6. Tbl 13-1
Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 6
Kenmerke VM Monopolie
Aantal firmas Baie Kopers en
verkopers
Een
Aard v produk Homogeen Slegs een produk
sonder sub
Toetrede Algeheel vry Blokkeer
Info Volledig Volledig
Samespanning Onmoontlik Irrelevant
Firma se beheer oor
die prys
Geen Aansienlik
Vraagkromme Horisontaal Dieselfde as Mark
vraag
LT Eco wins Normale wins +
7. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 7
13.2 Monopolie / Monopoly
Wat is dit?
NB.
VRAAG = MARKVRAAG
negatiewe helling
beperking (AR)
LR
abnormale wins moontlik
Kwasi monopolieë
Natuurlike monopolieë
Raam 13-1
9 versperrings
What is it?
NB.
DEMAND = MARKET
DEMAND
Negative slope
Limitation (AR)
LR
possible abnormal profit
Quasi monopolies
Natural monopolies
Box 13-1
9 restrictions
8. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 8
Beperkings op toetrede
Bpk omvang vd mark
Geografie, klein, afgesonder
Uitsluitlike besit van
grondstowwe
De Beers Consolidated Mines
Patente
Lisensiering
MTN & Vodacom
Alleenreg
Rupert Murdoch
Invoerbeperkings
Roofprysbepaling
Oormaatkapasiteit
Limited size of market
Geograpy
Exclusive ownership
De Beers Consolidated Mines
Patents
Licensing
MTN & Vodacom
Sole rights
Rupert Murdoch
Import restrictions
Predatory pricing
Excess capacity
Restrictions to enter
9. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 9
Alle mark strukture / All market structures
Gemiddeld / Average
Totaal / Total
Grens / Marginal
Profit Max?
MR = MC
Quantity
Total
Ave =.
RQTotal ×=
QuantityinChange
TotalinChange
inalM =arg
10. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 10
Ewewig (Mono) / Equilibrium (Mono)
NB!!!
AR = VRAAG kromme
AR ≠ MR
Koste struktuur NB (MC)
Prys NIE vas NIE!!!
2 Reëls
Sluitingsreël
P = AR < AVC, TR < TVC
Winsmaksimeringsreël
MR = MC
Produseer ...
MR = MC
KT: AR > AVC
LT: AR > AC
NB!!!
AR = DEMAND curve
AR ≠ MR
Cost Structure NB (MC)
Price NOT fixed
2 Rules
Shut Down
P = AR < AVC, TR < TVC
Profit max
MR = MC
Produce …
MR = MC
SR: AR > AVC
LR: AR > AC
11. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 11
Tbl 13-1 & Fig. 13-1
Totale Inkome (TR)
P x Q … (AR x Q)
Gemiddelde Inkome (AR)
TR ÷ Q
Vraagkromme / DEMAND
Marginale Inkome (MR)
(TRX – TRX-1) ÷ (QX - QX-1)
Negatiewe helling / Negative
slope
MR ≠ AR !!!
NB !!!
P = AR, maar / but …
P ≠ MR, AR ≠ MR
Vraag Kromme
Demand curve
TRmax@ MR=0
13. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 13
Raam/Box 13-2: MR & elastisiteit / elasticity
Monopolis produseer in die
relatief elastiese sone
Monopolist produces in the
relatively elastic zone
MR > 0, Ep > 1, Q... TR
MR = 0, Ep = 1, TRmax
NB NOT PROFIT max
NB NIE WINS maks.
MR < 0, Ep < 1, Q...TR
TRmax@ MR=0
@ E=1
NB. Elasties / Elastic
Monopolis se produksie sone
Monopoly production zone
15. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 15
Fig.13-2 KT ewewig (mono) / SR equilibrium (mono)
Wins maks / Profit max
MR = MC
NB! Q = ? @ MR=MC
Trek vertikale lyn van ...
Draw vertical line from ...
Q ... AR (VRAAG / DEMAND)
Trek horisontale lyn van ...
Draw horizontal line from ...
AR ... P
Wins is steeds / Profit is still ...
TR – TC
(P x Q) – (AC x Q)
(P - AC)Q
NB! Geen AANBOD / No SUPPLY,
MR=MC
16. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 16
LT ewewig / LR equilibrium
Ekonomiese / Abnormale
wins moontlik
Waarom?
