KANSA nooi hierdie November mans uit om verantwoordelikheid vir hul gesondheid te neem en om gebruik te maak van die kanker-siftingstoetse wat by KANSA Sorgsentrums beskikbaar is. Volgens die 2016 Nasionale Kankerregister (NKR) is die vyf mees algemene kankers wat mans affekteer* prostaat-, kolorektale-, long-, nie-Hodgkin-limfoom en blaaskanker.
https://cansa.org.za/mans-aangemoedig-om-van-kanker-siftingstoetse-gebruik-te-maak/
KANSA laat die kollig val op die verskerping van bewusmaking van prostaatkanker wat die mees algemene manlike kanker wêreldwyd en ook in ons land is en die feit dat daar bewyse is dat prostaatkanker beduidend toeneem.* Volgens die Nasionale Kankerregister het Suid-Afrikaanse mans ‘n risiko van 1:19 om gedurende ‘n leeftyd met prostaatkanker gediagnoseer te word. Internasionale en plaaslike navorsing dui daarop dat die risiko vir aggressiewe prostaatkanker groter is vir swart mans.
Lees meer:
https://www.cansa.org.za/beskerm-jou-manlikheid/
Prostaatkanker is die mees algemene kanker onder mans wêreldwyd en die nommer een kanker wat Suid-Afrikaanse mans affekteer (Nasionale Kankerregister 2017), met 1 uit 17 mans wat die risiko loop om in hul leeftyd hiermee gediagnoseer te word. Lees meer:
https://cansa.org.za/mans-takel-saam-prostaatkanker/
Gedurende die maand November fokus KANSA op die Bewusmaking van Mansgesondheid. Die kollig val veral op ‘Die Groot Vyf’ mees algemene kankers wat mans in Suid-Afrika raak. #MensHealth
‘n Gebalanseerde lewenstyl en siftingstoetse is van die allergrootste belang om die risiko van kanker te verlaag en om te keer dat die persoon weer met dieselfde siekte gediagnoseer word. Tans word een uit elke sewe mans in Suid-Afrika gedurende hul leeftyd met kanker gediagnoseer.
Die vyf mees algemene kankers wat Suid-Afrikaanse mans teister, is prostaat-, kolorektale-, long-, Kaposi-sarkoom (‘n tipe velkanker), en blaaskanker. Lees meer:
http://www.cansa.org.za/staan-jou-man-hierdie-november/
Gedurende Oktober laat KANSA die kollig val op borskanker, die mees algemene kanker wat vroue in Suid-Afrika raak. Volgens die Nasionale Kankerregister loop 1 uit 26 die risiko om in hul leeftyd gediagnoseer te word met borskanker. KANSA fokus op die behoeftes van pasiënte wat gediagnoseer is met gevorderde of metastatiese borskanker (MBK).
Lees meer:
https://www.cansa.org.za/beklemtoning-van-die-behoeftes-van-pasiente-met-gevorderde-borskanker/
KANSA se doelwit is om mans in te lig oor prostaat- en testikulêre-kanker as deel van KANSA se veldtog oor Mansgesondheid. en KANSA hoop om elke man aan te moedig om na sy liggaam en algemene gesondheid om te sien. Dit is belangrik vir mans om aandag te skenk aan enige veranderinge in hul liggaam, om hulself gereeld medies te laat ondersoek en om gereeld vir Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) toetse te gaan.
CANSA urges men and male cancer Survivors to encourage one another to invest in their health through regular self-examinations, getting screened and adopting a balanced lifestyle, in order to reduce their cancer risk or the recurrence of cancer.
CANSA places the focus on Prostate and Testicular Cancer during its Men’s Health Awareness Campaign in November.
Read more: http://www.cansa.org.za/mens-health/
KANSA se doelwit is om mans in te lig oor prostaat- en testikulêre-kanker as deel van KANSA se veldtog oor Mansgesondheid wat in November afskop. Prostaatkanker is een van die mees algemene kankers onder mans in Suid-Afrika met een uit 27 mans wat ‘n lewenslange risiko het om met prostaatkanker gediagnoseer te word.
http://www.cansa.org.za/beskerm-jou-gesondheid-jou-manlikheid-is-van-belang/
KANSA stel sy veldtog oor ‘Bewusmaking van Kolorektale Kanker’ in vennootskap met Medtronic, ‘n wêreldleier in mediese tegnologie, bekend. Beide organisasies is passievol en oortuig daarvan dat vroeë diagnose en beter behandeling ‘n beter uitkoms aan ‘n pasiënt bied.
