SlideShare a Scribd company logo
GOD MET JOU.....
2 Kron. 17:1-12
Wonderlike stuk geskiedenis
God was met hom
2Kron 17:3 En die HERE was met Jósafat,......
Wat was van die goed wat hy anders gedoen
het?
- Die hoogtes en heilige boomstamme verwyder
(v6)
- Die volk word op staatsonkoste opgelei in die
Woord
2Kron 17:7-9 En in die derde jaar van sy
regering het hy sy owerstes .... gestuur om in die
stede van Juda onderrig te gee; ....en saam met
hulle die Leviete .... en saam met hulle die
2Kron 17:10-13 En „n skrik vir die HERE het
gekom oor al die koninkryke van die lande wat
rondom Juda was, sodat hulle nie teen Jósafat
oorlog gevoer het nie. En van die Filistyne het
vir Jósafat geskenke en „n vrag silwer gebring;
selfs die Arabiere het vir hom kleinvee gebring
.... So het Jósafat dan aldeur groter geword,
buitengewoon groot, en in Juda forte en
voorraad- stede gebou. En hy het groot
voorrade in die stede van Juda gehad, en
krygsmanne, dapper helde, ....
Hoekom was God met hom?
2Kron 17:3 En die HERE was met Jósafat, want
hy het in die vroeëre weë van sy vader Dawid
Klink “God met jou” vir jou goed?
“God met my” hang van my af
2Kron 26:5 En hy het God gedurig gesoek .... En
in die dae dat hy die HERE gesoek het, het God
hom voorspoedig gemaak.

Mat 22:37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die
Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou
hele siel en met jou hele verstand.
Wat as ek n fout maak?
2Kron 20:3 het Jósafat bevrees geword en sy
aangesig daarop gerig om die HERE te soek, en
hy het oor die hele Juda „n vasdag uitgeroep.

Hoe staan jou saak?
2 maart 2014 god met jou

More Related Content

Viewers also liked

23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lotErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
Ernest Potgieter
 
2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jy2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jyErnest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
Ernest Potgieter
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúErnest Potgieter
 
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
Ernest Potgieter
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
Ernest Potgieter
 
Here nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar uHere nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar u
Ernest Potgieter
 

Viewers also liked (10)

23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jy2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jy
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóú
 
Gehoorsaamheid
GehoorsaamheidGehoorsaamheid
Gehoorsaamheid
 
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
 
Gaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present weesGaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present wees
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
Here nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar uHere nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar u
 

More from Ernest Potgieter

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
Ernest Potgieter
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
Ernest Potgieter
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
Ernest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Ernest Potgieter
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
Ernest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 

2 maart 2014 god met jou

  • 1. GOD MET JOU..... 2 Kron. 17:1-12
  • 2. Wonderlike stuk geskiedenis God was met hom 2Kron 17:3 En die HERE was met Jósafat,...... Wat was van die goed wat hy anders gedoen het? - Die hoogtes en heilige boomstamme verwyder (v6) - Die volk word op staatsonkoste opgelei in die Woord 2Kron 17:7-9 En in die derde jaar van sy regering het hy sy owerstes .... gestuur om in die stede van Juda onderrig te gee; ....en saam met hulle die Leviete .... en saam met hulle die
  • 3. 2Kron 17:10-13 En „n skrik vir die HERE het gekom oor al die koninkryke van die lande wat rondom Juda was, sodat hulle nie teen Jósafat oorlog gevoer het nie. En van die Filistyne het vir Jósafat geskenke en „n vrag silwer gebring; selfs die Arabiere het vir hom kleinvee gebring .... So het Jósafat dan aldeur groter geword, buitengewoon groot, en in Juda forte en voorraad- stede gebou. En hy het groot voorrade in die stede van Juda gehad, en krygsmanne, dapper helde, .... Hoekom was God met hom? 2Kron 17:3 En die HERE was met Jósafat, want hy het in die vroeëre weë van sy vader Dawid
  • 4. Klink “God met jou” vir jou goed? “God met my” hang van my af 2Kron 26:5 En hy het God gedurig gesoek .... En in die dae dat hy die HERE gesoek het, het God hom voorspoedig gemaak. Mat 22:37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Wat as ek n fout maak?
  • 5. 2Kron 20:3 het Jósafat bevrees geword en sy aangesig daarop gerig om die HERE te soek, en hy het oor die hele Juda „n vasdag uitgeroep. Hoe staan jou saak?

