2. ■ PROSA
■ POëSIE
■ DRAMA- monoloog
- dialoog
Definisie
Interpretasie en
aanbieding
Karakterisering-stem
en liggaam
Betekenis van teks
oordra aan gehoor
OPSOMMING
3. PROSA
Mees algemeenste gedrukte
kommunikasie
Volsinne en paragrawe, formele
sinskonstruksie
Kortverhale, romans, novelles, essays
4. POëSIE
■ Uitleg anders as prosa- meer bondig
■ Emosioneel dieper- woorde meer betekenis
■ Verskeie maniere en tegnieke- vrye
vers/stansas;rym en ritme/ geen rym of
ritme;vasgestelde patrone en reëls/ geen
reëls
5. GEDRAMATISEERDE PROSA
Hoe kies en interpreteer ek ‘n gepaste
prosastuk?
Kyk na die volgende:
■ Sterk narratief (storielyn)
■ Duidelike begin, middel en einde
■ Soort narratief-(sprokie/avontuur/legende/humoristies)
■ Verstaan die teks- dra die betekenis oor
■ Hoe gaan jou stem en liggaamshouding die
verskillende karakters in die teks weerspieël?
6. GEDRAMATISEERDE POëSIE
Hoe kies en interpreteer ek ‘n gepaste gedig?
Kyk na die volgende:
■ Ontleed en verstaan die beeldspraak (metafore,
vergelykings, personifikasie)
■ Ontleed alliterasie/ assonansie/ herhaling - watter
betekenis/ stemming?
■ Ritme of metrum (beklemtoonde woorde en lettergrepe
■ Pousering en frasering- kort/lang pouses, pouse om the
beklemtoon, frasering en spoed vir stemming)
■ Toonhoogte en beklemtoning kan betekenins verander
7. DRAMA: MONOLOOG
■ Gelewer deur 1 akteur, sonder onderbreking
■ Toespraak aan ander mense OF
■ Interne monoloog/ alleenspraak- gee insig oor
karakter se gevoelens/ gedagtes
■ NB! Lees die hele teks (toneelstuk)- verstaan waar
monoloog inpas
8. DRAMA: MONOLOOG
Hoe interpreteer en vertolk ek ‘n monoloog?
■ Kyk na die genre van die toneelstuk (komedie,
drama, tragedie ens.)
■ Kyk na taalgebruik en konteks om karakter se
omstandighede te verstaan
■ Hoe sal die karakter se stemgebruik wees?
(stereotipies/uniek/ geloofwaardig)
■ Hoe sal die karakter se liggamshouding, postuur en
liggaamstaal wees?
9. DRAMA: DIALOOG
■ Gesprek tussen karakters
■ Akteurs moet LUISTER en REAGEER- nie net die woorde opsê nie
■ Belangrik om tenoor mekaar te speel, nie vir gehoor nie
■ Oogkontak maak met mekaar
■ Vokale en fisiese karakterisering moet die verhouding tussen
karakters weespieël (bv. ouer en kind; baas en werknemer;
getroudes; maats ens.)
■ Aanbieding: dialoog moet begin, middel, klimaks, einde hê