2. KONTEKS
• Idee van REINHEID, HARMONIE, FUNKSIONALITEIT en BESKOTIGBAARHEID
• Bevorder die gebriuk van nuwe tegnologie
• In hulle manifest van 1918 skryf van Doesburg: “ Daai is `n ou en nuwe bewussyn van
tyd. Die oue hou verband met die individu. Die nuwe hou verband met die universele.
Die stryd van die individu teen die universele openbaar hom in die wêreldoorlog, asook
in die kuns van vandag”
3. • De Stijl is deur Theo van Doesburg, Piet Mondrian, Bart van der Leck
en George Vantongerloo gestig.
• DOEL: Om die moderne mens bewus te maak van NUWE IDEES van
“plastiese kuns” wat vir hulle `n personifikasie van `n suiwer vorm
van abstrakte en direkte uitdrukking van die UNIVERSELE was.
• Vorm deel van `n formalistiese tendens in Modernisme
WIE?
5. DIE BEWEGING
• Beteken “The Style”
• Wou `n nuwe realiteit skep wat op logika en orde gegrond is en nie op
visueel herkenbare beelde nie
• Wou mense bewus maak van nuwe tegnologie en ontwikkelinge
• Abstrakte styl wat selfs 5 jaar laters steeds ander bewegings beinvloed
het
6. STYLKENMERKE
• Slegs primêre kleure op swart, wit en grys
• `n Eenheid van vierkantige of reghoekige vlakke, soms geskei deur wit ruimtes
• Swart horisontale en vertikale lyne en blokke
• GEEN tekstuur, patrone of tonale waarde op die opperblakte nie, net gladde, plat,
2D vlakke
• Die beweging kan gesien word as die breuk tussen die mens en die natuur
• Die masjien word gesien as iets wat groot krag en skoonheid verteenwoordig
• Ontwerpe moes gestroop wees van individualiteit en emosie om die onbetrokke,
koue en onpersoonlike kwaliteit van masjiengemaakte goedere voor te stel
• 20ste een: ERA VAN DIE MASJIEN
• Sommige bewegings het die masjien verwerp (Kuns & Handwerkbeweging, William
Morris) maar De Stijl het dit omarm
7. FUNKSIONALISME• Om aan die psigologiese
behoeftes en estetiese
verwagtinge van die
verbruiker te voldoen,
was `n “wetenskaplike”,
kostedoeltreffende
konstruksietegniek baie
belangrik.
• Jacobus Oud (argitek,
1927) se antwoord hierop
was om `n “poëtiese
funksionalisme” toe te
pas wat pragtig, verhewe
en besielend was
8. INVLOEDE
• Die Nederlandse tradisie van logika, strengheid en duidelikheid
• Schoenmaekers (filosoof en teosoof – gewilde Indiese spirituele beweging). Hy het
`n stelsel ontwerp waarin hy positiewe mistisisme uitgewerk het, alles kon basies
tot op sy eenvoudigste vorm afgebreek word bv. Aktief/passief, manlike/vroulik.
Hy het dit plastiese wiskunde genoem. Het geglo harmonie kon slegs bestaan as
jy individualiteit prysgee.
• KUBISME & Analitiese Kubisme was `n wegspringplek vir De Stijl met hulle
horizontale en vertikale lyne
• De Stijl ontstaan in `n neutrale agtergrond van 1ste WO
• Anti-individualisme: saamwees en harmonie is die pad vorentoe na utopiese
toekoms
• Vereenvoudigde argitektuur van Oud en Rietveld was ook `n invloed
9.
10. EIENSKAPPE
• Onpersoonlik – geen individu
• Abstrak en vereenvoudig, geen verband met die natuur of werklikheid om
hulle nie
• Slegs primêre kleure (rooi, geel, blou) plus 3 nie-kleure (swart, grys, wit)
• Lyn: slegs horisontale en vertikale lyne, sommige diagonal lyne as
uitsondering
• Geen tesktuur, visuele, tasbare vlakke was glad met geen individuele merke
nie
• TEEN enige vorm van tradisie gekant
• Glo in balans, harmonie, orde, logika en suiwerheid
• Argiteksruimtes is volgens `n stelsel van funksionele harmonie geskep
11. PRODUKONTWERP
• Rooiblou stoel deur Gerrit Rietveld
• Oop raamstruktuur met elke punt wat verder
as sy voegpunt strek, skep die idee dat dit in
ruimte voortgaan
• Ruglening is die enigste diagonal vlak,
andersins het die stoel `n perfek gebalanseerde
komposisie van – en | lyne
• Pote lyk kort i.v.m. die rug
• Raamwerk is swart en elke punt eindig met `n
geel vlak
• Sitplek is blou en rugkant is rooi
• Gladde tesktuur, kenmerkend van De Stijl
• Lyk swaar en ongemaklik
12. OMGEWINGSONTWERP
• Schröder-huis, 1924 deur Gerrit Rietveld
• Wou met beton bou maar was te duur (slegs
fondamente en balkonne)
• Baksteenmure en pleister
• Hout vensterrame en vloere
• Staalbalke met maasdraad om gebou te stut
• Twee vlakke met fasades wat lyk soos collage
van vlakke en lyne
• Vlakke is met opset los van mekaar, skep die
idee dat alles verby mekaar gly
• Tipiese De Stijl kleure
• Gladde kwaliteit
• Min onderskeid tussen buite en binneruimtes
• Swart handvatsels, kenmerkend van De Stijl
maar ook om nie gou vuil te wys nie
13. KOMMUNIKASIE ONTWERP
• Tipiese font wat ons herinner aan
hedendaagse LED-letters (Illuminated
letters in signage)
• Slegs primêre kleure, vierkante en reghoeke
• Geen herkenbare beelde, totaal abstrak
• Oop lyne tussen bloke
• - en | lyne wat dieselfde dikte as font is
word herhaal om harmonie en balans in die
plakkaat te skep
• A-simmetriese komposisie van gekleurde
bloke
• Swart bloke vorm `n skerp kontras teen die
wit agtergrond
• Glad en onpersoonlik/ koud