SlideShare a Scribd company logo
1 of 7
Download to read offline
ART DECO[bl. 179 - 195]
Wanneer?
• 1925-1939
• Art Deco begin paar jaar na die twee WO
• Soort ontsnapping uit die somber lewe van die oorlog
• Op elke kreatiewe disipline toegepas, bv. Argitektuur, interieur van winkelsentrums, produkte,
tekstiele, luukse skepe en filmteaters
• Sensasionele, sorgvrye lewenswyse
• Gewaagde nuwe ontwerpe
ONTSTAAN
• Kry die naam Art Deco van die groot “Exposition Internationale des Art Deco et Industrial Modernes”
wat in 1925 in Parys gehou is. Ook Tradisionele Modernisme of Populêre Modernisme genoem
• Was eers `n styl vir die rykes maar na 1925 het dit `n groter mark bereik. In Frankryk het dit gou as `n
internasionale tendens vir ontwerp, binneshuise versiering en argitektuur ontwikkel. In Amerika was
dit bekend as die “Jazz Age”
• Die film “The Great Gatsby” wys die styl mooi af, met tipiese “flapper-styl” rokke en die Charleston
dansstyl
INVLOEDE
• Kombinasie van verskillende style > EKLEKTIES (die beste van `n verskeidenheid bronne of
style is gekies en bymekaar gesit)
• Beïnvloed deur vroeë 20ste eeuse style, bv. Kubisme, Futurisme, Fauvisme en
Ekspressionisme
• Uit hierdie style is elemente van abstraksie, vereenvoudiging en distorsie gebruik
• Gefasineer deur spoed en tegnologie (Futurisme)
• Ook beïnvloed deur helder kleure, plat vorms en gebrek aan ruimtelike spasie
(Ekspressionisme)
• Vanaf 1925 het die groeiende invloed van die masjien `n groot rol gespeel
• Vanaf 1930 het die slank vorms van aerodinamika in voorwerpe voorgekom (bv.
Steruitbarsting en perspektief van bv. `n trein om die spoed aan te dui, perspektief/
voorverkorting soos in die Normandie plakkaat)
KENMERKENDE EIENSKAPPE
• Hoekige lyne, straalsonpatrone, gestileerder diere en skerpkantige motiewe
het die Sigsag-modern van die 1920’s gekenmerk (ZIG ZAG)
• Stroomlyn-modern van die vroeë 1930’s, asof deur die wind verwaai, reguit
lyne en gekromde, gladde punte (bl. 185)
• Laat 1930’[s en vroeë 1940’s – meer klassiek en sober, sterk gegrond op die
Neoklassieke vorms van die depressive. Die eenvoudigste styl van almal
• Materiale soos aluminium, vlekvrye staal, lakwerk, hout inlegwerk
• “Zig-zag” en trapvorms, swierige kurwes (teenoorgestelde van Art Nouveau),
pyle en weerligstrepe, Chevron patrone, straalmotief
• Meubels het `n gestroomlynde vorm en vloeiende voorkoms maar was
gemaklik
• Simmetriese balans, veral in argitektuur (Chrysler Building in N.Y.–
Manhattan)
• Massiewe hoekige vorms met goed gedefineërde horisontale en vertikale lyne
KENMERKENDE EIENSKAPPE [vervolg]
• Kleurgebruik was minimalisties en spaarsamig maar soms helder (Fauvisme
invloed). Kombinasie van swart en groen, swart en rooi, wit en swart. Aksente en
glanspunte is in goud en chroom gedoen. Ligte blou of duifgrys is gebruik vir
versagting
• Eklektiese styl
• Gestilleerde diere, blomme en mense (vereenvoudig)
• Vloerbedekkings was wit en swart in geruite patroon
• Kombinasie van sirkelvormige en hoekige vorms in meubels
• Ryklik versier en opvallend
• Min skakering, plat. 2D
• Meganiese gevoel
• In grafiese ontwerp was daar soms ongewone spasiëring van die letters om die
breedte van die plakkaat te vul (bl. 191)
*Kyk na die voorbeelde in die handboek, leer die name van ontwerpers en wees
gereed om in ongesiene voorbeelde die eienskappe van Art Deco te kan identifiseer en
bespreek 