Kolorektale kanker is die tweede mees algemene kanker onder mans (die mees algemene kanker is prostaatkanker) en die derde mees algemene kanker onder vroue (die twee mees algemene kankers is bors- en servikale kanker). Na raming is 6 927 nuwe gevalle van kolorektale kanker in 2018 in Suid-Afrika gediagnoseer. Dit is nagenoeg 6.5% van alle kankers. Meer mans (7.3% van alle kankers) as vroue (5.7% van alle kankers) is in dieselfde jaar met kolorektale kanker gediagnoseer.

Gedurende Oktober fokus KANSA op die belangrike rol wat vroue kan speel om eienaarskap te aanvaar vir hul persoonlike gesondheid. Volgens statistieke van die Nasionale Kankerregister (NKR) 2014 is die top vyf kankers wat vroue in Suid-Afrika affekteer die volgende: borskanker; servikale kanker, kolorektale kanker, kanker van die baarmoeder en longkanker.
Dit is belangrik om vroue te bemagtig met kennis aangaande die verlaging van risiko’s vir kanker en algemene gesondheid onder vroue en om kennis te neem van waarskuwingstekens. Ons moedig ook vroue aan om maandelikse selfborsondersoeke te doen, jaarlikse mediese ondersoeke te ondergaan en om gereelde siftingstoetse vir kanker te laat doen. Dit kan vroeë opsporing van die siekte verbeter omdat simptome nie altyd ondervind en opgemerk word voordat die kanker versprei het nie. Vroue behoort ‘n gesonde en gebalanseerde lewenstyl te handhaaf en te besef dat lewenstylfaktore hul kankerrisiko kan verhoog.
Lees meer:
https://www.cansa.org.za/aanvaar-eienaarskap-vir-vrouegesondheid/
Borskanker affekteer baie Suid-Afrikaanse vroue en is die mees algemene kanker onder vroue in die land. Deur jou geesteswelstand te prioritiseer, kan die borskankerervaring meer hanteerbaar maak. KANSA verstaan dit, en bied beradingsdienste en ondersteuningsgroepe om kankeroorwinnaars en versorgers emosioneel te ondersteun.
Lees meer:
https://cansa.org.za/die-impak-van-borskanker-op-geestesgesondheid/
Dinsdag 4 Februarie is Wêreld Kankerdag en die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) gebruik hierdie dag van bewustheid om die algemene mites oor kanker na vore te bring en dit aan te spreek. Sue Janse van Rensburg, KANSA se Hoof Uitvoerende Beampte, sê: “Elke jaar hoor 14 miljoen mense hulle het kanker en in SA word 1 uit 4 mense se lewe deur kanker geraak. Dit is die feite waaroor ons almal moet praat om protes aan te teken teen negatiewe oortuigings, standpunte, en gedragspatrone wat mites toelaat om te bly voortbestaan, vrees en stigma veroorsaak, mense verhoed om vroeë opsporingstoetse te laat doen en behandeling te ontvang en om inenting van die hand te wys.”
Kanker ken geen vooroordele nie en raak mense van enige ouderdom, ras, geloof, geslag en ekonomiese status. Die magtigste wapen wanneer die mens met kanker gekonfronteer word, is opvoeding en kennis.
KANSA fokus op vier algemene mites oor kanker en verskaf feite oor elkeen:
- Dis nie vir ons nodig om oor kanker te praat nie.
- Daar bestaan geen tekens of simptome wat op kanker dui nie.
