Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.
‘n Dag in Antieke Egipte        VISUELE KUNS          GRAAD 10
Tydlyn   TYDLYN   3000BC Vroeë dinastiese periode (3100 – 2649 BC)   Egipte onder een farao, hierogliewe ontwikkel. ...
Geografie •   Noord – Afrika •   Warm •   Woestyn •   Nylrivier =     grootste rivier     in Afrika •   Antieke tye =     ...
GeografieKaart van Egipte                         Egipte = nou strook vrugbare                            grond langs die...
GeografieVrugbare grond langs die Nyl:   Arm woestyngrond:
Daaglikse lewe        Landbou        Handel        modderstene
Godsdiens en ritueleRa - Songod    Osiris –god van die dood   Horus –god van farao   Isis-god van towerkuns
Godsdiens en Rituele Rol van die gode Glo in lewe na die  dood. Ka onsigbare ewebeeld  van jou liggaam.
Godsdiens en Rituele                     Gode verseker dat    d                 harmonie heers    en                en da...
Sosiale Struktuur                  Farao was die politieke en    spi            spirituele leier van die    land         ...
Sosiale struktuuradelstand            werkersklas
Tegnologie      Egiptenare het       gevorderde tegnologie       gebruik.      Besproeiing, sonhorlosie,       waterhorl...
TegnologiePapirus        Proses                Skil buite laag af.                Sny in 40cm stroke.                Pa...
Papirus
Hierogliewe
OPDRAG:       SKRYF JOU NAAM OOR INHIEROGLIEWE, DEUR DIE GEGEWE ALFABET             TE GEBRUIK:
Groepwerk1. Verdeel in groepe van 52. Elkeen van julle groepe moet oor die   volgende onderwerpe terugvoer gee in die   vo...
Piramides Daar is verskillende tipes piramiedes. Trappiramides
Geometriese piramides Tradisionele idee van hoe ‘n piramide lyk.
Wat is ‘n Piloon? Piloon = Griekse woord vir ʼn monumentale ingang tot ʼn Egiptiese tempel.
Kenmerke van Egiptiese styl Geordende komposisies
Kenmerke van Egiptiese styl Geordende komposisies Die doel daarvan? Slegs drie aansigte word gebruik:   reg van voor, ...
Ou-Koningkryk Hoër Egipte Laer Egipte Oorwinning Koning Narmer Gebeurte uitgebeeld
Pallet van Narmer
Derde Dinastie Mastabas Waar is dit gebou?   Dit is belangrik om kennis te neem dat die tombes saam met    die tempels ...
 Die kapel binne die mastaba is gebruik    vir offers aan ka.   Daar was ook ‘n aparte afskorting vir ‘n    standbeeld v...
Vierde Dinastie Die piramides van Giza Die trap-piramide is vinnig hierna aangepas  na die bekende gladde piramides. Di...
Piramides van Giza Was aan die begin glad Bo-punt was ook met goud bedek Waar was die grafkelder in die trappiramide? ...
Dieper                  verbintenis Word vereenselwig met Ra Verbind met die melkweg Osiris was eers verbind aan die Ny...
Dieper                   verbintenis Isis, Osiris se metgesel, het uiteindelik sy oorblyfsels  ingesamel en aanmekaargesi...
Dieper                   verbintenis n Skag het in die antieke tyd die graf opgelyn met die  ster Orion Dien as ‘n pad w...
Die Sfinks
Die Sfinks 19.8m Simbool van mag Bewaarder- leeugod Ruty
Drie-dimensionele Kuns Beelde, asook kleinere afbeeldings van farao’s en  gode. Maskers op die gesigte van die mummies....
Hoe is dit gemaak? In die tombes en tempels was portret beelde van die  afgestorwenes gevind. Die beeldhouer sou ‘n blok...
Die figure van Menkaure en sy koniging,             Khamerernebty
Die figure van Menkaure en sy koniging,                Khamerernebty Beide figure is staande, tipies met die linker voet ...
Prins Rahotep en sy vrou
Prins Rahotep en sy vrou Watse gevoel skep die helder kleure? Die oë is ingelegde kwarts om dit meer lewendig te laat lyk.
Middel Koningkryk Die sentrale mag van die Farao’s het verval 700 jaar van politiese onrus en ongeluk Gedurende hierdie...
Nuwe koningkryk (18 – 20ste dinastie) Egipte is weer verenig onder die magtige Farao, en die koningkryk loop oor tot in P...
Die tempel van Hatshepsut
Die tempel van Hatshepsut Nou wat is die doel van die tempel? Begrafnis tempel In Thebes geleë
Akhenaten Akhenaten beeld Uit Karnak, 1375 vC. Sandsteen ongeveer 4m hoog.
Akhenaten familie.                      Begin                       van                     Amarna                     tyd...
Akhenaten familie. Die son skyn strale wat lewe gee. Dit identifiseer die  koning en sy vrou as die lewende ekwawalente v...
Borsbeeld van Nefertiti
Borsbeeld van Nefertiti Die styl is meer gemaklik as voorheen om ‘n meer    elegante, realistiese effek te gee.   Die vo...
Tutankhamen
Tutankhamen Koning toe hy ongeveer 9 of 10 jaar oud Hy was met  Akhenaten se neef en getroud met sy dogter, en hy  sterf ...
Antieke egipte verkort
Antieke egipte verkort
Antieke egipte verkort
Antieke egipte verkort
Antieke egipte verkort
Antieke egipte verkort
Antieke egipte verkort
Upcoming SlideShare
Loading in …5
×

