SlideShare a Scribd company logo
’n VERLAMDE OP ’n
DRAAGBAAR
LUK 5:17-26
Ons dien ’n astronomiese groot God!
Verhaal van Jesus en ’n man in nood
Hierdie man het vriende gehad wat omgee
Die vriende het nie ’n goeie dag gekies nie
Waarmee was Jesus besig?
Luk 5:17 En op een van dié dae was Hy besig om te leer;
en Fariseërs en wetgeleerdes wat gekom het uit elke
dorp van Galiléa en Judéa en uit Jerusalem, het daar
gesit, .....
Die kerk se grootste besorgdheid was met homself
Ander wat deur Jesus ge-amuseer was
’n Verlamde op ’n draagbaar
Vriende wat nie opgee nie
Daar is ’n verlamde voor die deur
Hierdie man het vriende nodig wat hom sal dra
Is jy bereid om daardie vriend te wees?
Die geloof van ’n vriend
Luk 5:20 En toe Hy hulle geloof sien ......
Rede vir sy siekte ....
Luk 5:20 ...... sê Hy vir hom: Mens, jou sondes is jou
vergewe.
‘n Verlamde op ‘n draagbaar
Geloof is nie passief nie?
Is ek die vriend of die skare?
Passiwiteit veroorsaak blokasie
Te besig met kerkhou en nie kerkwees nie
‘n Verlamde op ‘n draagbaar
Is jy bereid om die vriend te wees?
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar

More Related Content

Viewers also liked

Quieres ganarte un lcd, un iphone
Quieres ganarte un lcd, un iphoneQuieres ganarte un lcd, un iphone
Quieres ganarte un lcd, un iphoneentrevistadoos
 
Présentation de l'agence BPR France
Présentation de l'agence BPR FrancePrésentation de l'agence BPR France
Présentation de l'agence BPR France
BPR France
 
Blala bla bla bal
Blala bla bla balBlala bla bla bal
Blala bla bla balhbozon
 
2013 05 30_mercadante
2013 05 30_mercadante2013 05 30_mercadante
2013 05 30_mercadanteNikuraTw
 
Lost
LostLost
como insertar un power point a tu blog
como insertar un power point a tu blogcomo insertar un power point a tu blog
como insertar un power point a tu blog
nubitaxz
 
New microsoft office word document (2)
New microsoft office word document (2)New microsoft office word document (2)
New microsoft office word document (2)sadhanbhawani
 
PRML 2.3.1-2.3.2
PRML 2.3.1-2.3.2PRML 2.3.1-2.3.2
PRML 2.3.1-2.3.2
KunihiroTakeoka
 
яковлев в.в. история крепостей
яковлев в.в. история крепостей яковлев в.в. история крепостей
яковлев в.в. история крепостей
Александр Галицин
 

Viewers also liked (14)

Quieres ganarte un lcd, un iphone
Quieres ganarte un lcd, un iphoneQuieres ganarte un lcd, un iphone
Quieres ganarte un lcd, un iphone
 
Présentation de l'agence BPR France
Présentation de l'agence BPR FrancePrésentation de l'agence BPR France
Présentation de l'agence BPR France
 
Promoció Dieta Personalitzada
Promoció Dieta PersonalitzadaPromoció Dieta Personalitzada
Promoció Dieta Personalitzada
 
Blala bla bla bal
Blala bla bla balBlala bla bla bal
Blala bla bla bal
 
8.8.20151
8.8.201518.8.20151
8.8.20151
 
2013 05 30_mercadante
2013 05 30_mercadante2013 05 30_mercadante
2013 05 30_mercadante
 
Lost
LostLost
Lost
 
Digos al comune
Digos al comuneDigos al comune
Digos al comune
 
como insertar un power point a tu blog
como insertar un power point a tu blogcomo insertar un power point a tu blog
como insertar un power point a tu blog
 
00000
0000000000
00000
 
New microsoft office word document (2)
New microsoft office word document (2)New microsoft office word document (2)
New microsoft office word document (2)
 
Cadzone Cad
Cadzone CadCadzone Cad
Cadzone Cad
 
PRML 2.3.1-2.3.2
PRML 2.3.1-2.3.2PRML 2.3.1-2.3.2
PRML 2.3.1-2.3.2
 
яковлев в.в. история крепостей
яковлев в.в. история крепостей яковлев в.в. история крепостей
яковлев в.в. история крепостей
 

More from Ernest Potgieter

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
Ernest Potgieter
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ernest Potgieter
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
Ernest Potgieter
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
Ernest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Ernest Potgieter
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
Ernest Potgieter
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar

  • 1. ’n VERLAMDE OP ’n DRAAGBAAR LUK 5:17-26
  • 2. Ons dien ’n astronomiese groot God! Verhaal van Jesus en ’n man in nood Hierdie man het vriende gehad wat omgee Die vriende het nie ’n goeie dag gekies nie Waarmee was Jesus besig? Luk 5:17 En op een van dié dae was Hy besig om te leer; en Fariseërs en wetgeleerdes wat gekom het uit elke dorp van Galiléa en Judéa en uit Jerusalem, het daar gesit, .....
  • 3. Die kerk se grootste besorgdheid was met homself Ander wat deur Jesus ge-amuseer was ’n Verlamde op ’n draagbaar Vriende wat nie opgee nie Daar is ’n verlamde voor die deur Hierdie man het vriende nodig wat hom sal dra
  • 4. Is jy bereid om daardie vriend te wees? Die geloof van ’n vriend Luk 5:20 En toe Hy hulle geloof sien ...... Rede vir sy siekte .... Luk 5:20 ...... sê Hy vir hom: Mens, jou sondes is jou vergewe. ‘n Verlamde op ‘n draagbaar Geloof is nie passief nie?
  • 5. Is ek die vriend of die skare? Passiwiteit veroorsaak blokasie Te besig met kerkhou en nie kerkwees nie ‘n Verlamde op ‘n draagbaar Is jy bereid om die vriend te wees?