- Daar is niks wat ek oor kanker kan doen nie
- Ek beskik nie oor die reg tot kankersorg nie.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/die-waarheid-oor-kanker-op-wereld-kankerdag-4-februarie-2014/
KANSA bepleit ‘n gebalanseerde, gesonde leefstyl. Dit kan bereik word deur slim voedselkeuses te maak, gereeld oefening te doen, die handhawing van ‘n gesonde gewig en om tabak en alkohol te vermy. In onlangse studies (deur die World Cancer Research Fund International) is die verband tussen vetsug en 11 kankers bevestig. Hierdie bevindinge beklemtoon die groot rol wat vetsug speel in die verhoging van die risiko vir kanker. Voeding, fisiese aktiwiteit en liggaam samestelling speel ‘n sentrale rol in die vermindering van kankerrisiko.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/n-gebalanseerde-leefstyl-gekoppel-aan-jou-kankerrisiko/
KANSA raai mense aan om ’n aktiewe, gebalanseerde leefstyl te lei en sê dat sekere leefstylveranderinge kankerrisiko kan verlaag.* Verder beveel ons aan dat mense sekere leefstylfaktore uitsny wat hulle in gevaar stel vir kanker, veral kolorektale kanker wat een van die top drie kankers** onder mans en vroue in Suid-Afrika is. Slegte leefstylkeuses kan ’n belangrike rol speel wanneer dit by verhoogte risiko vir hierdie tipe kanker kom.
#CANSAColorectalCancer #ColorectalCancerAwareness #ActiveBalancedLifestyle
Lees meer:
https://cansa.org.za/is-jou-kolon-gesond/
Om Ingelig te wees, is Helfte van die Stryd Gewonne
Vrouegesondheid en die tipe kankers wat algemeen onder vroue voorkom, is die tema van KANSA se Vrouegesondheidsveldtog wat gedurende Oktober in die kollig kom. Die boodskap is dat vroue seker moet maak dat hulle goed genoeg ingelig is sodat hulle vroeë waarskuwingstekens kan herken en weet hoe om hul risiko vir kanker te verminder.
http://www.cansa.org.za/om-ingelig-te-wees-is-helfte-van-die-stryd-gewonne/
We urge men and male cancer Survivors to encourage one another to invest in their health through regular self-examinations, getting screened and adopting a balanced lifestyle, in order to reduce their cancer risk or the recurrence of cancer.

KANSA beklemtoon die belangrikheid van sifting en die vroeë opsporing van borskanker as deel van hul Vrouegesondheidsveldtog hierdie Oktober. http://www.cansa.org.za/womens-health/
Afgesien van nie-melanoom velkanker, is borskanker die mees algemene kanker in vroue van alle rasse, met ‘n leeftyd risiko van 1 in 35 in Suid-Afrika volgens die 2007 Nasionale Kankerregister.
Ons moedig alle vroue aan om gereelde maandelikse bors-selfondersoeke te doen. Weet hoe jou borste lyk en voel – enige veranderinge wat jy waarneem moet met jou gesondheidspraktisyn bespreek word. Dit is ook baie belangrik om elke jaar vanaf die ouderdom van 40 vir ‘n mammogram te gaan
Die verband tussen die Groot 5 en Suid-Afrikaanse vroue het niks te doen met ons land se uitnemende en pragtige natuurlewe nie, maar eerder met kanker, die siekte wat Suid-Afrikaanse vroue se lewens verwoes.
Gedurende Oktober val KANSA se soeklig op die bewusmaking van vroue gesondheid. Die klem word veral gelê op die vyf mees algemene soorte kankers wat sonder enige diskriminasie by vroue in Suid-Afrika gediagnoseer word: bors-, servikale, kolon-, baarmoeder- en longkanker.
Cervical cancer is the 2nd most common cancer among South African women & the leading cancer among black South African women - 1 in 39 women in South Africa will be diagnosed with Cervical Cancer (NCR 2005). Having regular Pap smears can detect abnormal cells in the cervix (mouth of the womb), that could develop into Cervical Cancer. We encourage all women to go for Pap smears at least every 3 years, from the age of 25, to detect abnormal cells early.
http://cansa.kansa.co.za/womens-health/
“One of the most important building blocks of our nation is our concern for our children…” These words, quoted from a speech given by Nelson Mandela in 1997, will resonate louder than usual during the month of September, that is recognised as Childhood Cancer Awareness month by CANSA.
