SlideShare a Scribd company logo
1 of 23
Download to read offline
ONTWERP GR.11
TIPOGRAFIE
`n Oorsig van TIPOGRAFIE
https://www.youtube.com/watch?v=sByzHoiYFX0 [Youtube: Fundamentals of Typography]
TIPOGRAFIE
Woordelys
 Familie: `n Stel fonts wat verwant is aan die basis, bv. Kursiewe
of vetdrukweergawe
 Oormerke (“earmarks”): Kenmerkende eienskappe van `n
lettertipe wat ons in staat stel om verskillende lettertipes te
onderskei
 Font: Volledige stel van alle alfabetletters, insluitend syfers,
punktuasie en simbole
 Serifs: Bykomende strepies aan die punte van die hoof
vertikale en horisontale lyne in `n letter
 Sans Serif: Sonder serifs
 Lettertipe: Die naam van die ontwerp van die alfabet. Sien
“font”
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Oorsig
 Ontwikkeling van Tipografie kan teruggevoer word tot 3 200 v.C. tot by die
Sumeriërs van Mesopotamië.
 Vandag het ons eindelose lettertipes om van te kies en ons kan dit manipuleer
met behulp van letterspasiëring en reëlspasie, maar waar het alles begin?
 Menslike kommunikasie kan teruggevoer word so vêr as 200 000 v.C, maar die
meeste merktekens wat ons vandag bestudeer dateer terug sovêr as die
Paleolitiese en Neolitiese tydperke tussen 35 000 v.C. tot 4 000 v.C. (bl. 12)
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Europa
 Voorbeelde hiervan kan gesien word in die Frans-Kantabriese driehoek (Spanje
en Frankryk) in die beroemde grotte van Lascaux, veral in die bekende Bulle
grot. Daar is byna 2000 figure teen die mure geskilder. (bl.12)
 Argeoloë (bl.13) het dit bestudeer maar die ware betekenis kon nie vasgestel
word nie.
 Eerste tree tot `n standaard alphabet.
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Suid-Afrika
 San-rotstekeninge in die Drakensberge.
 Die San het tot die einde van die 19de eeu daar gewoon, gejag en skuiling in
die grotte gevind.
 Meer as 35 000 individuele kunswerke. Sommige dateer tot 2 500 jaar terug.
 Hoofonderwerpe was diere en mense inskakerings van rooi, oranje, bruin,
swart en wit. Die Eland was `n baie spesiale dier vir die San.
 Die Sjamaan was baie NB in San kultuur.
 Wêreld van geeste was ook uitgebeeld.
KLASBESPREKING: Wat dink jy was die DOEL van rotskuns?
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Die ontstaan van die ALFABET
 Stadige proses wat deur baie kulture oor die wêreld beÏnvloed is.
 Begin in Mesopotamië (vandag Irak, tussen Tigris en Eufraatrivier), een van die
eerste menslike beskawings. Halfwoestyngebied, maar mense het hulle in die
ALLUVIALE strook grond gevestig. (bl.14)
 Ook in Egipte en Sjina.
 Mense het `n begeerte gehad om te kommunikeer, wat gelei het tot
skrifstelsels.
 NB: OORLEWING…dus moes hulle stede ontwikkel en `n plan maak om te kan
kommunikeer.
 Die eerste PIKTOGRAFIESE kleitablet dateer terug tot 3 100 v.C. (bl.15). Wat is `n
Piktogram en wigskrif? (bl.16)
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Piktograwe & wigskrif
 Die Kode van Hammurabi: Koning van 1795 – 1750 v.C. in die Babiloniese
tydperk.
 Bekend vir 282 wette wat hy geskep het en op `n BASALTSTELE laat graveer het.
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Egipte
 Egiptiese beskawing: 3 150 – 322 v.C. vestig hulle klangs
die Nyl.
 Verenig onder een beskawing deur koning Namer (die
Farao). Nie meer onder- en bo-Egipte nie.
 Godsdiens: natuurgode bv. Ra (songod) en Amun
(belangrikste god), dikwels as Amun-Ra aanbid.
 Glo in hiernamaals en dat dit deur jou lewe op aarde
beÏnvloed was.
 ERFLIKHEIDSLYN (bl.19).
 Cleopatra was die laaste Egiptiese Farao.
 Honderde faraos het regeer voordat die Grieke en
Romeine dit oorwin het.
 Dinastie: Enkele familie regeer.
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Egiptiese Hiërogliewe
 Piktografiese skrifstelsel in die tydperk waarin die Piramides gebou is om die
Farao se oorblyfsels te bewaar.