Editor's Notes

  1. #Ons dien ’n astronomiese groot God! Hy het nie verander nie, Hy kan nie verander nie. Hy was nog altyd dieselfde en sal so bly lank nadat nie een van ons meer bestaan nie. Jesus kan alles doen (x2). Wat Hy vir ander doen, kan Hy ook vir jou doen. Hy het geen witbroodjies nie. Ons is almal gelyk voor Hom. #Verhaal van Jesus en ’n man in nood Hierdie is ’n verhaal van Jesus en ’n man in nood. Hy kon nie loop nie. Sekerlik moes hy en sy vriende gehoor het van al die wonderwerke wat Jesus al gedoen het. Hulle moes besef dat hier is hoop vir verandering. #Hierdie man het vriende gehad wat omgee Vriende wat bereid was om baie moeite vir hom te doen. Vriende wat saam met hom geglo het dat daar hoop is. Miskien was dit juis die geloof van hierdie vriende wat gemaak het dat hy by Jesus uitgekom het. Vriende wat bereid was om hindernisse te oorkom sodat die verlamde man genees kon word. As hulle net hulle vriend by Jesus kan uitbring. Die Bybel sê nie vir ons van waar hulle was of hoekom hulle die dag gekies het nie. Dit wil egter lyk asof ..... #Die vriende het nie ’n goeie dag gekies nie Daar was so baie mense om Jesus dat hulle hom nie by Jesus kon uitkry nie. Dit wil voorkom asof niemand bereid was om vir hierdie man in nood en sy vriende, pad te maak sodat hy by Jesus kon uitkom nie. #Waarmee was Jesus besig Hoekom was daar so ‘n saamdrom van mense? Wel Jesus was daar en dit insigself het skares getrek. Ons sien v1 se Jesus was besig om die mense te leer. Vir ons om ’n beter prentjie te kry, kan ons dalk sê hulle was besig met ’n Bybelstudie. Dit was nie sommer enige mense wat deel was van hierdie Bybelstudie nie. Daar was ’n hele klomp groot kanonne. #Luk 5:17 .... Hier was ’n klomp kerkmense betrokke. Of dalk moet ek sê die mense wat op daardie stadium as die kerk beskryf sou word. Dit was leiers uit die kerk. Daar moes goeie gesprekvoering gewees het tussen Jesus en hierdie manne. In hulle oë was hulle heel waarskynlik besig met NB sake. Ons moet seker maak dat ons, die kerk, nie sleg lyk of dat hierdie man Jesus nie verkeerde goed vir die mense leer nie.
  2. #Die kerk se grootste besorgdheid was met homself Hierdie Fariseers en wetgeleerdes was so gesteld daarop dat hulle moet bewys was dat hulle reg en Jesus verkeerd is dat hulle heeltemal voeling verloor het met wat om hulle aangaan. So, die kerkleiers moes ’n redelike deel van hierdie skare uitmaak. Wie was die res? #Ander wat deur Jesus ge-amunseer was Mense wat beindruk was deur Sy wonders en tekens. Mense wat dalk gehoop het om erens weer ’n gratis ete te kry. Mense wat Hom regtig wou dien en wie toegelaat het dat Sy lering hulle lewens verander. Dit is tog interessant om te sien dat niemand raaksien of omgee .... #’n Verlamde op ’n draagbaar Kan ek dit anders stel. Hulle was so besig met “kerk” hulle merk nie eers op daar is iemand wat Jesus regtig nodig het nie. Skokkend nie waar nie. Hier is hierdie man, moontlik net enkele meters weg van die man wat Sy lewe vir ewig kan verander. Die enigste ding wat hom weghou van Jesus is mense wat voorgee dat hulle die kerk is. Die Fariseers, wet geleerdes en ander mense wat Jesus gevolg het(fisies), maar wat definitief nog nie Sy hart verstaan het nie. Mense vir wie hulle posisie Nber was as ’n ander se nood. # Vriende wat nie opgee nie Gelukkig het hierdie man vriende wat nie so maklik opgee nie. Hulle maak ’n plan. Hulle klim met die man op die huis se dak, maak ’n opening in die dak en laat sak hom voor Jesus neer. Ek is nie seker hoe het dit alles gewerk nie. Een ding is egter seker, van die mense moes sien hoe hierdie man met die draagbaar die dak op is. Hulle moes ook agterkom maar hier is iets aan die gebeur hier bo in die dak. Ek dink nie dit is vergesog om te dink dat mense hulle aanmerkings toegesnou het nie. Self nou het niemand inisiatief geneem daarom vir hulle moontlik te maak om by Jesus uit te kom nie. # Daar is ’n verlamde voor die deur Vanoggend se woord is dit: daar is ’n verlamde voor die deur. ’n Verlamde wat by Jesus moet uitkom. Daar is mense op ons lewenspad wat geestelik verlam is. Hulle kan nie beweeg nie. Mense wat Jesus nog nie ken of dien nie. Mense wat een of ander ander stryd of moeilikheid beleef. Mense wat moeg, kwaad, teleurgestel is. Mense wat ander nodig het om hulle by Jesus uit te kry. Mense wie se lewens geen vreugde en geluk meer het nie, wie sukkel om aan die gang te bly. #Hierdie man het vriende nodig wat hom sal dra Hierdie mense het ander mense nodig om hulle by Jesus uit te kry. Mense wat nie gaan moed opgee of ongeduldig raak nie. Mense wat regtig omgee en moeite sal doen. Mense waarsonder die verlamde man moontlik verlam sal bly vir die res van sy lewe.
  3. #Is jy bereid om daardie vriend te wees? Is ek en jy bereid om mense wat Jesus nodig het na Hom toe te vat? Is ons bereid om die ekstra myl te stap vir hulle. Is ons bereid om van ons tyd en krag te gee tot sy voordeel. #Die geloof van ’n vriend Sien u wat die Bybel hier sê? #Luk 5:20 ..... Nêrens word daar gepraat van die verlamde man se geloof nie. Daar word wel duidelik melding gemaak van die vriende se geloof. Is ons bereid om Jesus onverskrokke te begin glo, nie net vir ons eie gerief en gemak nie, maar ook vir die verlamde op die bed. Die kollega, sr., ondergeskikte, vriend, klient, verskaffer ens. wie Jesus baie nodig het. Die een wat dalk nie eers weet van die beter lewe in Christus nie. #Rede vir sy siekte .... Feitlik alle komentare is dit eens dat die rede vir hierdie man se siekte sy sonde was. Die eerste ding wat Jesus doen toe Hy die man sien was # Luk. 5:20 ..... Sien u die hoeveelheid sorg, moeite en geloof vir ’n sondaarsvriend? Is ek en jy so vriend? Ek wil jou verseker, soos wat ons hier sit het ons almal #‘n Verlamde op n draagbaar Ons kom almal daagliks met mense in aanraking wat Jesus nodig het. Vat ek hom na Jesus toe of los ek hom in sy ellende? Glo ek God en doen ek alles moontlik om hom by Jesus uit te kry? #Geloof is nie passief nie? Ek kan en moet vir hom bid. Geloof vra ook aksie. Ek moet met hom begin praat. Ek moet Jesus aan hom voorstel. Ek moet hom vertel van die vergifnis, lewe en hoop by Hom.
  4. #Is ek die vriend of die skare? Ons almal val in 1 van die 2 kategorieë. Ek is of die vriend of deel van die skare. Of ek help mense om by Jesus uit te kom of ek is ’n blokkasie. Nee Derrick, ek keer niemand om by Jesus uit te kom nie. #Passiwiteit veroorsaak blokasie Hoekom kon die vriende nie die man by Jesus uitkry nie? Omdat die skare net passief bly staan het. Hulle het niks gedoen nie. Elke-een het net bly staan waar hy staan. Solank ons net bly staan waar ons staan is ons die rede, direk of indirek, hoekom mense nie by Jesus uitkom nie. Om mense by Jesus uit te kry vra geloof en dit vra aksie. #Te besig met kerkhou en nie kerkwees nie Hierdie mense was so meegevoer deur die diens dat hulle nie eers ’n persoon in nood raaksien nie. Is ons dalk so besig met kerk, dat ons nie eers die verlamde op die draagbaar raaksien nie. So besig met dienshou, Bybelstudie, Bybelskool, DVD reeks, ons sien nie en het nie tyd vir hulle wie Jesus baie nodig het nie. Is ons dalk so besig om van christene beter christene te probeer maak ons vergeet heeltemal van hulle wie Hom nog glad nie ken nie. Interessant dat daar nerens ‘’n opdrag is om van christene beter christene te maak nie. Daar is wel ‘’n opdrag om dissipels te maak, m.a.w. Om mense by Jesus uit te bring. Jesus sê hy het nie gekom vir hulle wat reeds gered is nie maar vir hulle wie nog verlore is. Jesus het die 99 skape gelos om die 1 te gaan soek wat verlore is. Hoor mooi in jou lewe is daar ..... #‘n Verlamde op n draagbaar Gaan jy die vriend wees wat hom by Jesus uitbring of deel van die skare? Ongelukkig het ons as kerk tot n groot mate deel geword van die skare. Die wereld het vriende nodig #Is jy bereid om die vriend te wees?