Editor's Notes

  1. #Wonderlike stuk geskiedenisDit is ongelukkig so dat wanneer ons die geskiedenis van Israel en later die verdeelde Israel lees is die slegte nuus meer as die goeie nuus. Daar was meer konings wat besluit het om afgode te dien as wat daar was wat gekies het om God te dien. Dit was veral die geval in Israel maar ongelukkig ook so in Juda. Josafat is een van die konings wat helder uitstaan as ’n baken van hoop. Hy het gekies om God te dien. Hy het die volk gelei om die Here te dien. Wat ’n regering!! Hy het dit gedoen want .......#God was met hom#2Kron 17:3 En die HERE was met Jósafat,......Man sal dit nie wonderlik wees as die mense een dag op jou en my grafsteen sal kan skryf: “God was met hom” nie? God was met hom. Dit is verseker my begeerte dat God met my sal wees, wat van jou? Josafat het so gelewe dat almal kon sien dat wat hy doen en hoe hy dinge doen anders is as die norm want God is anders as die norm. #Wat was van die goed wat hy anders gedoen het?Soos wat sy verhouding met God gegroei het, het dit hom die dapperheid gegee om te doen wat ander konings nie gedoen het nie. Hy het o.a.:#Die hoogtes en heilige boomstamme verwyder (v6)Daar was ander konings wat ook God gedien het maar die hoogtes en heilige boomstamme was telkens onaangeraak. Baie ander konings het nie kans gesien om hierdie saak aan te spreek nie, maar Josafat het. Hierdie hoogtes en heilige boomstamme het te doen gehad met afgode diens. Die volk wat gekies het om ander gode, of in baie gevalle, nog gode buiten God te dien. Klink nogal na ’n beskrywing van ons tyd ook. Baie mense loop nie heeltemal van God af weg of ontken Hom nie. Hulle dink hulle kan Hom saam met ander gode aanbid. God is ’n jaloerse God. Hy deel ons met niks en niemand nie. Dit is of Hy en net Hy of dit is glad nie Hy nie. Josafat neem as koning standpunt in en kondig af dat in sy land net God aanbid sal word. Doen ook ’n verdere ding.#Die volk word op staatsonkoste opgelei in die Woord#2Kron 17:7-9.....Kan jy jouself dit voorstel. n Staat wat op sy onkoste seker maak dat die hele volk geskool word in die woord van die Here. Hulle word uit die woord geleer van die verbond tussen hulle en God. Hierdie verbond reel die verhouding tussen God en mens, die verhouding tussen mens en mens, asook die verhouding tussen mens en die owerheid. Hierdie lering was nie vrywillig nie. Ek kan maar net dink die bywoning as daar wel vandag so n poging aangewend moes word maar met die bywoning wat vrywillig is. Ek dink bitter min mense sal kom. Om te verseker die mense kom wel stuur Josafat sy prinse saam met die priesters en Leviete. Ek dink Josafatt het geweet dat as hy die mense kan kry om na die Woord te luister, al is dit geforseer, sal God hulle harte en lewens verander. Die evangelie is mos die krag van God tot redding. Dit is mos kragtig en lewendig. Niemand voor of na Josafat het hierdie ding gedoen wat hy gedoen het nie. Hosea sê wat gebeur met n volk wat God nie ken en dien nie: Hos 4:6. Wat ons hier sien is wat gebeur met n volk wat God ken en Hom dien. So wat gebeur met so n volk?
