Realisme

932 views

Published on

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total views
932
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
7
Actions
Shares
0
Downloads
8
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Realisme

  1. 1. REALISME Gr. 11 Visuele studies
  2. 2. Die industriële rewolusie verander diesamelewing…..• Tuisnywerheid word vervang deur fabrieke.• Arbeid deur plaasdiere word vervang deur die stoomenjin tegebruik.• Base word ryker, armes word armer = gaping vergroot.• Verstedeliking = oorbevolking in die stede. = plase word leër.
  3. 3. Die eerste kameraword ontwikkel• Kompeteer met diekamera, om ‘n objektiewe,lewensgetroue uitbeeldingte gee. Heg ons vandag steeds soveel waarde aan akkurate, lewensgetroue uitbeeldings?
  4. 4. REALISME vs. ROMANTISISME• Fokus op die aktuele wêreld. • Begin belangstel in die mense se geestestoestand.• Emosioneel onbetrokke. • Fokus op emosionele• Beeld werklikheid uit, sosiale uitdrukking en sentiment.omstandighede. • Grootliks aan die kant van die onderdruktes. teenreaksie
  5. 5. REALISME-TEMAS• Beeld die “werklikheid” van die samelewing uit…. bv. bedelaars, armoede, arbeiders, prostitute ens. • Skok hoë- en middelklas kunsondersteuners. • Beweeg weg van die ideaal.
  6. 6. Gustave Courbet• Twee van sy werke word afgekeur vir ‘n uitstalling in 1855.• Eerste eenmanuitstalling en uitgang teen die kunsgemeenskap.• Onsmaakvol, sien neer op samelewing.
  7. 7. Gustave Courbet, Klipbrekers, 1849, Olie op doek
  8. 8. Jean-François MilletJean-Francois Millet, “The Gleamers”, 1857. Olie op doek
  9. 9. Honoré Daumier• Word beide ‘n Realis en Romantikus genoem.• Een van die grootste direkte uitbeelders van sosiale onreg.• Skep duidelike teenstelling in sy twee werke: “Third-Class carriage” en “Interior of First-Class carriage.”
  10. 10. Honoré Daumier, Honoré Daumier,“Interior of a First-Class Carriage” , 1864. “Third-Class Carriage”, 1862 Kryt en Waterverf Olie op doek

×