Nuwe lewe
in ‘n
Nuwe seisoen.
Mat 21:18
En vroeg in die môre toe Hy
teruggaan na die stad, het Hy
honger gehad en Hy sien ‘n
vyeboom langs die pad en
gaan daarnatoe; maar Hy het
niks daaraan gevind nie net
blare alleen.
Hab 3:17 – 18
Alhoewel die vyeboom nie sal bloei
en aan die wingerdstokke geen
vrug sal wees nie, die drag van die
olyfboom sal teleurstel en die
saailande geen voedsel oplewer
nie, die kleinvee uit die kraal
verdwyn en geen beeste in die
stalle sal wees nie nogtans sal ek
jubel in die Here, ek sal juig in die
God van my heil.
Isa 43:18
V18 Forget the former things;
do not dwell on the past.
Woning maak in die verlede nie.
V19 See, I am doing a new thing!
Now it springs up; do you not see
(perceive) it? I am making a way in
the desert and streams in the
wasteland.
Know the season
and
Know the season
and
Dress accordingly
Johannes doop.
(Sy nuwe seisoen)
Mense loop agter hom aan.
Johannes doop.
(Sy nuwe seisoen)
Mense loop agter hom aan.
Judas verraai Jesus.
(Sy nuwe seisoen)
Hy sterf sonder Jesus.
Petrus vra:
Maar Here wat van hulle?
Jesus:
Dit gaan jou nie aan nie.
Volg jy My
Jesus wil hê Petrus se
hart moet in lyn kom
met Jesus se hart.
Hoe lyk die seisoen
waarin jy jou van
oggend bevind ?
Hoe lyk die seisoen waarin jy jou
van oggend bevind.?
Kan jy soos Habbakuk sê:
Nogtans sal ek jubel in
die HERE, ek sal juig in
die God van my heil.
1. Bevraagteken jy God se hart
en liefde teenoor jou agv die
seisoen waarin jy jou bevind?
1. Bevraagteken jy God se hart en
liefde teenoor jou agv die
seisoen waarin jy jou bevind?
2. Hierdie vraagteken in jou lewe.
Blokkeer dit jou nuwe seisoen?
1. Bevraagteken jy God se hart en liefde
teenoor jou agv die seisoen waarin jy
jou bevind?
2. Hierdie vraagteken in jou lewe.
Blokkeer dit jou nuwe seisoen?
3. Gebruik die vyand jou reaksie om jou
uit Sy beste vir jou, uit te hou?
1. Bevraagteken jy God se hart en liefde
teenoor jou agv die seisoen waarin
jy jou bevind?
2. Hierdie vraagteken in jou lewe.
Blokkeer dit jou nuwe seisoen?
3. Gebruik die vyand jou reaksie om jou
uit Sy beste uit te hou?
4. Kan omstandighede jou dalk stop om
in ’n verkeerde nuwe seisoen in te
gaan?
1. Bevraagteken jy God se hart en liefde
teenoor jou agv die seisoen waarin jy jou
bevind?
2. Hierdie vraagteken in jou lewe.
Blokkeer dit jou nuwe seisoen?
3. Gebruik die vyand jou reaksie om jou uit
Sy beste uit te hou?
4. Kan omstandighede jou dalk stop om in
’n verkeerde nuwe seisoen in te gaan?
5. Het jy dalk offence gevat teenoor God
oor jou omstandighede en dit verhoed
jou om geestelik vorentoe te gaan?
FOKUS
Begin “kyk” met ander oë.
Met en verwagting in geloof.
1. “Kyk” uit vir nuwe botsels
wat verandering kan bring.
1. “Kyk” uit vir nuwe botsels wat
verandering kan bring.
2. Besin: Hoe kan dit wat verdroog was
in ou seisoen bot en nuwe vrug bring?
1. “Kyk” uit vir nuwe botsels wat
verandering kan bring.
2. Besin: Hoe kan dit wat verdroog
was in ou seisoen bot en nuwe vrug
bring?
3. Kyk weer na roeping en
hartsbegeertes wat “ge shelf” is
agv omstandighede.
1. “Kyk” uit vir nuwe botsels wat
verandering kan bring.
2. Hoe kan dit wat verdroog was in ou
seisoen bot en nuwe vrug bring?
3. Kyk weer na roeping en
hartsbegeertes wat “ge shelf” is agv
omstandighede.
4. Wees gewillig om te verander om die
nuwe seisoen te “embrace”.
1. Kyk uit vir nuwe botsels wat
verandering kan bring.
2. Hoe kan dit wat verdroog was in ou
seisoen bot en nuwe vrug bring?
3. Kyk weer na roeping en
hartsbegeertes wat “ge shelf” is agv
omstandighede.
4. Wees gewillig om te verander om die
nuwe seisoen te “embrace”.
5. Vra vir God vir ’n vars salwing.
Isa 43:18 - 19
Forget the former things
Do not dwell on the past.
See, I am doing a new thing!
Now it springs up; do you not see it?
