SlideShare a Scribd company logo
1 of 13
Download to read offline
ART NOUVEAU
[bl. 145 – 164]
WANNEER?
• 1890-1905
• Ook bekend as Jugendstil (jong
styl) in Duitsland, Sezessionstil
in Oostenryk en Style Guimard
in Frankryk
• Nouveau = NUUT/NUWE
• Romanties en hoogs dekoratief
• Het in Europe en Amerika ontstaan
• Ontwikkel uit die Britse Kuns- en Handwerkbeweging van William Morris
• Ook gekant teen die onverfynde massaproduseerde artikels van die laat 19de eeu
• Sterk stempel op binneshuise versiering afgedruk
• Kan gesien word as `n brug tussen die ekletisisme van die 19de eeu en moderne bewegings
• Verskil met die Kuns- en Handwerkbeweging deurdat hulle ontwerpe oorversier en weelderig was
• Glo die natuur is die ware bron van goeie ontwerp
• Die styl is aangebring op die oppervlakte van bv. Geboue, plakkate, huishoudelike produkte,
muurpapier en tekstielware
• Twee sub-style het hieruit ontwikkel: Die reghoekige styl in Brittanje/Germaanse lande, en die
flambojante styl in Parys
ONSTAAN
• ALPHONSE MUCHA met sy plakkaatstyl en uitbeelding van die
vroulike figuur en vorms van die bolyf (bl. 147)
• Die natuur het hulle inspireer, veral die kronkellyne in rankplante
• Japanese kuns met plat kleurvlakke op houtblokke was `n invloed
omdat dit daardie tyd in die mode was
• Die kunstenaar Gustav Klimt was ook `n invloed, met sy wonderlike
gebruik van dekoratiewe patrone (bv. Die Boom van die Lewe, bl. 147)
INVLOEDE
LYN:
• Abstrakte, vloeiende lyne en vorms in die agtergrond
• Die “Sweepslaglyn” (lyk of `n sweep geswaai is)
• Vrye kromlynige motiewe, met inspirasie uit die
bewegende stingelstrukture van plante, blomknoppe
en ander organiese vorms soos lelies, orgidieë,
boomwortels, swane en poue
• In België en Frankryk het die kronkellyne
blompatrone geword, maar in Skotland en Oostenryk
het dit meer geometries geraak (voorbeelde op bl. 149)
• Sterk, gedefineërde buitelyne was gewild
KENMERKENDE EIENSKAPPE
VORM:
• Organiese vorms van
stingels en blomme
• Reghoekige vorms
• Figure is dikwels teen `n
geraamde vorm soos `n
sirkel geplaas
KENMERKENDE EIENSKAPPE
KLEUR:
• Gedemp of dof
• Goud, groen, beige, swart,
silwer en bietjie maroen
• As hulle blou gebruik het
was dit lig met `n groen
skynsel
• Pienk was gedemp na `n
meer Salmkleur
RUIMTE:
• Plat, geen
3D/perspektief, net soos
die Japanese afdrukke
• Fokus eerder op die
details as op die ruimte
• Min of geen skaduering