This slideshow gives tips on how to support your little friend who has cancer - in Afrikaans.
#ChildhoodCancerAwareness
olgens KANSA kan 30 – 40% van kankers voorkom word deur lewenstylfaktore. Hierdie faktore sluit in: dieët, oefening en die vermyding van karsinogene (agente wat kanker veroorsaak) en dit kan alles help om jou kankerrisiko te verminder. As deel van KANSA se Gebalanseerde Leefstyl Veldtog, verskaf KANSA wenke oor hoe om die kankerrisiko te verlaag deur ingeligte keuses oor jou lewenstyl te maak.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/balanced-life-style/
Breast cancer is the most common cancer affecting South African women – 1 in 33 women in South Africa will be diagnosed with Breast Cancer (NCR 2005). Many breast lumps are harmless, but they should all be checked. It is important for women to do monthly breast self-examinations and to go for regular clinical breast examinations. Symptom-free women from the age of 35, should go for a mammogram (a special x-ray to detect lumps in the breast) at least every 3 years.

Helping Children with Cancer Feel Understood
CANSA partnered with the Hollard Insurance Group to release stories in short booklet form, to encourage children fighting cancer.
Read more:
https://cansa.org.za/helping-children-with-cancer-feel-understood/
'Feeling Sad' is a sensitively written book that explains a young boy's challenge after his mother dies from cancer, normalising his fears and helping him with ways to handle his grief. The book was written by Sally Anne Carter and illustrated by Alison Guy.
KANSA vier gedurende Augustus KANSA se ondersteuningsaanbiedinge. Ons lig die nuwe KANSA Inligtings- en Ondersteuningstoonbanke by sommige openbare hospitale uit wat deur personeel en opgeleide vrywilligers behartig word. KANSA het verder ’n reeks ‘Verwerking van Kanker’-plakkate ontwikkel wat beskikbaar is in Engels, Afrikaans, seSotho, seTswana, isiXhosa, isiZulu
https://cansa.org.za/ons-plaas-die-sorg-in-kansa-sorgmaand
CANSA celebrates CANSA Care Month in August to highlight its service offerings. We highlight our new CANSA Information and Support Desks at public hospitals, run by staff and trained volunteers. CANSA also developed a series of ‘Coping with Cancer’ posters in in English, Afrikaans, seSotho, seTswana, isiXhosa, isiZulu
https://cansa.org.za/putting-the-care-in-cansa-care-month
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) vestig die kollig op die impak van ’n kankerdiagnose op vroue, met betrekking tot vrugbaarheid. Wanneer hulle jonk is en die lewe gewoonlik pragtig en vol drome is, kan vroue wat met kanker gediagnoseer word, moeilike en onverwagse uitdagings in die gesig staar. Lees meer:
https://cansa.org.za/bewaar-hoop-gesprekke-met-vroue-kankerpasiente-oor-vrugbaarheid/
More Related Content
Similar to KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans

Similar to KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans (16)

Preserving Hope: Fertility Discussions for Female Cancer Patients
CANSA highlights the impact of a cancer diagnosis on women, regarding fertility. At the peak of their youth, when life is usually a beautiful journey of dreams and possibilities, women diagnosed with cancer might meet difficult and unforeseen intersection of challenges. Find out more:
https://cansa.org.za/preserving-hope-fertility-discussions-for-female-cancer-patients/
The theme for World No Tobacco Day for 2023 is “We Need Food Not Tobacco”. The Cancer Association of South Africa (CANSA) wholeheartedly supports the World Health Organisation (WHO) campaign to create awareness around the negative consequences of tobacco farming and use of tobacco.
On 4 March 2022, International Human Papilloma Virus (HPV) Day, the Cancer Association of South Africa (CANSA) supports the International Papillomavirus Society’s (IPVS) #OneLessWorry campaign, that aims to raise awareness of the virus, and the tools to overcome it, such as screening and vaccination programmes. HPV can cause cancer and is responsible for almost half a million deaths globally each year.
