Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.
Waar in die Geskiedenis is ons nou…?
Renaissance 1400-1600Barok    1600-1700Rococo       1700-1750Neoklassisisme 1750 - 1800
NEOKLASSISISME
AGTERGROND1748Herontdek antiekeOpstand teen?
Rococo
• DIE ERA VAN VERLIGTING            - ophef van rede bo emosie, intellek• BELANGRIKE IDEES          - Franse Rewolusie, fi...
ROCOCO         Terugkeer na die         Klassieke styl…..
Die Franse Revolusie vind plaas vanaf 1789tot 1799.Hoekom het die revolusie plaasgevind?BelastingkwessiesHet almal belasti...
Op 14 Julie 1789 val burgersdie Bastille aanDie Revolusie eindigVyf jaar later word NapoleonBonaparte ingehuldig as leierv...
Franse RevolusieFilosofie van Rousseau enDescartesHerlewing van die Klassieke kuns
Opstand teen ou vorms vanregeringWat behels ‘n monargie?Revolusie het ‘n nuwe tydperkingewei waar nuwe idees floreerhet.As...
Kunstenaars bevraagteken hul eie styl.Kuns word ook meer waardeer.Hoekom?
– RENEDESCARTES
Afgelei van die Latynse woorde…PhyloWat beteken dit?LOVESophieWat beteken dit?WISDOMDws= LOVE OF WISDOM
Observasie NB!Rooms Katolieke Kerk gekritiseerHoekom was hulle gekritiseer?Klem op kennis en dit wat ge-observeer kanword....
Voltaire het met Konings en geleerdesdwarsdeur Europa korrespondeer. Hy hetbaie pamflette, opstelle en boeke geskryfwaarin...
- Jean Jacques Rousseau
Produk van die VerligtingHerculaneum en Pompeii opgegraweLord Elgin red ruines van AcropolisFokus op antieke beskawings.Tw...
Rome was die middelpuntJohan Winckelmann beinvloed kunstenaars engeskiedkundiges se idees.Kunstenaars was aanbeveel om “hu...
JACQUES-LOUIS DAVID = DIE EED VAN DIE HORATII
JACQUES-LOUIS DAVID = DIE DOOD VAN SOCRATES
JACQUES-LOUIS DAVID= DIE DOOD VAN MARAT
JACQUES-LOUIS DAVID= NAPOLEON BY DIE SAINT     BERNARD-PAS
• Griekse boustyl-invloed• Reghoeke• Geometriese vorms: suiwer vorms• Klem verskuif van vrylike vloeiende lyne na statiese...
“Meesters” se werkgeherproduseerVerander ras en geslagInvloed van die ZeitgeistGebruik rooi neus- stereotipesSeun met ‘n A...
KolonialismePolitiese onrusSeksualiteitKontemporêre Afrika“Vanitas”-simbole = die skedel
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
Upcoming SlideShare
Loading in …5
×

Neoklassisisme [compatibility mode]

1,078 views

Published on

  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

Neoklassisisme [compatibility mode]

  1. 1. Waar in die Geskiedenis is ons nou…?
  2. 2. Renaissance 1400-1600Barok 1600-1700Rococo 1700-1750Neoklassisisme 1750 - 1800
  3. 3. NEOKLASSISISME
  4. 4. AGTERGROND1748Herontdek antiekeOpstand teen?
  5. 5. Rococo
  6. 6. • DIE ERA VAN VERLIGTING - ophef van rede bo emosie, intellek• BELANGRIKE IDEES - Franse Rewolusie, filosofie van Descartes en Rosseau, klassieke herlewing
  7. 7. ROCOCO Terugkeer na die Klassieke styl…..
  8. 8. Die Franse Revolusie vind plaas vanaf 1789tot 1799.Hoekom het die revolusie plaasgevind?BelastingkwessiesHet almal belasting betaal?Wat het nog bygedra tot die revolusie?
  9. 9. Op 14 Julie 1789 val burgersdie Bastille aanDie Revolusie eindigVyf jaar later word NapoleonBonaparte ingehuldig as leiervan Frankryk.
  10. 10. Franse RevolusieFilosofie van Rousseau enDescartesHerlewing van die Klassieke kuns
  11. 11. Opstand teen ou vorms vanregeringWat behels ‘n monargie?Revolusie het ‘n nuwe tydperkingewei waar nuwe idees floreerhet.As wat staan die 18de eeu ookbekend?
  12. 12. Kunstenaars bevraagteken hul eie styl.Kuns word ook meer waardeer.Hoekom?
  13. 13. – RENEDESCARTES
  14. 14. Afgelei van die Latynse woorde…PhyloWat beteken dit?LOVESophieWat beteken dit?WISDOMDws= LOVE OF WISDOM
  15. 15. Observasie NB!Rooms Katolieke Kerk gekritiseerHoekom was hulle gekritiseer?Klem op kennis en dit wat ge-observeer kanword.Eerste inseklopedie is tussen 1751-1772deur Diderot in Parys uitgegee.
  16. 16. Voltaire het met Konings en geleerdesdwarsdeur Europa korrespondeer. Hy hetbaie pamflette, opstelle en boeke geskryfwaarin hy die idees van die Verligtingverduidelik het. Die bekendste filosoof wasegter Jean-Jacques Rousseau wie seboeke, onder andere die Sosiale Kontrak(1762) baie groot invloed op die politiekeen onderwysstelsel gehad, en grotendeelstot die Romantisisme aanleiding gegee het.Sy boeke is dwarsdeur die Nuwe Wêreldgelees, en selfs in Amerika het dieBenjamin Franklin en Thomas Jeffersonbeinvloed.
  17. 17. - Jean Jacques Rousseau
  18. 18. Produk van die VerligtingHerculaneum en Pompeii opgegraweLord Elgin red ruines van AcropolisFokus op antieke beskawings.Tweede keer in die Geskiedenis.Wanneer het dit ook gebeur?
  19. 19. Rome was die middelpuntJohan Winckelmann beinvloed kunstenaars engeskiedkundiges se idees.Kunstenaars was aanbeveel om “hul kwasse inintellek te doop“Kuns het meer substansie- in teenstellingmet Rococo.
  20. 20. JACQUES-LOUIS DAVID = DIE EED VAN DIE HORATII
  21. 21. JACQUES-LOUIS DAVID = DIE DOOD VAN SOCRATES
  22. 22. JACQUES-LOUIS DAVID= DIE DOOD VAN MARAT
  23. 23. JACQUES-LOUIS DAVID= NAPOLEON BY DIE SAINT BERNARD-PAS
  24. 24. • Griekse boustyl-invloed• Reghoeke• Geometriese vorms: suiwer vorms• Klem verskuif van vrylike vloeiende lyne na statiesemassas
  25. 25. “Meesters” se werkgeherproduseerVerander ras en geslagInvloed van die ZeitgeistGebruik rooi neus- stereotipesSeun met ‘n AK47Wat spreek dit aan?
  26. 26. KolonialismePolitiese onrusSeksualiteitKontemporêre Afrika“Vanitas”-simbole = die skedel

×