Antieke egipte verkort

6,891 views

Published on

  • Be the first to comment

Antieke egipte verkort

  1. 1. ‘n Dag in Antieke Egipte VISUELE KUNS GRAAD 10
  2. 2. Tydlyn TYDLYN 3000BC Vroeë dinastiese periode (3100 – 2649 BC) Egipte onder een farao, hierogliewe ontwikkel. 2500BC Ou koninkryk (2649 – 2150 BC) Trappiramides, piramides en sfinx. Koper word algemeen gebruik, papirus word ontwikkel 2000BC Middel koninkryk (1991 – 1700 BC) Vloede begin benut word vir besproeiing. Strydwaens wat deur perde getrek word begin gebruik word. 1500BC Nuwe koninkryk (1550 – 1070 BC) Yster word algemeen gebruik, Moses en die Israeliete trek uit Egipte. Dood van Tutankhamon.
  3. 3. Geografie • Noord – Afrika • Warm • Woestyn • Nylrivier = grootste rivier in Afrika • Antieke tye = opper en Benede Egipte
  4. 4. GeografieKaart van Egipte  Egipte = nou strook vrugbare grond langs die oewers van die Nyl.  Grens aan beide kante aan woestyn.  Lente = groot reën na die winter, Nyl oorstroom sy oewers.  Oorstromings verryk die grond, dus goed vir landbou en oeste.  Swart grond en rooi grond.
  5. 5. GeografieVrugbare grond langs die Nyl: Arm woestyngrond:
  6. 6. Daaglikse lewe  Landbou  Handel  modderstene
  7. 7. Godsdiens en ritueleRa - Songod Osiris –god van die dood Horus –god van farao Isis-god van towerkuns
  8. 8. Godsdiens en Rituele Rol van die gode Glo in lewe na die dood. Ka onsigbare ewebeeld van jou liggaam.
  9. 9. Godsdiens en Rituele Gode verseker dat d harmonie heers en en dat Egipte voorspoed beleef.
  10. 10. Sosiale Struktuur Farao was die politieke en spi spirituele leier van die land land. Werkersklas en adelstand.
  11. 11. Sosiale struktuuradelstand werkersklas
  12. 12. Tegnologie  Egiptenare het gevorderde tegnologie gebruik.  Besproeiing, sonhorlosie, waterhorlosie.  Gereedskap = koper, brons en yster.  Kalender
  13. 13. TegnologiePapirus Proses  Skil buite laag af.  Sny in 40cm stroke.  Pak 2 lae loodreg.  Druk vas en droog.  Poleer met harde voorwerp.
  14. 14. Papirus
  15. 15. Hierogliewe
  16. 16. OPDRAG: SKRYF JOU NAAM OOR INHIEROGLIEWE, DEUR DIE GEGEWE ALFABET TE GEBRUIK:
  17. 17. Groepwerk1. Verdeel in groepe van 52. Elkeen van julle groepe moet oor die volgende onderwerpe terugvoer gee in die volgende klas (5-8 min).- Gode van die Egiptenare- Simboliek- Piramiedes- Mitologie- Interessante feite ONTHOU OM 1-2 BL AANTEKENINGE IN TE HANDIG…
  18. 18. Piramides Daar is verskillende tipes piramiedes. Trappiramides
  19. 19. Geometriese piramides Tradisionele idee van hoe ‘n piramide lyk.
  20. 20. Wat is ‘n Piloon? Piloon = Griekse woord vir ʼn monumentale ingang tot ʼn Egiptiese tempel.
  21. 21. Kenmerke van Egiptiese styl Geordende komposisies
