SlideShare a Scribd company logo
Begin grou!
Begin grou!
Begin grou!
Begin grou!
Begin grou!
Begin grou!
Begin grou!
Begin grou!
Begin grou!
Begin grou!
Begin grou!

More Related Content

Viewers also liked

Goedheid uit ’n onverwagse rigting
Goedheid uit ’n onverwagse rigtingGoedheid uit ’n onverwagse rigting
Goedheid uit ’n onverwagse rigtingSusanna De Waal
 
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 1625 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16

Susanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
Susanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
Susanna De Waal
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
Susanna De Waal
 
8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek

6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek
Susanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
Susanna De Waal
 
Viewers also liked (11)

More from Susanna De Waal

3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
Susanna De Waal
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
Susanna De Waal
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
Susanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.

28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .

28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte

21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie

21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
Susanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
Susanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
Susanna De Waal
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
Susanna De Waal
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
Susanna De Waal
 
Ons kan op god vertrou
Ons kan op god vertrouOns kan op god vertrou
Ons kan op god vertrou
Susanna De Waal
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
Susanna De Waal
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
Susanna De Waal
 
15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)
Susanna De Waal
 
More from Susanna De Waal (19)

Recently uploaded

312 A Wise Woman of Abel Beth Maakah Saves The Town
312 A Wise Woman of Abel Beth Maakah Saves The Town312 A Wise Woman of Abel Beth Maakah Saves The Town

Rick Peterson
 
Chandra Dev: Unveiling the Mystery of the Moon God
Chandra Dev: Unveiling the Mystery of the Moon GodChandra Dev: Unveiling the Mystery of the Moon God

Exotic India
 
Monthly Khazina-e-Ruhaniyaat Jun’2024 (Vol.15, Issue 2)
Monthly Khazina-e-Ruhaniyaat Jun’2024 (Vol.15, Issue 2)Monthly Khazina-e-Ruhaniyaat Jun’2024 (Vol.15, Issue 2)

Darul Amal Chishtia
 
Marks of a Disciple - Persecution (John 15:18-27)
Marks of a Disciple - Persecution (John 15:18-27)Marks of a Disciple - Persecution (John 15:18-27)

Eusebio Yu
 
English - The Book of 1st Samuel the Prophet.pdf
English - The Book of 1st Samuel the Prophet.pdfEnglish - The Book of 1st Samuel the Prophet.pdf

Filipino Tracts and Literature Society Inc.
 
The Vulnerabilities of Individuals Born Under Swati Nakshatra.pdf
The Vulnerabilities of Individuals Born Under Swati Nakshatra.pdfThe Vulnerabilities of Individuals Born Under Swati Nakshatra.pdf

AstroAnuradha
 
Sanatan Vastu | Experience Great Living | Vastu Expert
Sanatan Vastu | Experience Great Living | Vastu ExpertSanatan Vastu | Experience Great Living | Vastu Expert

Sanatan Vastu
 
PPT Manasik Haji dan Umroh oleh imam hidayat.pptx
PPT Manasik Haji dan Umroh oleh imam hidayat.pptxPPT Manasik Haji dan Umroh oleh imam hidayat.pptx

ImamHidayat99
 
Deerfoot Church of Christ Bulletin 6 16 24
Deerfoot Church of Christ Bulletin 6 16 24Deerfoot Church of Christ Bulletin 6 16 24

deerfootcoc
 
Trusting God's Providence | Verse: Romans 8: 28-31
Trusting God's Providence | Verse: Romans 8: 28-31Trusting God's Providence | Verse: Romans 8: 28-31

JL de Belen
 
Protector & Destroyer: Agni Dev (The Hindu God of Fire)
Protector & Destroyer: Agni Dev (The Hindu God of Fire)Protector & Destroyer: Agni Dev (The Hindu God of Fire)
Protector & Destroyer: Agni Dev (The Hindu God of Fire)
Exotic India
 
Seminar on Music on the Liturgy Parish .pptx
Seminar on Music on the Liturgy Parish .pptxSeminar on Music on the Liturgy Parish .pptx

lexielhyn
 
A Free eBook ~ Valuable LIFE Lessons to Learn ( 5 Sets of Presentations)...
A Free eBook ~ Valuable LIFE Lessons    to Learn   ( 5 Sets of Presentations)...A Free eBook ~ Valuable LIFE Lessons    to Learn   ( 5 Sets of Presentations)...