More Related Content

Featured

How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
ThinkNow
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 

Featured (20)

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 

Art Deco

  • 2. Wanneer? • 1925-1939 • Art Deco begin paar jaar na die twee WO • Soort ontsnapping uit die somber lewe van die oorlog • Op elke kreatiewe disipline toegepas, bv. Argitektuur, interieur van winkelsentrums, produkte, tekstiele, luukse skepe en filmteaters • Sensasionele, sorgvrye lewenswyse • Gewaagde nuwe ontwerpe
  • 3. ONTSTAAN • Kry die naam Art Deco van die groot “Exposition Internationale des Art Deco et Industrial Modernes” wat in 1925 in Parys gehou is. Ook Tradisionele Modernisme of Populêre Modernisme genoem • Was eers `n styl vir die rykes maar na 1925 het dit `n groter mark bereik. In Frankryk het dit gou as `n internasionale tendens vir ontwerp, binneshuise versiering en argitektuur ontwikkel. In Amerika was dit bekend as die “Jazz Age” • Die film “The Great Gatsby” wys die styl mooi af, met tipiese “flapper-styl” rokke en die Charleston dansstyl
  • 4. INVLOEDE • Kombinasie van verskillende style > EKLEKTIES (die beste van `n verskeidenheid bronne of style is gekies en bymekaar gesit) • Beïnvloed deur vroeë 20ste eeuse style, bv. Kubisme, Futurisme, Fauvisme en Ekspressionisme • Uit hierdie style is elemente van abstraksie, vereenvoudiging en distorsie gebruik • Gefasineer deur spoed en tegnologie (Futurisme) • Ook beïnvloed deur helder kleure, plat vorms en gebrek aan ruimtelike spasie (Ekspressionisme) • Vanaf 1925 het die groeiende invloed van die masjien `n groot rol gespeel • Vanaf 1930 het die slank vorms van aerodinamika in voorwerpe voorgekom (bv. Steruitbarsting en perspektief van bv. `n trein om die spoed aan te dui, perspektief/ voorverkorting soos in die Normandie plakkaat)
  • 5. KENMERKENDE EIENSKAPPE • Hoekige lyne, straalsonpatrone, gestileerder diere en skerpkantige motiewe het die Sigsag-modern van die 1920’s gekenmerk (ZIG ZAG) • Stroomlyn-modern van die vroeë 1930’s, asof deur die wind verwaai, reguit lyne en gekromde, gladde punte (bl. 185) • Laat 1930’[s en vroeë 1940’s – meer klassiek en sober, sterk gegrond op die Neoklassieke vorms van die depressive. Die eenvoudigste styl van almal • Materiale soos aluminium, vlekvrye staal, lakwerk, hout inlegwerk • “Zig-zag” en trapvorms, swierige kurwes (teenoorgestelde van Art Nouveau), pyle en weerligstrepe, Chevron patrone, straalmotief • Meubels het `n gestroomlynde vorm en vloeiende voorkoms maar was gemaklik • Simmetriese balans, veral in argitektuur (Chrysler Building in N.Y.– Manhattan) • Massiewe hoekige vorms met goed gedefineërde horisontale en vertikale lyne
  • 6.
  • 7. KENMERKENDE EIENSKAPPE [vervolg] • Kleurgebruik was minimalisties en spaarsamig maar soms helder (Fauvisme invloed). Kombinasie van swart en groen, swart en rooi, wit en swart. Aksente en glanspunte is in goud en chroom gedoen. Ligte blou of duifgrys is gebruik vir versagting • Eklektiese styl • Gestilleerde diere, blomme en mense (vereenvoudig) • Vloerbedekkings was wit en swart in geruite patroon • Kombinasie van sirkelvormige en hoekige vorms in meubels • Ryklik versier en opvallend • Min skakering, plat. 2D • Meganiese gevoel • In grafiese ontwerp was daar soms ongewone spasiëring van die letters om die breedte van die plakkaat te vul (bl. 191) *Kyk na die voorbeelde in die handboek, leer die name van ontwerpers en wees gereed om in ongesiene voorbeelde die eienskappe van Art Deco te kan identifiseer en bespreek 