  22. 22. Kenmerke van Egiptiese styl Geordende komposisies Die doel daarvan? Slegs drie aansigte word gebruik:  reg van voor, streng profiel, of vertikaal van bo. Om die mees omvattende weergawe van ‘n figuur te gee, is ‘n formule uitgewerk:  die oog en skouers word van voor gesien terwyl die kop en bene in profiel aangesien word.
  23. 23. Ou-Koningkryk Hoër Egipte Laer Egipte Oorwinning Koning Narmer Gebeurte uitgebeeld
  24. 24. Pallet van Narmer
  25. 25. Derde Dinastie Mastabas Waar is dit gebou?  Dit is belangrik om kennis te neem dat die tombes saam met die tempels in ‘n grafdistrik gebou is, en nie in die woongebiede nie.
  26. 26.  Die kapel binne die mastaba is gebruik vir offers aan ka. Daar was ook ‘n aparte afskorting vir ‘n standbeeld van die afgestorwene. Aan die westelike kant van die kapel was ‘n skyndeur met ‘n reliëf van die afgestorwene. In die middel van die gebou is ‘n geheime kamer, die serdab of kelder, waarin die ewebeeld van die afgestorwene bewaar is. Op die mure is alledaagse tonele en die lewensverhaal uitgebeeld ter wille van die Ka.
  27. 27. Vierde Dinastie Die piramides van Giza Die trap-piramide is vinnig hierna aangepas na die bekende gladde piramides. Die klimaks van hierdie era is die drie groot piramides in Giza. Die grootste en oudste van die drie is deur Khufu gebou.
  28. 28. Piramides van Giza Was aan die begin glad Bo-punt was ook met goud bedek Waar was die grafkelder in die trappiramide? Hier is die grafkleder in die middel Hoekom sou hulle dit verander?
  29. 29. Dieper verbintenis Word vereenselwig met Ra Verbind met die melkweg Osiris was eers verbind aan die Nyl Later word hy die ondergrondse god van vrugbaarheid, en dood en opwekking uit die dood. Volgens die tradisies is hy deur sy broer, Seth, vermoor en sy liggaam verdeel, geseel in kiste en in die Nyl gewerp
  30. 30. Dieper verbintenis Isis, Osiris se metgesel, het uiteindelik sy oorblyfsels ingesamel en aanmekaargesit om die eerste mummy te word, van wie sy haar seun, Horus ontvang. Horus neem wraak oor sy pa se dood op Seth in ‘n reeks veldslagte wat 80 jaar duur. So word Osiris heerser van die ondergrond, Horus van die lewende, en Seth die god van chaos en euwel wat oor die woestyn heers.
  31. 31. Dieper verbintenis n Skag het in die antieke tyd die graf opgelyn met die ster Orion Dien as ‘n pad waardeur die siel van die Farao na die hemele kan ontsnap en sy plek neem as ‘n ster.
  32. 32. Die Sfinks
  33. 33. Die Sfinks 19.8m Simbool van mag Bewaarder- leeugod Ruty
  34. 34. Drie-dimensionele Kuns Beelde, asook kleinere afbeeldings van farao’s en gode. Maskers op die gesigte van die mummies. Juweliersware. Sarkofae
  35. 35. Hoe is dit gemaak? In die tombes en tempels was portret beelde van die afgestorwenes gevind. Die beeldhouer sou ‘n blok klip aan die vier kante met blokke uitgeteken het en inwaards vanaf die vier kante gewerk het. Die metode gee die figuur ‘n soliede immobilliteit. Die figuur is onpersoonlik en geidialiseer.