OH TEIK BIN
 
THE NARROW GATE.it discusses about the two gates pptx
THE NARROW GATE.it discusses about the two gates pptxTHE NARROW GATE.it discusses about the two gates pptx

ElianaLouiseMTalisik
 
The_Chronological_Life_of_Christ_Part_104_Repentance_and_Restoration
The_Chronological_Life_of_Christ_Part_104_Repentance_and_RestorationThe_Chronological_Life_of_Christ_Part_104_Repentance_and_Restoration

Network Bible Fellowship
 
快速办理(PU毕业证书)普渡大学毕业证文凭证书一模一样
快速办理(PU毕业证书)普渡大学毕业证文凭证书一模一样快速办理(PU毕业证书)普渡大学毕业证文凭证书一模一样
快速办理(PU毕业证书)普渡大学毕业证文凭证书一模一样
cfk7atz3
 
The Hope of Salvation - Jude 1:24-25 - Message
The Hope of Salvation - Jude 1:24-25 - MessageThe Hope of Salvation - Jude 1:24-25 - Message

Cole Hartman
 
A375 Example Taste the taste of the Lord, the taste of the Lord The taste of...
A375 Example Taste the taste of the Lord,  the taste of the Lord The taste of...A375 Example Taste the taste of the Lord,  the taste of the Lord The taste of...

franktsao4
 
The Enchantment and Shadows_ Unveiling the Mysteries of Magic and Black Magic...
The Enchantment and Shadows_ Unveiling the Mysteries of Magic and Black Magic...The Enchantment and Shadows_ Unveiling the Mysteries of Magic and Black Magic...

Phoenix O
 
Heartfulness Magazine - June 2024 (Volume 9, Issue 6)
Heartfulness Magazine - June 2024 (Volume 9, Issue 6)Heartfulness Magazine - June 2024 (Volume 9, Issue 6)

heartfulness
 
Recently uploaded (20)

