Pre-historiese kuns Kuns vir oorlewing
Ontmoet jou innerlike grotvrou…

3 Hooftydperke

Paleolities

Meso-lities

Neo-lities

Paleolities

20 000 v.C

Fokus was op oorlewing- nie Kuns nie

Yskap het Skandina...

Paleolities

Dit is hier waar die Cro-magnon mens die Neanderdal vervang het, en waar hul nie net steen gereedskap ...
Figuurtjies

Beelde is gemaak van steen, ivoor, been en horing.

28 000 en 20 000 jaar v.C.

Figuurtjies Venus van Willendorf

Fertiliteitsimbool

Oorvloedige bron van voedsel

Vergr...
Grotskilderings

Die eerste is in 1879 in Spanje ontdek

n Paar jaar later is die Dordogne skild...

Grotskilderings

Diep binne die Lascaux grotte (Dordogne), weg van die ingange wat hul dikwels as wooning gebruik h...
Grotskilderings

Antieke kuns “toolbox”

Vet en pigment gemeng= verf

Enige voorb...
Grotskilderings

Dit was diep in die grot gemaak.

Dus nie vir dekorasie nie.

No...
Die  Gekolde Perde  by Pech-Merle   13 000 v.C. in Frankryk geskilder   Byna realisties
Handtekeninge

Meso- en Neolitiese kuns
Meso- en Neolitiese kuns

Ongeveer 20 000 – 2000 v.C.

Soos die yskap gesmelt het, het takbokke no...

Meso- en Neolitiese kuns

Kulturele ontwikkeling het plaasgevind.

Ongeveer 10 000 v.C. is diere ...

Bouings

Met die stigting van gemeenskappe, sosiale organisasie en ontwikkeling van handeldryf en industrie, het mo...

Bouings

Dolmens  ( dol  = tafel, en  men  = steen), was grafte of monumente vir die dooies, wat uit drie stene met...
Die Kerloas menhir is 9.5 m hoog, en die hoogste staande menhir in Britanje
Bouings

Enkele megaliete

Menhirs  ( men  = steen en  hir  = lang),

was tot 5,...
Soms is Menhir in sirkels gepak om  Cromlech  te vorm.  Die bekendste voorbeeld is  Stonehenge  in Engeland.

Stonehenge (Salisbury, Engeland)

Die buitenste ring bestaan uit monoliete van sarsen stene met lintels wat hul ver...
Stonehenge (Salisbury, Engeland)

Elk van hierdie weeg ongeveer vyf-en-veertig ton.

Aan die ooste...
Stonehenge (Salisbury, Engeland)

In die Middeleeue is geglo dat die struktuur deur die towenaar, Merlin gebou is, ...
Upcoming SlideShare
Loading in …5

Pre historiese kuns

1,109 views

Published on

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
• Be the first to comment

• Be the first to like this

No Downloads
Views
Total views
1,109
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
6
Actions
Shares
0
Downloads
11
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Pre historiese kuns

1. 1. Pre-historiese kuns Kuns vir oorlewing
2. 2. Ontmoet jou innerlike grotvrou…
3. 4. 3 Hooftydperke

Paleolities

Meso-lities

Neo-lities

4. 5. Paleolities

20 000 v.C

Fokus was op oorlewing- nie Kuns nie

Yskap het Skandinawie en sentraal Europa bedek.

v.C het meeste van die ys gesmelt en was dit die begin van ‘n meer gematigde weer

Koue tye het die jagters in die grotte gaan skuil.

5. 8. Paleolities

Dit is hier waar die Cro-magnon mens die Neanderdal vervang het, en waar hul nie net steen gereedskap gebruik het nie, maar ook skilderings op die rotswande gemaak het.

Kuns het steleselmatig deel begin vorm van die mens se daaglikse lewe en rituele.

6. 9. Figuurtjies

Beelde is gemaak van steen, ivoor, been en horing.

28 000 en 20 000 jaar v.C.

Beelde het ‘n funksie verrig.

7. 10. Figuurtjies Venus van Willendorf

Fertiliteitsimbool

Oorvloedige bron van voedsel

Vergrootte ligaamsdele -dui op oorvloed Geen gesig- word universeel 11.1 cm hoog
8. 11. Grotskilderings

Die eerste is in 1879 in Spanje ontdek

n Paar jaar later is die Dordogne skilderings in Frankryk ontdek.