Economic / Abnormal profit
possible
Why?
21. QUESTION 1
Wins max van ‘n monopolie?
Profit max of a monopoly?
Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 21
22. QUESTION 2
As MR + is sal TR?
If MR is + then TR shall?
Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 22
23. QUESTION 3
Oor die langtermyn kan ‘n monopolie
watse wins maak? En ‘n VM?
In the long run what type of profit does a
monopoly make? And a PC?
Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 23
24. QUESTION 4
Sluitingsreel vir beide Monopolie en VM?
Shutdown rule for both the Monopoly and
PC?
Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 24
25. MAANDAG / MONDAY
Res van CH 13
Toetse
Game
Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging
26. Hfst 13: Monopolie & onvolmaakte
mededinging
Los 13.3, 13.4, deels 13.5
Ch 13: Monopolistic & imperfect
competition
Leave 13.3, 13.4, part of 13.5
27. Hfst 13: Monopolie & onvolmaakte
mededinging
Los 13.3, 13.4, deels 13.5
Ch 13: Monopolistic & imperfect
competition
Leave 13.3, 13.4, part of 13.5
28. Monopolie
Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 28
o Monopolie??
o Wins max?
o LT wins?
o1ste, 2de en 3de graadse
prysdiskriminasie
30. Wanneer daar in ‘n bedryf slegs genoeg ruimte vir een firma is om
‘n produk doelmatig te produseer. Daardie een firma produseer ‘n
produk baie goedkoper as wat twee of meer firmas daardie produk
kan produseer.
AC sal selfs al bereik die gevraagde hoeveelheid ‘n maksimum.
Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 30
Natuurlike monopolie / Natural monopolies
Qmax
LR: LRACmin
31. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 31
Fig.13-4 Natuurlike monopolie pryse?
Fig.13-4 Natural monopoly pricing?
• Idiaal Produseer waar: MR = MC
• Allokasie: P=MC
• Produksie Doeltref: AC min
• P=MC .....verlies.... AC>AR
•WAT NOU??
•Gov self produk vervaardig
•Privaat en sub
•P=AC en dus normale wins
•Prys dis toepas
32. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 32
Fig.13-4 Natuurlike monopolie pryse?
Fig.13-4 Natural monopoly pricing?
• Idiaal Produseer waar: MR = MC
• Allokasie: P=MC
• Produksie Doeltref: AC min
• P=MC .....verlies.... AC>AR
•WAT NOU??
•Gov self produk vervaardig
•Privaat en sub
•P=AC en dus normale wins
•Prys dis toepas
33. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 33
Fig.13-4 Natuurlike monopolie pryse?
Fig.13-4 Natural monopoly pricing?
• Idiaal Produseer waar: MR = MC
• Allokasie: P=MC
• Produksie Doeltref: AC min
(BUT not the case)
• P=MC .....verlies.... AC>AR
•WAT NOU??
•Gov self produk vervaardig
•Privaat en sub
•P=AC en dus normale wins
•Prys dis toepas
34. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 34
Fig.13-4 Natuurlike monopolie pryse?
Fig.13-4 Natural monopoly pricing?
• Idiaal Produseer waar: MR = MC
• Allokasie: P=MC
• Produksie Doeltref: AC min
(BUT not the case)
• P=MC .....verlies.... AC>AR
•WAT NOU??
•Gov self produk vervaardig
•Privaat en sub
•P=AC en dus normale wins
•Prys dis toepas
35. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 35
Fig.13-4 Natuurlike monopolie pryse?
Fig.13-4 Natural monopoly pricing?
• Idiaal Produseer waar: MR = MC
• Allokasie: P=MC
• Produksie Doeltref: AC min
(BUT not the case)
• P=MC .....verlies.... AC>AR
•WAT NOU??
