SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
Hoekom is daar altyd ‘n moeilike ou?
Mordegai
Haman
Waar kom die optrede van die manne vandaan?
Mordegai vat ‘n groot kans
Wat demonstreer hierdie manne se optrede?
Lojaliteit = trou teenoor ‘n saak of persone waar-
teenoor ek ‘n verbintenis of verpligting het
(HAT)
Waar lê hul onderkeie lojaliteite?
- Mordegai
- Haman
Lojaliteit verklap prioriteit
Hoe hoër die prioriteit hoe groter die lojaliteit
Lojailteit word gedemonstreer
Watter lojaliteite demonstreer ek?
Hoe ver sal ek lojaliteit openbaar?
Een van die stories van die Bybel
Wat verklap my lojaliteite?
6 april 2014 jou lojaliteit verklap jou prioriteit

More Related Content

Viewers also liked

Anel viário recebe parecer favorável
Anel viário recebe parecer favorávelAnel viário recebe parecer favorável
Anel viário recebe parecer favorávelPaulo Alberto
 
Sample Translation: Mobile Phone Manual EN>IT
Sample Translation: Mobile Phone Manual EN>ITSample Translation: Mobile Phone Manual EN>IT
Sample Translation: Mobile Phone Manual EN>ITAlice Sponchia
 
Mapa conceptual nelly terminado
Mapa conceptual nelly terminadoMapa conceptual nelly terminado
Mapa conceptual nelly terminadoNelly Angarita
 
El espejo de la vida
El espejo de la vidaEl espejo de la vida
El espejo de la vidaEnrique
 
Wo tumhaari pukaar ko nahin sun sakte
Wo tumhaari pukaar ko nahin sun sakteWo tumhaari pukaar ko nahin sun sakte
Wo tumhaari pukaar ko nahin sun sakteFAHIM AKTHAR ULLAL
 
Yaqeenan allah taalaa sabar kerney walon kay sath hai
Yaqeenan allah taalaa sabar kerney walon kay sath haiYaqeenan allah taalaa sabar kerney walon kay sath hai
Yaqeenan allah taalaa sabar kerney walon kay sath haiFAHIM AKTHAR ULLAL
 
Blogging 2016 - Beginnner to Pro In Blogging
Blogging 2016 - Beginnner to Pro In BloggingBlogging 2016 - Beginnner to Pro In Blogging
Blogging 2016 - Beginnner to Pro In Bloggingayman diab
 
台大交點Vol.7-李泓緯 - 旅行,履行
台大交點Vol.7-李泓緯 - 旅行,履行台大交點Vol.7-李泓緯 - 旅行,履行
台大交點Vol.7-李泓緯 - 旅行,履行交點
 
El peso de tu cruz
El peso de tu cruzEl peso de tu cruz
El peso de tu cruzEnrique
 
Dime un te amo
Dime un te amoDime un te amo
Dime un te amoEnrique
 

Viewers also liked (18)

Anel viário recebe parecer favorável
Anel viário recebe parecer favorávelAnel viário recebe parecer favorável
Anel viário recebe parecer favorável
 
Sample Translation: Mobile Phone Manual EN>IT
Sample Translation: Mobile Phone Manual EN>ITSample Translation: Mobile Phone Manual EN>IT
Sample Translation: Mobile Phone Manual EN>IT
 
Cacimba amniótica
Cacimba amnióticaCacimba amniótica
Cacimba amniótica
 
Mapa conceptual nelly terminado
Mapa conceptual nelly terminadoMapa conceptual nelly terminado
Mapa conceptual nelly terminado
 
Hanacaraka
HanacarakaHanacaraka
Hanacaraka
 
pg7
pg7pg7
pg7
 
konflikt
konfliktkonflikt
konflikt
 
Danças
DançasDanças
Danças
 
El espejo de la vida
El espejo de la vidaEl espejo de la vida
El espejo de la vida
 
Reference Letter
Reference LetterReference Letter
Reference Letter
 
Wo tumhaari pukaar ko nahin sun sakte
Wo tumhaari pukaar ko nahin sun sakteWo tumhaari pukaar ko nahin sun sakte
Wo tumhaari pukaar ko nahin sun sakte
 
Yaqeenan allah taalaa sabar kerney walon kay sath hai
Yaqeenan allah taalaa sabar kerney walon kay sath haiYaqeenan allah taalaa sabar kerney walon kay sath hai
Yaqeenan allah taalaa sabar kerney walon kay sath hai
 
Blogging 2016 - Beginnner to Pro In Blogging
Blogging 2016 - Beginnner to Pro In BloggingBlogging 2016 - Beginnner to Pro In Blogging
Blogging 2016 - Beginnner to Pro In Blogging
 
First Degree Thesis 2008
First Degree Thesis 2008First Degree Thesis 2008
First Degree Thesis 2008
 
