AGTERGROND Kom voorin: argitektuur, binneshuisversiering, gebruiksartiekels en grafiese kuns.
4.
AGTERGROND Doel- wouwegbreek van die Victoriaanse van die vorige eeu. Gebruik steeds die historisisme Probeer om dit op ‘n nuwe manier weer te gee. Nuwe wyse is gesofistikeerd en dekoratief. Maak gebruik van organiese vorms
5.
AGTERGROND Industriële revolusiemoedig die ontwerp van nuwe artiekels aan. Massa produksie Artiekels toe meer bekostigbaar Ontwerpers van Art Nouveau wil dit ook bied aan verbruikers, maar vervaardig steeds met hulle hande.
6.
AGTERGROND Art Nouveaudus gekant teen die Nywerheidsrevolusie. Sterk beïnvloed deur William Morris Val terug op Middeleeuse handwerkersgildes. Bewaar op so manier tradisionele vaardighede.
7.
KENMERKE VAN ARTNOUVEAU Gebaseer op organiese en nie geometriese vorms. Bv- plat patrone en verwronge plantvorme soos blare en ranke wat gereeld in die ontwerpe gebruik was. Sweepslagkurwe Menslike figure vereenvoudig tot slanke, grasieuse vorme.
KENMERKE VAN ARTNOUVEAU Baie draperings in die ontwerp. Werke is asimmetries Kontrasterende idees bv. Hulle was gekant teen die Nywerheidsrevolusie, maar het dikwels van materiale gebruik gemaak wat deur die masjiene vervaardig was. Materiale soos gietyster
Die vloeiende kurwesen vorms wat in die ontwerpe van meubels en ander voorwerpe gebruik word, weerspieël die ritme van die “sweepslag” lyn, bv. in die smeeyster trap deur Victor Horta
INTERESSANTE FEITE Riga’sArt Nouveau houses 1899. Jugendstil , kom van die Duitse avant-garde groep Jugend (“Youth”). Klem op kreatiewe vryheid.
30.
KENMERKE VAN ARTNOUVEAU Dit was ‘n duur styl, want daar was baie klem gelê op presiese vakwerk en materiaal van ‘n höe gehalte. Bekende ontwerper- Louis Tiffany Word beskou as handwerk eerder as Beeldende Kuns.
INDIVIDUELE ONTWERPERS AGTERGRONDWaar William Morris, Philip Webb en Arthur Macmurdo belangrike argitekte van die “Arts and Crafts” beweging was, tree ‘n nuwe groep argitekte nou na vore as belangrike Art Nouveau ontwerpers. Yster “ontpop” as ‘n nuwe ontwerpmedium. Hoe gebeur dit?
35.
36.
37.
38.
Dit was onderandere te danke aan die ontwerp en oprigting van die Eiffel Toring in 1889 vir die “Paris Exhibition”. Eiffel, ‘n belangrike ingenieur van die tydperk het met die ontwerp van die Eiffel toring nie net yster as ‘n strukturele materiaal gebruik nie, maar dit is ook as dekoratiewe element gebruik. Hierdie neiging om yster só te gebruik word ook later in die onwerpe van die Art Nouveau argitekte aangetref
VICTOR HORTA ‘n Belangrike Belgiese Art Nouveau argitek wat ook een van die leiers van die beweging was. Horta maak gebruik van yster en glas (materiale van die Industriele era) maar gebruik dit op ‘n nuwe innoverende manier. Een van sy belangrikste ontwerpe was die Tassel Huis wat in 1892 in Brussels opgerig is.
41.
Wat was innoverendin die ontwerp van Tassel Huis? Horta gebruik yster-pilare as gewigdraende strukture, maar bedek hulle nie met bakstene nie. In plaas daarvan word dit ook as dekoratiewe elemente gebruik. Die boonste gedeeltes van die ysterpilare eindig nie reguit nie, maar word ontvorm in kurwende plantstingels. Hierdie kurwende lynpatrone word ook op die mure en plafonne geverf en selfs as motiewe op die mosaïek-vloere gebruik. Die interieur van die gebou dra dus meer klem as die eksterieur.
42.
ANDER BELANGRIKE ONTWERPEVAN HORTA Hotel Solvay in Brussels Die kurwende lyn In vergelyking met die “Arts and Crafts” argitektuur is hierdie ontwerpe van Horta, vol lig (sagte pastelkleure word gebruik), energie en beweging. Museé Horta
43.
44.
‘ Vergelyk ‘n“Arts and Crafts” en ‘n Art Nouveau interieur “ Arts and Crafts” Red House ontwerp deur Philip Webb Art Nouveau Tassel House van Victor Horta