Art nouveau
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×

Like this? Share it with your network

Share
  • Full Name Full Name Comment goes here.
    Are you sure you want to
    Your message goes here
    Be the first to comment
No Downloads

Views

Total Views
1,731
On Slideshare
1,673
From Embeds
58
Number of Embeds
2

Actions

Shares
Downloads
13
Comments
0
Likes
1

Embeds 58

http://ahmpkuns.blogspot.com 57
http://www.ahmpkuns.blogspot.com 1

Report content

Flagged as inappropriate Flag as inappropriate
Flag as inappropriate

Select your reason for flagging this presentation as inappropriate.

Cancel
    No notes for slide

Transcript

  • 1.  
  • 2. ART NOUVEAU 1900-1918
  • 3. AGTERGROND
    • Kom voor in:
    • argitektuur,
    • binneshuisversiering,
    • gebruiksartiekels en grafiese kuns.
  • 4. AGTERGROND
    • Doel- wou wegbreek van die Victoriaanse van die vorige eeu.
    • Gebruik steeds die historisisme
    • Probeer om dit op ‘n nuwe manier weer te gee.
    • Nuwe wyse is gesofistikeerd en dekoratief.
    • Maak gebruik van organiese vorms
  • 5. AGTERGROND
    • Industriële revolusie moedig die ontwerp van nuwe artiekels aan.
    • Massa produksie
    • Artiekels toe meer bekostigbaar
    • Ontwerpers van Art Nouveau wil dit ook bied aan verbruikers, maar vervaardig steeds met hulle hande.
  • 6. AGTERGROND
    • Art Nouveau dus gekant teen die Nywerheidsrevolusie.
    • Sterk beïnvloed deur William Morris
    • Val terug op Middeleeuse handwerkersgildes.
    • Bewaar op so manier tradisionele vaardighede.
  • 7. KENMERKE VAN ART NOUVEAU
    • Gebaseer op organiese en nie geometriese vorms.
    • Bv- plat patrone en verwronge plantvorme soos blare en ranke wat gereeld in die ontwerpe gebruik was.
    • Sweepslagkurwe
    • Menslike figure vereenvoudig tot slanke, grasieuse vorme.
  • 8. VROULIKE FIGUUR
  • 9. KENMERKE VAN ART NOUVEAU
    • Baie draperings in die ontwerp.
    • Werke is asimmetries
    • Kontrasterende idees bv. Hulle was gekant teen die Nywerheidsrevolusie, maar het dikwels van materiale gebruik gemaak wat deur die masjiene vervaardig was.
    • Materiale soos gietyster
  • 10. MEUBELS
  • 11. JUWELE
  • 12. ONTWERPE
  • 13. ONTWERPE
  • 14. ONTWERPE
  • 15. ART NOUVEAU ALGEMENE EIENSKAPPE/KENMERKE
  • 16. ONDERWERPE
    • Natuur is hoofbron
    • Voëls
    • Poue
    • Diere
    • Plante
    • Gestileerde rose
    • Sonneblomme
    • Lelies
    • Vroulike vorm
    • Gedrapeerde, vloeiende materiale, sintuiglik
    • Vloeiende, krullende hare
  • 17. HANTERING VAN LYN
    • Die “sweepslag” of “slangagtige” lyn
    • Watse tipe lyn is dit?
  • 18.  
  • 19. Wat beteken “stileer” nou weer?
  • 20.
    • Vereenvoudiging van vorm of fatsoen.
    • Die vermindering van detail.
    • Steeds herkenbaar.
    • Waneer dit nie meer herkenbaar is nie=
    • abstrak.
  • 21. FATSOEN EN VORM VAN ART NOUVEAU ONTWERPE
  • 22.
    • Die vloeiende kurwes en vorms wat in die ontwerpe van meubels en ander voorwerpe gebruik word, weerspieël die ritme van die “sweepslag” lyn, bv. in die smeeyster trap deur Victor Horta
  • 23.  
  • 24. Onthou MUCHA!!!
  • 25.  
  • 26. Argitektuur
  • 27. ARGITEKTUUR
  • 28.  
  • 29. INTERESSANTE FEITE
    • Riga’s Art Nouveau houses
    • 1899.
    • Jugendstil , kom van die Duitse avant-garde groep Jugend (“Youth”).
    • Klem op kreatiewe vryheid.
  • 30. KENMERKE VAN ART NOUVEAU
    • Dit was ‘n duur styl, want daar was baie klem gelê op presiese vakwerk en materiaal van ‘n höe gehalte.
    • Bekende ontwerper- Louis Tiffany
    • Word beskou as handwerk eerder as Beeldende Kuns.
  • 31.  
  • 32. Keramiekware
  • 33.  
  • 34. INDIVIDUELE ONTWERPERS
    • AGTERGROND
    • Waar William Morris, Philip Webb en Arthur Macmurdo belangrike argitekte van die “Arts and Crafts” beweging was, tree ‘n nuwe groep argitekte nou na vore as belangrike Art Nouveau ontwerpers.
    • Yster “ontpop” as ‘n nuwe ontwerpmedium. Hoe gebeur dit?
  • 35.  
  • 36.  
  • 37.  
  • 38.
    • Dit was onder andere te danke aan die ontwerp en oprigting van die Eiffel Toring in 1889 vir die “Paris Exhibition”.
    • Eiffel, ‘n belangrike ingenieur van die tydperk het met die ontwerp van die Eiffel toring nie net yster as ‘n strukturele materiaal gebruik nie, maar dit is ook as dekoratiewe element gebruik. Hierdie neiging om yster só te gebruik word ook later in die onwerpe van die Art Nouveau argitekte aangetref
  • 39. Victor Horta
  • 40. VICTOR HORTA
    • ‘ n Belangrike Belgiese Art Nouveau argitek wat ook een van die leiers van die beweging was.
    • Horta maak gebruik van yster en glas (materiale van die Industriele era) maar gebruik dit op ‘n nuwe innoverende manier.
    • Een van sy belangrikste ontwerpe was die Tassel Huis wat in 1892 in Brussels opgerig is.
  • 41. Wat was innoverend in die ontwerp van Tassel Huis?
    • Horta gebruik yster-pilare as gewigdraende strukture, maar bedek hulle nie met bakstene nie. In plaas daarvan word dit ook as dekoratiewe elemente gebruik. Die boonste gedeeltes van die ysterpilare eindig nie reguit nie, maar word ontvorm in kurwende plantstingels. Hierdie kurwende lynpatrone word ook op die mure en plafonne geverf en selfs as motiewe op die mosaïek-vloere gebruik. Die interieur van die gebou dra dus meer klem as die eksterieur.
  • 42. ANDER BELANGRIKE ONTWERPE VAN HORTA
    • Hotel Solvay in Brussels
    • Die kurwende lyn
    • In vergelyking met die “Arts and Crafts” argitektuur is hierdie ontwerpe van Horta, vol lig (sagte pastelkleure word gebruik), energie en beweging.
    • Museé Horta
  • 43.  
  • 44. ‘ Vergelyk ‘n “Arts and Crafts” en ‘n Art Nouveau interieur
    • “ Arts and Crafts” Red House ontwerp deur Philip Webb
    • Art Nouveau Tassel House van Victor Horta
  • 45.  
  • 46.