PACTO
PACTOPACTO
PACTO
 
台大交點Vol.7-李泓緯 - 旅行,履行
台大交點Vol.7-李泓緯 - 旅行,履行台大交點Vol.7-李泓緯 - 旅行,履行
台大交點Vol.7-李泓緯 - 旅行,履行
 
El peso de tu cruz
El peso de tu cruzEl peso de tu cruz
El peso de tu cruz
 
Dime un te amo
Dime un te amoDime un te amo
Dime un te amo
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

6 april 2014 jou lojaliteit verklap jou prioriteit

  • 1.
  • 2. Hoekom is daar altyd ‘n moeilike ou? Mordegai Haman Waar kom die optrede van die manne vandaan? Mordegai vat ‘n groot kans Wat demonstreer hierdie manne se optrede?
  • 3. Lojaliteit = trou teenoor ‘n saak of persone waar- teenoor ek ‘n verbintenis of verpligting het (HAT) Waar lê hul onderkeie lojaliteite? - Mordegai - Haman Lojaliteit verklap prioriteit Hoe hoër die prioriteit hoe groter die lojaliteit Lojailteit word gedemonstreer
  • 4. Watter lojaliteite demonstreer ek? Hoe ver sal ek lojaliteit openbaar? Een van die stories van die Bybel Wat verklap my lojaliteite?