#OneLessWorry #HPV #EliminateCervicalCancer #CANSACervicalCancerAwareness
Find out more:
https://cansa.org.za/cervical-cancer/
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) ondersteun die tema ‘Tabak – ‘n Bedreiging vir ons Omgewing’ vir Wêreld Geen-Tabak Dag (31 Mei 2022). In samewerking met die Nasionale Raad Teen Rook (the National Council Against Smoking), die Hart en Beroerte-Stigting van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, help KANSA om die nuwe Wetsontwerp op Tabakprodukte en Elektrioniese Afleweringstelsels te bevorder sodat Suid-Afrikaners die keuse het vir ‘n rookvrye lewenswyse en om ‘n einde te bring aan die bedreiging wat die gebruik van tabakprodukte vir die omgewing inhou.
https://cansa.org.za/kansa-se-kies-rookvrye-lewenswyses/
CANSA aligns itself to the theme, ‘Tobacco – Threat to our Environment’ for World No Tobacco Day (31 May 2022). Together with the National Council Against Smoking (NCAS), Heart and Stroke Foundation of South Africa and the South African Medical Research Council, it continues campaigning for the new Control of Tobacco Products and Electronic Delivery Systems Bill to be passed by Parliament, to make it easier for South Africans to choose smoke-free lives and put an end to the threat tobacco-use poses to the environment.
Read more:
https://cansa.org.za/cansa-says-choose-smoke-free-lives/
CANSA promotes living an active balanced lifestyle and promotes that certain lifestyle changes can lower the risk of cancer.* It further advocates cutting out lifestyle factors that can put one at risk for cancer, especially colorectal cancer which is among the top three cancers** among men and women in South Africa. Poor lifestyle choices can play a significant part, in increasing risk for this type of cancer.
#CANSAColorectalCancer #ColorectalCancerAwareness #ActiveBalancedLifestyle
Read more:
This November, the Cancer Association of South Africa (CANSA) calls on men to be responsible for their health and to take advantage of cancer screening available at CANSA Care Centres. The five leading cancers affecting men * according to the 2016 National Cancer Registry (NCR) are prostate, colorectal, lung, non-Hodgkin’s lymphoma and bladder cancer. #CANSAscreening #MensHealth
https://cansa.org.za/mens-health/
More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)
1. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English,
Xhosa, Zulu,
Afrikaans
Sotho, Siswati
#MensHealth
November 2020
Mans, maak gebruik van
kankersiftingstoetse
2. Mans, maak gebruik van
kankersiftingstoetse
Die vyf mees algemene kankers wat mans affekteer is* prostaat-,
kolorektale-, long-, nie-Hodgkin-limfoom en blaaskanker
Die leeftydrisiko vir prostaatkanker vir mans in SA is 1 in 17
Mans hoef nie vir ingrypende siftingstoetse bang te wees nie;
’n eenvoudige Prostaatspesifieke
Antigeen (PSA) bloedtoets kan
prostaatspesifieke antigeenvlakke
vasstel asook of mans in gevaar van
prostaatkanker is.
