SlideShare a Scribd company logo
Is dit Sigbaar
Is dit Sigbaar
Is dit Sigbaar
Is dit Sigbaar
Is dit Sigbaar
Is dit Sigbaar
Is dit Sigbaar

More Related Content

Viewers also liked

Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
Susanna De Waal
 
Mathe haha
Mathe hahaMathe haha
Mathe haha
lissura chatami
 
Gaan en wees lief vir jou naaste
Gaan en wees lief vir jou naasteGaan en wees lief vir jou naaste
Gaan en wees lief vir jou naaste
Susanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie

God se wil in 2015
God se wil in 2015God se wil in 2015
God se wil in 2015
Susanna De Waal
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14

18 oktober 2015 Daar was n man
18 oktober 2015 Daar was n man18 oktober 2015 Daar was n man
18 oktober 2015 Daar was n man
Susanna De Waal
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
Susanna De Waal
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
Susanna De Waal
 
Bakteri GRAM negatif dan bakteri gram positif
Bakteri GRAM negatif dan bakteri gram positifBakteri GRAM negatif dan bakteri gram positif

GLBB Diperlambat
GLBB DiperlambatGLBB Diperlambat
GLBB Diperlambat
lissura chatami
 
Viewers also liked (11)

More from Susanna De Waal

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
Susanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
Susanna De Waal
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
Susanna De Waal
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
Susanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
Susanna De Waal
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .

28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte

21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
Susanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
Susanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
Susanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek

31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
Susanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
Susanna De Waal
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
Susanna De Waal
 
More from Susanna De Waal (20)

Recently uploaded

Protector & Destroyer: Agni Dev (The Hindu God of Fire)
Protector & Destroyer: Agni Dev (The Hindu God of Fire)Protector & Destroyer: Agni Dev (The Hindu God of Fire)

Exotic India
 
A Free eBook ~ Valuable LIFE Lessons to Learn ( 5 Sets of Presentations)...
A Free eBook ~ Valuable LIFE Lessons    to Learn   ( 5 Sets of Presentations)...A Free eBook ~ Valuable LIFE Lessons    to Learn   ( 5 Sets of Presentations)...

OH TEIK BIN
 
English - The Book of 1st Samuel the Prophet.pdf
English - The Book of 1st Samuel the Prophet.pdfEnglish - The Book of 1st Samuel the Prophet.pdf

Filipino Tracts and Literature Society Inc.
 
Sanatan Vastu | Experience Great Living | Vastu Expert
Sanatan Vastu | Experience Great Living | Vastu ExpertSanatan Vastu | Experience Great Living | Vastu Expert

Sanatan Vastu
 
Monthly Khazina-e-Ruhaniyaat Jun’2024 (Vol.15, Issue 2)
Monthly Khazina-e-Ruhaniyaat Jun’2024 (Vol.15, Issue 2)Monthly Khazina-e-Ruhaniyaat Jun’2024 (Vol.15, Issue 2)

Darul Amal Chishtia
 
Heartfulness Magazine - June 2024 (Volume 9, Issue 6)
Heartfulness Magazine - June 2024 (Volume 9, Issue 6)Heartfulness Magazine - June 2024 (Volume 9, Issue 6)

heartfulness
 
The Hope of Salvation - Jude 1:24-25 - Message
The Hope of Salvation - Jude 1:24-25 - MessageThe Hope of Salvation - Jude 1:24-25 - Message

Cole Hartman
 
Chandra Dev: Unveiling the Mystery of the Moon God
Chandra Dev: Unveiling the Mystery of the Moon GodChandra Dev: Unveiling the Mystery of the Moon God
Chandra Dev: Unveiling the Mystery of the Moon God
Exotic India
 
Deerfoot Church of Christ Bulletin 6 16 24
Deerfoot Church of Christ Bulletin 6 16 24Deerfoot Church of Christ Bulletin 6 16 24

deerfootcoc
 
快速办理(PU毕业证书)普渡大学毕业证文凭证书一模一样
快速办理(PU毕业证书)普渡大学毕业证文凭证书一模一样快速办理(PU毕业证书)普渡大学毕业证文凭证书一模一样
快速办理(PU毕业证书)普渡大学毕业证文凭证书一模一样
cfk7atz3
 
The_Chronological_Life_of_Christ_Part_104_Repentance_and_Restoration
The_Chronological_Life_of_Christ_Part_104_Repentance_and_RestorationThe_Chronological_Life_of_Christ_Part_104_Repentance_and_Restoration

Network Bible Fellowship
 
The Vulnerabilities of Individuals Born Under Swati Nakshatra.pdf
The Vulnerabilities of Individuals Born Under Swati Nakshatra.pdfThe Vulnerabilities of Individuals Born Under Swati Nakshatra.pdf

AstroAnuradha
 
Marks of a Disciple - Persecution (John 15:18-27)
Marks of a Disciple - Persecution (John 15:18-27)Marks of a Disciple - Persecution (John 15:18-27)