• Min of geen ruimtelike
diepte
ONDERWERPE
• Oordadige voëls
• Blomme
• Insekte
• Polimorfiese (def bl. 153),
seksueel uitlokkende vroue
MATERIALE
• Juwele het verskillende stene bevat, terwyl diamante `n ondergeskikte
rol gespeel het
• Duur materiaal soos fluweel, sy en borduurwerk vir tekstiele
• Verlakte hout (varnished) wat met ander material ingelê is
• Mosaïek en gebrandskilderde glas, vera in Gaudi se werk
• In argitektuur het hulle gietyster en pleisterwerk in organiese vorms
aangebring
• Hulle het pragtige voorwerpe geskep, wat nie noodwendig funksioneel
was nie
ONTWERPE EN ONTWERPERS
• Unieke grafiese en tipografiese
ontwerpstyle
• Baie onmiskenbare manier om
die vroulike figuur te teken
*Kyk na die voorbeelde op bl. 156 deur Audrey
Beardsley en die voorbeeld van `n borsspeld deur
Winnifred Green... Kan jy bespreek in terme van
kenmerkende eienskappe en hoekom dit as Art
Nouveau bestempel kan word?
ARGITEKTUUR
• NB: ANTONI GAUDI
• Puristiese vorm, “organiese” argitekstyl
• Komplekse geboue
• Verwerping van die “koudheid” van masjiengemaakte, geometriese voorwerpe
• Sommige van sy geboue het `n skeletale, organiese kwaliteit met onreëlmatige
ovaalvensters en vloeiende klipwerk
• Vermy reguit lyne
• Voorkant van Casa Batllo in Barcelona (1905-1907) is met mosaïek van gebreekte
erdewerk versier
• Begin met skakerings van goud-oranje en gaan oor in `n groenblou.
• Die dak is geboë en eindig in klein torinkies, lyk amper soos die rug van `n draak
WIENER WERKSTÄTTE
• Beteken “Workshop” - 1897-1832 - `n Groep kunstenaars het onder leiding van Gutsav Klimt van hierdie kunsorde
weggebreek om die Weense Sesessie te begin
• Hulle wou wegbreek van die tradisies en geskiedenis van die stad
• Doelwit: “Najaag van kuns en gehalte in alle handewerk”
• Meubels, tekstiele, glas- en keramiekwerk, metaalwerk
• Inspirasie uit Kuns & Handwerkbeweging van Morris
• Hulle werk het `n groter gevoel van luuksheid gehad as die van die Britte
• Op soek na nuwe styl... Gebruik ryk kleure met lineêre benaderings tot grafiese ontwerp
• Verwerp oorvloedige geblomde ornamente van Art Nouveau
• Beheerde sin van lyn en versiering
• Ryk material soos goudblad en halfedelstene
• Hoogs dekoratiewe illustrasies
• `n Deurlopende motief was die vierkant
• Voorletters WW is aangebring (negatiewe en positiewe spasie soos in Gestallt teorie)
• Streng, dog lewendige geometrie

