SlideShare a Scribd company logo
1 of 21
‘n Verbond tot die dood . . .
Die basis van die Christelike Geloof is gegrond op „n Bloedverbond . . .


 „n Bloedverbond is „n ooreenkoms wat aangegaan word tussen twee partye,
wat „n baie nou vriendskapsband met mekaar het, waarvolgens alles wat hulle
               besit vir mekaar beskikbaar is, op aanvraag . . .




  Hierdie uitruil van besittings is die verantwoordelikheid van albei partye,




        Die ooreenkoms word met die bloed van die betrokke partye
                 verseel & is „n verbintenis tot die dood . . .
Wanneer enige van die twee partye wat in die bloedverbond staan
weier om aan enige van die behoeftes van die ander verbondsparty te voldoen
        beteken dit dat hy die ooreenkoms tussen hulle verbreek . . .

      . . . dit beteken dat hy „n gruwelike dood sal sterf & so ook die res
               van sy familie, gewoonlik aan die hand van die party
              wat nie reg hanteer is volgens die ooreenkoms nie . . .




   Dit is dus verstaanbaar wat die partye motiveer om aan die ander party
                se eise te voldoen as daar iets gevra word . . .
Genesis 3:21 beskryf die heel eerste bloedverbond waarvan ons in die Bybel lees




               God het vir Adam & Eva klere gemaak van vel . . .

 Adam & Eva het in die
 teenwoordigheid van God
 gesondig. God kannie die
 sonde aanskou nie, wat
 beteken dat Hy Sy hele
 skepping sou moes vaarwel
 roep . . .

 Maar God is onwillig om Sy
 rug op die mens te draai;
 daarom het Hy die sonde met
 bloed bedek . . .




    Nou het God nie die sonde aanskou nie, maar die bloed van die dier
  waarmee Hy vir Adam & Eva klere gemaak het om hul naaktheid te verberg
Die eerste bloedoffer in die tuin van Eden is die basis vir die Ou Testamentiese
           offers van bloed, wat na die uiteindelike offer verwys . . .
                 Die bloedvergieting van die Lam van God . . .




      Die onskuldige Lam moes doodgemaak word om die vel af te trek
                  om die sonde van Adam & Eva te bedek
In Genesis 4 lees ons dat Kain & Abel elk „n offer aan God bring vir hul sondes . . .




         God het Abel se bloed offer aangeneem, omdat sy offer die vloei
          van bloed ingesluit het; maar geen bloed het gevloei om Kain
          se sondes te bedek nie; daarom was sy offer onvoldoende . . .
Die konsep van „n bloedoffer is die vloei
            van onskuldige bloed vir die bedekking van sondes,
       sodat God in die teenwoordigheid van Sy skepping kan kom . . .


    Dit is ook die oorsprong van die bloedverbond wat God met Abraham
  gesluit het toe God hom „n nageslag belowe het wat in getal gelykstaande
        sal wees aan die sterre in die hemel of die sand van die see . . .


Omdat God Gees is & nie vlees & bloed nie, moet daar altyd „n plaas vervanger
     wees wat namens God die bloed verskaf vir die bloed verbond . . .
God se bydrae vir die
                                     bloedverbond met Abraham is
                                         volgens Genesis 15:9 „n
                                    driejaaroud vers; „n driejaaroud
                                     bokooi; „n driejaaroud ram; „n
                                       tortelduif & „n jong duif . . .



                                           Abraham se bydrae
                                           was sy voorhuid
                                           volgens Genesis 17:11
                                           en verder . . .


Die verbond was bedoel om „n ewige verbond te wees tussen
God die Almagtig & Abraham. Twee bloedverbonds partye . . .


                                 “Ek sal My verbond oprig tussen My
                                 & jou & jou nageslag na jou in hulle
                                 geslagte as „n ewige verbond, om vir
                                     jou „n God te wees & vir jou
                                  nageslag na jou . . . Genesis 17:7
Hoekom was dit nodig vir Jeshua om aan die kruis te sterf as daar „n ewige
              verbond tussen Abraham & God bestaan het?




                                                Die probleem is dat die mens
                                                telkemale die voorwaardes
                                                van die bloedverbond
                                                verbreek & daarom
                                                herhaaldelik die prys vir nie-
                                                voldoening moet betaal!




         „n Man moes gevind word wat die bloedverbond voorwaardes
          sou nakom & die bloedverbond sou respekteer & volhou . . .