Hierdie word gesien as die grootste fonds uit die pre-historiese tydperk .

Hoekom sou dit behoue gebly het?

9. 14. Grotskilderings

Diep binne die Lascaux grotte (Dordogne), weg van die ingange wat hul dikwels as wooning gebruik het, is die gravure en skilderings van diere – mamoete, bison, rendiere, perde, wildevarke en wolwe.

As ligbron het hul klein steenlampe gemaak, gevul met murg of vet, met ‘n pit van gedroogte mos.

10. 15. Grotskilderings

Antieke kuns “toolbox”

Vet en pigment gemeng= verf

Enige voorbeelde hoe kleure geskep is?

Been= palet

Diere se hare + riet= verfkwas

11. 16. Grotskilderings

Dit was diep in die grot gemaak.

Dus nie vir dekorasie nie.

Nou hoekom het hul dit dan geskilder?

Magiese kragte, rituele ens.

Hande in die positiewe en negatiewe spasie.

Hoekom?

Jagrituele

12. 17. Die Gekolde Perde by Pech-Merle 13 000 v.C. in Frankryk geskilder Byna realisties
13. 18. Handtekeninge
14. 21. Meso- en Neolitiese kuns
15. 22. Meso- en Neolitiese kuns

Ongeveer 20 000 – 2000 v.C.

Soos die yskap gesmelt het, het takbokke noord migreer, die mamoet en harige renoster het verdwyn, net soos die jagter-kunstenaar.

Klimaat- soos Europa vandag

Mense skilder nie meer in rotswande nie

16. 26. Meso- en Neolitiese kuns

Kulturele ontwikkeling het plaasgevind.

Ongeveer 10 000 v.C. is diere makgemaak, graan gegroei en keramiek ware en tekstiele vervaardig.

Met die ontwikkeling van plase het mense meer permanente wonings gebou.

Ontwikkeling vanaf nomadies tot permanent.

17. 28. Bouings

Met die stigting van gemeenskappe, sosiale organisasie en ontwikkeling van handeldryf en industrie, het monumentele steenstrukture verskyn.

18. 30. Bouings

Dolmens ( dol = tafel, en men = steen), was grafte of monumente vir die dooies, wat uit drie stene met ‘n vierde bo-op bestaan het. (Lyk soos ‘n tafel)

Paunabrone dolmen, Ierland
19. 31. Die Kerloas menhir is 9.5 m hoog, en die hoogste staande menhir in Britanje
20. 32. Bouings

Enkele megaliete

Menhirs ( men = steen en hir = lang),

was tot 5,1 m hoog en is enkel, of in rye gegroeppeer soos in Carnac in Britanje.

Dit is nie duidelik waarvoor Menhir gebruik is nie, maar kon moontlik monumente gewees het van die kulte, dooies of selfs vir die aanbidding van die natuurkragte (son).

21. 33. Soms is Menhir in sirkels gepak om Cromlech te vorm. Die bekendste voorbeeld is Stonehenge in Engeland.
22. 35. Stonehenge (Salisbury, Engeland)

Die buitenste ring bestaan uit monoliete van sarsen stene met lintels wat hul verbind.

Monoliet=menhir

Lintel= horisontale balk

Volgende is ‘n ring blou steen wat ‘n perdeskoen struktuur van trilithons – vyf lintel pare – omsirkel

23. 36. Stonehenge (Salisbury, Engeland)

Elk van hierdie weeg ongeveer vyf-en-veertig ton.

Aan die oostekant is ‘n enkele steen wat moontlik die mid-somer sonsopkoms gemerk het.

In verskillende fases gebou

Nou wat is die doel van Stonehenge?

24. 37. Stonehenge (Salisbury, Engeland)

In die Middeleeue is geglo dat die struktuur deur die towenaar, Merlin gebou is, of deur reuse mense.

‘ n Hedendaagse verklaring is dat dit moontlik as ‘n kalender gebruik is – ‘n getuienis van die ontwikkeling van die mens se intellek.