  2. #2Kron 17:10-13 ’n Koning wat God met sy hele hart dien en ’n volk wat uitverkoop is aan God het wonderlike dinge tot gevolg. Nerens lees ons van ’n militere parade of een of ander propaganda veldtog nie. As jy God nr. 1 in jou lewe maak neem almal om jou daarvan kennis. Ook jou vyande en hulle besef dat hulle het te doen met iets wat groter as hulle is. LOOF DIE HERE!!!! Die Filistyne was van die begin van tye af die Jode se nr. 1 vyand. Hulle het hulle gedurig getreiter. Hulle stuur nou geskenke en ’n vrag silwer. Hulle wou die goeie gesindheid van Josafat en sy mense koop. Mense, God met jou maak al die verskil (x2) # Hoekom was God met hom?Was God met hom vanwee die goeie dade wat hy gedoen het? God was met hom vanwee verhouding met en gehoorsaamheid aan God. #2Kron 17:3 ....Wee = dereck = course of life or mode of action. Oor Dawid se course of life of mode of action kan ons baie se. Ek gaan net enkele stellings maak. Dawid het God onverskrokke vertrou (Goliat). God was Sy Raadgewer (niks gedoen sonder om God te ken nie). Dawid was ’n man van lof en aanbidding (Psalms). Dawid het sy sonde erken, bely en daarmee klaargemaak (Badseba). So, waardie Bybel hier vir ons sê hy het in die wee van Dawid gewandel is hier van die goed wat dit impliseer. God was met Josafat vanweeverhoudingen gehoorsaamheid
  3. #Klink “God met jou” vir jou goed?Sal jy daarvan hou as God met jou kan wees soos wat Hy met Josafat was? Is dit moontlik? Verseker is dit moontlik. Dit gaan egter nie gebeur op my terme en voorwaardes nie. Ek kan dit nie koop of verdien nie. Dit is ook nie ’n aan en af saak nie. Dit gebeur net op God se voorwaardes en dit is ’n alles of niks saak. Of jy dien Hom of jy dien Hom nie. # God met my hang van my afGod is met hulle wie met Hom is. God is vir hulle wie vir HOM is. As God vir ons is ...... #2Kron 26:5 ..Dit is wat geskryf is oor ’n ander koning van Juda nl. Ussa. Dit is O/T, klop dit met die ’N/T? Verseker#Mat 22:37 .....There is no half measures. Of ek dien die Here of ek dien Hom nie. Wanneer ek Hom dien dan is Hy met my!!!!!! Dan sal mense sê: “God is met jou” Rom 8:28 ... #Wat as ek n fout maak?Miskien is hier iemand wat wonder wat sal gebeur as ek ’n fout maak? Of dalk het jy al klaar ’n fout gemaak en nou sê die duiwel dat dit is klaarpraat met jou. Daar is niks wat jy kan doen om dit reg te stel nie. Dit is ’n leuen!!! Hierdie selfde Josafat maak ’n paar jaar later ’n baie groot fout. Hy sluit ’n verdrag met Israel. Hy sluit ’n ooreenkoms met n volk wat God op daardie stadium nie gedien het nie. Hy het ’n noue ontkoming in die oorlog maar God red hom uit. Hy keer terug na God en Sy wee toe. U kan dit alles gaan lees in 2 Kron. 18 en 19. Weer breek daar oorlog uit maar hierdie keer ken hy weer God in die situasie.
  4. #2Kron 20:3 God is weer 1ste in Josafat se lewe. Hy is weer met God en daarom is God weer met hom. God gee vir hulle die oorwinning sonder dat hulle teen een persoon hoef te veg. Die nasies wat gekom het om teen hulle te veg draai teen mekaar en maak mekaar dood. Die buit is so groot dit neem hulle 3 dae om alles bymekaar te maak. God met jou maak al die verskil#Hoe staan jou saak?Kan jy vanoggend getuig: God is met my. God sal met jou wees as jy met Hom is. God wil totale verandering in jou lewe en omstandighede kom bewerkstellig. Hy wil God met jou wees. Jy moet egter eers kies om met, in en vir Hom te wees. Het jy al daardie keuse gedoen? Staan jy nog by daardie keuse.? Leef jy nog daardie keuse?