SlideShare a Scribd company logo
HOE AFHANKLIK (ARM) IS JY?
Matt. 5:1-12

Niemand wil afhanklik wees nie
Een van die doelwitte van kinderopvoeding is
onafhanklikheid
Die doelwit van finansieële beplanning is
onafhanklikheid
Onafhanklikheid is ’n universele strewe
Wat leer Jesus?
Matt 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle
behoort die koninkryk van die hemele.

Geluk/seen is nie dit wat die wereld as geluk/seen
beskryf nie.
Jesus sê: geseend is die wat arm is
Arm van gees
- Nederig
- Iemand wat homself as onbelangrik beskou
Mat 5:3 (NV) “Geseend is die wat weet hoe afhanklik
hulle van God is ........”
“Julle is gelukkig as julle elke dag uit God se hand leef.
As julle heeltyd van Sy goedheid afhanklik is, sal Hy sorg
dat daar vir julle plek in Sy nuwe wereld is” (Die
Boodskap)
Hoe afhanklik (arm) is jy regtig?
Spr 3:5 Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun
nie op jou eie insig nie.
V6 Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie
gelykmaak.
Spr 3:7 Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE,
....
Jer 9:23-24 So sê die HERE: Laat die wyse hom nie
beroem op sy wysheid nie, en laat die sterke hom nie
beroem op sy sterkte nie, laat die ryke hom nie beroem
op sy rykdom nie; maar laat hy wat wil roem, hom
hierop beroem dat hy verstaan en My ken, dat Ek die
HERE is wat goedertierenheid, reg en geregtigheid op
die aarde doen; want in dié dinge het Ek ‘n behae,
spreek die HERE.
Mat 7:7-11 Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en
julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en
vir hom wat klop, sal oopgemaak word. Of watter mens
is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan
hom ‘n klip sal gee; en as hy ‘n vis vra, aan hom ‘n slang
sal gee? As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes
aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader
wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom
bid!
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy

More Related Content

What's hot

7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
Ernest Potgieter
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
Ernest Potgieter
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Susanna De Waal
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 
WWW Preek Reeks Deel 3
WWW Preek Reeks Deel 3WWW Preek Reeks Deel 3
WWW Preek Reeks Deel 3
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
AGS Lofoord Upington
 
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)webateljee
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014agsupington
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
AGS Lofoord Upington
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskapErnest Potgieter
 
8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wagagsupington
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
AGS Lofoord Upington
 
Die Hoop in ons
Die Hoop in onsDie Hoop in ons
Die Hoop in ons
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pak jou tasse- Reissiekte
Tema: Pak jou tasse- ReissiekteTema: Pak jou tasse- Reissiekte
Tema: Pak jou tasse- Reissiekte
AGS Lofoord Upington
 
God se wil in 2015
God se wil in 2015God se wil in 2015
God se wil in 2015
Susanna De Waal
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Chris van Wyk
 
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!Ernest Potgieter
 

What's hot (17)

7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
WWW Preek Reeks Deel 3
WWW Preek Reeks Deel 3WWW Preek Reeks Deel 3
WWW Preek Reeks Deel 3
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap
 
8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
Die Hoop in ons
Die Hoop in onsDie Hoop in ons
Die Hoop in ons
 
Tema: Pak jou tasse- Reissiekte
Tema: Pak jou tasse- ReissiekteTema: Pak jou tasse- Reissiekte
Tema: Pak jou tasse- Reissiekte
 
God se wil in 2015
God se wil in 2015God se wil in 2015
God se wil in 2015
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
 
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
 

Viewers also liked

ecologuias
ecologuiasecologuias
De archivaris is dood, lang leve de...
De archivaris is dood, lang leve de...De archivaris is dood, lang leve de...
De archivaris is dood, lang leve de...
KVANdagen
 
Cuadro comparativo niryulis2
Cuadro comparativo niryulis2Cuadro comparativo niryulis2
Cuadro comparativo niryulis2
Roxibeth Romero
 
