SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
Praat te min oor hierdie saak
1 Joh 4:8 Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie,
want God is liefde.
Liefde is dit wat die kerk behoort te onderskei van die
wêreld
Joh 13:35 Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels
is, as julle liefde onder mekaar het.
Liefde is ‘n werkwoord
Sy liefde die standaard vir ons liefde
1 Joh 4:11 Geliefdes, as God ons so liefgehad het,
behoort ons ook mekaar lief te hê.
1 Joh 4:10 Hierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad
het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun
gestuur het as ‘n versoening vir ons sondes.
1 Pet 4:8 Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê,
want die liefde sal ‘n menigte sondes bedek.
Ampl: Above all things have intense and unfailing love
for one another ...
For love covers a multitude of sins (forgives and
disregards the offenses of others)
Liefde verander lewens
Liefde kos ‘n prys
Die prys wat jy bereid is om te betaal demonstreer die
waarde wat jy aan iets heg
Liefde spreek foute aan
Liefde vergewe foute, meer nog …….liefde vergewe
doelbewustelike verkeerde dade
1Kor 13:1-13 Al sou ek die tale van mense en engele
spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ‘n
klinkende metaal of ‘n luidende simbaal geword. En al
sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse
weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat
ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou
ek niks wees nie. En al sou ek al my goed uitdeel, en al
sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek
het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie. Die
liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers
nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,
handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie,
word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, is
nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met
die waarheid.
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Die
liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë—hulle sal
tot niet gaan; of tale—hulle sal ophou; of kennis—dit sal
tot niet gaan. Want ons ken ten dele en ons profeteer ten
dele. Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten
dele is, tot niet gaan. Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat
soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n
kind; maar nou dat ek ‘n man is, het ek die dinge van ‘n
kind afgelê. Want nou sien ons deur ‘n spieël in ‘n
raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken
ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos
ek ten volle geken is. En nou bly geloof, hoop, liefde—
hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.

More Related Content

More from Ernest Potgieter

Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 

13 april 2014 liefde

  • 1.
  • 2. Praat te min oor hierdie saak 1 Joh 4:8 Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde. Liefde is dit wat die kerk behoort te onderskei van die wêreld Joh 13:35 Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het. Liefde is ‘n werkwoord Sy liefde die standaard vir ons liefde
  • 3. 1 Joh 4:11 Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê. 1 Joh 4:10 Hierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun gestuur het as ‘n versoening vir ons sondes. 1 Pet 4:8 Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal ‘n menigte sondes bedek. Ampl: Above all things have intense and unfailing love for one another ... For love covers a multitude of sins (forgives and disregards the offenses of others)
  • 4. Liefde verander lewens Liefde kos ‘n prys Die prys wat jy bereid is om te betaal demonstreer die waarde wat jy aan iets heg Liefde spreek foute aan Liefde vergewe foute, meer nog …….liefde vergewe doelbewustelike verkeerde dade
  • 5. 1Kor 13:1-13 Al sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ‘n klinkende metaal of ‘n luidende simbaal geword. En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie. En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie. Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.
  • 6. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë—hulle sal tot niet gaan; of tale—hulle sal ophou; of kennis—dit sal tot niet gaan. Want ons ken ten dele en ons profeteer ten dele. Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten dele is, tot niet gaan. Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is, het ek die dinge van ‘n kind afgelê. Want nou sien ons deur ‘n spieël in ‘n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is. En nou bly geloof, hoop, liefde— hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.