       „n Man wat nie herhaaldelik die bloedverbond sou verbreek deur
ongehoorsaamheid aan die ander bloedverbond party, die Almagtige God nie. . .
Net hier pas Jeshua in omdat Hy beide Seun van God & Seun van die mens is . . .



     Daarom die Nuwe Bloedverbond . . .         Jeshua se natuur sou & sal
                                                nooit Sy bloedverbond
                                                vennoot God die Vader,
                                                ongehoorsaam wees of
                                                disrespekvol hanteer nie . .




        Jeshua se reddingswerk vervang die bloedverbond met Abraham
               wat aanhoudend verbreek was deur die mens . . .
Die Ou Verbond het God slegs met een persoon,
                  Abraham gemaak; niemand anders . . .



                                               Ander kon slegs deel
                                               aan die verbond verkry,
                                               deur die reg van
                                               besnydenis . . .




In Genesis 17:10 se God aan Abraham: “Dit is My verbond wat julle moet hou
    tussen My & julle en jou nageslag na jou: al wat manlik onder julle is
   moet besny word – julle moet aan die vlees van jul voorhuid besny word
        & dit sal „n teken wees van die verbond tussen My & julle . . .
God het nie „n bloedverbond met elke Hebreer gesluit nie!




                                         God het „n weg voorsien
                                        waarvolgens hulle toegang
                                    tot die verbond met Abraham kon
                                        verkry . . . die besnydenis!




Dieselfde wyse waarop Abraham sy eie bloed voorsien het
 om toegang tot die bloedverbond met God te verkry . . .
In die Nuwe Testament vertel Paulus van die besnydenis van die hart waar die ou
 Natuur weggegooi word & die nuwe natuur van God in die mens geplaas word . . .




    Die Nuwe Verbond is dus gebaseer op die patroon van die Ou Verbond . . .

                                                   Hierdie Bloedverbond is vir
                                                  ewig, want dit kannie verbreek
                                                   word soos die verbond van
                                                    die Ou Testament nie . . .
Die Nuwe Bloedverbond is nou tussen God die Vader
                   & Sy Seun, wat die mens verteenwoordig . . .



     Jeshua het namens die mens met God hierdie Bloedverbond gesluit . . .




                                                 Die wat by hierdie Bloedverbond
                                                 tussen Vader & Seun wil aansluit
                                                      doen so deur die reg van
                                                  besnydenis, besnydenis van die
                                                hart, soos Paulus se in Romeine 2:
                                                               28-29




 “ Want nie hy is „n Jood wat dit in die openbaar is nie & nie dit is besnydenis wat
dit in die openbaar in due vlees is nie, maar hy is „n Jood wat dit in die verborgene
         is & besnydenis is die van die hart, in die gees, nie na die letter nie.
                      Sy lof is nie uit mense nie, maar uit God”
Wanneer jy Jesuha ontvang as jou Redder gebeur daar baie in die geesteswereld

                                              Jy weet nie eers van die geestelike
                                              aktiwiteite om jou nie, maar jy weet
                                              net dat jy nou anders voel . . .




    Jy ontvang nie slegs vir Jeshua as Verlosser nie, maar jy word besny tot
           die Nuwe Verbond tussen God die Vader & God die Seun,
                       wat die mens verteenwoordig . . .




        Hierdie “insny” in die Nuwe Verbond word deur Jeshus gedoen;
             die mens se verteenwoordiger in die bloedverbond . . .

       Hierdie insny word in die hart gedoen, nie op die voorhuid nie . . .

              Daarom het almal wat na Jeshus kom, man of vrou,
            gelyke toegang tot die terme van die Bloed Verbond . . .
Wat is die terme van die Nuwe Bloed Verbond?


            In „n Bloedverbond verhouding is elke ding wat jy besit
                   vrylik beskikbaar vir jou verbondsvennoot.
        Net so het jy weer toegang tot alles van hom, jy moet net vra . . .




As jy jou verhouding met God hanteer soos „n verhouding tussen twee partye wat
in „n bloedverbon staan hanteer behoort te word, sal alles wat God van ons nodig
           het Syne wees & alles wat ons van Hom nodig het, ons s‟n . . .