алкен асет+3d принтер+клиенты
алкен асет+3d принтер+клиентыалкен асет+3d принтер+клиенты
алкен асет+3d принтер+клиенты
Aset Alken
 
Run A Better Product Blog
Run A Better Product BlogRun A Better Product Blog
Run A Better Product BlogDave Coustan
 
Geschreven voor The Optimist: Lekker stressen
Geschreven voor The Optimist: Lekker stressenGeschreven voor The Optimist: Lekker stressen
Geschreven voor The Optimist: Lekker stressen
Elleke Bal
 
Государственные приоритеты в области нейротехнологий
Государственные приоритеты в области нейротехнологийГосударственные приоритеты в области нейротехнологий
Государственные приоритеты в области нейротехнологий
Сергей Буланов
 
Walter hill auteur
Walter hill auteurWalter hill auteur
Walter hill auteur
Scott Wilson
 
Informe 015 audiência sobre o aadc dos motociclistas
Informe 015  audiência sobre o aadc dos motociclistasInforme 015  audiência sobre o aadc dos motociclistas
Informe 015 audiência sobre o aadc dos motociclistas
Jose Carlos
 
Improve your TDD skills
Improve your TDD skillsImprove your TDD skills
Improve your TDD skills
XPeppers
 
Olmeda origenes potatoes_salad
Olmeda origenes potatoes_saladOlmeda origenes potatoes_salad
Olmeda origenes potatoes_salad
Olmeda Orígenes
 
Building a High Performance Community Team
Building a High Performance Community TeamBuilding a High Performance Community Team
Building a High Performance Community Team
CMX
 
Remarketing na Facebooku – Tutorial – Reklama na Facebooku
Remarketing na Facebooku – Tutorial – Reklama na FacebookuRemarketing na Facebooku – Tutorial – Reklama na Facebooku
Remarketing na Facebooku – Tutorial – Reklama na Facebooku
Szymon Lisowski
 
Counter-Strike: Viewing Guide for the ELEAGUE Major
Counter-Strike: Viewing Guide for the ELEAGUE MajorCounter-Strike: Viewing Guide for the ELEAGUE Major
Counter-Strike: Viewing Guide for the ELEAGUE Major
Luc Ryu, CPA, CA, CBV
 

Viewers also liked (18)

ecologuias
ecologuiasecologuias
ecologuias
 
De archivaris is dood, lang leve de...
De archivaris is dood, lang leve de...De archivaris is dood, lang leve de...
De archivaris is dood, lang leve de...
 
Cuadro comparativo niryulis2
Cuadro comparativo niryulis2Cuadro comparativo niryulis2
Cuadro comparativo niryulis2
 
Notificacion0001
Notificacion0001Notificacion0001
Notificacion0001
 
алкен асет+3d принтер+клиенты
алкен асет+3d принтер+клиентыалкен асет+3d принтер+клиенты
алкен асет+3d принтер+клиенты
 
booklet
bookletbooklet
booklet
 
Resume March 2016
Resume March 2016Resume March 2016
Resume March 2016
 
Retirement plan
Retirement planRetirement plan
Retirement plan
 
Run A Better Product Blog
Run A Better Product BlogRun A Better Product Blog
Run A Better Product Blog
 
Geschreven voor The Optimist: Lekker stressen
Geschreven voor The Optimist: Lekker stressenGeschreven voor The Optimist: Lekker stressen
Geschreven voor The Optimist: Lekker stressen
 
Государственные приоритеты в области нейротехнологий
Государственные приоритеты в области нейротехнологийГосударственные приоритеты в области нейротехнологий
Государственные приоритеты в области нейротехнологий
 
Walter hill auteur
Walter hill auteurWalter hill auteur
Walter hill auteur
 
Informe 015 audiência sobre o aadc dos motociclistas
Informe 015  audiência sobre o aadc dos motociclistasInforme 015  audiência sobre o aadc dos motociclistas
Informe 015 audiência sobre o aadc dos motociclistas
 
Improve your TDD skills
Improve your TDD skillsImprove your TDD skills
Improve your TDD skills
 
Olmeda origenes potatoes_salad
Olmeda origenes potatoes_saladOlmeda origenes potatoes_salad
Olmeda origenes potatoes_salad
 
Building a High Performance Community Team
Building a High Performance Community TeamBuilding a High Performance Community Team
Building a High Performance Community Team
 
Remarketing na Facebooku – Tutorial – Reklama na Facebooku
Remarketing na Facebooku – Tutorial – Reklama na FacebookuRemarketing na Facebooku – Tutorial – Reklama na Facebooku
Remarketing na Facebooku – Tutorial – Reklama na Facebooku
 
Counter-Strike: Viewing Guide for the ELEAGUE Major
Counter-Strike: Viewing Guide for the ELEAGUE MajorCounter-Strike: Viewing Guide for the ELEAGUE Major
Counter-Strike: Viewing Guide for the ELEAGUE Major
 

More from Ernest Potgieter

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
Ernest Potgieter
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
Ernest Potgieter
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
Ernest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Ernest Potgieter
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
Ernest Potgieter
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 

2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy

  • 1. HOE AFHANKLIK (ARM) IS JY? Matt. 5:1-12 Niemand wil afhanklik wees nie Een van die doelwitte van kinderopvoeding is onafhanklikheid Die doelwit van finansieële beplanning is onafhanklikheid Onafhanklikheid is ’n universele strewe
  • 2. Wat leer Jesus? Matt 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. Geluk/seen is nie dit wat die wereld as geluk/seen beskryf nie. Jesus sê: geseend is die wat arm is Arm van gees - Nederig - Iemand wat homself as onbelangrik beskou
  • 3. Mat 5:3 (NV) “Geseend is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is ........” “Julle is gelukkig as julle elke dag uit God se hand leef. As julle heeltyd van Sy goedheid afhanklik is, sal Hy sorg dat daar vir julle plek in Sy nuwe wereld is” (Die Boodskap) Hoe afhanklik (arm) is jy regtig? Spr 3:5 Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. V6 Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.
  • 4. Spr 3:7 Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, .... Jer 9:23-24 So sê die HERE: Laat die wyse hom nie beroem op sy wysheid nie, en laat die sterke hom nie beroem op sy sterkte nie, laat die ryke hom nie beroem op sy rykdom nie; maar laat hy wat wil roem, hom hierop beroem dat hy verstaan en My ken, dat Ek die HERE is wat goedertierenheid, reg en geregtigheid op die aarde doen; want in dié dinge het Ek ‘n behae, spreek die HERE.
  • 5. Mat 7:7-11 Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom ‘n klip sal gee; en as hy ‘n vis vra, aan hom ‘n slang sal gee? As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!

