SlideShare a Scribd company logo
BREEK LOS UIT DIE
WURGGREEP VAN SATAN!
Pasop vir ’n “straight jacket”
Gees van beperking
Die kuur vir hierdie aanval
Ps 78:19 En hulle het teen God gespreek, hulle het gesê:
Sou God ‘n tafel kan dek in die woestyn?
Ps 23:5 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my
teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop
oor.
1. Laat gaan die bagasie
1 Sam 9:20 En wat die esels betref wat jy vandag al drie
dae gelede vermis het—bekommer jou daar nie oor nie,
want hulle is gevind. ...
1 Sam 10:22 En hulle het die HERE verder geraadpleeg:
Het nog iemand hierheen gekom? En die HERE sê: Kyk, hy
het tussen die pakgoed weggekruip.
2. “Duct-tape” geloof
1 Kor 15:57 Maar God sy dank, wat ons die oorwinning
gee deur onse Here Jesus Christus.
3. Kom verby wat jy as groot beskou
4. Jou “toe ek”
1 Kor 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n
kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar
nou dat ek ‘n man is, het ek die dinge van ‘n kind afgelê.
Ons is veronderstel om te groei!
Kol 2:14 en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge
ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit
aan die kruis vas te nael,
5. Die misleiding van disfunksionaliteit
- Josef
- Dawid

More Related Content

Viewers also liked

Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
Susanna De Waal
 
21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)
21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)
21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)
Susanna De Waal
 
27 September 2015, Stemme
27 September 2015, Stemme 27 September 2015, Stemme
27 September 2015, Stemme
Susanna De Waal
 
Wie of wat is jou deel
Wie of wat is jou deelWie of wat is jou deel
Wie of wat is jou deel
Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
Susanna De Waal
 
Ons kan op god vertrou
Ons kan op god vertrouOns kan op god vertrou
Ons kan op god vertrou
Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
Susanna De Waal
 
25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd 25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd
Susanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
Susanna De Waal
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
Susanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
Susanna De Waal
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
Susanna De Waal
 
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
Susanna De Waal
 
Mislei deur die algemene siening
Mislei deur die algemene sieningMislei deur die algemene siening
Mislei deur die algemene siening
Susanna De Waal
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
Susanna De Waal
 
Viewers also liked (15)

More from Susanna De Waal

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
Susanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
Susanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
Susanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
Susanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
Susanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
Susanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
Susanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
Susanna De Waal
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
Susanna De Waal
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
Susanna De Waal
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
Susanna De Waal
 
6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek
Susanna De Waal
 
15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)
Susanna De Waal
 
More from Susanna De Waal (19)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
 
6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek
 
15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)
 
Breek los uit die wurggreep van satan

  • 1. BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN!
  • 2. Pasop vir ’n “straight jacket” Gees van beperking Die kuur vir hierdie aanval Ps 78:19 En hulle het teen God gespreek, hulle het gesê: Sou God ‘n tafel kan dek in die woestyn? Ps 23:5 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. 1. Laat gaan die bagasie
  • 3. 1 Sam 9:20 En wat die esels betref wat jy vandag al drie dae gelede vermis het—bekommer jou daar nie oor nie, want hulle is gevind. ... 1 Sam 10:22 En hulle het die HERE verder geraadpleeg: Het nog iemand hierheen gekom? En die HERE sê: Kyk, hy het tussen die pakgoed weggekruip. 2. “Duct-tape” geloof 1 Kor 15:57 Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.
  • 4. 3. Kom verby wat jy as groot beskou 4. Jou “toe ek” 1 Kor 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is, het ek die dinge van ‘n kind afgelê. Ons is veronderstel om te groei! Kol 2:14 en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael,
  • 5. 5. Die misleiding van disfunksionaliteit - Josef - Dawid

Editor's Notes

  1. #Pasop vir ’n “straight jacket” Wanneer ’n luislang jou wurg, druk hy nie net die asem uit jou uit nie, jou beweging word ook beperk. Die vyand doen dieselfde. Hy plaas beperkings op ons lewens en ons aanvaar hulle. Ons gaan vanaad kyk na n paar maniere wat die vyand ons lewens probeer beperk #Gees van beperking Die gees van beperking sê ek weet daar is meer en beter in die lewe, maar dit is nie vir my nie. Die luislang sit in plafon oor jou wat sê: jy kan so gaan maar niks verder nie. jy het die piek van jou suskes behaal. As ons nie versigtig is nie sal die luislang stadig maar seker sy wurggreep versterk. Wanneer die HG ons dan nooi na die mooier, hoër en dieper, gaan jy nie die geloof hê om te volg nie. Hierdie gees herinner jou aan jou mislukkings in die verlede. Die vyand wil hê dat jy verslaan sal bly lê. Die Here het ’n kuur vir hulle wie voel dat die vyand hulle verslaan en beperk het. #Die kuur vir hierdie aanval In hierdie opsig is wat jy sê NB. Moenie beperkende uitsprake oor jouself maak nie. Hou op om te wonder of God kan, begin verklaar dat Hy kan! Wat jy ook al bely vermenigvuldig jy in jou lewe. Luister na die beperkende uitsprake van die volk #Ps 78:19 Wat jy se vermenigvuldig in jou lewe. As jy beperking, ressessie, siekte, tekort, vrees ens spreek, is dit wat ons sal beleef. Spr 18:21. Wat bely ek, “God kan” of “kan God”. Begin God se wood re bely instede van jou opinie of gevoel. Dawid se in #Ps 23:5 .... Die Here wil jou uit jou geestelike gebrek en armoede uittel en jou veel meer laat beleef as wat jy geweet het bestaan. So wat is die kuur vir hierdie gees van gebrek? #Laat gaan die bagasie Bagasie is ’n ander manier hoe die vyand ons bind en moeg maak. Die storie van Saul wat sy pa se donkies gesoek het. Hy was nog besig met die donkies toe is God al daar waar Hy Hom wil salf as koning. Die vyand wil jou gespanne hou. Hy wil jou besig hou met minder NB sake (soek donkies) God het reeds die uitdagings van die lewe namens jou hanteer. Moenie so besig raak met donkies jaag dat jy mis wat God vir jou in stoor het nie.
  2. #1 Sam 9:20 God kies Saul as koning. Hy is besorg oor die donkies. Ek weet nie wat jou donkie is nie, wat dit is wat jou aandag aftrek, jou bagasie wat verhoed dat jy die volheid van God beleef nie. Maak klaar met die bagasie. Kyk wat gebeur met Saul: Toe die dag van sy inhuldiging aanbreek was almal daar behalwe hy. Hulle kom hom nie kry nie en raadpleeg toe die Here. # 1 Sam 10:22 ... Toe die groot dag kom het Saul soveel bagasie gehad, hy kon nie in die rol wat God hom voor gekies instap nie. Daar kom ’n tyd in die lewe van elke kind van God wat jy moet belsuit om klaar te maak met die verlede en aan te beweeg. Maak klaar met die donkies. Hou op om weg te kruip en verskonings te maak hoekom jy dink jy nie goed genoeg is nie. In Jesus is jy goed genoeg. Hy maak jou bekwaam vir wat ookal Hy jou roep. Breek met die passiwiteit in Jesus Naam. #“Duct-tape” geloof Die luislang sal jou ook probeer beperk deur ’n gees van gebrek na jou te stuur. Jy sal vir die res van jou lewe hier funksioneer. Solank jy dit aanvaar is hy tevrede. Sodra jy die besluit neem om aan te beweeg sal hy poog om die gees van gebrek te stuur om jou te bind. Gebrek gaan nie net oor geld nie. Dit is ook vreugde, vrede, vertroue, geloof, gesondheid. Indien ons nie versigtig is nie kan ons daar kom waar ek bely dat dinge nie vir my sal verander nie. God seën ander maar nie vir my nie. Almal beleef moeilike tye. Hou op om die vyand te glo wat sê: hou jou kopaf en bly depressief. Duct-tape geloof is wanneer jy iets by ’n winkel koop waar daar ’n sale is en dit gaan terug gee by ’n winkel waar daar nie ’n sale is nie. dan maak jy ’n paar rand. Dit is wanneer jy 2 rekeninge het en nie een kan betaal nie. Dan sit jy ‘per ongeluk” die kragrek se tjek in die telefoonrek se koevert. Wanneer jy sukkel om God te vertrou vir enige iets beter as wat jy tans het. In stede van die “duct-tape” vlak te aanvaar, hoekom spreek jy nie die gees van tekort aan in die Naam van Jesus nie en beveel Hom om te gaan. Hy het geen reg in of op jou lewe nie. #1 Kor 15:57 ... Ons dien ’n God van meer as genoeg. Ek weet wat Hy beloof het en daarom sal ek Hom prys ook wanneer ek deur die moeilike tye gaan. God het voorsiening gemaak vir jou oorwinning en sukses. Moenie dat die vyand jou vooruitgang beperk nie. Verwag dat God vir jou gaan deurkom. God se voorsiening vir jou oorwinning is reeds in plek
  3. #3. Kom verby wat jy as groot beskou Dit is maklik om die vyand se beperking te sien wanneer dit moeilik gaan. Hy plaas ook beperkings wanneer dit goed gaan. Wanneer ons dink ons het nou behaal wat vir ons haalbaar is. Ons is nou “groot”. Wat is “groot” vir jou? Ten einde van die vyand se beperkings in jou lewe los te breek moet jy vrykom daarvan wat jy as groot beskou en dit in lyn bring met wat God as groot beskou. Die oomblik wat jou geloof iets as “afgehandel” kan sien, sal dit so wees vir jou. Bied weerstand teen die beperkinge van die vyand. Kyk met oë van geloof. Kyk verby dit wat jy as die plafon of “groot” sien. Verklaar: uitbreiding, vergroting en vermeerdering in Jesus naam. God sê as jou geloof gereed is, is ek gereed. Dit is tyd vir ’n nuwe oes. #4. Jou tweede “noudat ek Ons almal ken van tweede asem. Dit is wanneer jy jou 2de asem kry. Ons almal weet van die 2de asem maar weet meeste van die tyd nie wanneer hy gaan kom nie. Paulus skryf #1 Kor 13:11 ... Ons sien 2 terme nl. “toe” en “noudat” wat 2 seisoene verteenwoordig. “Toe” verteenwoordig my wedergeboorte. Jy het gegroei in jou verhouding met God deur die woord te lees en te bid. Op een of ander stadium het jy in die 2de seisoen nl. “noudat” of volwassenheid in beweeg. As ’n volwasse christen begin jy nou vir ander van Hom te vertel. Die probleem is baie mense bly in die 1ste seisoen en groei nooit tot geestelike volwassenheid nie. dit is ’n ander van die luislang se taktieke. #Ons is veronderstel om te groei! Ons is veronderstel om te groei en te reproduseer. Ons moet groei in ons verhouding met die Here. Groeiende mense is veranderende mense. Die vyand sal jou wil oortuig dat jy nooit verby die verlede sal kom nie. Jy kan nie jou verlede verander nie, maar jy hoef daar vas te steek nie. Jes. 43:25 sê dat Jesus nie eers die foute van ons verlede kan onthou nie. so hou op om Hom te probeer herinner aan wat Hy reeds vergeet het. Dit is tyd om jouself te sien soos God jou sien. #Kol 2:14 .... Wanner jy skuldig bevind was in Romeinse hof was n skuldsertifikaat voorberei wat al jou oortredings aangedui het. Hierdie sertifikaat is dan aan jou seldeur vasgeslaan. Toe Jesus 2000jr terug aan die kruis gehang het, was elkeen van ons se skukdsertifikaat saam met Hom aan die kruis vas geslaan. Hoekom? Sodat Hy ons skuld kon betaal/straf kon dra. Volgens Romeinse gebruik sou die skuldsertifikaat teen die persoon se deur bly totdat hy sy vonnis uitgedien het. Dan sal hulle n woord oor die sertifikaat skryf wat beteken: “dit is volbring”. Die gevange was dan die brief gegee en vrygelaat. Net voor Jesus gesterf het aan die kruis het Hy ook uitgeroep: “dit is volbring!” Jesus het namens ons die straf vir ons sonde gedra. As Sy kinders het ons die skuldsertifikaat waarop daar staan “dit is volbring”. Ons kan nooit weer vir ons oortredinge gestraf word nie. Ons kan nie weer vir ons sonde verhoor word nadat ons Sy vergifnis aanvaar het nie Kol 2:14 ... God wil hê dat ons Hom sal dien uit dankbaarheid, nie uit plig nie. Te veel mense sit al jare in die kerk maar is nog steeds geestelik onvolwasse. Ons moet geestelik groei.
  4. #5. Die disfunksionalitiet misleiding So baie mense groei nie omdat hulle uit ’n disfunksionele gesin kom. God kan disfunksionaliteit genees en herstel. #Josef Josef se pa was Jakob, bedrieër. Sy broers wou hom doodmaak. Hy is in ’n put gegooi, as slaaf verkoop ens. Josef was egter nie deur sy verlede gebind nie. Hy het verhouding met God gehad. Sy 1ste kind was Manassa wat beteken “die Here het my laat vergeet”. #Dawid Dawid was die jongste, tog word hy koning. Sukses word nie bepaal deur jou sterkpunte nie, maar deur God se sterkpunte. Wanneer ons swak is, is Hy sterk. God het nie ons krag nodig nie. hy soek na ons swakheid en afhanklikheid van Hom. God wil jou na die volgende vlak neem. Wees honger en gewillig om daarheen te beweeg.