 Jeshua se vir hulle: “ Wie My vlees eet & My bloed drink, bly in My & Ek in hom.
      Soos die Lewende Vader My gestuur het & Ek deur die Vader lewe,
                    so sal hy wat My eet ook deur My lewe . . .
     Dit is die brood wat uit die hemel neergedaal het. . . Johannes 6:53-58
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!

More Related Content

More from meliscl

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geemeliscl
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sondemeliscl
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egiptemeliscl
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou strafmeliscl
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsmeliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we beliefmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by mymeliscl
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lammeliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou middemeliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the crossmeliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

More from meliscl (18)

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te gee
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sonde
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egipte
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou straf
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the cross
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

'n Bloedverbond tot die dood!

  • 1. ‘n Verbond tot die dood . . .
  • 2. Die basis van die Christelike Geloof is gegrond op „n Bloedverbond . . . „n Bloedverbond is „n ooreenkoms wat aangegaan word tussen twee partye, wat „n baie nou vriendskapsband met mekaar het, waarvolgens alles wat hulle besit vir mekaar beskikbaar is, op aanvraag . . . Hierdie uitruil van besittings is die verantwoordelikheid van albei partye, Die ooreenkoms word met die bloed van die betrokke partye verseel & is „n verbintenis tot die dood . . .
  • 3. Wanneer enige van die twee partye wat in die bloedverbond staan weier om aan enige van die behoeftes van die ander verbondsparty te voldoen beteken dit dat hy die ooreenkoms tussen hulle verbreek . . . . . . dit beteken dat hy „n gruwelike dood sal sterf & so ook die res van sy familie, gewoonlik aan die hand van die party wat nie reg hanteer is volgens die ooreenkoms nie . . . Dit is dus verstaanbaar wat die partye motiveer om aan die ander party se eise te voldoen as daar iets gevra word . . .
  • 4. Genesis 3:21 beskryf die heel eerste bloedverbond waarvan ons in die Bybel lees God het vir Adam & Eva klere gemaak van vel . . . Adam & Eva het in die teenwoordigheid van God gesondig. God kannie die sonde aanskou nie, wat beteken dat Hy Sy hele skepping sou moes vaarwel roep . . . Maar God is onwillig om Sy rug op die mens te draai; daarom het Hy die sonde met bloed bedek . . . Nou het God nie die sonde aanskou nie, maar die bloed van die dier waarmee Hy vir Adam & Eva klere gemaak het om hul naaktheid te verberg
  • 5. Die eerste bloedoffer in die tuin van Eden is die basis vir die Ou Testamentiese offers van bloed, wat na die uiteindelike offer verwys . . . Die bloedvergieting van die Lam van God . . . Die onskuldige Lam moes doodgemaak word om die vel af te trek om die sonde van Adam & Eva te bedek
  • 6. In Genesis 4 lees ons dat Kain & Abel elk „n offer aan God bring vir hul sondes . . . God het Abel se bloed offer aangeneem, omdat sy offer die vloei van bloed ingesluit het; maar geen bloed het gevloei om Kain se sondes te bedek nie; daarom was sy offer onvoldoende . . .
  • 7. Die konsep van „n bloedoffer is die vloei van onskuldige bloed vir die bedekking van sondes, sodat God in die teenwoordigheid van Sy skepping kan kom . . . Dit is ook die oorsprong van die bloedverbond wat God met Abraham gesluit het toe God hom „n nageslag belowe het wat in getal gelykstaande sal wees aan die sterre in die hemel of die sand van die see . . . Omdat God Gees is & nie vlees & bloed nie, moet daar altyd „n plaas vervanger wees wat namens God die bloed verskaf vir die bloed verbond . . .