Eusebio Yu
 
Trusting God's Providence | Verse: Romans 8: 28-31
Trusting God's Providence | Verse: Romans 8: 28-31Trusting God's Providence | Verse: Romans 8: 28-31

JL de Belen
 
312 A Wise Woman of Abel Beth Maakah Saves The Town
312 A Wise Woman of Abel Beth Maakah Saves The Town312 A Wise Woman of Abel Beth Maakah Saves The Town

Rick Peterson
 
A375 Example Taste the taste of the Lord, the taste of the Lord The taste of...
A375 Example Taste the taste of the Lord,  the taste of the Lord The taste of...A375 Example Taste the taste of the Lord,  the taste of the Lord The taste of...

franktsao4
 
THE NARROW GATE.it discusses about the two gates pptx
THE NARROW GATE.it discusses about the two gates pptxTHE NARROW GATE.it discusses about the two gates pptx

ElianaLouiseMTalisik
 
The Enchantment and Shadows_ Unveiling the Mysteries of Magic and Black Magic...
The Enchantment and Shadows_ Unveiling the Mysteries of Magic and Black Magic...The Enchantment and Shadows_ Unveiling the Mysteries of Magic and Black Magic...

Phoenix O
 
PPT Manasik Haji dan Umroh oleh imam hidayat.pptx
PPT Manasik Haji dan Umroh oleh imam hidayat.pptxPPT Manasik Haji dan Umroh oleh imam hidayat.pptx

ImamHidayat99
 
Seminar on Music on the Liturgy Parish .pptx
Seminar on Music on the Liturgy Parish .pptxSeminar on Music on the Liturgy Parish .pptx

lexielhyn
 
Recently uploaded (20)

