SlideShare a Scribd company logo
KAN HY REGTIG?
Ps. 78:1-4, 13-20
Aanhaling uit die geskiedenis
Bring God nader
Ps 78:19 En hulle het teen
God gespreek, hulle het
gesê:
Sou God ‘n tafel kan dek in
die
Eks 16:2-3 En die hele vergadering van
die
kinders van Israel het teen Moses en
teen
Aäron in die woestyn gemurmureer. En
die
kinders van Israel het aan hulle gesê:
Het
ons maar in Egipteland deur die hand
van
die HERE gesterwe toe ons by die
vleispotte
Was daar regtig ’n kos tekort?
Onvergenoegdheid
Ps 78:19 .... Sou God ‘n tafel
kan
dek in die woestyn?
Kan Hy regtig?
Die volk het nie geglo nie
Psa 78:18 En hulle het God
versoek in hul hart deur
voedsel
te vra na hulle sin.
Spr 4:23 Bewaak jou hart meer
as alles wat bewaar moet word,
...
Kan Hy regtig?
Eks 17:3 Maar die volk het daar
gesmag na water, en die volk
het
teen Moses gemurmureer en
gesê:
Waarom het u ons dan uit
Egipte
laat optrek om my en my
Kan God regtig?
Ps 95:8-9 Verhard julle hart nie
soos by Mériba, soos op die dag
van Massa in die woestyn nie;
waar julle vaders My versoek
het, My beproef het, alhoewel
hulle
Mat 11:28-30 Kom na My toe,
almal wat vermoeid en belas is,
en Ek sal julle rus gee. Neem
my
juk op julle en leer van My, want
Ek is sagmoedig en nederig van
hart, en julle sal rus vind vir
julle
siele; want my juk is sag en my
las
DB: “Daarom wil ek julle uitnooi: Voel
julle
moeg vir hierdie lewe? Knak julle knieë
onder al die probleme en verantwoor-
delikhede wat julle moet dra? Het julle
godsdiens leeg geword sodat dit julle
geestelike dors nie meer les nie? Kom
dan
na My toe! Ja, kom wy jou lewe aan My
toe.
By My sal jy weer die sin van die lewe
20 des 2015 Kan hy regtig?

More Related Content

More from Susanna De Waal

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
Susanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
Susanna De Waal
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
Susanna De Waal
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
Susanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
Susanna De Waal
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
Susanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
Susanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
Susanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
Susanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
Susanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
Susanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
Susanna De Waal
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
Susanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 

20 des 2015 Kan hy regtig?

  • 1. KAN HY REGTIG? Ps. 78:1-4, 13-20
  • 2. Aanhaling uit die geskiedenis Bring God nader Ps 78:19 En hulle het teen God gespreek, hulle het gesê: Sou God ‘n tafel kan dek in die
  • 3. Eks 16:2-3 En die hele vergadering van die kinders van Israel het teen Moses en teen Aäron in die woestyn gemurmureer. En die kinders van Israel het aan hulle gesê: Het ons maar in Egipteland deur die hand van die HERE gesterwe toe ons by die vleispotte
  • 4. Was daar regtig ’n kos tekort? Onvergenoegdheid Ps 78:19 .... Sou God ‘n tafel kan dek in die woestyn? Kan Hy regtig?
  • 5. Die volk het nie geglo nie Psa 78:18 En hulle het God versoek in hul hart deur voedsel te vra na hulle sin. Spr 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, ...
  • 6. Kan Hy regtig? Eks 17:3 Maar die volk het daar gesmag na water, en die volk het teen Moses gemurmureer en gesê: Waarom het u ons dan uit Egipte laat optrek om my en my
  • 7. Kan God regtig? Ps 95:8-9 Verhard julle hart nie soos by Mériba, soos op die dag van Massa in die woestyn nie; waar julle vaders My versoek het, My beproef het, alhoewel hulle
  • 8. Mat 11:28-30 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; want my juk is sag en my las
  • 9. DB: “Daarom wil ek julle uitnooi: Voel julle moeg vir hierdie lewe? Knak julle knieë onder al die probleme en verantwoor- delikhede wat julle moet dra? Het julle godsdiens leeg geword sodat dit julle geestelike dors nie meer les nie? Kom dan na My toe! Ja, kom wy jou lewe aan My toe. By My sal jy weer die sin van die lewe