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Kyk na KANSA se
video:
bewusmaking
oor sifting vir
prostaat-
kanker
*Uitsluitend Melanoom
*Volgens 2016 Nasionale Kankerregister (NKR)
https://youtu.be/-sw3zPYk2yo
3. Mans, maak gebruik van
kankersiftingstoetse
Dit is veral belangrik om vir ’n kanker-siftingstoets te gaan
wanneer daar ’n geskiedenis van kanker in die familie is en vanaf
ouderdom 45 behoort alle ander mans ook
KANSA gaan ook ’n meningsopname onder prostaatkanker-
pasiënte doen om uit te vind hoe ons hulle beter kan
ondersteun. Ons moedig alle mans aan om deel
te neem
Dis belangrik vir mans om te onthou dat hulle
nie alleen is nie. KANSA bied ’n ondersteunings-
diens wat advies gee
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
https://youtu.be/-sw3zPYk2yo
4. #1 Prostaatkanker - Simptome
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Prostaat kanker ontwikkel gereeld sonder enige simptome
Simptome indien gevorderd:
Gereelde urinering, veral in die nag
Probleme om te urineer
Pynlike- of brandgevoel gedurende
urinering of ejakulasie
Urine wat lek
Bloed in urine/semen
Gevorderde kanker kan diep pyn in
lae rug, heupe of bobene veroorsaak
*Nasionale Kankerregister 2014
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Kyk video: Jereme Prins, Prostaatkanker
Oorwinnaar moedig vroeë sifting en
ondersteuning aan
5. www.cansa.org.za
Toll free 0800 22 66 22
#1 Prostaatkanker - Risikofaktore
Die mees algemene risikofaktore sluit in:
Afrika afkoms
toenemende ouderdom (50 jaar en ouer)
familiegeskiedenis (moeder/vaderskant)
Dit mag wees dat prostaatkanker vinniger groei by swart mans
as by wit mans en dat die transformasie van latente tot
aggressiewe prostaatkanker vroeër by swart mans plaasvind
Veral mans in afgeleë dele kan eers laat met gevorderde siektes
gediagnoseer word
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
6. #1 Prostaatkanker – Verlaag Risiko
Sommige risiko faktore soos ras, familiegeskiedenis en
ouderdom kan nie verhelp word nie
Eet ’n gesonde dieet:
Mans wat baie rooivleis of hoë-vet suiwelprodukte eet
blyk ’n geringe hoër risiko te hê
Hoë alkoholinname verhoog risiko
Handhaaf ’n gesonde gewig
Steroïde-gebruik beïnvloed die ontwikkeling van prostaatkanker
Vermy gebruik van tabakprodukte
BEHANDELING & PROGNOSE: Behandeling hang af van ouderdom en hoe
aggressief die kanker is. Opsies sluit in chirurgie, bestraling, chemoterapie en
hormoonbehandeling. Die prognose vir prostaatkanker is goed indien dit
vroeg gediagnoseer en behandel word
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
7. #1 Prostaatkanker – Sifting
Kontak jou naaste KANSA SorgSentrum vir inligting oor en besprekings vir
Prostaat Spesifike Antigeen (PSA) sifting
Sifting word gedoen deur ’n Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA)
bloedtoets wat help om prostaat
abnormaliteite op te spoor
KANSA beveel aan dat mans rondom
ouderdom 40, of vroeër indien jy ’n
familiegeskiedenis het, met ’n dokter
oor sifting gesels
Die PSA toets word gereeld met ’n
digitale rektale ondersoek gekombineer,
gedoen deur ’n dokter
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
8. Verlaag die Risiko
#2 Kolorektale kanker
Gebrek aan
gereelde oefening
Lae inname van vrugte
en groente
Lae inname van vesel
en hoë-vet dieët
Oorgewig
Alkohol-
verbruik
Vermy
tabak
Sifting:
Gaan vir gereelde kolon
siftingstoetse soos
kolonoskopie /
sigmoïdoskopie vanaf
50 jaar - elke 10 jaar
Sekere KANSA Sorgsentra
bied fekale okkult-toetse
aan. Positiewe resultate
vereis verwysing na ’n
dokter
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Inname van
geprosesseerde
vleis
9. #2 Kolorektale kanker – Simptome
Jy kan vroeë kolorektale kanker hê sonder simptome
Verandering in dermgewoontes
Gevoel dat die derm nie volledig ontledig is nie
Rektale bloeding
Maagpyn
Swakheid
Onverklaarbare gewigsverlies
Behandeling & Prognose: Behandeling word bepaal op hoe ver gevorderd die kanker is
Behandeling mag insluit chirurgie, bestraling, chemoterapie of ’n kombinasie. Prognose
word ook bepaal op hoe ver gevorderd die kanker is.
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
10. #3 Longkanker - Simptome
Jy kan longkanker hê voordat simptome ontwikkel:
Kortasem
Hoes
Bloeding in speeksel
Borspyne
Luide asemhaling
Aanhoudende erge moegheid
Behandeling & Prognose: Behandeling hang af van die tipe kanker, liggaamsarea
en hoe gevorderd dit is. Opsies sluit in chirurgie, bestraling, chemoterapie of ’n
kombinasie. Prognose hang af of die kanker versprei het.
