Clementina vd walt

982 views

Published on

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total views
982
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
4
Actions
Shares
0
Downloads
4
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Clementina vd walt

  1. 1. Clementina van der Walt Graad 10
  2. 2. Biografiese agtergrond 1952 in Johannesburg Hebrew University van Jerusalem gestudeer en later ‘n diploma in keramiekwerk van die Witwatersrand Technikon 1989- bedank Trek na die Kaap
  3. 3. Styl en tegniek Keramiekeetgerei en teestelle Gebruik fabriekvervaardigde ru-produkte gebruik en dit met oorgeglasuurde emalje versier
  4. 4. Waar kry sy inspirasie?
  5. 5. Inspirasie Wes-Afrika tekstielontwerp Afrikamitologie Geometriese beginsels van die Zoeloe- en Ndebele-kralewerk, Afrikatekstiele, pottebakkery en mandjiewerk.
  6. 6. Ooreenkomste met anderKeramiekvase? Kan jul aan ‘n voorbeeld dink?
  7. 7. Ateljee Paarl 10 assistente
  8. 8. Kuns vs. Kunshandewerk Sy het kontak met die kunswệreld behou Hoe het sy dit gedoen? deur individuele uitstalstukke in die tradisie van keramiekhouers te vervaardig en aan tentoonstellings en uitstallings deel te neem. Haar ateljee het uitgebrei om ‘n kunsgalery, wat hoofsaaklik Afrika-stedelike-kuns uitstal, te inkorporeer.
  9. 9. “Have nothing in your homes that youdo not know to be useful or believe to be beautiful.” William Morris
  10. 10. Invloede 1993 Hylton Nel in Bethulie besoek Breek weg van fabriekgeproduseerde eetgerei Ontwikkel meer individuele styl Nie meer generies Wat beteken dit?
  11. 11. Doel van haar werk Funksioneel Esteties Reeks bakke en deksels
  12. 12. Funksioneel Makrobiotiese kosmaak Geometriese
  13. 13. “ Vir diegene wie die heilige in die gewone, alledaagse lewe soek” Clementina van der Walt
  14. 14. Verbintenis Afrikatradisies Gedenkdimensie van huishoudelike rituele Bevestig daardeur die individu se plek in die gemeenskap.
  15. 15. Voorbeelde van haar werk Beklemtoon ‘n groot verskeidenheid bronne Verskeie mediums
  16. 16. Basiese kenmerke Klem op ryk teksture en subtiele resonante kleure Inkorporeer die vereistes vir eenvormigheid Liefde vir eksperimentering deur oor-en onderglasuring soos in die Japanese Oribitradisie Kombineer deur organiese en geometriese vorme te gebruik
  17. 17. Stylkenmerke Eklekties Maak dit haar eie Derhalwe kombineer sy funksionaliteit met estetisisme. Buitegewone kombinasie van respek vir materiaal ‘n Bewondering vir geskiedenis Viering van funksie.

×