Editor's Notes

  1. #Hoekom is daar altyd ‘n moeilike ou?Daardie persoon wat krap waar dit nie juk nie. Die persoon wat die bestaande orde uitdaag of bloot net altyd stroomop is? As almla Noord gaan, gaan hy suid ens. In die stuk wat ons gelees het is daar 2 moontlike kandidate wat hierdie beskrywing kan pas.#MordegaiDie Jood. Hy gee nie gehoor aan die wet wat uitgereik was dat al die mense voor Haman moet buig nie. Hy buig nie voor Haman nie.Het die man ‘n rug probleem? Is dit nou regtig so groot issue om van tyd tot tyd as jy dalk vir Haman raakloop voor hom te buig? Regtig Mordegai, hoekom nou stroomop en moeilik wees. Het jy vergeet jy is in ‘n vreemde land en dat hierdie man die koning se beste vriend is? Gebruik so bietjie jou verstand! Dit bring ons by die 2de kandidaat# HamanVolgens alle aanduidings het Haman nie eers gesien dat Mordegai nie voor hom buig, of dit het hom nie gepla dat Mordegai nie voor hom buig nie totdat van die ander dienaars ‘n issue daarvan maak. Nou ruk Haman sommer heelteal die dam onder die eend uit. Dit lyk asof hy nie eers vir Haman oor die saak gekonfronteer het nie. Hy is sommer dadelik kwaad vir al die jode en beraam ‘n plan om van almal van hulle ontslae te raak. Ons weet wat was die plan. #Waar kom die optrede van die manne vandaan?Soos reeds gese was Mordegai ‘n jood. Volgens alle aanduidings was hy ‘n goeie jood in die sin dat hy God erken en gedien het. ‘n Goeie Jood buig dan voor niemand anders as sy God, Jahwe, nie. Dit is dus vir Mordegai ondenkbaar om voor iets of iemand anders te buig as voor Jahwe sy God. Haman, aan die ander kant was ‘n Amalekiet. Die Jode en Amalekiete is nie baie lief vir mekaar nie. Hulle het in teendeel ‘n baie slegte geskiedenis. God het aan die Jode die Amalekiete se land belowe en ook gegee. Hulle het hul land verloor. So Haman tree ook nie heeltemal so irrasioneel op as wat ons dalk met die 1ste oogopslag mag dink nie. # Mordegai vat ‘n groot kans‘n Paar jaar tevore is eers Daniel se vriende in ‘n vuuroond gegooi omdat hulle nie gehoor gegee het aan dieselfde regering se proklamasie nie. Daarna was Daniel in die leeukuil gegooi ook omdat hy nie ag geslaan het op ‘n wet van dieselfde land nie. Die kanse is baie goed dat Mordegai moes weet dat hy vir homself baie moeilikheid en selfs die dood op die hals kon haal met sy optrede. Niemand het gespeel met die wette en wetmakers van daardie tyd nie, veral nie as jy nie ‘n Babilonier was nie. Mordegai was ‘n jood.#Wat demonstreer hierdie manne se optrede?So ons weet nou hulle het beide hul redes vir hul optrede gehad. Hulle agtergronde het alles daarmee te doen gehad. Die vraag is wat demonstreer hul optrede? Hul optrede demonstreer waar hul lojaliteit lê
  2. #Lojaliteit = trou teenoor ‘n saak of persone waar-teenoor ek ‘n verbintenis of verpligting het (HAT)#Waar lê hul onderkeie lojaliteite?#MordegaiMordegai se lojaliteitlê by sy God. Hy redeneer dat hy nie iemand kan eer op ‘n manier wat net vir Sy God toepaslik is nie. Hy sal nie, kan nie buig voor ‘n mens nie. So dit lyk vir my dit het nie regtig soveel te make met Haman as persoon as wat ons dalk dink nie. Was dit enige ander persoon sou Mordgai waarskynlik presies dieselfde opgetree het. Die Bybel gee ons geen indikasie dat daar op hierdie stadium enige fete tussen die manne bestaan het nie. Haman het dalk iets in Mordegai se optrede gelees wat daar dalk glad nie eers was nie?#HamanHaman se lojaliteit was syvolk, die Amalekiete. Dalk was sylojaliteitookteenoorhomself? Hygaannietoelaatdat‘n Joodhom as ‘n Amalekietontkennie. WeetMordegaidanniedathy die koning se bestevriend is nie? So tree niemandteenoor my op nie. Ek is Haman, die Amalekiet, 2de in bevel in die magtigeBabilonieseryk. Die grootsteryk van daardietyd.#LojaliteitverklapprioriteitHierdie 2 manne se lojaliteite het baiesterk en duidelikhulleprioriteiteverklap. Mordegaikonditnieindink om vooriemandanders as God tebuignie. Hy was lojaalteenoorHom want God was virhomprioriteit in sylewe. Haman se lojaliteitteenoorsyvolk en sy ego konditnieverdra toe hierdieJoodnievoorhombuignie. Syprioriteit was die bevordering van syeie en symense se belange. Syprioriteite was gedemonstreerdeursylojaliteite.#Hoe hoër die prioriteit hoe groter die lojaliteit As Godgeenprioriteit in Mordegai se lewegehad het niesouMordegainiehierdietipevan lojaliteitteenoorHomge-opnebaarhet nie. Onsprioriteite word verklapdeur die lojaliteitewatonsopenbaar. Daar was by niemandenigeonduidelikheidoorMordegai se lojaliteitenie. Dieslfdekanonsooksê van Haman.#Lojailteit word gedemonstreerDit is veralmoeilikeomstandighedewatbaieduidelikonslojaliteitebekendmaak. Ditgaanoorbaiemeer as wateksê, ditgaanveraloorwatekdoen. Onspraatbaiemaklikbaiegoed.Dit is egterwatonsdoenwatregtigwyswat in my hart aangaan.
  3. #Watterlojaliteitedemonstreerek?Al pyndit op die oomblikbaie, is die Cheetahs my span en blyeklojaalteenoorhulle al lêhulle heel laaste op die punteleer. Ekkiesnienousommer ‘n ander span om teondersteunnie. Eksorgvir my vrou en kinders want hulle is prioriteit in my lewe. Is ditwat die wereldooksien? As ekvirjoukollegasmoetvrawat is virjoupriorieit in joulewe, watsalhullesê? Hulsaldaardiegoednoemwathullekonsieneklojaaloor is. #Hoe ver sal ek lojaliteit openbaar?So ver as wat die saak prioriteit in my lewe geniet. Kan ek nou ‘n baie sensitiewe vb gebruik. Indien daar ‘n biduur gereel word vir 5 uur Saterdagmiddag en jou span speel in die finaal teen sy aartsvyand, wat gaan jy bywoon? Die rugby of die biduur? Ons kan nou daaroor lag of ‘n klomp ander aanmerkings oor die vb maak. Ek dink hierdie 2 sake se posisie op my prioriteislys gaan bepaal waar my lojaliteit gaan lê. Ek gaan lojaliteit openbaar teenoor die saak wat vir my die belangrikste is. As my vrou vir my Nber is as my vriende gaan ek lojaliteit teenoor haar wys. Ek gaan nie elke middag of elke naweek saam met die manne kuier nie. Ek gaan tyd met haar spandeer.Mordegai was bereid om lojaliteit te toon, al het hy geweet hy kan dalk baie duur daarvoor betaal. Moontlik was die prys van dislojaliteit teenoor Haman vir hom baie kleiner as die prys van dislojaliteit teenoor God. God was bo Haman en die Babiloniese ryk op sy prioriteitslys. #Een van die stories van die BybelLojaliteitwatverklapwatonsproiriteite is, is een van die stories van die Bybel. Sodra God niemeerprioriteit was in iemand se lewenie het sylojaliteitevernader. Kyk maar na Aaron, Dawid, Salomo, Paulus ens. #Watverklap my lojaliteite?As daarsleggepraat word van my huweliksmaat, kinders, werk/werkgewer, God, gemeente. Soosekkeusesmoetmaakoor hoe en waarek my tyd, (nieregtig my tydnie, dit is God se tydwatHyvir my geleen het) my geld, my gawes en talentegaanaanwend, wat word verklap?BR VERGADERINGKAMNUWE LIDMAAT ORIENTERING‘N VREEMDE GESIG VAN OORWINNING
  4. #Hoekom is daar altyd ‘n moeilike ou?