Editor's Notes

  1. #Die kerk van Jesus is “amazing” Dit was vir my wonderlik toe ek Maandag, die 1ste dag van ons tydperk van vas n gebed vir meer van God se Gees, my Bybel oopmaak en sien dat ek by Handelinge 1 is. Handelinge, die boek wat die bedrywighede van die 1ste nuwe Testamentiese gemeente beskryf. Handelinge, die boek waarin ons so duidelik die werk van die HG sien. Soos wat ek deur die week die 1ste paar hoofstukke gelees het was ek opnuut verstom deur die kerk van Jesus Christus. Daar is niks wat kan vergelyk met God wat in en deur Sy kerk ‘n verlore, sondige wereld red en verander nie. Manne wie net n paar weke tevore bang was om te erken dat hulle hoegenaamd Jesus ken, preek nou onverskrokke die woord. Hulle skroom ook nie om hulle wie verantwoordelik was vir Sy dood te konfronteer nie. #Die bestaan en groei van die kerk is bo-natuurlik Wat God deur Sy kinders gedoen het is dood eenvoudig bo-natuurlik. Hy gebruik dood gewone mense vir buitengewone dade. ‘n Eens lafaard preek en 3000 mense kom tot bekering. Twee van Sy kinders is oppad tempel toe. By die tempel kry hulle n verlamde man en in Jesus Naam word hierdie man in n oomblik genees. Mense neem nou dieselfde Jesus aan wie hulle n paar weke tevore gekruisig het. #Die apostels se eerste teenkanting Die Joodse leiers wie verantwoordelik was vir Jesus se dood was uit die aard van die saak nie baie opgewonde oor wat besig was om te gebeur nie. Hierdie volgelinge van Jesus laat hulle nie baie goed lyk nie. Wonderwerke was dinge waarvan hulle net in die Pentateug gelees het. Nou doen hierdie volgelinge van Jesus wonderwerke in Sy Naam. Hulle moet ’n stokkie voor hierdie besigheid steek voor dit hand uitruk. Hulle neem hulle gevange en gooi hulle in die tronk. Terwyl hulle hul die volgende dag ondervra, is hierdie deel van hulle respons: ...
  2. #Hand 4: 12 .. Wow! Wat ’n uitspraak! Wat ’n demonstrasie van geloof en onverskrokkenheid! Niemand het gewonder oor wat hierdie manne glo nie. Niemand het gewonder teenoor wie hulle lojaal was nie. Hulle hele lewe was aan Jesus uitverkoop. #Dit was sigbaar! Dit was vir almal hoorbaar en sigbaar in wie hulle glo en vir wie hulle leef. Nie eers in, tot op daardie stadium vir hulle, die moeilikste omstandighede het hulle terug gediens nie.
  3. #Hoekom het die leiers hulle nie meer hardhandig hanteer nie? Die gedeelte gee vir ons ’n paar moontlike redes. Hulle het hulle dalk nog nie regtig as so ’n groot bedreiging gesien nie, dalk was hulle versigtig vir wat die mense sou sê en doen. Hulle wou nie hulle gewildheid skade berokken nie. Ek glo die ware rede kry ons in die laaste del van v 13 ... #Hand 4:13 .... #NIV ... Uit die woorde en optrede van hierdie manne was dit vir die joodse leiers duidelik dat hierdie manne by en met Jesus was. Dit was duidelik sigbaar vir almal met wie hulle te doen gekry het. En dit het niks te doen gehad met wie hulle was of die posisie of kwalifikasies wat hulle gehad het nie. Hulle was ook nie ryk nie. So wat was dit wat gemaak het dat hierdie mense hulle kon herken as manne wat by Jesus was?
  4. #Hand 4:8 ..... Onthou, hierdie is dieselfde Petrus wat net ’n paar weke vantevore weggehardloop en Jesus verloën het. Dit is manne met geen posisie of sê nie. Die x-faktor was die HG. #Heilige Gees verander lafaards in helde Die HG maak dat mense Jesus in my en jou kan identifiseer. HG maak dat ek en jy so optree dat God oor ons sal glimlag ongeag die gevolge wat dit dalk vir ons mag hê. HG gee gewig aan ons woorde. Hy maak dat mense nie net jou en my woorde van die tafel kan afvee nie. Hulle mag voorgee asof hulle dit doen, maar soos in die geval van hierdie manne sal ons woorde iets los wat hulle nie sal kan ignoreer of vergeet nie. #Heilige Gees gee wysheid aan ongeletterdes Wysheid tot die mate dat hulle wonder of hulle hierdie manne reg identifiseer. Wysheid wat jy in geen boek kan leer nie, wysheid direk uit die troonkamer van God gebring deur Sy HG. Dit is wat die lewens van hierdie lidmate van die 1ste nuwe testamentiese kerk van Jesus gedemonstreer het. Ander kon sien, hulle was by Jesus. Die toepassing is dit ...
  5. #Is dit sigbaar.......? Kan ander ook Jesus in jou en my sien en hoor? Is daar ook hierdie X-faktor teenwoordig in ons lewens. Iets wat nie sigbaar of meetbaar is nie maar net so ’n realiteit is soos wat die son daar buite skyn. Die persoon wat gewone mense gebruik om buitengewone lewens te leef. Om God se Woord te kan leef in ’n tyd wat meeste dit nie doen nie. Kan ons soos Petrus beleef, hier is iets hier binne-in ons wat my in staat stel tot dinge wat ek in die verlede nie self kon regkry nie. Mense, dit is waar .... #Aksie 21:8:3 Sy geboorte gekry het. Vanuit hierdie besef dat ek het baie meer van die HG in my lewe nodig. Die besef dat wanneer ek die Bybel lees, dan sien ek sekere goed raak wat afwesig is in my lewe. 1 Kor. 4:21 sê die koninkryk van God bestaan nie in woorde nie maar in krag. Daar is ’n gebrek aan hierdie krag in my lewe. Hierdie krag is die HG! Hand 1:8. Dit is hierdie Gees wat gewone manne so laat optree dat ander van Jesus kennis geneem het. Dit is die krag van hierdie gees wat dowes laat hoor, blindes laat sien, kreupeles laat loop, wat maak dat 3000 mense tot bekering kom nadat die woord verkondig is. #Sigbaar tot voordeel van Sy koninkryk Wanneer ons praat oor die sigbare werking van God in en deur ons deur Sy HG, dan gaan dit nie om die sigbaarheid van Hom vir eie gewin nie. Dit gaan oor Hom! Onthou die 120 in die bovertrek het bloot gewag op die krag aandoening. Hulle het nie op tale per sy gewag nie, hulle het gewag vir die belofte van krag. Krag om ’n rede, krag sodat ons kan gaan getuig. Krag sodat ons ’n verskil kan maak, nie krag om goed te lyk nie. Nie krag ter wille van ’n vertoon of om te manupileer nie. Dit is nie ’n sigbaarheid om my eie koninkryk en beeld te bou en goed te lyk nie. Dit is ’n sigbaarheid sodat Sy Naam verheerlik kan word en Sy koninkryk uitgebrei kan word. Dit is NB dat ons sal verstaan dit gaan oor Hom, want .....
  6. #Sigbaarheid kos ’n prys Dit kos ’n prys in die sin van hulle moes daarvoor bid en wag. Die feit dat hierdie manne iets gehad het wat ander nie het nie het hulle ook onder skoot gebring. Hulle het moeilikheid gekry. Hulle moes voor die Joodse Raad verskyn. Hulle is later weer in die tronk gegooi nadat hulle geslaan is. So as ek dink dat dit net vir my roem en eer gaan bring maak ek ’n fout. As ek daarna soek vir selfsugtige redes gaan ek teleurgestel wees. #Sigbaarheid bring loon U sien, die loon is nie in die hier en nou nie. Ja, verseker is dit wonderlik om te sien en ervaar hoe God mense se lewens en omstandighede deur jou verander. Dit is geweldig bevredigend. Die grootste bevrediging sal egter wees die dag wanneer ons Jesus weer ontmoet en ons loon vir hierdie sigbaarheid ontvang. As ek vanoggend my lewe moet evalueer, sal ander my as ’n metgessel van Jesus kan identifiseer. Sal hulle van my kan sê wat hulle van Petrus en Johannes gesê het? #They took note that these men had been with Jesus