•Gov self produk vervaardig
•Privaat en sub
•P=AC en dus normale wins
•Prysdiskriminasie toepas
36. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 36
Recap PC vs Monopolist
Volmaakte mededinging
WINS maksimering by …
VRAAG kromme is …
PRYS vasgestel deur …
BESLUIT slegs …
P = AR = MR
Monopolie
WINS maksimering by …
VRAAG kromme is …
PRYS vasgestel deur …
BESLUIT slegs …
P = AR ≠ MR
Perfect competition
PROFIT max at …
DEMAND curve is …
PRICE set by …
DECIDE on …
P = AR = MR
Monopoly
PROFIT max at …
DEMAND curve is …
PRICE set by ...
DECIDE on …
P = AR ≠ MR
37. LT ewewig van VM vs Mono
‘n Monopolie word vergelyk met die
situasie wat sou geheers het indien daar
‘n groot aantal firmas was wat die produk
onder toestande van VM geproduseer het.
Kom ons kyk hoe lyk dit....
Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 37
38. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 38
Fig.13-7 Vergelyk mono vs VM / Compare mono vs PC
AR = VRAAG / DEMAND
MC = AANBOD / SUPPLY
Monopolis / Monopolist
Pm, Qm @ MR = MC
VM / PC
Pc, Qc @ S = D
39. Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 39
Fig.13-9 Die sosiale koste van ’n monopolie / DWL of mono
Selfde as Fig.13-7
Same as Fig.13-7
Onder monopolie…
Verbruiker verloor A+B
Produsent verloor C
Produsent wen A
DWL = B+C
Under monopoly …
Consumer loses A+B
Producer loses C
Producer gains A
DWL = B+C
40. Is monopolie ‘n slegte ding?
Wanopvattings
Enige prys vra (D)
Hoogste prys vra
(MR=MC)
SLEGS econ wins (D)
Ontasbaar (Potensiele
Med)
Misperceptions
Any price
Highest price
Economic profit
No competition
Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 40
43. 13-6 Beleid / Policy
Belasting
Owerheidsbesit
Regulering
Wette, reëls en regulasies
Mededingingsbeleid
Monopoliebeleid
M te keer om mag te misbruik
Samesmeltingsbeleid
Om groei van markte tov
samesmelting te reg.
Beleid op beperkende
praktyke
Mededingingskommiss
ie
Taxation
Government ownership
Regulation
Laws, rules and
regulations
Competition policy
Monopoly policy
Merger policy
Restrictive practice policy
Competition commission
Hoofstuk 13 Monopolie en onvolmaakte mededinging 43
Editor's Notes
4 firma konsentrasie = which % of market is occupied by top 4 firms in sector? (0.6 ... 60%)
HHI – Herfindahl-Hirschman Indeks ... squares of market shares summed
100 ... very competitive
1000-1800 mildly concentrated
1800+ concentrated ... monopolistic competition
Wat is ‘n monopolie?
Een verkoper
Een produk sonder goeie substitute
Toetrede geblokkeer
Kan prys vasstel, maar deur VRAAG beperk
Vraag = markvraag
VRAAG = AR ... Negatiewe helling
LR
Ekonomiese (abnormale) wins moontlik
Twee uiterstes:
Volmaakte mededinging ... Baie verkopers
Monopolie ... Een verkoper
Meestal kwasi-monopolieë (nie regtig nie)
Een verkoper
maar soortgelyke substitute
Voorbeeld :
slegs een spoorwegstelsel in SA,
maar dit moet met lug-, pad- en seevervoer meeding.
Monopolie kan ook geografies wees.
Een verskaffer in die gebied
Dink aan plattelandse dorpies
Nie noodwendig landswyd nie
Natuurlike monopolie
Een firma
kan hele mark
teen laer prys van produk voorsien
as 2 of meer firmas
Groot skaalvoordele
Beperkte mark omvang
Uitsluitlike besit van grondstowwe
Patent regte & lisensiëring & alleenregte
Invoerbeperkings
Roofpryse & oormaatkapasiteit
Wat is ‘n monopolie?
Een verkoper
Een produk sonder goeie substitute
Toetrede geblokkeer
Kan prys vasstel, maar deur VRAAG beperk
Vraag = markvraag
VRAAG = AR ... Negatiewe helling
LR
Ekonomiese (abnormale) wins moontlik
Twee uiterstes:
Volmaakte mededinging ... Baie verkopers
Monopolie ... Een verkoper
Meestal kwasi-monopolieë (nie regtig nie)
Een verkoper
maar soortgelyke substitute
Voorbeeld :
slegs een spoorwegstelsel in SA,
maar dit moet met lug-, pad- en seevervoer meeding.