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
11. #3 Longkanker – Sifting en Risiko
Sifting
Ondersoek die longe met 'n optiese vesel teleskoop
Speekselmonster om te kyk vir kankerselle
'n CT skandering
Indien jy ouer is as 50 en 'n geskiedenis het van rook of
Chroniese obstruktiewe lugwegsiekte (COPD), konsulteer
met jou dokter oor siftingstoetse
Verlaag jou risiko
Die risiko vir longkanker kan verlaag word in 90% van gevalle deur aksie en
bewusmaking
Rook is verantwoordbaar vir die meerderheid voorkombare longkankers,
maar nie-rokers kan ook aksie neem om hul risiko te verlaag
Die beste manier om longkanker te verhoed is om nie te rook nie en
tweedehandse rook te vermy
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
12. #4 Nie-Hodgkin-limfoom
www.cansa.org.za
Toll free 0800 22 66 22
…is kanker van die limfoied weefsel in die liggaam, wat die
limfkliere, milt en ander organe van die imuunstelsel insluit.
Nagsweet
Aanhoudende jeuk
Vergrote limfkliere in die nek-,
onderarm-, lies- of ander areas
Indien die kanker selle in die brein
affekteer mag die persoon
hoofpyne, probleme met
konsentrasie, persoonlikheids-
veranderinge en stuipe ondervind
Koors en kouekoors
Gewigsverlies
Pyn of swelling in die buik area wat
kan lei tot verlies van aptyt,
hardlywigheid, naarheid en braking
Hoes of kortasem indien die kanker
die timusklier of limfkliere in die
bors affekteer
Simptome
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
13. #4 Nie-Hodgkin-limfoom
www.cansa.org.za
Toll free 0800 22 66 22
‘n Dokter sal ‘n fisiese ondersoek
doen en veral voel vir swelling in
areas in die liggaam met
limfkliere
Biopsie van weefsel, gewoonlik
‘n limfklier biopsie
Biopsie van beenmurg
Meer algemeen in ouer mense
Meer algemeen in mans
Familiegeskiedenis
Pasiënte met siekte/ toestande
Faktore wat die immuunstelsel
affekteer (MIV+/VIGS en
ontvangers van orgaan-
oorplantings) mag meer risiko hê
Auto-immuun afwykings
Oorblootstelling aan industriële-
en landboukundige chemikalieë
SiftingRisiko Faktore
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
14. Bloed in die urine
Bloed kan die urine se kleur
verander of voorkom as
bloedklonte
Die behoefte om gereeld te
urineer
Brandpyn tydens urinering
Grootse risiko faktor is rook -
dit verdubbel jou risiko
Familiegeskiedenis van
blaaskanker
Ouderdom bo 55
#5 Blaaskanker
Tekens & Simptome
Risiko Faktore
*Nasionale Kankerregister 2014
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
15. Noem aan dokter as jy
enige simptome of hoë
risiko het
Ondersoeke word op
simptome gebaseer
Toetse sluit in
sistoskopie, biopsie en
laboratorium- en
skanderingstoetse
Chirurgie is mees algemene
behandeling
Addisionele behandeling kan insluit:
toedien van medikasie direk
in die blaas
chemoterapie
bestraling
Prognose hang af van hoe vroeg die
kanker gediagnoseer word
Vir Fase I blaaskanker is die 5 jaar
oorlewingskoers omtrent 90%
#5 Blaaskanker
Sifting
Behandeling & Prognose
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
16. Testikulêre kanker
Testikulêre kanker kom meestal in mans tussen
die ouderdomme 15-49 voor
Risiko Faktore
Onafgesakte testikels
Familie geskiedenis van testikulêre
kanker
MIV infeksie
Persoonlike geskiedenis van testikulêre
kanker
Ouderdomsgroep
*Nasionale Kankerregister 2014
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
17. Testikulêre kanker
Net soos in enige ander deel
van die liggaam kan die
testikels geaffekteer word deur
verskeie toestande en siektes,
wat tot simptome kan lei:
Swelsel(s)
Knop(pe)
Pyn
Diagnose van testikulêre
kanker word gedoen op
grond van simptome gevolg
deur fisiese ondersoek en
laboratorium- en
diagnostiese toetse
Kanse op herstel is goed
indien vroeg opgespoor en
behandel
Simptome Behandeling & Prognose
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
18. Testikulêre kanker
Die testikulêre selfondersoek
(TSO) is 'n maklike manier vir
ouens om hul eie testes te
ondersoek, om seker te maak
daar is nie enige ongewone