More Related Content

Featured

How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
ThinkNow
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 

Featured (20)

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 

Art Nouveau

  • 2. WANNEER? • 1890-1905 • Ook bekend as Jugendstil (jong styl) in Duitsland, Sezessionstil in Oostenryk en Style Guimard in Frankryk • Nouveau = NUUT/NUWE
  • 3. • Romanties en hoogs dekoratief • Het in Europe en Amerika ontstaan • Ontwikkel uit die Britse Kuns- en Handwerkbeweging van William Morris • Ook gekant teen die onverfynde massaproduseerde artikels van die laat 19de eeu • Sterk stempel op binneshuise versiering afgedruk • Kan gesien word as `n brug tussen die ekletisisme van die 19de eeu en moderne bewegings • Verskil met die Kuns- en Handwerkbeweging deurdat hulle ontwerpe oorversier en weelderig was • Glo die natuur is die ware bron van goeie ontwerp • Die styl is aangebring op die oppervlakte van bv. Geboue, plakkate, huishoudelike produkte, muurpapier en tekstielware • Twee sub-style het hieruit ontwikkel: Die reghoekige styl in Brittanje/Germaanse lande, en die flambojante styl in Parys ONSTAAN
  • 4. • ALPHONSE MUCHA met sy plakkaatstyl en uitbeelding van die vroulike figuur en vorms van die bolyf (bl. 147) • Die natuur het hulle inspireer, veral die kronkellyne in rankplante • Japanese kuns met plat kleurvlakke op houtblokke was `n invloed omdat dit daardie tyd in die mode was • Die kunstenaar Gustav Klimt was ook `n invloed, met sy wonderlike gebruik van dekoratiewe patrone (bv. Die Boom van die Lewe, bl. 147) INVLOEDE
  • 5. LYN: • Abstrakte, vloeiende lyne en vorms in die agtergrond • Die “Sweepslaglyn” (lyk of `n sweep geswaai is) • Vrye kromlynige motiewe, met inspirasie uit die bewegende stingelstrukture van plante, blomknoppe en ander organiese vorms soos lelies, orgidieë, boomwortels, swane en poue • In België en Frankryk het die kronkellyne blompatrone geword, maar in Skotland en Oostenryk het dit meer geometries geraak (voorbeelde op bl. 149) • Sterk, gedefineërde buitelyne was gewild KENMERKENDE EIENSKAPPE VORM: • Organiese vorms van stingels en blomme • Reghoekige vorms • Figure is dikwels teen `n geraamde vorm soos `n sirkel geplaas
  • 6. KENMERKENDE EIENSKAPPE KLEUR: • Gedemp of dof • Goud, groen, beige, swart, silwer en bietjie maroen • As hulle blou gebruik het was dit lig met `n groen skynsel • Pienk was gedemp na `n meer Salmkleur RUIMTE: • Plat, geen 3D/perspektief, net soos die Japanese afdrukke • Fokus eerder op die details as op die ruimte • Min of geen skaduering • Min of geen ruimtelike diepte
  • 7. ONDERWERPE • Oordadige voëls • Blomme • Insekte • Polimorfiese (def bl. 153), seksueel uitlokkende vroue
  • 8. MATERIALE • Juwele het verskillende stene bevat, terwyl diamante `n ondergeskikte rol gespeel het • Duur materiaal soos fluweel, sy en borduurwerk vir tekstiele • Verlakte hout (varnished) wat met ander material ingelê is • Mosaïek en gebrandskilderde glas, vera in Gaudi se werk • In argitektuur het hulle gietyster en pleisterwerk in organiese vorms aangebring • Hulle het pragtige voorwerpe geskep, wat nie noodwendig funksioneel was nie
  • 9. ONTWERPE EN ONTWERPERS • Unieke grafiese en tipografiese ontwerpstyle • Baie onmiskenbare manier om die vroulike figuur te teken *Kyk na die voorbeelde op bl. 156 deur Audrey Beardsley en die voorbeeld van `n borsspeld deur Winnifred Green... Kan jy bespreek in terme van kenmerkende eienskappe en hoekom dit as Art Nouveau bestempel kan word?
  • 10. ARGITEKTUUR • NB: ANTONI GAUDI • Puristiese vorm, “organiese” argitekstyl • Komplekse geboue • Verwerping van die “koudheid” van masjiengemaakte, geometriese voorwerpe • Sommige van sy geboue het `n skeletale, organiese kwaliteit met onreëlmatige ovaalvensters en vloeiende klipwerk • Vermy reguit lyne • Voorkant van Casa Batllo in Barcelona (1905-1907) is met mosaïek van gebreekte erdewerk versier • Begin met skakerings van goud-oranje en gaan oor in `n groenblou. • Die dak is geboë en eindig in klein torinkies, lyk amper soos die rug van `n draak
  • 11.
  • 12.
  • 13. WIENER WERKSTÄTTE • Beteken “Workshop” - 1897-1832 - `n Groep kunstenaars het onder leiding van Gutsav Klimt van hierdie kunsorde weggebreek om die Weense Sesessie te begin • Hulle wou wegbreek van die tradisies en geskiedenis van die stad • Doelwit: “Najaag van kuns en gehalte in alle handewerk” • Meubels, tekstiele, glas- en keramiekwerk, metaalwerk • Inspirasie uit Kuns & Handwerkbeweging van Morris • Hulle werk het `n groter gevoel van luuksheid gehad as die van die Britte • Op soek na nuwe styl... Gebruik ryk kleure met lineêre benaderings tot grafiese ontwerp • Verwerp oorvloedige geblomde ornamente van Art Nouveau • Beheerde sin van lyn en versiering • Ryk material soos goudblad en halfedelstene • Hoogs dekoratiewe illustrasies • `n Deurlopende motief was die vierkant • Voorletters WW is aangebring (negatiewe en positiewe spasie soos in Gestallt teorie) • Streng, dog lewendige geometrie