I am making a way in the desert and
streams in the wasteland.

Tema : Nuwe Lewe in Nuwe Seisoen

  • 1.
  • 2.
    Mat 21:18 En vroegin die môre toe Hy teruggaan na die stad, het Hy honger gehad en Hy sien ‘n vyeboom langs die pad en gaan daarnatoe; maar Hy het niks daaraan gevind nie net blare alleen.
  • 3.
    Hab 3:17 –18 Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie nogtans sal ek jubel in die Here, ek sal juig in die God van my heil.
  • 4.
    Isa 43:18 V18 Forgetthe former things; do not dwell on the past. Woning maak in die verlede nie. V19 See, I am doing a new thing! Now it springs up; do you not see (perceive) it? I am making a way in the desert and streams in the wasteland.
  • 5.
  • 6.
  • 7.
    Johannes doop. (Sy nuweseisoen) Mense loop agter hom aan.
  • 8.
    Johannes doop. (Sy nuweseisoen) Mense loop agter hom aan. Judas verraai Jesus. (Sy nuwe seisoen) Hy sterf sonder Jesus.
  • 9.
    Petrus vra: Maar Herewat van hulle?
  • 10.
    Jesus: Dit gaan jounie aan nie. Volg jy My
  • 11.
    Jesus wil hêPetrus se hart moet in lyn kom met Jesus se hart.
  • 12.
    Hoe lyk dieseisoen waarin jy jou van oggend bevind ?
  • 13.
    Hoe lyk dieseisoen waarin jy jou van oggend bevind.? Kan jy soos Habbakuk sê: Nogtans sal ek jubel in die HERE, ek sal juig in die God van my heil.
  • 14.
    1. Bevraagteken jyGod se hart en liefde teenoor jou agv die seisoen waarin jy jou bevind?
  • 15.
    1. Bevraagteken jyGod se hart en liefde teenoor jou agv die seisoen waarin jy jou bevind? 2. Hierdie vraagteken in jou lewe. Blokkeer dit jou nuwe seisoen?
  • 16.
    1. Bevraagteken jyGod se hart en liefde teenoor jou agv die seisoen waarin jy jou bevind? 2. Hierdie vraagteken in jou lewe. Blokkeer dit jou nuwe seisoen? 3. Gebruik die vyand jou reaksie om jou uit Sy beste vir jou, uit te hou?
  • 17.
    1. Bevraagteken jyGod se hart en liefde teenoor jou agv die seisoen waarin jy jou bevind? 2. Hierdie vraagteken in jou lewe. Blokkeer dit jou nuwe seisoen? 3. Gebruik die vyand jou reaksie om jou uit Sy beste uit te hou? 4. Kan omstandighede jou dalk stop om in ’n verkeerde nuwe seisoen in te gaan?
  • 18.
    1. Bevraagteken jyGod se hart en liefde teenoor jou agv die seisoen waarin jy jou bevind? 2. Hierdie vraagteken in jou lewe. Blokkeer dit jou nuwe seisoen? 3. Gebruik die vyand jou reaksie om jou uit Sy beste uit te hou? 4. Kan omstandighede jou dalk stop om in ’n verkeerde nuwe seisoen in te gaan? 5. Het jy dalk offence gevat teenoor God oor jou omstandighede en dit verhoed jou om geestelik vorentoe te gaan?
  • 19.
    FOKUS Begin “kyk” metander oë. Met en verwagting in geloof.
  • 20.
    1. “Kyk” uitvir nuwe botsels wat verandering kan bring.
  • 21.
    1. “Kyk” uitvir nuwe botsels wat verandering kan bring. 2. Besin: Hoe kan dit wat verdroog was in ou seisoen bot en nuwe vrug bring?
  • 22.
    1. “Kyk” uitvir nuwe botsels wat verandering kan bring. 2. Besin: Hoe kan dit wat verdroog was in ou seisoen bot en nuwe vrug bring? 3. Kyk weer na roeping en hartsbegeertes wat “ge shelf” is agv omstandighede.
  • 23.
    1. “Kyk” uitvir nuwe botsels wat verandering kan bring. 2. Hoe kan dit wat verdroog was in ou seisoen bot en nuwe vrug bring? 3. Kyk weer na roeping en hartsbegeertes wat “ge shelf” is agv omstandighede. 4. Wees gewillig om te verander om die nuwe seisoen te “embrace”.
  • 24.
    1. Kyk uitvir nuwe botsels wat verandering kan bring. 2. Hoe kan dit wat verdroog was in ou seisoen bot en nuwe vrug bring? 3. Kyk weer na roeping en hartsbegeertes wat “ge shelf” is agv omstandighede. 4. Wees gewillig om te verander om die nuwe seisoen te “embrace”. 5. Vra vir God vir ’n vars salwing.
  • 25.
    Isa 43:18 -19 Forget the former things Do not dwell on the past. See, I am doing a new thing! Now it springs up; do you not see it? I am making a way in the desert and streams in the wasteland.