Editor's Notes

  1. #’n Afvallige nasie soek God As ’n mens die hoofstukke voor die gelese gedeelte lees dan is dit wat God hier doen selfs meer merkwaardig. Josafat, die koning van Juda het God gedien. Hy het sy mense gelei om te leef soos God van hulle verwag het. Joram aan die ander kant, was die koning van Israel. Hy het nie gedoen wat God gevra het nie. Soos sy pa Agab en sy oupa Simri het hulle nie net self afgode aanbid en die vreeslikste goed aangevang nie, hulle het ook die volk aangemoedig om dit te doen. Nou hou een van die volke wie Joram se pa, Agab gedien het, op om hulle belasting aan Israel te betaal. Die belasting wat aansienlik v4: 100 000 lammers en die wol van 100 000. Joram is kwaad en wil hulle ’n les gaan leer #Joram kry hulp Hy gaan vra vir Josafat om hom te kom help. Josafat is baie inskiklik en pak op om saam met Joram teen die Moabiete te gaan veg. Hy vra ook die koning van Edom om te help wat dan ook instem. Na 7 dae se trek is hulle water egter op. Wie of hoe hulle beplan het weet ons nie. Water is seker een van die 1ste goed waarna omgesien moet word wanneer jy oorlog toe gaan? #Joram sien net die negatiewe Hy sien dadelik hoe hy, die ander 2 konings en hulle manskappe hier in die Edom woestyn gaan sterf van die dors. Mense, ’n algemene volgehoue negatiwiteit is een van die kenmerke van iemand wat nie Jesus in sy lewe het nie. Ek dink ons raak almal met tye moedeloos. Dit is nie waarvan ek praat nie. Ek verwys na iemand wat meeste van die tyd negatief is. U sien as kind van God weet ek dat God is in beheer. Ek wete dit maak nie saak wat nie, God sal my beskerm, vir my sorg en vir my deurdra.
  2. # Josafat soek God #2 Kon 3:11 Dit is asof hy wil sê: wag wag manne. Moenie so gou desperaat raak nie. Ons dien ’n God wat alles hou in die holte van SY hande. Kom ons hoor eers wat Hy sê. Nou is dit interessant dat een van koning Joram se manne antwoord. Hy weet van ’n profeet. Die profeet Elisa. Dit lyk asof Josafat moes geweet het van Elisa wat hy antwoord:
  3. #2 Kon 3:12 ... So gaan hulle na Elisa toe en hoor by hom wat hulle lot is, wat staan hulle te doen? Elisa is nie baie opgewonde om Joram te sien nie. Hy het geweet Joram dien nie die Here nie en wil hom sommer wegwys na die profete van sy afgode. Ter wille van Josafat is hy bereid om God se aangesig te soek oor die lot van hierdie konings met hulle manskappe. God gee vir hom baie goeie nuus.
  4. #2 Kon 3:17 Dit is nie al nie, daar is nog ...
  5. #2 Kon 3:18 .... Die Here se, moenie bekommer nie, ek sal vir julle water gee. Om vir julle almal water te gee is egter niks vir God nie. Net om te wys hoe groot Hy regtig is sê ek en hy sal ook die koning van Moab in julle hande gee. Julle sal die oorlog wen! Wat ’n ongelooflike woord? Die Koning van die konings wat vir hulle deurkom met uitkoms vir hulle onmiddellike behoefte, water, maar ook vir die groter saak nl. die oorlog
  6. #God is groter as ons probleem Waar kry jy water in ’n woestyn vir ’n hele paar duisend soldate met hulle diere? Dit is net Jesus wat ons hier kan help. Dit is presies wat Hy doen. Die deel wat egter vir my so bietjie vreemd is, is dit ...... #Die ongehoorsames word ook bevoordeel Die Here het nie gesê, wel manne, hier is goeie nuus en slegte nuus nie. Ek gaan water gee vir Josafat en sy manne omdat hulle my dien. Die res van julle sal maar self moet sien en kom klaar. NEE, God voorsien water vir almal. # Wanneer God se kinders Hom dien, word die hele land bevoordeel Hier is sommer ’n baie duidelike vb. van hierdie waarheid. Die goddelose mag dink dit is hulle krag en vermoëns wat die welstand bring. Daar is net een bron van goedheid en seën en dit is Jesus! Verstaan u die Nbheid dat ek en u nie sal verslap nie. Ons kan nie bekostig om moeg te word en uit te sak nie. Vir hierdie mense om die voordeel van God se seën maksimaal te benut gee God vir hulle ’n opdrag:
  7. #2 Kon 3:16 ..... Luister julle konings, God gaan water stuur. Nie reën nie, water! Julle kamp is opgeslaan in ’n dal, ’n plat stuk aarde. ’n Plat stuk aarde kan nie water berg nie. Om die water te berg moet julle gate grou.
  8. #Begin grou Ek weet nie wat het hierdie konings en later hulle manskappe gedink nie. Die profeet het seker verkeerd gehoor. Waar anders sal die water vandaan kom as van reën af. Hierdie is ’n woestyn. Hier is nie water nie. Het God mooi kennis geneem hoeveel ons is? Het hy gesien hoeveel diere hier is? Miskien was daar ’n paar manne van geloof wat gesê het: ..... #As God so sê, grou ek Manne, as julle nie wil grou nie is dit julle keuse. Ek ken die God wat ek dien. Ek gaan grou. Moet net nie dink julle gaan môre hier by my kom water kry nie. So het ander dan heel waarskynlik ook begin grou. God het belowe, God voorsien.
  9. #2 Kon 3:20 ..... Mense, die God van Josafat, is ook ons God. Hy het nie verander nie. Hy maak nie onderskeid nie. Hy is altyd dieselfde. Hier is mense hier wat honger en dors na Jesus, na Sy ingrype in hulle lewens en omstandighede. Mense wat wonder of alles die moeite werd is. Mense vir wie die vyand sê: daar is nie meer nie, dit is klaarpraat met jou. Jy kan maar net sowel toe opgooi. Vir u is die Woord vanoggend:
  10. #Jou dal sal vol water word Jy kyk om jou rond en wonder maar hoe sal dit gebeur. God sê ek sal dit laat gebeur soos ek dit wil laat gebeur. Jy moet egter gereed wees. Demonstreer jou geloof en verwagting #Begin grou Soek my aangesig. Spandeer tyd met my, lees my Woord, praat met My. Al lyk en voel dit vir jou na ’n totaal sinnelose oefening. Gaan soek God! Ander se lewens is ook afhanklik van jou en my wat die aangesig van die Here soek. Ander se oorlewing is daarvan afhanklik, hulle gaan by ons gate moet kom drink. Moet egter nie bekommerd wees nie. Die gate sal nie leeg word nie. Ek, die Fontein van lewende water is in jou. Jy sal borrel en borrel en nie opdroog nie. Soek My en jy sal verbaas staan wat ek kan doen. Josafat het nie gesê kom ons gaan soek water nie. Hy het geweet ’n woestyn het nie water nie. Hy het gesê kom ons gaan soek God. Moenie die oplossing vir jou probleem soek nie, soek My. As jy my vind het jy die lewe!