 Hiërogliewe is gebruik om sy lewensgeskiedenis en prestasies aan volgende
geslagte en aan die gode te vertel. Moes dus duidelik en informatief wees.
 Anders as die wigskrif van Mesopotamiërs het die Egiptiese skrif vir duisende jare
dieselfde gebly.
 Ongeveer 800 karakters (slegs konsonante) is gebruik.
“Weging van die Hart”
- Op Papirusrol, uit die Boek van die Dooies
- Help iemand om in die hiernamaals te kom
- Hart word gebalanseer teen die ‘veer van die waarheid’ (godin van oordeel se
volstruisveer)
- Cartouche: Naamplaatjie met hiërogliewe in ovaalraam
Bespreking:
Wat is
PAPIRUS?
Hiërogliewe
Hiëratiese/demotiese skrif
ontwikkel (‘Sekh Shat’)
- meer eenvoudig, vir
alledaagse gebruik
- ingewikkelde hiërogliewe
verdwyn
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Antieke Chinese beskawing
 Chinese skrifstelsel is meer as 4 000 jaar oud
 Stelsel het van piktograwe ontwikkel, met elemente
van fonetiek
 FONETIEK: Stelsel is gegrond op hoe dinge KLINK
 REBUSBEGINSEL: Baie woorde of dele van woorde wat
dieselfde klink, word met dieselfde prent of teken
voorgestel, bv. See + koei = seekoei
 Skrifstelsel breek nie heeltemal weg van die
piktografiese oorsprong nie
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Fenisië
 Westerse skrifstelsels ontwikkel
 Mesopotamiese en Egiptiese stelsel
het te VEEL karakters gehad en was te
moeilik/tydrowend om te bemeester >
meer gebruikersvriendelik en
eenvoudiger
 Aktiwiteite soos handel en reis regoor
speel `n NB rol in die verspreiding van
skrif
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Griekeland
 Die Fenisiese alfabet het die ontwikkeling van die
Griekse skrifstelsel beÏnvloed en vorm die basis
van die Westerse stelsel wat vandag gebruik word
 Die Grieke het demokrasie ontwikkel wat vandag
nog relevant is
 Die Griekse fokus op geometriese perfeksie in
ontwerp en konstruksie het die ontwikkeling van
Griekse fonts beÏnvloed
 Die serif word nou gebruik
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Rome
 Romeine aanvaar die Griekse skrifstelse en ontwikkel dit verder
 Romeinse alfabet lyk soos die modern Westerse alfabet
 Romeinse kultuur versprei deur oorlogvoering regdeur die Mediterreense dele
van Afrika en die nabye Ooste en so het hulle alfabet ook versprei.
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Middeleeue
 Romeinse alfabet word slegs effens
verander
 Die ontwikkeling in hierdie tydperk het te
doen met die visuele voorkoms van fonts
> visuele stilering en die grootte van
tipografiese elemente word gemanipuleer
 Fonts word `n belangrike visuele
ontwerpelement – nie slegs vir die oordra
van `n boodskap nie
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Islamitiese en Arabiese alfabet
 Islamiete gebruik `n kalligrafiese stelsel > in teenstelling met Westerse alfabet
 Arabiese alfabet word vandag in Sentraal Afrika en Wes-Asië gebruik, asook
deur navolgers van Islam
DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE
Industriële Revolusie (1750-1850) & die Viktoriaanse tydperk (1837-1901)
 Tegnologie en die ontwikkeling van gemeganiseerde prosesse het ontwerp en
produksie vir ewig verander
 Tipografie word `n visuele element wat die kyker se aandag moet trek
 Soms is tipografie die heel belangrikste element
 Talle verskillende lettertipes word ontwikkel
 Tydperk word gekenmerk deur voortdurende veranderings en ontwikkeling
GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE/DRUKPERS
Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=wOgIkxAfJsk&t=163s