Monopolie kan ook geografies wees.
Een verskaffer in die gebied
Dink aan plattelandse dorpies
Nie noodwendig landswyd nie
Natuurlike monopolie
Een firma
kan hele mark
teen laer prys van produk voorsien
as 2 of meer firmas
Groot skaalvoordele
Beperkte mark omvang
Uitsluitlike besit van grondstowwe
Patent regte & lisensiëring & alleenregte
Invoerbeperkings
Roofpryse & oormaatkapasiteit
Totale Inkome (TR)
P x Q … (AR x Q)
Som van MR
Selfde as VM
Gemiddelde Inkome (AR)
TR ÷ Q
Vraagkromme
Negatiewe helling (markvraag)
Marginale Inkome (MR)
(TRX – TRX-1) ÷ (QX - QX-1)
Negatiewe helling
MR ≠ AR !!!
MR ½pad tussen 0-AR
Onder MONOPOLIE is …
P = AR, maar …
P ≠ MR, AR ≠ MR
Fig. 13-1(a): MR & AR
MR is onder AR,
mits AR afwaarts loop
MR &lt; AR
Indien AR ‘n reguit lyn is,
lê MR presies halfpad tussen AR en die prys-as.
Figuur 13-1(b): TR
TR styg,
solank MR positief is,
TR bereik ‘n maksimum
indien MR = 0
TR daal
indien MR negatief is
MR halfpad tussen 0 & AR afsnit op X-as
Q by MR=0 halveer AR
Halfpunt op kromme is eenheids elasties
Bo die halfpunt is vraag relatief elasties (dus %Q &gt; %P)
Monopolis produseer in hierdie relatief elastiese sone
MR &gt; 0, Ep &gt; 1, Q... TR
MR = 0, Ep = 1, TRmax
MR &lt; 0, Ep &lt; 1, Q...TR
Winsmaksimering waar ...
MR = MC
NB! Wat is Q by ...
MR=MC?
Trek vertikale lyn van ...
Q tot by AR (Vraagkromme)
Trek horisontale lyn van
AR tot by P
Wins is steeds
TR – TC
(P x Q) – (AC x Q)
(P - AC)Q
NB! Geen Aanbodkromme,
die monopolis besluit op P
n.a.v. MR=MC en
vervaardig dan die QD
Die langtermynewewig van die monopolis:
Toetrede egter heeltemal versper,
die gevolg is dat kortermyn- ekonomiese wins
nie verminder kan word
deur die toetrede van nuwe firmas tot die bedryf nie.
Die monopolistiese firma kan dus op die lang termyn
steeds ekonomiese wins maak,
solank daar ‘n vraag na die betrokke produk is.
Die enigste verskil is dat die firma sal produseer waar
die MR = LTMC ...
Dus as hy sy koste oor die langtermyn kan afbring,
kan hy meer produseer en meer ekonomiese wins maak
NB. prysverskille op verskille tussen kopers se waardasie van die produk
Indien prysverskille op kosteverskille gegrond is, is dit nie diskriminerend van aard nie.
Die doel van prysdiskriminasie:
om die hele of ‘n gedeelte van die verbruikersurplus te bekom.
Daar is twee vereistes vir prysdiskriminasie:
Die firma moet ‘n prysmaker of prysvassteller wees ... dus monopolis
Verbruikers of markte moet onafhanklik wees.
Eerstegraadse prysdiskriminasie: wanneer ‘n klant die maksimum prys gevra word wat hy of sy bereid is om vir elke eenheid van die produk te betaal.
Tweedegraadse prysdiskriminasie: wanneer die firma sy klante verskillende pryse vra op grond van die hoeveelhede wat hulle koop.
Derdegraadse prysdiskriminasie: wanneer verbruikers in twee of meer onafhanklike markte gegroepeer word en ‘n aparte prys in elke mark gevra word.
NB. prysverskille op verskille tussen kopers se waardasie van die produk
Indien prysverskille op kosteverskille gegrond is, is dit nie diskriminerend van aard nie.