Editor's Notes

  1. #Matt. 5:1-12#Niemand wil afhanklik wees nieToe jy die tema hoor het jy dalk dadelik kon antwoord: “dank die Here ek is van niemand afhanklik nie, ek sorg vir myself”. Ons wil ons eie ding kan doen. Ons wil doen wat ons wil doen, wanneer en soos wat ons dit wil doen. Ons wil niemand in die oë kyk vir iets nie. Ons assosieer baie keer afhanklikheid met arm wees. Mense wat nie ’n inkomste het nie is van ander afhanklik om vir hulle te sorg. Hulle het finansieele versorging nodig wat hulle is arm. Sonder geld is jy arm. Mense wat siek is, is van ander afhanklik vir versorging. Ons kan sê hulle is arm aan gesondheid. Iemand wat verstandelik gestremd is, is van ander afhanklik. Hy is arm aan verstand. #Een van die doelwitte van kinderopvoeding is onafhanklikheidEers word die babatjie geleer om self te drink. Dan leer ons hom om self te sit, te kruip, te loop, te eet, te praat. Soos die kind al hierdie vaardighede aanleer word hy meer en meer onafhanklik. Niemand wil meer ’n 15 jarige kind ronddra en voer nie. Hy moet leer om self sy bed op te maak, skottelgoed te was en talle ander lewensvaardighede aan te leer.#Die doelwit van finansieële beplanning is onafhanklikheidOns wil nie die bank vra om ons geld te leen om te koop wat ons nodig het nie. Jongmense wil nie hul ouers vra vir geld om te doen wat hulle wil nie. Ons maak voorsiening vir ons oudag sodat ons net nie van iemand afhanklik hoef te wees nie.#Onafhanklikheid is ’n universele streweOf dit nou op individuele of nasionale vlak is, mense wil voel dat hulle onafhanklik kan funksioneer. Ons wil nie hê iemand moet oor ons skouer loer of dat ons iemand in die oë moet kyk nie. Ons assosieer gewoonlik afhanklikheid met armoede en onafhanklikheid met rykdom
  2. #Wat leer Jesus?#Matt 5:3 ....Salig: nuwe vertaling = geseend, grieks = makareeos = supremely blesses / well off. Ons weet gelese verse = saligsprekinge. Jesus kom ons vertel ons wie die regtig gelukkige/geseende mense is. Die oomblik wat ons van seen praat is ons ore mos dadelik gespits. Ons wil almal geseend wees. Wanneer ons egter die verse lees sal van hulle as kontroversieel in ons tyd beskryf word. Jesus skop sommer af met n kontroversieele een. Mat 5:3 ...... Die 1ste ding wat ons sien is .....#Geluk is nie dit wat die wereld as geluk beskryf nie. Ons mag dus vir die wereld baie geseend voorkom maar in God se oe baie arm wees (plus vice versa). Die wereld mag dalk aan ons lippe hang en van ons n ikoon maak, terwyl ek by God n baie patetiese figuurtjie mag wees. Jesus gebruik n woord wat seen beskryf wat ons as n antoniem vir seen sou gebruik#Jesus sê: geseend is die wat arm isVir ons is “seen” en “arm” twee woorde wat nie bymekaar hoort nie. Hulle is teenoorgesteldes. Die vers stop egter nie hier nie, Hy spesifiseer .... #Arm van GeesNou wat is arm van gees? Daar is n paar verduidelikkings wat almal om dieselfde ding neerkom. #- nederign Nederige persoon is een wat nie baie van homself dink nie, wat nie loop en spog nie en geen eer vir homself sal neem nie. Dit is n persoon wat verkies om op die agtergrond te wees. Ons praat nie hier van skaam wat n persoonlikheideienskap is nie. Nederigheid is n karakter eienskap en kan by enige persoonlikhiedstipe voorkom. Vir party sal dit net harder werk verg as vir ander. #Iemand wat homself as onbelangrik beskouMaak nie saak wat die sukses of die oorwinnings nie, hy sien homself as onbelangrik en sal die eer toeskryf aan iets of iemand anders. Hy sal wil dien eerder as om gedien te wil word. Met dit in gedagte kom die nuwe vertaling en stel die vers so .....
