SlideShare a Scribd company logo
1 of 9
Gaan en wees lief vir jou naaste
Gaan en wees lief vir jou naaste
Gaan en wees lief vir jou naaste
Gaan en wees lief vir jou naaste
Gaan en wees lief vir jou naaste
Gaan en wees lief vir jou naaste
Gaan en wees lief vir jou naaste
Gaan en wees lief vir jou naaste
Gaan en wees lief vir jou naaste

More Related Content

More from Susanna De Waal

20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal SkoonmaakSusanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Susanna De Waal
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
Ons kan op god vertrou
Ons kan op god vertrouOns kan op god vertrou
Ons kan op god vertrou
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
 

Editor's Notes

  1. #Gaan en wees lief! Sedert die begin van die jaar is dit die saak wat die Here op ons hart gedruk het. Nie net op my hart nie, maar ook op die harte van die leierskap van die gemeente. Dit is vir my ’n terugroep daarna wat ons dalk mag beskou as die basiese, maar ek dink iets wat baie afgeskeep geraak het. God sal ons nie in die rigting stuur as ons reeds daar is of as daar nie groot behoefte aan hierdie saak is nie. Wanneer dit kom by verhouding met die lewende God, is liefde die sentrale tema. Joh. 3:16 , 1 Joh. 3:23 ... #1 Joh 4:8 .... Toe Past Hennie hier was gesels ons eendag en Hy deel met ons dat die hoof tema wat God tans op hulle harte druk is: liefde. Ons het nie ander se bevestiging nodig om te weet wat God vir ons gesê het nie, maar is dit nie wonderlik om te weet dat wat God vir ons op Sy sakelys het, Hy ook vir ander op Sy sakelys het. Die wêreld het ’n koue, liefdelose plek geword waar niemand meer vir mekaar omgee nie. Mense haal mekaar uit. Ons praat van mekaar instede van met mekaar. Dit is ’n teken van liefdeloosheid. So kan ons talle vb.’e noem.
  2. # Liefde vir God is onlosmaaklik van liefde vir mense Ek kan nie sê ek het God lief maar tree liefdeloos teenoor mense op nie. Kan ek maar weer herhaal. My medemens, wie of wat hulle is of wat hulle doen of nie doen nie, is nie my motivering om hulle lief te hê nie. Jesus, is my motivering om mense lief te hê. Dit is interessant dat hierdie gelykennis van Jesus begin met ’n vraag van ’n wetgeleerde. Sy vraag is .... #Luk 10:25 ..... Dit is nogal ’n groot vraag, miskien die grootste vraag wat ons hier op aarde kan vra. Dit is interessant dat die persoon wat die vraag vra juis ’n persoon is wat hierdie antwoord baie goed behoort te ken. Hy doen ook want Jesus vra Hom wat staan in die skrif, wat is die antwoord op jou vraag. Hy antwoord ...
  3. #Luk 10:27 ... Jesus komplimenteer hom op sy antwoord. Jesus se antwoord stop egter nie by die kompliment nie. Jesus gaan so bietjie verder .....
  4. #Luk 10:28 ..... U sien om te weet wat reg is, is net die helfte van die saak. Dit is verseker ’n baie goeie begin. Die toepassing van die kennis is egter net so NB so die kennis self. Moontlik is dit selfs nog belangriker. Ek kan die hele Bybel uit my kop uit ken maar as ek hom nie leef nie, beteken dit vir my niks nie. Om die hele waarheid te sê, die Bybel se hierdie kennis gaan dan teen my tel. Dit is juis hierdie kennis wat my gaan oordeel die dag wanneer Jesus my gaan kom haal.. Hierdie man vra nou die $1 000 000 vraag #WIE IS MY NAASTE? En kyk, dit is vandag nog een van die groot vrae? Wie is my naaste? Dit is interessant hoe meeste van ons grense wil stel wanneer dit by naaste kom. Party van ons se naaste grense is baie wyd en ander van ons sê naaste grense is baie, baie, baie nou. ’n Uitgesoekte paar wat ek dalk selfs op my een hand sal kan tel. Met sy vraag lyk dit vir my die wetgeleerde wou ook grense he. Dit lyk vir my hy het ook gehoop dat Jesus grense sou stel. Hopelik gaan Jesus nou die antwoord gee op wie die uitegsoekte paar mense is. Hopelik is dit net hulle wie soos ek dink, glo en lyk. Hulle wie vir my goed is en wie verdien om lief gewees te word. Jesus vertel nou die gelykennis van die....
