3. UNIVERSELE ONTWERP [UO]
Boodskappe en produkte word geskep sodat dit deur die grootste
moontlike groep mense gebruik kan word (universeel=wêreldwyd, oraloor)
Inklusiewe praktyke, alle mense word ingesluit
Gaan kyk na die volgende bron: http://www.universaldesign.com/
4. BEGINSELS VAN UNIVERSALITEIT [aangepas vir beweeglikheid van voetgangers]
BEGINSEL TOEPASSING
Billike gebruik
Die ontwerp moet vir almal met verskillende vermoëns nuttig wees
Om `n groot ongelykheid te oorkom, kan die voetganger met volle
gebruik van sy ledemate die trap gebruik en dié wat minder beweeglik
is, kan `n skuinste gebruik
Aanpasbare gebruik
Die ontwerp moet aangepas word vir `n groot verskeidenheid individuele voorkeure en vermoëns Die lengte van die skuinstes moenie so wees dat die gebruiker daarvan
moeg word nie – daar is rusplekke tussen-in aangebring
Eenvoudige en IntuÏtiewe gebruik
Die ontwerp moet maklik wees om te verstaan, ongeag die ervaring, kennis, taalvermoëns of
konsentrasievlak van die gebruiker
Ingang na `n TransMilenio-stasie vanaf `n openbare ruimte moet die
direksie en kortste roete moontlik wees
Gebruik van Sensitiewe Inligting
Die ontwerp moet die nodige inligting op `n doeltreffende wyse oordra
Die gebruik van blou sitplekke vir seniors of swanger vrou op TM-
busse
Gebruik met Inagneming van Probleme
Die ontwerp moet die risiko’s en nadelige gevolge ten opsigte van ongelukke verlaag
Oorgange met skuinstes by straathoeke, wat veiliger is as by ander
oorgangspunte, word al hoe meer deur voetgangers gebruik
Gebruik met die Minste Fisiese Inspanning
Elemente wat vir `n stedelike konteks ontwerp word, moet met die mins moontlike inspanning
benut kan word
Skuinstes na openbare ruimtes moet so gemaak word dat die balans
van die voetganger nie benadeel word nie
Gebruik met Ergonomiese Ruimtes
Elemente wat vir die stedelike konteks ontwerp word, moet die minimum uitputting met
doeltreffende en gemaklike gebruik in gedagte hou [Ergonomie: die studie van mense se
doeltreffendheid in die werkplek]
Die spesiale area vir rolstoelgebruikers op TransMilenio-busse sal
toelaat dat hulle flink kan reis en sal veiligheidsgordels voorsien wat
maklik stel
6. PROPAGANDA & REVOLUSIE
Die 3 belangrikste propaganda tegnieke:
1. Goedkeuring
2. Beskuldiging
3. Kies die Wenkant
Historical Context: Propaganda was one of many weapons used by many countries during World War II, and the United States was no
exception. From posters to films and cartoons, the federal government used propaganda not only to buoy the spirit and patriotism of
the home front, but also to promote enlistment in the military and labor force. Several government agencies were responsible for
producing propaganda, with the largest being the Office of War Information (OWI), created in 1942. The OWI created posters, worked
with Hollywood in producing pro-war films, wrote scripts for radio shows, and took thousands of photographs that documented the
war effort. Worried by the increase in government sponsored propaganda, academics and journalists established the Institute for
Propaganda Analysis. The Institute identified seven basic propaganda devices: Name-Calling, Glittering Generality, Transfer,
Testimonial, Plain Folks, Card Stacking, and Band Wagon.
7. WWII PROPAGANDA
J. Howard Miller se "We Can Do It!" plakkaat van 1943
Vryskut ontwerper van Pittsburgh, gekontrakteer om Amerikaanse patriotism uit te beeld,
ongeag van geslag, om almal se oorlog pogings uit te beeld
Mans het gaan veg, vrouens moes agterbly en wou ook deel wees van die oorlog en wou
hulleself as waardig bewys
Plakkate soos die het vrouens gemotiveer om te werk en te bewys hulle is gelyk aan mans
Visuele ontleding: Helder kleure (krag) en die gebruik van rooi/wit/blou (VSA=”home of the
free/equal”) skree PATRIOTISME
`n Beweging begin (revolusie) en vroue tree in die werkplek in om die nasie te help, oorlog
en werk lyk nou aanloklik
“Rosie the Riveter” dra `n kopdoek en oorpak, nie die ikoniese rokkies van daardie tyd nie.
Sy vertel vir die wêreld dat sy haar nie gaan steur aan modegiere of limiete nie, wat ander
vrou aan gemoedig het om ook rebels te raak
Haar lyftaal spreek van krag en oorreding, nie meer die fyn vrouens van die tyd nie
Hoekom dink jy is hierdie plakkaat steeds gewild?