Editor's Notes

  1. #Praat te min oor hierdie saakGedurende die week besefek netweeronspraathoopelooste min oorhierdieonderwerp. Dit was asof die HG my opnuutkomherinner het aan die feitdatliefde die sentraleboodskap was in Jesus se lewe. Hy het ditgepraat, maar baiemeer nog, Hy het ditgeleef. Die kruis is seker die duidelikstebewys van Syliefdevirons. #1 Joh 4:8 …. GOD IS LIEFDE. Loof die Here virhierdiefeit. Was ditnie die gevalnie, het die wereldvandagbaieandersdaaruitgesien. Ek wonder of hierhoegenaamdenigemens nog op aardesouwees het. Indienwel, souons in uiterstearmoede, siekte en sondegeleef het. #Liefde is dit wat die kerk behoort te onderskei van die wêreld#Joh 13:35 …..Dit is ‘n grooteen, niewaarnie. Jesus sêeen van die maniere hoe mensesalsiendatonsSykinders is en Homdien is deuronsliefdevirmekaar. So sonder om ‘n woordvirenigepersoonwat Jesus nog niediennie, tesêsalhyweetek is Sy kind of nie. Onssêmossomsekkannie met anderoor Jesus praatnie, teskaam/ken nieBybelgoedgenoegnie/ nie my persoonlikheidnie. Hiersê die Bybeldatbloot in die manier hoe ons met mekaarpraat en teenoormekaaroptreesalander Jesus in onskansien. Dan is ditookwaardat in die manier hoe ons met mekaarpraat en teenoormekaaroptreesalander Jesus se afwesigheid in my kansien. Jo, dit is ‘n grooteen. #Liefde is ‘n werkwoordLiefde is om sekeregoedtedoen, en myself tekeer om andergoednietedoennie. Kanons Jesus se lewe as voorbeeldgebruik? HysêdatHyonsliefhet. HydemonstreerookSyliefde. Syliefde het gemaakdatHysekeregoedgedoen het. Hy het die hemelverlaat, mensgeword en tussenonskombly. Hy het ons die waarheidkom leer. Hy het die waarheidgeleef. Hymaaksiekesgesond, hyspandeertyd met mensewatandermensegehaat het. Hyspreeksosialeongelykhedeaan. Hy was sydissipels se voete. Hydoenookgoedwatnie so gewild en lekker is nie, maar war versekerookliefde is. Hyspreekditwatniereg is nieaan. Hywystereg. So kanons nog talleandervb’enoem.#Sy liefde die standaard vir ons liefdeU sienons dink soms die anderpersoon se optrede is die bepalendefaktor van my liefdevirhom. Die Bybelsêdit is nie die gevalnie. Ons is niebloot die antwoorders op ander se liefdenie. Ons is die gewers van liefdeongeagander se optrede.
  2. #1 Joh 4:11 ….Johannes sê as God ons so liefgehad het. Noukanonsvra maar hoe lief het God onsgehad? Die antwoord ken ons. Die vorigevers gee ditookvirons.#1 Joh 4:10 ….God het liefdebetoonaanmensewieditnieverdiennie. So, met anderwoorde, as al onssonde en ongeregtigheidnie God se liefdekonkeernie, behoortniksonsliefdevirmekaarteverhoednie. So dikwels is ditnie die gevalnie. Ek is liefvirhullewielief is vir my. Ekwys my liefdevirhullewiehulleliefdevir my wys. Die oomblikwatjyietsgesê of gedoen het wateknie van hounie is dit die einde van my liefdevirjou. As ek en jyredesgaansoek om nieliefteweesniesalonsbaiegoumeer as genoegredekry om dittedoen. In 1 Pet kryons ‘n verderebeskrywing van hoe onsliefdevirmekaarmoetwees#1 Pet 4:8 …#Ampl ….Dit is nie ‘n oppervlakkigeliefdenie. Dit is liefdewatwys, want ware liefdewys. Dit is liefdewatmoeitedoen. Ai, sooswatek die goed met u deelbesefekekskiet so vertekort. Besefekek het nog nieeers begin om liefte he soos God van my verwagnie. U sienhierdietipe van liefde het gevolge…..# For love covers ……Jesus is die heel beste vb. Syliefde is so grootdatHysêekkannietoelaatdat die Vader al jou en my sondekansiennie. SyliefdedringHom om op te tree. SyliefdemaakdatSybloedvloeisodatonssondebedekkan word. Watmaakouers met die sonde van kinders. Onsmaakdit toe. Onsblakerditnieaanalmalwatwil en niewilluister, uitnie. Hoekom? Want ons het onskinderslief ten spyte van …….. Watmaakonswanneereen in onsmiddefouteer? Onder ‘n “heiligedekmantel” genaamdgebedsversoekblakeronsdituit. Dit is nieliefdenie.
  3. #LiefdeveranderlewensWeereens is Jesus se liefde die sterkstevoorbeeld. Syliefde het my ewigheidkomverander. Syliefde het ook my huidigeposisiekomvernader.Syliefdeverander my lewe. Hoe eklewe en virwieeklewe. Liefdeveranderlewens. Jou en my liefdesaldieselfdeuitwerkinghê. Geenpersoonkanonbeperkonvoorwaardelikeliefdeweerstaannie. Sonder om Jesus se naamtenoemkanek Jesus se lewe in mense se lewens en huiseindra. Hoe? Deurvirhullelieftewees.#Liefdekos ‘n prysVir Jesus het ditaanvanklik die hemel met al syvoordele en gemakgekos. Uiteindelik het ditHomSylewegekos. Hymoessterf, ‘n vreeslikedoodsterf. God verwag van ons om mekaarvuriglieftehê. Ekkanjouversekerditgaanjouook ‘n pryskos. Met party mense is ditmakliker. Onsverstaanmekaar, hou van dieselfdegoed en komdaaroorgoedoor die weg. Ander dink niesoosonsnie en verwagekstraverdraagsaamheid en begrip. Ditkos ‘n prys. Jesus het nooitgeseditsounie. Syprysdemonstreer die waardewatHyaanSyliefdevironsgeplaas het#Die prys wat jy bereid is om te betaal demonstreer die waarde wat jy aan iets hegDie pryswatekniebereid is om tebetaalniedemonstreerdatek min waardeaaniemandheg. Die prys van liefdewat Jesus van onsverwag is niks in vergelyking met SY prysnie. In elk geval, die liefdewathy van praat is nieliefdewatons self moetgenereernie. Dit is Syliefde in ons. #LiefdespreekfouteaanJesus het ditgedoen, onsbehoortditooktedoen. Hoekom stop onsonskinders om sekeregoedtedoen? Omdatonsweetditgaanvirhulleskade bring.#Liefde vergewe foute, meer nog …….liefde vergewe doelbewustelike verkeerde dade Jesus blyonsvoorbeeld. ‘n Fout is mosietsverkeerdswatjyonwettenddoen. Liefdevergewehierdiedade van ander. Hierdiegoed is makliker om tevergewe. Die doelbewustelikedade van skadewatanderonsaanrig is egteriets heel anders. Liefdevergweookhierdiedade.Wilafsluit met bekendehoofstuk in Bybel