Mastervoorlichting educatieve master voor het schoolvak maatschappijleer (MA)...
AFR_S.COMBRINCK
1. 1
CIRRICULUM VITAE
VAN
SHERIEN COMBRINCK
082 895 6437 sherienblog@gmail.com
16 Klerk straat; Suiddorp; Potchefstroom; 2531
1. PERSOONLIKE BESONDERHEDE
VOORNAME: Sherien
VAN: Combrinck
GEBOORTEDATUM: 05-01-1993
NASIONALITEIT: Suid-Afrikaans
GESONDHEID: Uitstekend
TAAL MAGTIG: Afrikaans
Engels
2. PERSOONLIKE PROFIEL
- Ek is ʼn passievolle energieke jong damesstudent met ʼn hart wat so gerig is op die feit
dat ek kinders en/of leerders wil help en ʼn lewenswerklike verskil maak. Ek glo in
balans en ek glo dat: ons die beste leer uit ons foute, ʼn mens se optrede sy innerlike
waardes moet openbaar, dit jou keuse is of jy die beste gaan maak van dit wat die
lewe vir jou bring, die Here ons soms leeg tap net sodat Hy ons kan vol tap met so
baie dat ons vir ander kan uitdeel. Ek het ʼn filosofiese hart wat altyd soek na die rede
vir ander se menswees ek weet dat ek die potensiaal het om ʼn ongelooflike
outentieke onderwyseres te wees en ek glo dat die skool waar ek land die skool is
waar bedoel is om te wees.
3. LOOPBAANDOELWITTE
- Ek is op soek na 'n gevestigde en betroubare skool wat my die geleentheid sal bied
om my huidige kennis, vaardighede en ervaring te benut en tot die beste van my
vermoë te gebruik
2. 2
4. AKADEMIESE AGTERGROND
4.1. AKADEMIESE KWALIFIKASIES
TERSIÊRE KWALIFIKASIE: B.ED GRAAD (FINALEJAAR 2015)
Instituut: Noord-Wes Universiteit
Dorp / Stad: Potchefstroom
Jaar: 2015
Hoofvakke Rekeningkunde
Rekenaartoepassingstegnologie
SEKONDÊRE KWALIFIKASIE: MATRIEK
Skool: Hoër Volkskool
Dorp / Stad: Potchefstroom
Jaar: 2011
BEPLANDE VERDERE STUDIES IN DIE TOEKOMS:
- Beoog om honneurs te doen deeltyds in psigologie en/of onderwysreg.
4.2. ANDER KURSUSSE BYGEWOON EN PROFESSIONELE LIDMAATSKAP
- 2012 Noord-Wes Universiteit Hokkie
- 2013 Noord-Wes Universiteit Landsdiens
- 2015 Noord-Wes Universiteit Atletiek
- 2012-2014 Noord-Wes Universiteit Psigologie modules (Jaarvlak 1 – 3)
- SACE (South African Council for Educators) registrasie (Besig met voltooiing)
4.3. AKADEMIESE PRESTASIES
- Behaal vier onderskeidings in Matriek.
- Ontvang akademiese erekleure in graad 12.
- “Golden Key” Toekenning vir bo-gemiddelde akademiese prestasie tydens 2012-
2013.
- Bereik ’n gemiddeld tussen 70% - 75% gedurende tydperk van studies.
- Is ʼn “Funza Lushaka” beurshouer.
5. LEWENSERVARING
5.1. SPORT
- In die 1ste hokkie span tydens 2010-2011 het ek die waarde van spanwerk ontdek en
geleer hoe om na ander te luister.
3. 3
5.2. LEIERSKAP
- Onderkaptein 1ste hokkiespan 2011
- VSR (Verteenwoordigende Studente Raad) 2011
- “Wellness coach”
5.3. GEMEENSKAPSDIENS
- SJGD (Studente Jool Gemeenskapsdiens) Bellatrix dorpskoshuis (2012)
- Ekstra klasse by die Abraham Kriel kinderhuis Potchefstroom aangebied.
- Uitreik saam met NG Puk-Kandelaar gemeente op “10 days of Hope” te
Johannesburg Suid-Afrika.
5.4. ENTREPRENEURSKAP
- Senior konsultant “Herbalife Nutrition” Suid-Afrika
6. WERKSGESKIEDENIS
6.1. PRAKTIESE ONDERWYS (6 maande werk geïntegreerde leer as deel van die
voltooiing van my B.Ed graad)
- 2012 Hoërskool Fochville (Rekeningkunde graad 8 & 9, EBW graad 8)
- 2013 Hoërskool Zwartkop (Rekeningkunde en EBW graad 8 & 9,
Rekenaartoepassingstegnologie graad 10.)
- 2014 Hoër Volkskool Potchefstroom / Hoërskool Bothaville (Rekeningkunde
graad 8-10)
- 2015 Hoër Volkskool Potchefstroom (Rekeningkunde &
Rekenaartoepassingstegnologie graad 10)
6.2. ANDER
WERKGEWER 1 “Herbalife Nutrition”
TYDPERK: Tans
BEVOEGDHEDE EN
VAARDIGHEDE ONTWIKKEL::
Diverse kommunikasie; aangesig-tot-aangesig,
elektronies
Klantediens; gesondheidsevaluasies,
opvolgdienste, kliënte fokus
Organisatoriese bewustheid
Bemarking; verantwoordelikheid, onafhanklikheid
Begroting en beplanning
WERKGEWER 2 Noord-Wes Universiteit Potchefstroomkampus
TYDPERK: 2015
BEVOEGDHEDE EN
VAARDIGHEDE ONTWIKKEL:
Assistensie in albei my hoofvakke ACCE
(Onderwysrekeningkunde) en CATE
4. 4
(Rekenaartoepassingstegnologie onderwys):
Administratiewe bestuur
Nasien van vraetselle en opdrag (1ste – 3de jaar)
Assistering tydens kontaksessies
WERKGEWER 3 “Q4 Learning centre”
TYDPERK: Augustus 2014 – tans
BEVOEGDHEDE EN
VAARDIGHEDE ONTWIKKEL:
Ekstra klas in rekeningkunde graad 8-12:
Ervaring in onderrig en leer.
Buigsaamheid en aanpasbaarheid
Tydsbestuur
Deurlopende voorbereiding en beplanning
Mentorskap; dupliseer voorbeeldigheid, eksterne
bewustheid
Berader; luisteraar
WERKGEWER 4 Noord-Wes Universiteit Potchefstroomkampus
TYDPERK: 2014 (Tydens die Junie vakansie)
BEVOEGDHEDE EN
VAARDIGHEDE ONTWIKKEL:
Assistering in die opleiding van volwassenes vir
rekenaargeletterdheid:
Onderrig in my eerste addisionele taal: Engels
Ondersteuning in rekenaargeletterdheid aan
volwassenes.
WERKGEWER 5: Van Loveren Wyne
TYDPERK 2014-2015
HOOFFUNKSIES
Bemarking van produkte
Mense kennis en verhoudings
Professionaliteit
Stiptelikheid
Klantediens
WERKGEWER 6: “Distillers”
TYDPERK
2011-2013
Aardklop feesgronde: 2012 & 2013
BEVOEGDHEDE EN
VAARDIGHEDE ONTWIKKEL:
Kelnerin en klantediens:
Finansiële bestuur
Mense kennis en verhoudings