  • 8. God se bydrae vir die bloedverbond met Abraham is volgens Genesis 15:9 „n driejaaroud vers; „n driejaaroud bokooi; „n driejaaroud ram; „n tortelduif & „n jong duif . . . Abraham se bydrae was sy voorhuid volgens Genesis 17:11 en verder . . . Die verbond was bedoel om „n ewige verbond te wees tussen God die Almagtig & Abraham. Twee bloedverbonds partye . . . “Ek sal My verbond oprig tussen My & jou & jou nageslag na jou in hulle geslagte as „n ewige verbond, om vir jou „n God te wees & vir jou nageslag na jou . . . Genesis 17:7
  • 9. Hoekom was dit nodig vir Jeshua om aan die kruis te sterf as daar „n ewige verbond tussen Abraham & God bestaan het? Die probleem is dat die mens telkemale die voorwaardes van die bloedverbond verbreek & daarom herhaaldelik die prys vir nie- voldoening moet betaal! „n Man moes gevind word wat die bloedverbond voorwaardes sou nakom & die bloedverbond sou respekteer & volhou . . . „n Man wat nie herhaaldelik die bloedverbond sou verbreek deur ongehoorsaamheid aan die ander bloedverbond party, die Almagtige God nie. . .
  • 10. Net hier pas Jeshua in omdat Hy beide Seun van God & Seun van die mens is . . . Daarom die Nuwe Bloedverbond . . . Jeshua se natuur sou & sal nooit Sy bloedverbond vennoot God die Vader, ongehoorsaam wees of disrespekvol hanteer nie . . Jeshua se reddingswerk vervang die bloedverbond met Abraham wat aanhoudend verbreek was deur die mens . . .
  • 11. Die Ou Verbond het God slegs met een persoon, Abraham gemaak; niemand anders . . . Ander kon slegs deel aan die verbond verkry, deur die reg van besnydenis . . . In Genesis 17:10 se God aan Abraham: “Dit is My verbond wat julle moet hou tussen My & julle en jou nageslag na jou: al wat manlik onder julle is moet besny word – julle moet aan die vlees van jul voorhuid besny word & dit sal „n teken wees van die verbond tussen My & julle . . .
  • 12. God het nie „n bloedverbond met elke Hebreer gesluit nie! God het „n weg voorsien waarvolgens hulle toegang tot die verbond met Abraham kon verkry . . . die besnydenis! Dieselfde wyse waarop Abraham sy eie bloed voorsien het om toegang tot die bloedverbond met God te verkry . . .
  • 13. In die Nuwe Testament vertel Paulus van die besnydenis van die hart waar die ou Natuur weggegooi word & die nuwe natuur van God in die mens geplaas word . . . Die Nuwe Verbond is dus gebaseer op die patroon van die Ou Verbond . . . Hierdie Bloedverbond is vir ewig, want dit kannie verbreek word soos die verbond van die Ou Testament nie . . .
  • 14. Die Nuwe Bloedverbond is nou tussen God die Vader & Sy Seun, wat die mens verteenwoordig . . . Jeshua het namens die mens met God hierdie Bloedverbond gesluit . . . Die wat by hierdie Bloedverbond tussen Vader & Seun wil aansluit doen so deur die reg van besnydenis, besnydenis van die hart, soos Paulus se in Romeine 2: 28-29 “ Want nie hy is „n Jood wat dit in die openbaar is nie & nie dit is besnydenis wat dit in die openbaar in due vlees is nie, maar hy is „n Jood wat dit in die verborgene is & besnydenis is die van die hart, in die gees, nie na die letter nie. Sy lof is nie uit mense nie, maar uit God”
  • 15. Wanneer jy Jesuha ontvang as jou Redder gebeur daar baie in die geesteswereld Jy weet nie eers van die geestelike aktiwiteite om jou nie, maar jy weet net dat jy nou anders voel . . . Jy ontvang nie slegs vir Jeshua as Verlosser nie, maar jy word besny tot die Nuwe Verbond tussen God die Vader & God die Seun, wat die mens verteenwoordig . . . Hierdie “insny” in die Nuwe Verbond word deur Jeshus gedoen; die mens se verteenwoordiger in die bloedverbond . . . Hierdie insny word in die hart gedoen, nie op die voorhuid nie . . . Daarom het almal wat na Jeshus kom, man of vrou, gelyke toegang tot die terme van die Bloed Verbond . . .
  • 16. Wat is die terme van die Nuwe Bloed Verbond? In „n Bloedverbond verhouding is elke ding wat jy besit vrylik beskikbaar vir jou verbondsvennoot. Net so het jy weer toegang tot alles van hom, jy moet net vra . . . As jy jou verhouding met God hanteer soos „n verhouding tussen twee partye wat in „n bloedverbon staan hanteer behoort te word, sal alles wat God van ons nodig het Syne wees & alles wat ons van Hom nodig het, ons s‟n . . . Jeshua se vir hulle: “ Wie My vlees eet & My bloed drink, bly in My & Ek in hom. Soos die Lewende Vader My gestuur het & Ek deur die Vader lewe, so sal hy wat My eet ook deur My lewe . . . Dit is die brood wat uit die hemel neergedaal het. . . Johannes 6:53-58