More Related Content

Featured

How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
ThinkNow
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 

Featured (20)

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 

Gr11 - Tipografie

  • 2.
  • 3. `n Oorsig van TIPOGRAFIE https://www.youtube.com/watch?v=sByzHoiYFX0 [Youtube: Fundamentals of Typography]
  • 4. TIPOGRAFIE Woordelys  Familie: `n Stel fonts wat verwant is aan die basis, bv. Kursiewe of vetdrukweergawe  Oormerke (“earmarks”): Kenmerkende eienskappe van `n lettertipe wat ons in staat stel om verskillende lettertipes te onderskei  Font: Volledige stel van alle alfabetletters, insluitend syfers, punktuasie en simbole  Serifs: Bykomende strepies aan die punte van die hoof vertikale en horisontale lyne in `n letter  Sans Serif: Sonder serifs  Lettertipe: Die naam van die ontwerp van die alfabet. Sien “font”
  • 5.
  • 6. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Oorsig  Ontwikkeling van Tipografie kan teruggevoer word tot 3 200 v.C. tot by die Sumeriërs van Mesopotamië.  Vandag het ons eindelose lettertipes om van te kies en ons kan dit manipuleer met behulp van letterspasiëring en reëlspasie, maar waar het alles begin?  Menslike kommunikasie kan teruggevoer word so vêr as 200 000 v.C, maar die meeste merktekens wat ons vandag bestudeer dateer terug sovêr as die Paleolitiese en Neolitiese tydperke tussen 35 000 v.C. tot 4 000 v.C. (bl. 12)
  • 7. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Europa  Voorbeelde hiervan kan gesien word in die Frans-Kantabriese driehoek (Spanje en Frankryk) in die beroemde grotte van Lascaux, veral in die bekende Bulle grot. Daar is byna 2000 figure teen die mure geskilder. (bl.12)  Argeoloë (bl.13) het dit bestudeer maar die ware betekenis kon nie vasgestel word nie.  Eerste tree tot `n standaard alphabet.
  • 8.
  • 9. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Suid-Afrika  San-rotstekeninge in die Drakensberge.  Die San het tot die einde van die 19de eeu daar gewoon, gejag en skuiling in die grotte gevind.  Meer as 35 000 individuele kunswerke. Sommige dateer tot 2 500 jaar terug.  Hoofonderwerpe was diere en mense inskakerings van rooi, oranje, bruin, swart en wit. Die Eland was `n baie spesiale dier vir die San.  Die Sjamaan was baie NB in San kultuur.  Wêreld van geeste was ook uitgebeeld. KLASBESPREKING: Wat dink jy was die DOEL van rotskuns?
  • 10. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Die ontstaan van die ALFABET  Stadige proses wat deur baie kulture oor die wêreld beÏnvloed is.  Begin in Mesopotamië (vandag Irak, tussen Tigris en Eufraatrivier), een van die eerste menslike beskawings. Halfwoestyngebied, maar mense het hulle in die ALLUVIALE strook grond gevestig. (bl.14)  Ook in Egipte en Sjina.  Mense het `n begeerte gehad om te kommunikeer, wat gelei het tot skrifstelsels.  NB: OORLEWING…dus moes hulle stede ontwikkel en `n plan maak om te kan kommunikeer.  Die eerste PIKTOGRAFIESE kleitablet dateer terug tot 3 100 v.C. (bl.15). Wat is `n Piktogram en wigskrif? (bl.16)
  • 11. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Piktograwe & wigskrif  Die Kode van Hammurabi: Koning van 1795 – 1750 v.C. in die Babiloniese tydperk.  Bekend vir 282 wette wat hy geskep het en op `n BASALTSTELE laat graveer het.
  • 12. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Egipte  Egiptiese beskawing: 3 150 – 322 v.C. vestig hulle klangs die Nyl.  Verenig onder een beskawing deur koning Namer (die Farao). Nie meer onder- en bo-Egipte nie.  Godsdiens: natuurgode bv. Ra (songod) en Amun (belangrikste god), dikwels as Amun-Ra aanbid.  Glo in hiernamaals en dat dit deur jou lewe op aarde beÏnvloed was.  ERFLIKHEIDSLYN (bl.19).  Cleopatra was die laaste Egiptiese Farao.  Honderde faraos het regeer voordat die Grieke en Romeine dit oorwin het.  Dinastie: Enkele familie regeer.