swelsel of knoppe nie – wat 'n
eerste aanduiding van
testikulêre kanker kan wees
Probeer om elke maand 'n TSO
te doen sodat jy kan leer wat die
normale grootte en vorm is. Dit
maak dit makliker om te sien as
iets in die toekoms abnormaal
voel
Hanteer een testikel op 'n slag,
deur beide hande te gebruik –
dit word beste uitgevoer tydens
of na 'n warm bad/stort
Onderstoek deur die testikel
tussen die duim en vingers
te rol - gebruik ligte druk
Vergewis jouself van die
spermatiese koord en epididimis –
'n buisagtige struktuur aan die
agterkant van elke testikel
Voel vir knoppe, veranderinge
in die grootte of onreël-
matighede - dis normaal vir
een testis om groter te wees
as die ander
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
19. Testikulêre kanker
Testi-monials
Testi-monials, ’n veldtog vir KANSA geskep deur
HelloFCB Cape Town. Die veldtog is daarop ingestel om die ongemak van
gesprekvoering oor testikulêre kanker uit te wis. Die doel van die
veldtog is ook om mans bewus te maak van die belangrikheid om oor
testikels te praat en om selfondersoeke van testikels te doen
Die veldtog bied die geleentheid om uit te vind hoe hul persoonlik
geaffekteer kan word. Raad oor selfondersoeke en hulp om tekens en
simptome op te spoor, word ook
ontleedtestimonials.co.za
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
20. KANSA se ‘MANVan’- inisiatief
samel ook fondse in deur middel
van die Hollard ‘Daredevil’
veldtog
Hierdie mobiele gesondheids-
kliniek bied gratis gesondheids-
toetse en ondersteunings-
programme aan en verskerp
bewustheid oor kankers wat
mans raak
MANVan
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
21. Wat doen KANSA om te help?
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
KANSA bied sifting aan by KANSA SorgSentrums :
Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) bloedtoets wat enige abnormaliteite van die
prostaat opspoor
Kolorektale sifting - Fekale Okkult bloedtoetse ondersoek mikroskopiese bloeding in
ontlasting, wat ’n teken kan wees van ’n groeisel, inflammasie of bloeding in die
spysverteringstelsel
Vroeë opsporing verbeter die resultate van behandeling, so ons moedig
mans bo 40 jaar aan om hierdie November gebruik te maak van ons
verlaagde fooi vir PSA-toetse by plaaslike KANSA Sorgsentrums
KANSA bied berading en ondersteuning by ons KANSA SorgSentrums,
asook ondersteuningsgroepe of sluit aan by ons aanlyn ondersteunings-
programme soos iSurvivor of CANSA Champions of Hope Facebook groep
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
22. KANSA finansier ’n studie deur Prof Riana Bornman
(UP) wat sal bydra tot insig rakende die risiko van
prostaatkanker, die progressie van die siekte en die
uitkoms van die siekte onder spesifiek SA mans
Ons koördineer ook die IRONMAN: International
Registry for Men with Advanced Prostate Cancer wat
befonds word deur Movember en geborg word deur
die Prostate Cancer Clinical Trials Consortium. Dit is
’n groot wêreldwye studie van 5 000 mans wat die
behandeling en uitkomste van pasiënte wat
gerapporteer is, evalueer om te bepaal wat is die
beste manier om gevorderde prostaatkanker te
hanteer en te behandel
KANSA Navorsing - Mansgesondheid
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
23. Om KANSA te help om ons kankersiftings- en
opvoedkundige programme uit te brei,
oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige
van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak
of Aanlyn by
http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/
of maak ’n donasie deur
SnapScan of Zapper apps
op jou slimfoon:
Wat kan jy doen om help?
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
24. Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met
die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding
nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige
persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van
inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer