Die anderhelfte is om in geloofte se wat God se en in gelooftedoenwatHy se onsmoetdoen. Daar is geen “half measures” by God nie. Dit is alles of niks. Hy het oagese: Jykannie God en mammon diennie. Ekkannie God en die werelddiennie. Ekkannie se ekdien God maar haat my broernie. Ekkannie se ekdien God, het Homlief maar sienneer op anderwieniesoosek dink of lyknie. Wanneerekneerkyk op anderkykekneer op hulleSkepper. Dan se ekindirekvirHomdat n sekeredeel van Syskepping is eintlikniemooi op standaardnie. Wie is ekomditte se? Vriendskap met God = vyandskap met die wereld. Nievyandskap met mense in die wereldnie. Die vyandskap is teen die sonde. God wilsondaars red. Ek en jy is Syinstrumentewathierdieboodskap van redding by die wereldmoetaflewer.
#Jes 29:1-17 Wat n verskriklikewoord! ‘n Woordgerigaanhullewieweieromgehoorte gee aan die Woord van die Here. ‘n Woordvirhullewiekiesomnie God se Woordteglonie maar kiesomandergoedteglo. OnthouHebr 6: Sondergeloof ……. Moet dusnie dink as jynieregtigbaiesondedoenjy is ok nie. Wegbly van sonde is net helfte van die pad. Die anderhelfte is om in geloofte se wat God se en in gelooftedoenwatHy se onsmoetdoen. Daar is geen “half measures” by God nie. Dit is alles of niks. Hy het oagese: Jykannie God en mammon diennie. Ekkannie God en die werelddiennie. Ekkannie se ekdien God maar haat my broernie. Ekkannie se ekdien God, het Homlief maar sienneer op anderwieniesoosek dink of lyknie. Wanneerekneerkyk op anderkykekneer op hulleSkepper. Dan se ekindirekvirHomdat n sekeredeel van Syskepping is eintlikniemooi op standaardnie. Wie is ekomditte se? Vriendskap met God = vyandskap met die wereld. Nievyandskap met mense in die wereldnie. Die vyandskap is teen die sonde. God wilsondaars red. Ek en jy is Syinstrumentewathierdieboodskap van redding by die wereldmoetaflewer.
#Watter kan van die Woord val jy?Daar is geenneutralegrondnie. Jykanniewydsbeenstaannie. Dit is die een of die ander. Dit is alles of niks. #Deu 30:15, 19 …God gaankomwerk! (x2) Ongelukkig was ditnogaltyd so datmensehulselfgediskwalifiseer het van die goeiewatGod vironswil gee. Dit was so met n deel van die jode en Egipteland, Dawid en Goliat, by meer as eengeleentheid in Dawid se lewe met oorlogstye. Dit was so met Gideon. Dit is vandagnogso. Mensewatkiesom die woord, die waarskuwings en beloftes, teignoreer. Die woordbestaanuitwaarskuwings en beloftes. Somsvindmenseditmaklikerom die een of die anderteglo. Dit is nie die een of die andernie, dit is albei. Ek wens dit was nie so nie maar die feit is daar is mensewat die woordwatsedert die begin van die jaar, en ookvanoggend, uitgegaan het glo en aanpassingsmaak. Hullegaan die totaleveranderingwat God van praat, sien en beleef. Daar is anderwatskeptiesstaan en wonder. Hullegaanooksien en beleefdat die Woord van God die waarheid is. Joubelewenisgaanegternegatiefwees. Jygaan die 1ste deel van Jes 29 beleef.#Dalk vra jy: “wat van die koste?Om God se Woordteglo en ditte begin leefgaan my mosietskos. Miskiennie geld nie, dalk geld ook, maar dalkvriende / aanpassings in my lewe / afese van sekereslegtegewoontes? Daar was eenmaal n koningwatdieselfdevraaggevra het …#2Kron 25:9 Die koning het soldategaanhuuromhom in die oorlogte help. God se hymoet die soldateterugstuur want hulle is goddeloos. Hysalhulle help. Hy het egtervirhierdiesoldatebetaal. Nouvrahy v9 …. God antwoordhom#Die HERE kan u baie meer gee as dit.God meenbesigheid met onsvanoggend. Daar is beloftes van wonderlike seen. Daar is ook n waarskuwing van moeilikheid. Kiesvanoggendom God teglo. Kryjoulewe in orde. Maakklaar met godsdiens en tradisie. Maakklaar met joueiesienings en opinies. Vergeet van die verlede. Vandag is n nu we dag. Watgaanjy met die woorddoen?