SlideShare a Scribd company logo
1 of 12
Download to read offline
MODERNISME
1932 – 1955
KONTEKS
• Modernisme – verwys na moderne denkwyses, eienskappe, praktyke en tendense
• Oorspronklik ontstaan uit grootskaalse en verreiekende veranderinge in die Westerse
samelewing in die laat 19de en vroeë 20ste eeu
• In opstanding teen tradisie
• Omvat die aktiwiteite van dié wat voel dat “tradisionele” vorms van kuns, argitektuur,
literatuur, geloof en daaglikse lewe uitgedien begin raak in die NUWE wêreld van
industrialisasie, ekonomie en politieke toestande
• Industrialisasie = nuwe denke en vaardighede om dinge soos massaproduksie, eise vir
toereikende behuising en nuwe soort geboue te hanteer
• Modernistiese ontwerp moes VOORUIT dink om probleemoplossing toe te pas
• Produkte en geboue moes vereenvoudig word omdat ouer style te duur en te ingewikkeld
geraak het om te produseer, bv. Standarisering van vensters en deure, dus goedkoper en
makliker om te maak in grootmaat
GESKIEDKUNDIGE AGTERGROND
• Om dit in perspektief te stel – High Tech (1970’s) was `n voortsetting van Modernisme, maar tot
die uiterste gevoer
• Alhoewel die einde van die 2de WO (1945) vrede gebring het, het dit nie dadelik die
voororlogse vlakke van vraag en aanbod (supply & demand) herstel nie
• Europa het langer gevat om te herstel as Amerika, in sommige gevalle tot in die 1950’s
• Lande het in die 60’s en 70’s `n ekonomiese herlewing ervaar - die oorgang van die formele
1950’s tot die wilde 1960’s (hedonisties, gemaksugtig, plesiersoekend) het in `n kort tyd die
heersense modes op hulle kop omgekeer
• Onder die bekendes wat `n mate van invloed op die tendense van daardie tyd gehad het
was James Dean, Marilyn Monroe, Audrey Hepburn, Coco Chanel en Jean Paul Sartre
“Dream as if you'll live
forever. Live as if you'll
die today.”
~ James Dean ~
GESKIEDKUNDIGE AGTERGROND
• Nuwe wetenskapilike ontdekkings het talle nuwe
ontwikkelings inspireer
• Nuwe produkte is in die 50’s uitgevind, bv. Die blêrkas (juke-
box)
• Rock & roll musiek was gewild
• In produkontwerp en argitektuur het hulle die idee van Mies
van der Rohe gevolg: Minder is Meer (“less is more”) en
getrouheid aan material, dus volg hulle die Bauhaus se
ideale...materiale moet vir hulle eie spesifieke eienskappe
gebruik word en nie met versierings bedek word nie
• Less is more: skoon lyne en vorm, onopgesmuk
• `n Fatsoen moes op sy eie kon staan sonder onnodige detail
• Minimalistiese kwaliteit
ARGITEKTUUR
• In Modernisme is `n argitektuurstyl wat die
Bauhaus se idees saamgevat het, na die
2de WO na die VSA geneem. Dit is eers
die New York-skool genoem maar het
later die Internasionale Styl geword en
het wêreldwyd versprei
• Geboue het dus nou dieselfde voorkoms
in verskillende lande begin kry
EIENSKAPPE WAT MODERNE GEBOUE GEDEEL HET:
• Vensters is in gebroke horisontale rye geplaas en het dus `n roosterpatroon gevorm
