Maak van die maskers
Waar om te begin? Besluit oor moontlike mediums Gips Paper Maché Karton Mould van gips Lugdroog klei
Gips verband Wat het ek nodig? Gips verband Vasseline Water Skêr Bak met water
Hoe werk dit? Sny die verband is kort stroke Smeer vasseline op jou gesig/gietvorm “Dip” die verband in water en plaas ...
Paper Maché Wat het ek nodig? Koerantpapier in stroke geskeur/sny Muurpapiergom/koekmeel Houtlym
ENIGE GEPASTE   MOULD!
SIT TEN MINSTE 5 LAE OP!!!
Karton Wat benodig jy? Ou karton bokse Bou jou masker in verskillende lae deur elke gedeelte  uit karton te sny. Bou d...
Giet van gips Wat het ek nodig? Groot plastiek bak Soutklei Gips
Hoe werk dit? Sit die klei in die bak Druk dit so dat dit plat is Druk die vorm van jou masker uit in die klei Maak di...
ONTHOU JY MOET JOU EIEMASKER MAAK!! NIE ‘n GEKOOPDE      EEN VERSIER NIE!!!
Masker mediums
Masker mediums
Masker mediums
Masker mediums
Masker mediums
Masker mediums
Masker mediums
Masker mediums
Upcoming SlideShare
Loading in …5
×

Masker mediums

1,786 views

Published on

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total views
1,786
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
18
Actions
Shares
0
Downloads
11
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Masker mediums

  1. 1. Maak van die maskers
  2. 2. Waar om te begin? Besluit oor moontlike mediums Gips Paper Maché Karton Mould van gips Lugdroog klei
  3. 3. Gips verband Wat het ek nodig? Gips verband Vasseline Water Skêr Bak met water
  4. 4. Hoe werk dit? Sny die verband is kort stroke Smeer vasseline op jou gesig/gietvorm “Dip” die verband in water en plaas oor jou gesig/gietvorm Vryf oor die verband sodat daar geen gaatjies meer sigbaar is nie Herhaal totdat die masker gevorm is (3 lae)
  5. 5. Paper Maché Wat het ek nodig? Koerantpapier in stroke geskeur/sny Muurpapiergom/koekmeel Houtlym
  6. 6. ENIGE GEPASTE MOULD!
  7. 7. SIT TEN MINSTE 5 LAE OP!!!
  8. 8. Karton Wat benodig jy? Ou karton bokse Bou jou masker in verskillende lae deur elke gedeelte uit karton te sny. Bou die lae op so manier dat dit 3-dimensioneel lyk
  9. 9. Giet van gips Wat het ek nodig? Groot plastiek bak Soutklei Gips
  10. 10. Hoe werk dit? Sit die klei in die bak Druk dit so dat dit plat is Druk die vorm van jou masker uit in die klei Maak die gips volgens die aanwysings aan Giet dit in die klei Wag dat dit droog word
  11. 11. ONTHOU JY MOET JOU EIEMASKER MAAK!! NIE ‘n GEKOOPDE EEN VERSIER NIE!!!

×