  • 13. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Egiptiese Hiërogliewe  Piktografiese skrifstelsel in die tydperk waarin die Piramides gebou is om die Farao se oorblyfsels te bewaar.   Hiërogliewe is gebruik om sy lewensgeskiedenis en prestasies aan volgende geslagte en aan die gode te vertel. Moes dus duidelik en informatief wees.  Anders as die wigskrif van Mesopotamiërs het die Egiptiese skrif vir duisende jare dieselfde gebly.  Ongeveer 800 karakters (slegs konsonante) is gebruik.
  • 14. “Weging van die Hart” - Op Papirusrol, uit die Boek van die Dooies - Help iemand om in die hiernamaals te kom - Hart word gebalanseer teen die ‘veer van die waarheid’ (godin van oordeel se volstruisveer) - Cartouche: Naamplaatjie met hiërogliewe in ovaalraam Bespreking: Wat is PAPIRUS?
  • 15. Hiërogliewe Hiëratiese/demotiese skrif ontwikkel (‘Sekh Shat’) - meer eenvoudig, vir alledaagse gebruik - ingewikkelde hiërogliewe verdwyn
  • 16. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Antieke Chinese beskawing  Chinese skrifstelsel is meer as 4 000 jaar oud  Stelsel het van piktograwe ontwikkel, met elemente van fonetiek  FONETIEK: Stelsel is gegrond op hoe dinge KLINK  REBUSBEGINSEL: Baie woorde of dele van woorde wat dieselfde klink, word met dieselfde prent of teken voorgestel, bv. See + koei = seekoei  Skrifstelsel breek nie heeltemal weg van die piktografiese oorsprong nie
  • 17. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Fenisië  Westerse skrifstelsels ontwikkel  Mesopotamiese en Egiptiese stelsel het te VEEL karakters gehad en was te moeilik/tydrowend om te bemeester > meer gebruikersvriendelik en eenvoudiger  Aktiwiteite soos handel en reis regoor speel `n NB rol in die verspreiding van skrif
  • 18. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Griekeland  Die Fenisiese alfabet het die ontwikkeling van die Griekse skrifstelsel beÏnvloed en vorm die basis van die Westerse stelsel wat vandag gebruik word  Die Grieke het demokrasie ontwikkel wat vandag nog relevant is  Die Griekse fokus op geometriese perfeksie in ontwerp en konstruksie het die ontwikkeling van Griekse fonts beÏnvloed  Die serif word nou gebruik
  • 19. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Rome  Romeine aanvaar die Griekse skrifstelse en ontwikkel dit verder  Romeinse alfabet lyk soos die modern Westerse alfabet  Romeinse kultuur versprei deur oorlogvoering regdeur die Mediterreense dele van Afrika en die nabye Ooste en so het hulle alfabet ook versprei.
  • 20. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Middeleeue  Romeinse alfabet word slegs effens verander  Die ontwikkeling in hierdie tydperk het te doen met die visuele voorkoms van fonts > visuele stilering en die grootte van tipografiese elemente word gemanipuleer  Fonts word `n belangrike visuele ontwerpelement – nie slegs vir die oordra van `n boodskap nie
  • 21. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Islamitiese en Arabiese alfabet  Islamiete gebruik `n kalligrafiese stelsel > in teenstelling met Westerse alfabet  Arabiese alfabet word vandag in Sentraal Afrika en Wes-Asië gebruik, asook deur navolgers van Islam
  • 22. DIE GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE Industriële Revolusie (1750-1850) & die Viktoriaanse tydperk (1837-1901)  Tegnologie en die ontwikkeling van gemeganiseerde prosesse het ontwerp en produksie vir ewig verander  Tipografie word `n visuele element wat die kyker se aandag moet trek  Soms is tipografie die heel belangrikste element  Talle verskillende lettertipes word ontwikkel  Tydperk word gekenmerk deur voortdurende veranderings en ontwikkeling
  • 23. GESKIEDENIS VAN TIPOGRAFIE/DRUKPERS Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=wOgIkxAfJsk&t=163s