• Strookvensters, hoekvensters en glasbande
• Dun, vertikale metaal vensterverdelers en gladde reghoekige panele wat groot
enkelraamvensters verdeel het
• Geen onderskeidende fasade nie en het rondom eenders gelyk: Klem op RUIMTE eerder as
volume
• Gewapende beton, glas en staal is vir die bouproses gebruik
• `n Skeletraamkonstruksie is soms gebruik vir die struktuur van die gebou
• Glo in suiwerheid van vorm: alle nie-noodsaaklike versierings is verwerp
• Balans en reëlmatigheid van ontwerp
EIENSKAPPE WAT MODERNE GEBOUE GEDEEL HET:
• Veelverdieping geboue
(wolkekrabbers/ “skyscrapers”)
• Plat dakke sonder lyste
• Beton kon in enige vorm gegiet word
(bv. Sydney Opera Huis)
• Voorafvervaardigde eenhede, dus
vinniger oprigting van geboue
• Die binneruimte was soms `n
voorsetting van die buiteruimte
• NB: Kyk na Elemente van Ontwerp in
jou gr. 10 handbook en ontleed `n
paar geboue om die toepassing
hiervan te identifiseer. Hoe het hulle
die perfekte balans reggekry?
Sydney Opera House - begin 1959
Gropius House
Year built: 1937
Architect: Walter Gropius
Location: Lincoln, Massachusetts
Glass House
Year built: 1949
Architect: Philip Johnson
Location: New Canaan, Connecticut
David S. Ingalls, Skating Rink in New Haven Connecticut,
USA), ook die “Yale Whale” genoem
The Guggenheim Museum (Frank Lloyd Wright, New York,
USA, 1959)
MODERNISME ONTWERPWOORDESKAT
• Minder is Meer
• Getrouheid aan Materiale
• Uitgedruk (bv. Metaal)
• Vorm-volg-Funksie
• Organiese Modernisme
• Gewapende Beton
• Sintetiese stowwe
• Fasade
• Fineer
• Allooi
• Estetika
• Bakeliet
• Vrydraend
• Betonoerwoud (Concrete Jungle)
• Onversier/Onopgesmuk
VOOR- en NADELE VAN DIE STYL
• A.g.v. die gebruik van materiale en die stylstruktuur was dit te duur om die geboue in die Winter warm
te hou en in die Somer te verkoel
• Die konstruksie was `n gesondheidsgevaar, aangesien materiale nie voldoende getoets is voor
gebruik nie
• Geen spesifieke fasade, dus te styf en reëlmatig in voorkoms, min estetiese aantrekkingskrag vir die
algemene publiek
• Oor die algemeen `n sosiale en kulturele mislukking, aangesien die stede soos `n betonoerwoud
begin lyk het, waarin die inwoners geïsoleer gevoel het
• Die ontwerpers was uitvinders (“inventors”) wat ons die geleentheid gegee het om die voordele van
hulle briljante uitvindings te benut
• Hulle nuwe tegnieke en metodes en materiaaltegnologie het die wêreld verander
• Ten spyte van die nadele het dit die manier waarop mense na Ontwerp kyk verander, wat dit
makliker gemaak het om op verdere ontwikkelinge te verbeter
• In daai tyd het “reduce, re-use, recycle” nie bestaan nie, dus het nuwer, meer gevorderde modelle
onnadenkend die oues vervang
• Ons kan vandag beter ontwerpe skep deur te leer uit die foute van vorige Ontwerpers, dus is dit baie
belangrik om die geskiedenis van Ontwerp te bestudeer