  36. 36. Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty
  37. 37. Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty Beide figure is staande, tipies met die linker voet na vore sonder enige teken van beweging. Die geidialiseerde portrette is ewe lank en ‘n goeie vergelyking van die ideale van manlike en vroulike figure. Die koniging is nie naak nie maar haar rok is baie styf gespan om die anatomie te wys. Die man se voet is verder na vore as die vrou.
  38. 38. Prins Rahotep en sy vrou
  39. 39. Prins Rahotep en sy vrou Watse gevoel skep die helder kleure? Die oë is ingelegde kwarts om dit meer lewendig te laat lyk.
  40. 40. Middel Koningkryk Die sentrale mag van die Farao’s het verval 700 jaar van politiese onrus en ongeluk Gedurende hierdie tydperk is daar baie eksperimentering op die vlak van die kunste. Vir die eerste keer is daar individualiteit in die beelde, diepte word getoon deur die oorvleuling van objekte, en daar is oor die algemeen ‘n gemakliker en meer natuurlike houding in die figure.
  41. 41. Nuwe koningkryk (18 – 20ste dinastie) Egipte is weer verenig onder die magtige Farao, en die koningkryk loop oor tot in Palistyne en Sirië.
  42. 42. Die tempel van Hatshepsut
  43. 43. Die tempel van Hatshepsut Nou wat is die doel van die tempel? Begrafnis tempel In Thebes geleë
  44. 44. Akhenaten Akhenaten beeld Uit Karnak, 1375 vC. Sandsteen ongeveer 4m hoog.
  45. 45. Akhenaten familie. Begin van Amarna tydperk
  46. 46. Akhenaten familie. Die son skyn strale wat lewe gee. Dit identifiseer die koning en sy vrou as die lewende ekwawalente van Aten. Die gesigte is minder beheersd en sterk omlyn. Die drie prinse se koppe is vreemd eier-vormig en hulle verteenwoordig die tema van lewe en kreatiwiteit. Die Prinse se handgebare weer bose geeste af Die figure het ‘n informele en naturalistiese houding en is meer beweeglik en minder geometries.
  47. 47. Borsbeeld van Nefertiti
  48. 48. Borsbeeld van Nefertiti Die styl is meer gemaklik as voorheen om ‘n meer elegante, realistiese effek te gee. Die vorms is meer naturalisties. Haar naam beteken ‘Die mooi een is hier’. Die sukses van die werk is in die subtiele geometriese presisie: die gesig is perfek simmetries. Die beeld is onvoltooi gelaat, die linker oog se klip is nooit ingelê nie.
  49. 49. Tutankhamen
  50. 50. Tutankhamen Koning toe hy ongeveer 9 of 10 jaar oud Hy was met Akhenaten se neef en getroud met sy dogter, en hy sterf op die ouderdom van 18, waarskynlik van tuberkulose. Hy is eenvoudig bekend omdat se tombe die enigste is wat naas-ongeraak ontdek is. Sy soliede goue kis weeg ongeveer 113Kg! Tutankhamen se raadgewers en sy opvolgers het weer teruggekeer na die ou geloof en gepoog om alle tekens van die Amarna revolusie uit te wis. Die effek wat dit egter op die kunste gehad het was nie totaal uitwisbaar nie.

×