Die doel van prysdiskriminasie:
om die hele of ‘n gedeelte van die verbruikersurplus te bekom.
Daar is twee vereistes vir prysdiskriminasie:
Die firma moet ‘n prysmaker of prysvassteller wees ... dus monopolis
Verbruikers of markte moet onafhanklik wees.
Eerstegraadse prysdiskriminasie: wanneer ‘n klant die maksimum prys gevra word wat hy of sy bereid is om vir elke eenheid van die produk te betaal.
Tweedegraadse prysdiskriminasie: wanneer die firma sy klante verskillende pryse vra op grond van die hoeveelhede wat hulle koop.
Derdegraadse prysdiskriminasie: wanneer verbruikers in twee of meer onafhanklike markte gegroepeer word en ‘n aparte prys in elke mark gevra word.
NB. prysverskille op verskille tussen kopers se waardasie van die produk
Indien prysverskille op kosteverskille gegrond is, is dit nie diskriminerend van aard nie.
Die doel van prysdiskriminasie:
om die hele of ‘n gedeelte van die verbruikersurplus te bekom.
Daar is twee vereistes vir prysdiskriminasie:
Die firma moet ‘n prysmaker of prysvassteller wees ... dus monopolis
Verbruikers of markte moet onafhanklik wees.
Eerstegraadse prysdiskriminasie: wanneer ‘n klant die maksimum prys gevra word wat hy of sy bereid is om vir elke eenheid van die produk te betaal.
Tweedegraadse prysdiskriminasie: wanneer die firma sy klante verskillende pryse vra op grond van die hoeveelhede wat hulle koop.
Derdegraadse prysdiskriminasie: wanneer verbruikers in twee of meer onafhanklike markte gegroepeer word en ‘n aparte prys in elke mark gevra word.
NB. prysverskille op verskille tussen kopers se waardasie van die produk
Indien prysverskille op kosteverskille gegrond is, is dit nie diskriminerend van aard nie.
Die doel van prysdiskriminasie:
om die hele of ‘n gedeelte van die verbruikersurplus te bekom.
Daar is twee vereistes vir prysdiskriminasie:
Die firma moet ‘n prysmaker of prysvassteller wees ... dus monopolis
Verbruikers of markte moet onafhanklik wees.
Eerstegraadse prysdiskriminasie: wanneer ‘n klant die maksimum prys gevra word wat hy of sy bereid is om vir elke eenheid van die produk te betaal.
Tweedegraadse prysdiskriminasie: wanneer die firma sy klante verskillende pryse vra op grond van die hoeveelhede wat hulle koop.
Derdegraadse prysdiskriminasie: wanneer verbruikers in twee of meer onafhanklike markte gegroepeer word en ‘n aparte prys in elke mark gevra word.
Ongereguleerde monopolis: Q1, P1
Produseer @ ondoeltreffende vlakke.
Baie groot ekonomiese winste.
Allokasie doeltreffendheid (Pareto)
Almal in beste posisie
P = MC oor LR
Monopolis lei verlies
Produksie doeltreffendheid
Beste aanwending van hulpbronne
Produseer Q by LRACmin
Maar onvoldoende Vraag
Ongereguleerde monopolis: Q1, P1
Produseer @ ondoeltreffende vlakke.
Baie groot ekonomiese winste.
Allokasie doeltreffendheid (Pareto)
Almal in beste posisie
P = MC oor LR
Monopolis lei verlies
Produksie doeltreffendheid
Beste aanwending van hulpbronne
Produseer Q by LRACmin
Maar onvoldoende Vraag
Ongereguleerde monopolis: Q1, P1
Produseer @ ondoeltreffende vlakke.
Baie groot ekonomiese winste.
Allokasie doeltreffendheid (Pareto)
Almal in beste posisie
P = MC oor LR
Monopolis lei verlies
Produksie doeltreffendheid
Beste aanwending van hulpbronne
Produseer Q by LRACmin
Maar onvoldoende Vraag
Ongereguleerde monopolis: Q1, P1
Produseer @ ondoeltreffende vlakke.
Baie groot ekonomiese winste.
Allokasie doeltreffendheid (Pareto)
Almal in beste posisie
P = MC oor LR
Monopolis lei verlies
Produksie doeltreffendheid
Beste aanwending van hulpbronne
Produseer Q by LRACmin
Maar onvoldoende Vraag
Ongereguleerde monopolis: Q1, P1
Produseer @ ondoeltreffende vlakke.
Baie groot ekonomiese winste.
Allokasie doeltreffendheid (Pareto)
Almal in beste posisie
P = MC oor LR
Monopolis lei verlies
Produksie doeltreffendheid
Beste aanwending van hulpbronne
Produseer Q by LRACmin
Maar onvoldoende Vraag
AR = Mark vraag
MR = monopolis se grensinkomstekromme.
MC = aanbodkromme (S) vir die VM bedryf (bo AVCmin).
Onder VM word die langtermynewewig Ec deur die wisselwerking tussen vraag (AR) en aanbod (S) by prys Pc en hoeveelheid Qc verkry.
Die ewewig vir die monopolis (Em) is by ‘n prys Pm en hoeveelheid Qm.
Onder monopolie is die Pe hoër en die Qe laer as onder volmaakte mededinging, ceteris paribus.
Selfde as Fig.13-7
Resultaat was…
Monopolis teen Pm, Qm
VM teen Pc, Qc
Monopolis duurder en minder
Surplus skeidingslyn
Monopolis teen Pm
VM teen Pc
Onder monopolie…
Verbruiker verloor A+B
Produsent verloor C
Produsent wen A
DWL = B+C
Enige prys ... NEE beperk deur AR (VRAAG)
Hoogste prys ... NEE want weereens is VRAAG die beperkende faktor ... Sal eerder winsmaksimer as min teen hoogste prys verkoop
Ekonomiese wins ... NEE veral natuurlike monopoliee kan teen verlies bedryf word en self moet sluit. NB is kostestruktuur teenoor VRAAG
Geen mededinging ... VM stel dat produkte homogeen moet wees maar in monopolie is daar soortgelyke produkte wat wel mededinging bied (dus alternatiewe)
Laer produksie & hoër prys ...net as koste struktuur dieselfede is as VM.
Mono bestaan egter juis indien daar skaalvoordele in massaproduksie voorkom.
Dus sal ‘n natuurlike monopolie meer doeltreffend wees as baie kleiner firmas saam
Innovasie ... Groot maatskappye kan dit juis bekostig en implimenteer sonder die bedryging dat mededingers dit sal na-aap
Bestuursondoelmatigheid ... Maar daar is tog onregstreekse mededinging (en sal die mono nie steeds probeer om wins te vergroot deur kostes af te bring nie?)
Swak kwaliteit ... Weereens onregstreekse mededinging (onthou VM vereis homogene produkte maar selfone is nie homogeen tov landlyn nie)
Onregverdige inkomeverdeling ... Maar winste word herbelê ... Mono is nie net op uitbuiting gefokus nie.
Pagsoekery ... Nie-Pareto kanalisering van winste ... Probeer ‘n groter slice van die klein pastei behou ... Verhoog kostestruktuur deur geld te bestee op die vestioging van markkrag (politici, regskostes, openbare betrekkinge)
Invloed ... Kan die agenda opstel vir beleid (deur mag te gebruik om besluitnemers te beinvloed) maar die invloed is ook nodig om op intersnasionale vlak mee te ding.
Belasting ... Verminder wins, maar kan pryse opstoot
Owerheidsbesit ...nasionalisering, maar bestuur is beter indien pvt
Regulering ... Voorwaardes, maar stomp instrument met baie mark verwringing
Mededingingsbeleid ... Verhoed markkragkonsentrasie, verseker sekere mate van mededinging
Monopoliebeleid ... Verhoed misbruik van bestaande mag
Samesmeltingsbeleid ... Reguleer groei van markkrag
Beleid op beperkende praktyke ... Voorkom praktyke (pricefixing) wat nadelig kan wees vir verbruiker/gemeenskap
Mededingingskommissie ... ondersoek
Klagtes ... rakende beperkende praktyke (suiwel, brod ens. TigerBrands)
Samesmeltings/oornames ... Evalueer om te sien of te veel markkrag dan konsentreer word (kan samesmelting afkeur)
Navorsing, beleidsinsette ens.