  5. #barmhartige samaritaan Jesus wys duidelik daarop dat daar mense was wat grense wou stel aan wie hulle naaste is. Jy moet dus aan sekere kriteria voldoen om te kwalifiseer. Dit is verder interresant dat 2 van die 3 hoofrolle deur kerkmense gespeel word. ‘n Priester en n Leviet. Die hartseer is dat albei hierdie karakters by die behoefte verby geloop het. Hulle het so draai om hom geloop. Miskien ... #Is kerkhou belangriker as kerkwees? As ek nou die ou help gaan ek laat wees vir die diens. As ek nou die persoon help gaan ek onrein wees en sal nie kerk toe kan gaan vir n paar dae nie. So, of kerkwees was belangriker as die persoon in nood of hy het nie voldoen aan die vereistes om hulle hulp waardig te wees nie. Die persoon wat nou wel die persoon in hulp help is n Samaritaan. Ek dink die wetgeleerde het dalk by homself gedink: “net nie dit nie”. Moes Jesus nou van alle mense n samartiaan kies. Die Jode het niks van die Samaritane gehou nie. #Die versorging deur die Samaritaan Die Samaritaan het moeite met hierdie man in nood gedoen. Hy het sy wonde verbind, hom op sy donkie gelaai en by n kliniek gaan aflaai waar hy versorg kon word. . Hy vra hom toe, jong het jy n mediese fonds? Mediese versorging is baie duur. NEE, sonder om vrae te vra het hy betaal vir die verdere versorging van die man. #‘n Baie mooi storie Daar is tog nog mense wat omgee. Die beseerde is gehelp. Ons hou mos almal van stories met n goeie einde. Jesus het egter nie bloot die storie vertel vir die vermaakllikheidswaarde daarvan nie. Jesus vra nou vir die wetgeleerde :
  6. #Wie dink jy was hierdie mans se naaste? Soos wat dit ’n properse wetgeleerde betaam gee hy ’n baie mooi antwoord: #Luk 10:37 En hy antwoord: Hy wat barmhartigheid aan hom bewys het. Hierdie man se naaste was die persoon wie sy nood raakgesien en hom gehelp het. Jou en my naaste is:
  7. #My naaste is almal binne my bereik/invloedsfeer Is dit nie wat hierdie gelykenis vir ons leer nie. Ouderdom, ras, geslag, sosio-ekonomiese stand, politieke affiliasie het niks te doen, is niè die bepalende faktor nie. Almal binne my bereik en invloedsfeer is my naaste. Dit is wat Jesus by hierdie wetsgeleerde probeer tuisbring. # Mense is vir God baie belangrik! Miskien kan ek dit ook so stel; om kerk te wees is vir God belangriker as om kerk te hou. Moet ons kerkhou? Ja,! Die gemeente en die saamkom van gelowiges was nog altyd deel van God se struktuur. Die hoofdoel van die kerk is egter nie om kerk te hou nie maar om kerk te wees. Kerk is ’n toerustingsgeleentheid om kerk te gaan wees. # Kennis alleen is nie genoeg nie ..... Ons almal weet dat te vel eet maak jou vet. Beteken dit ons eet nie te veel nie? Almal weet oefening is goed vir jou. Oefen almal? Kennis alleen is nie genoeg.
  8. #Luk 10:37 .... Liefde is nr 1 op God se agenda vir Sy kerk. 1ste is dit liefde vir Hom. Tweedens, maar gelyk met nr 1 is ons liefde vir mekaar, ons naaste. Solank ek nog redes soek om iemand te diskwalifiseer as my naaste verstaan ek nog nie God se definisie van naaste nie. Jesus is n inklusiewe God. So lief het Hy die wereld gehad .... Hy wil nie he dat enige iemand verlore sal gaan nie maar dat almal gered sal word. Almal wat Hom aangeneem het ...... Ek kan nie Jesus liefhe en koud teenoor mense staan nie. Naasteliefde is nie iets opsioneel nie. Onthou die vraag van die wetgeleerde was: wat moet ke doen om die ewige lewe te be-erwe? So as ek dit reg vertsaan se dit vir my dat sou ek liefdeloos staan teenoor my naaste ek die ewige lewe gaan mis. Wanneer ek my naaste lief het, het ek God lief. Wanneer ek aan my naasteliefde bewys, bewys ek liefde aan God. Hoe gaan jy die week jou naaste liefhe?