  3. #Mat 5:3 Dit bring ons terug by die tema van vandag se woord: “hoe afhanklik (arm) is jy? Is jy regtig van God afhanklik of sê jy net so. Ken jy Hom in jou besluite of ken jy Hom net as jou besluite verkeerd loop? Besef jy dat jy is in meer as een opsig baie arm, klein en swak of is jy in jou eie oë iemand wat self goed regkom? Al sou ek die eer en bewondering van die hele wereld geniet sal God my nie as geseend beskryf as ek nie hierdie feit erken en leef nie. Ek is arm en afhanklik. Die Boodskap stel dit so ...#“Julle is gelukkig ...........Jesus sê die ware geseendes is die afhanklikes. ’n Vreemde en radikale stelling om te maak vir ons as mense. Mense, ons kan maklik mekaar om die bos lei met ons afhanklikheid van God. Ons kan dit maklik praat, maar wat leef ek. Jy sien afhanklikheid het te doen met wat ek doen, wie ek raadpleeg wanneer besluite geneem moet word. Dit is goed wat ander nie altyd van bewus is nie. Maak ek staat op my eie kennis, ondervinding, oorredingsvermoee, kontakte of dalk selfs op my geld. Maak ek staat op my vermoë om om te koop of self intimideer of dalk my besigheidskenisse?#Hoe afhanklik (arm) is jy regtig?As God vanoggend ons sou moes evalueer op hierdie saak, waar sou ons gelê het? Op ’n skaal van 1-10 met 1 as totaal onafhanklik en 10 totaal afhanklik waar sou jy jouself geplaas het. Ek is van mening dat meeste van ons nie baie goed sal vaar nie. U sien dit het nie met geld te doen nie. Dit het te doen met ’n ingesteldheid. Ek sien baie hoe arm mense ook maar hulle eie heil probeer uitwerk. Hulle probeer op hulle manier dinge bymekaarhou. Dit gaan nog baie goed met meeste van ons. Ons weet nie regtig wat dit is om swaar te kry nie. Vb. van persoon wat vertel hoe swak dit laaste jaar in besigheid gegaan het maar maak verskoning want gaan vir 3 weke met verlof. Ons dink ons kom goed op ons eie klaar. Dit gaan met ons goed. Ons het nie regtig die Here nodig nie. Ons is nie regtig van Hom afhanklik nie, so dink ons in elk geval. Ons vergeet dit is Hy wat my hart laat klop, bene laat loop, ore laat hoor, oë laat sien, vir my ’n werk gegee het ens. Hoor wat sê die woord van die Here#Spr 3:5 .....Dit spreek van afhanklikheid. Dit spreek van nederigheid en iemand wat homself as onbelangrik, nietig en klein ag. Jou seën, jou toekoms, jou sekuriteit is nie jou besigheid, pensioenfonds, trust of enige iets anders nie. Jou seën en vreugde lê Jesus Christus. Hoe meer afhanklik jy van Hom gaan raak, hoe meer onafhanklik sal jy van die wereld word (x2) Spr. 3 gaan mos verder V6 ......Betuig en bewys aan Hom dat jy afhanklik is van Hom ek kyk hoe laat Hy dinge vir jou gebeur. Moet nie sonder Hom beweeg nie. Moet ook nie stop solank Hy nog beweeg nie. Maak God die 1ste en laaste besluitnemer oor alles in jou lewe. Kan ek net hier sê, God lei verskillende mense op verskillende maniere, maar Hy lei. Hoe gouer ons Hom vir Sy leiding begin vra, hoe gouer sal ons begin ontdek hoe dit is wat Hy my lei. Wees van Hom afhanklik
  4. #Spr 3:7 .....Sien u nog steeds dieselfde boodskap, wees afhanklik van God#Jer 9:23-24 Kerk, God soek ons harte en gedagtes terug by Hom (x2). Totale verandering! Hy wil ons deur Sy woord en deur Sy Gees kom verander, totaal verander. Namate ons toelaat dat Hy ons verander, sal ons agterkom dat dinge om ons is ook vanself aan die verander. Sonder afhanklikheid van Hom gaan ons verseker moeilikheid kry. Beide in hierdie lewe en verseker daarin wat wag wanneer hierdie lewe verby is. Soek jy God se seën, wil jy hê dat Hy jou gelukkig sal noem? Verklaar en leef in afhanklikheid van Hom elke oomblik van elke dag.
  5. #Mat 7:7-11 Hierdie versie is die praktiese implimentering van Mat5:3... As jy besef jy is afhanklik van God sal jy bid. Hoe lyk jou gebedslewe? Baie keer begin ons ’n saak in gebed maar sodra sukses kom raak ons so besig of so vol van onsself dat ons nie meer bid nie. Ek kan nie sê ek leef in afhanklikheid van God en my gebedslewe is beperk tot skietgebedjies voor ek aan die slaap raak nie.Dis net afhanklikes wat soek. Soek na antwoorde, soek na Sy wilDis net afhanklikes wat aan ’n deurgaan klop vir hulp. Hoe gereeld klop ek en jy aan God se deur?