More Related Content

Featured

How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
ThinkNow
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 

Featured (20)

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 

Gr11- Modernisme

  • 2. KONTEKS • Modernisme – verwys na moderne denkwyses, eienskappe, praktyke en tendense • Oorspronklik ontstaan uit grootskaalse en verreiekende veranderinge in die Westerse samelewing in die laat 19de en vroeë 20ste eeu • In opstanding teen tradisie • Omvat die aktiwiteite van dié wat voel dat “tradisionele” vorms van kuns, argitektuur, literatuur, geloof en daaglikse lewe uitgedien begin raak in die NUWE wêreld van industrialisasie, ekonomie en politieke toestande • Industrialisasie = nuwe denke en vaardighede om dinge soos massaproduksie, eise vir toereikende behuising en nuwe soort geboue te hanteer • Modernistiese ontwerp moes VOORUIT dink om probleemoplossing toe te pas • Produkte en geboue moes vereenvoudig word omdat ouer style te duur en te ingewikkeld geraak het om te produseer, bv. Standarisering van vensters en deure, dus goedkoper en makliker om te maak in grootmaat
  • 3. GESKIEDKUNDIGE AGTERGROND • Om dit in perspektief te stel – High Tech (1970’s) was `n voortsetting van Modernisme, maar tot die uiterste gevoer • Alhoewel die einde van die 2de WO (1945) vrede gebring het, het dit nie dadelik die voororlogse vlakke van vraag en aanbod (supply & demand) herstel nie • Europa het langer gevat om te herstel as Amerika, in sommige gevalle tot in die 1950’s • Lande het in die 60’s en 70’s `n ekonomiese herlewing ervaar - die oorgang van die formele 1950’s tot die wilde 1960’s (hedonisties, gemaksugtig, plesiersoekend) het in `n kort tyd die heersense modes op hulle kop omgekeer • Onder die bekendes wat `n mate van invloed op die tendense van daardie tyd gehad het was James Dean, Marilyn Monroe, Audrey Hepburn, Coco Chanel en Jean Paul Sartre
  • 4. “Dream as if you'll live forever. Live as if you'll die today.” ~ James Dean ~
  • 5. GESKIEDKUNDIGE AGTERGROND • Nuwe wetenskapilike ontdekkings het talle nuwe ontwikkelings inspireer • Nuwe produkte is in die 50’s uitgevind, bv. Die blêrkas (juke- box) • Rock & roll musiek was gewild • In produkontwerp en argitektuur het hulle die idee van Mies van der Rohe gevolg: Minder is Meer (“less is more”) en getrouheid aan material, dus volg hulle die Bauhaus se ideale...materiale moet vir hulle eie spesifieke eienskappe gebruik word en nie met versierings bedek word nie • Less is more: skoon lyne en vorm, onopgesmuk • `n Fatsoen moes op sy eie kon staan sonder onnodige detail • Minimalistiese kwaliteit
  • 6. ARGITEKTUUR • In Modernisme is `n argitektuurstyl wat die Bauhaus se idees saamgevat het, na die 2de WO na die VSA geneem. Dit is eers die New York-skool genoem maar het later die Internasionale Styl geword en het wêreldwyd versprei • Geboue het dus nou dieselfde voorkoms in verskillende lande begin kry
  • 7. EIENSKAPPE WAT MODERNE GEBOUE GEDEEL HET: • Vensters is in gebroke horisontale rye geplaas en het dus `n roosterpatroon gevorm • Strookvensters, hoekvensters en glasbande • Dun, vertikale metaal vensterverdelers en gladde reghoekige panele wat groot enkelraamvensters verdeel het • Geen onderskeidende fasade nie en het rondom eenders gelyk: Klem op RUIMTE eerder as volume • Gewapende beton, glas en staal is vir die bouproses gebruik • `n Skeletraamkonstruksie is soms gebruik vir die struktuur van die gebou • Glo in suiwerheid van vorm: alle nie-noodsaaklike versierings is verwerp • Balans en reëlmatigheid van ontwerp
  • 8. EIENSKAPPE WAT MODERNE GEBOUE GEDEEL HET: • Veelverdieping geboue (wolkekrabbers/ “skyscrapers”) • Plat dakke sonder lyste • Beton kon in enige vorm gegiet word (bv. Sydney Opera Huis) • Voorafvervaardigde eenhede, dus vinniger oprigting van geboue • Die binneruimte was soms `n voorsetting van die buiteruimte • NB: Kyk na Elemente van Ontwerp in jou gr. 10 handbook en ontleed `n paar geboue om die toepassing hiervan te identifiseer. Hoe het hulle die perfekte balans reggekry? Sydney Opera House - begin 1959
  • 9. Gropius House Year built: 1937 Architect: Walter Gropius Location: Lincoln, Massachusetts Glass House Year built: 1949 Architect: Philip Johnson Location: New Canaan, Connecticut
  • 10. David S. Ingalls, Skating Rink in New Haven Connecticut, USA), ook die “Yale Whale” genoem The Guggenheim Museum (Frank Lloyd Wright, New York, USA, 1959)
  • 11. MODERNISME ONTWERPWOORDESKAT • Minder is Meer • Getrouheid aan Materiale • Uitgedruk (bv. Metaal) • Vorm-volg-Funksie • Organiese Modernisme • Gewapende Beton • Sintetiese stowwe • Fasade • Fineer • Allooi • Estetika • Bakeliet • Vrydraend • Betonoerwoud (Concrete Jungle) • Onversier/Onopgesmuk
  • 12. VOOR- en NADELE VAN DIE STYL • A.g.v. die gebruik van materiale en die stylstruktuur was dit te duur om die geboue in die Winter warm te hou en in die Somer te verkoel • Die konstruksie was `n gesondheidsgevaar, aangesien materiale nie voldoende getoets is voor gebruik nie • Geen spesifieke fasade, dus te styf en reëlmatig in voorkoms, min estetiese aantrekkingskrag vir die algemene publiek • Oor die algemeen `n sosiale en kulturele mislukking, aangesien die stede soos `n betonoerwoud begin lyk het, waarin die inwoners geïsoleer gevoel het • Die ontwerpers was uitvinders (“inventors”) wat ons die geleentheid gegee het om die voordele van hulle briljante uitvindings te benut • Hulle nuwe tegnieke en metodes en materiaaltegnologie het die wêreld verander • Ten spyte van die nadele het dit die manier waarop mense na Ontwerp kyk verander, wat dit makliker gemaak het om op verdere ontwikkelinge te verbeter • In daai tyd het “reduce, re-use, recycle” nie bestaan nie, dus het nuwer, meer gevorderde modelle onnadenkend die oues vervang • Ons kan vandag beter ontwerpe skep deur te leer uit die foute van vorige Ontwerpers, dus is dit baie belangrik om die geskiedenis van Ontwerp te bestudeer