Editor's Notes

  1. #Aanhaling uit die geskiedenis Asaf is hier besig met ’n aanhaling uit die geskiedenis van Israel. Hy roep so bietjie in herinnering die grootheid van die Here en dan spesifiek Sy groot dade toe Hy hulle verlos het uit Egipte. Daar is ook so ’n aanmoediging dat ek en jy dit nie moet nalaat om ons kinders gereeld te herinner aan die grootheid van die Here nie. Verwys na spesifieke goed wat Hy vir julle gedoen het. Hierdie getuienisse ... #Bring God nader Dit maak Hom iemand wat nie net belangstel in ander daar vêr nie, maar ook as ’n God wat deel is van jou en jou familie se lewens. Een wat nie net wonderwerke vir ander doen nie, maar ook vir julle. Hy is ’n groot God en daar is niemand soos Hy nie, niks is vir Hom onmoontlik nie. Jy kan op Hom vertrou!(x2) Hy kan regtig doen vêr meer as wat ons ooit sal kan droom of dink. Hy is God! So wat is dit wat God regtig swaar op my hart gedruk het? Dit is v19 ... #Ps 78:19 .... Wat was hulle omstandighede? Ons kry dit in Eks 16
  2. #Eks 16:2-3 Die Here het die volk verlos vanuit die Egiptiese onderdrukking waar hulle as slawe gewerk het vir die Farao. Hulle lewens en omstandighede was alles behalwe aangenaam. Hulle het baie swaar gekry onder hierdie koning. Na 10 plae stem hy in dat hulle kan trek. Nou volg daar nog ’n hele paar ongelooflike wonderwerke waarvan een is dat Hy die Rooi see kloof sodat hulle droogvoets kon deurtrek. Daarna maak Hy bitter water soet.
  3. #Was daar regtig ’n kos tekort? Volgens die klagtes van die volk was hulle kos op. Hulle was op die randjie van sterf van die dood. Volgens talle kommentaar skrywers was dit glad nie die geval nie. Hulle het net moeg geraak vir die kos wat hulle wel gehad het en terugverlang na die vleis en brood van Egipte. Dit het meer gegaan oor voorkeur en smaak as krisis. Hulle was dus bloot net onvergenoegd. #Onvergenoegheid Hierdie is ’n siekte van ons tyd en ons geslag. Ons kla met die witbrood onder die arm. Ek is kwaad en ontevrede omdat ek ’n Hyundai ry en my buurman ’n Merc. Hy gaan 2 weke met verlof en ek net ’n week. So kan ons voortgaan. Insigself is hierdie genoeg om baie skaam voor te kry en in nederigheid voor God te buig. Dit is egter nie God se probleem met hulle nie. Wat is Sy probleem? Die feit dat hulle Hom hierdie vraag vra? #Ps 78:19 ... Kan ek dit in my eie woorde se? #Kan Hy regtig? Duidelik is hierdie meer as ’n vraag. Sarkasties sê hulle vir Moses en Aaron dat God dit nie sal kan doen nie. Miskien kon die Rooi see kloof, miskien kan Hy bitter water soet maak, miskien kan Hy die ons vyande laat verdrink in die Rooi see, maar hierdie saak is vir Hom te groot. Hy sal dit nie kan doen nie. Dit is asof die volk God uitgedaag het. So toe Here, kyk of U hierdie saak kan verander? Miskien sê u: “nee Derrick, nou oordryf jy.” Ek dink darem nie hulle het dit so bedoel nie. Dan is die minste wat ons kan sê dat hulle God wantrou het
  4. #Die volk het nie geglo nie God kan nie vir ons vleis en brood in die woestyn gee nie. Hierdie mense was nie eers skaam om dit te sê nie. Miskien is jy ook al daar waar jy nie eers meer skaam is om dit te sê nie. Jy is al so desperaat dat jy sal tot enige lengte gaan om God se aandag te probeer kry. Hierdie uitspraak van die volk is die resultaat van iets wat reeds op ’n ander plek aan die gang was. Dalk al vir ’n hele tyd lank aan die gang was. Waar was dit? #Ps 78:18 So wat gaan in jou hart aan? Is die gedagtes van jou in dieselfde rigting op pad as wat die volk sin op pad was. As dit in jou hart is, is dit net ’n kwessie van tyd voor dit oor jou lippe sal kom. Sien u hoekom Spreuke sê: # Spr. 4:23 .... Ek weet nie wat jou krisis vanoggend is nie. Ek weet ook nie hoe lank hy al kom nie. My pleidooi vanoggend is dit: “moenie van Hom af weghardloop nie, hardloop na Hom toe!” As jy dalk vanoggend wonder ....
  5. #Kan Hy regtig? Wil ek jou kom verseker, HY KAN! Net kort op die hakke volg daar nog ’n soortgelyke insident. Die volk se water raak op. Weer is hulle baie kwaad. Hulle is so kwaad, Moses sê vir die Here Hy dink hulle sal nie skroom om hom te stenig nie. Hoor wat sê die volk: ... #Eks 17:3 ... Kan jy dit glo? Die oggend van die dag waarop hulle gekla het, het hulle van die manna geeet wat God laat reën het soos elke ander dag vandat dit begin het. Die vorige aand het hulle die kwartels geeet wat God vir hulle gestuur het. So met die krag van die kos wat God gestuur het, kla hulle nou oor water. Dit is asof hulle nou daar is waar hulle nie eers meer vra:”kan God regtig “, nie. Hulle het besluit Hy kan nie en hulle gaan sterf van die dors. Kind van God, besoeker, miskien is jy ook vanoggend hier en wonder ...
  6. #Kan God regtig? Hy KAN! Hy is geen mens dat Hy sou lieg nie. Hy is ook geen aannemer van persoon nie. Hy maak nie onderskeid nie. Hy is bewus van jou situasie en wil en kan iets daaraan doen. Hy wil dit gebruik tot eer van Sy Naam en uitbreiding van SY koninkryk. Hy wil dit gebruik om ook vir jou te bevestig dat Hy jou ongelooflik baie lief het en nooit sal begewe of verlaat nie. Vanoggend is Sy oproep egter: .... #Ps 95:8-9 .... Die woord wat die Here my die afgelope paar weke gegee het, is alles ’n woord van bemoediging. Onthou u die woord tydens nagmaal? Hy het al ons krankhede en al ons smarte gedra. Nou kom sê hy: “HY KAN REGTIG!” Ons land staar tans talle uitdagings in die gesig. Op politieke, ekonomies en sosiaal maatskaplike terreine het ons moeilikheid. Daar is baie ernstige droogte in ons land en omgewing. Moontlik het jy ook ander persoonlike uitdagings. Moet Hom egter tog net nie wantrou nie! Moet net nie dink Hy kan of sal nie vir jou deurkom nie. Hy kan, Hy wil en Hy sal. Vertrou Hom vanoggend. Kom na Hom toe met geloof en verwagting, nie verwyte en dreigemente nie.
  7. #Matt 11:28-30 ......